Tollie Parton
Tollie Parton
  • 17
  • 225 042
TOLLIE EN BUH: Ons voel teveel?!
Kyk hierdie episode hoog of vaak. Hierdie voel soos 'n trip op 'n baie cheap dwelm. Ons gesels oor depressie, Ingrid Jonker en ontdek 'n nuwe seksualiteit. Ons verklap ook ons IK.
มุมมอง: 1 947

วีดีโอ

Is mamma 'n lesbian? Is HULLE deurmekaar?
มุมมอง 2.2K14 วันที่ผ่านมา
Adri is baie bang sy word gecancel! Tollie probeer haar red. It's giving dysfunctional family. Ons review ook weird fashion. Regtig iets van alles. Luister met melktert.
GETROUDE MANS, GESKEIDE VROUENS EN STALKERS?!
มุมมอง 4.2K21 วันที่ผ่านมา
'n SPLINTERNUWE seisoen van die Tollie Show met 'n NUWE mede-aanbieder. In hierdie langer as gewoontlik episode leer ken ons vir Adri (en haar groot geheim) ... Tollie maak oop oor 'n stalker en sy wonder of sy reg is vir liefde?
Tollie Parton - In Jou Face (Amptelike Musiekvideo)
มุมมอง 8K2 หลายเดือนก่อน
LYRICS: Verse 1 Tyd vir ‘n cunty clapback Tiktok homophobes where you at As die seep in die stort val Jy moes dit op tel Fok nee, you can keep that Want Tollie het bietjie meer klas, Hierdie naels is duur so please don’t touch Ek het dalk die sleutels tot daai kas As jy nie van my like nie, bitch tough So nou gaan ek jou wys hoe om oor jouself te kom Sorry Tollie’s sold out, maar om dit op te s...
TOLLIE PARTON - TROTS AFRIKAANS (LIVE)
มุมมอง 1.8K3 หลายเดือนก่อน
Hierdie optrede was deel van die program "Klanke van my hart", wat uitgesaai het op VIaTv, kanaal 147.
Tollie Parton - Nog 'n Kersfees (Amptelike Musiekvideo)
มุมมอง 24K8 หลายเดือนก่อน
Make-up: Riri Rouge en Kryolan Cape Town Rok: Manila Von Teez Musiek: Rothman Records Musiekvideo: Aletta Francina de Kock Produksie assistent: Karl Hildebrandt LIRIEKE: Dis daardie tyd van die jaar en die Kersboom is op Die familie kom deur, Oupa en Ouma ook Ma vra: “asb spaar jou Ouma tog dit” Was tog net daai make up af van jou gesig Ek weet hy's jou kêrel maar vandag is hy jou vriend Oupa w...
TOLLIE EN ELISE: DIE OUDSTE TRANSGENDER VROU IN SA
มุมมอง 19K9 หลายเดือนก่อน
Elise Bishop word beskou as die oudstre transgender vrou in SA (op rekord). Sy gesels oor die dag wat sy afskeid moes neem van haar penis, hoe sy voel oor pronouns en of sy dink sy's "braaf".
Tollie Parton - Trots Afrikaans
มุมมอง 85K10 หลายเดือนก่อน
Hierdie liedjie vorm deel van Tollie Parton se nuwe show "Hoe om oor jouself te kom" LYRICS: Verse 1 Ons vlieg net economy, klap hande as ons land Desember sal jy ons kry op Hartenbos se strand My swembroek te klein en my heupies bietjie groot Tim Noakes het gesê, tannie sny uit daai brood So ek diet met diet coke ek weet mos waars die lyn Vat selfs my braaibroodjies, maar coke met brandewyn By...
TOLLIE PARTON IS 'N DIVA?! KARL HILDEBRANT VERTEL ALS.
มุมมอง 7K11 หลายเดือนก่อน
Tollie begin binnekort met 'n nuwe show - so net voor ons aanbeweeg na nuwe dinge, kom ons gesels oor die afgelope jaar en 'n half en hoe MAL dit was? Dit voel soos 100 lewens. In hierdie week se episode gesels ons oor die lewe op die pad as 'n fopdosser. En wie beter om mee te gesels as die persoon wat daar was, meeste van die tyd! Karl Hildebrandt en Tollie gesels oor die oppe en die affe van...
TOLLIE PARTON EN LILLY SLAPTSILLI
มุมมอง 5K11 หลายเดือนก่อน
Twee queens vir die prys van een! Ons gesels oor wat gebeur as jy inzoom op 'n kameeltoon en of Lilly binnekort gaan ophou drag? Ook, hoe voel sy oor die mowwe van vandag?
TOLLIE EN KAREN ZOID SKINDER OOR KURT EN NATANIËL.
มุมมอง 10K11 หลายเดือนก่อน
Karen gesels oor haar nuwe musiek (UITEINDELIK) en hoe tannies haar destyds uitgekak het
TOLLIE EN ANSLIN GYSMAN GESELS OOR PINKSTER, CLUBBING EN VRIENDSKAP
มุมมอง 4.9K11 หลายเดือนก่อน
Ons gesels oor die clubbing, pinkster koortjies en of die "regte tyd" bestaan.
TOLLIE EN MARINDA GESELS OOR WIELE
มุมมอง 6Kปีที่แล้ว
Marinda Engelbrecht gesels oor haar vrese en haar GROOTSTE vreugde. Tollie forseer haar ook om die tannie toets te skryf ...
TOLLIE GESELS MET MARCO SPAUMER OOR GROOT ... Ag.
มุมมอง 6Kปีที่แล้ว
Marco en sy kêrel, soos in 'n Hollywood rom-com, deel tussen deur die gesels met Tollie, wat hulle van mekaar liefhet. Ons gesels oor die haat, maar ook oor die liefde wat lede van die LGBTQIA ontvang en wat die lewe vir Marco laat sin maak.
TOLLIE PARTON GESELS MET ANITA LLOYD VAN DIE WYNLANDE
มุมมอง 16Kปีที่แล้ว
In hierdie episde gaan Tollie van politikus tot fangirl! Sy ontmoet iemand wat sy dink weer iets wakker gemaak het in die Afrikaner vrou. Sy sê presies wat sy dink, en Tollie like dit. It's NEXT (VLOEKWOORD) LEVEL!
TOLLIE PARTON GESELS MET ALETTA FRANCINA
มุมมอง 14Kปีที่แล้ว
TOLLIE PARTON GESELS MET ALETTA FRANCINA
DIE TOLLIE SHOW: TASCHÉ GETROUD MET JOE!?
มุมมอง 12Kปีที่แล้ว
DIE TOLLIE SHOW: TASCHÉ GETROUD MET JOE!?

ความคิดเห็น

  • @jakobustaljaard
    @jakobustaljaard วันที่ผ่านมา

    Ek love haar pun vids!!

  • @francesvanzyl5086
    @francesvanzyl5086 4 วันที่ผ่านมา

    Goddeloos! 😂😂😂 Dankie!

  • @mariweideman7825
    @mariweideman7825 4 วันที่ผ่านมา

    Dit was so oulik! Ek is gaande oor Bea. Sy is beslis my spirit animal. 😊

  • @frankthiart
    @frankthiart 5 วันที่ผ่านมา

    Kyk elke slag. In Taiwan.

  • @erniegouws7262
    @erniegouws7262 5 วันที่ผ่านมา

    If you not under the protection of the BLOOD OF JESUS YESHUA THE SAVIOR CHRIST KING OF KINGS AND LORD OF LORDS, you will be persecuted more, either you gonna be one of the five virgins that's prepared, or one of the five virgins that's lukewarm and not prepared for what's coming when the real tribulation comes 😢 .... GOD'S gonna shake this world, BE PREPARED !!!! REPENT AND TURN TO HIM NOW IN FULL REPENTANCE ‽‽‽‽‽ TIME IS SO SHORT 😮

  • @klaaskingma7435
    @klaaskingma7435 5 วันที่ผ่านมา

    In die vervolg dink ek moet julle dalk die TikToks invoeg op die skerm vir die kykers by die huis ook 🙊. Kan nie rerig hoor wat die videos gesê het nie so dis bietjie eensydig

    • @wynvirdiepyn4188
      @wynvirdiepyn4188 5 วันที่ผ่านมา

      Ek wou juis hê mense moes self gaan kyk ;) En TH-cam flag soms content van ander platforms.

    • @klaaskingma7435
      @klaaskingma7435 5 วันที่ผ่านมา

      Ek kyk self ook haar content maar mens het nou geen idee watse videos julle gekyk het of oor gepraar het nie. So ons voel bietjie asof ons nie deel van die joke is nie

    • @KarienBeylefeld-co7eg
      @KarienBeylefeld-co7eg 3 วันที่ผ่านมา

      Jyt FOMO my skat, dis al!!​@@klaaskingma7435

  • @jasonsmit7
    @jasonsmit7 5 วันที่ผ่านมา

    Pragtige, vrolike girl. 😍

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 5 วันที่ผ่านมา

    🤣

  • @willemvorster8836
    @willemvorster8836 5 วันที่ผ่านมา

    Fok julle komplimenteer mekaar so goed! Jirre ek geniet die show sover die meeste. Paaaaaaapie gelag! 😂😂😂

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 5 วันที่ผ่านมา

    Yes! Hallo julle. B is snaaks. Special shoutout vir Adri, shame dat sy nou in die hoekie Moet gaan sit.

  • @gracevaneeden7447
    @gracevaneeden7447 10 วันที่ผ่านมา

    My oggend gemaak in die warm Suid Korea. Baie dankie, ek subscribe dadelik. ❤😊

  • @nicolaasc.bbrits2929
    @nicolaasc.bbrits2929 10 วันที่ผ่านมา

    Ek is absoluut versot op Marinda en haar suiwer taalgebruik. Die woordeskat is fokken amazing. Tollie my skat, dankie weereens vir n lekker lag sessie. Hou aan doen wat jy doen!

  • @frankthiart
    @frankthiart 13 วันที่ผ่านมา

    I always say. You are born into your biological family but then you choose your logical family.

  • @rianathiart6280
    @rianathiart6280 16 วันที่ผ่านมา

    Het die tannie op Bitterfontein in die sentrale gewerk ?

  • @FreakyChicky1000
    @FreakyChicky1000 16 วันที่ผ่านมา

    Julle ek wil julle twee se vriendin wees. My dam se eende. Ek naai ook graag.

  • @Melkrugel
    @Melkrugel 17 วันที่ผ่านมา

    Marinda is ‘n wonderlike mens!! ❤

  • @gabrielhbyrne
    @gabrielhbyrne 18 วันที่ผ่านมา

    utterly delightful, thank you !

  • @jaymonjulius8093
    @jaymonjulius8093 18 วันที่ผ่านมา

    Slayyy 💅✨✨

  • @KleintoonseBreiwinkel
    @KleintoonseBreiwinkel 18 วันที่ผ่านมา

    Ek LOVE dit. Verfrissend ❤

  • @hjs_g4352
    @hjs_g4352 18 วันที่ผ่านมา

    Love elke episode! 😂❤

  • @krissyk1997
    @krissyk1997 19 วันที่ผ่านมา

    tollie is so ń eerbiedige & ingeligte jong dame 🥰🙇🏻‍♂️💜 13:18

    • @adristrooh1307
      @adristrooh1307 18 วันที่ผ่านมา

      Ek leer nogal n les of twee by haar!

  • @nicolaasc.bbrits2929
    @nicolaasc.bbrits2929 19 วันที่ผ่านมา

    Ek sal graag n gas saam julle wil wees... Ek het nou al geleer hoe om op myself te kom en ek dink ons drie sal lekker kan klets soos ketels.

  • @nataliedematteis6402
    @nataliedematteis6402 19 วันที่ผ่านมา

    🥰😍😘

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 19 วันที่ผ่านมา

    Oeh jinne❤

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 19 วันที่ผ่านมา

    😂 Julle is n fees 🤗 ek sal subscribe 😅 Dit was nou lekker en insiggewend. Tollie sê tog vir Wyn ek dink hy is die mooiste freaking man. Ek like jou serious side, ek verkies ook om oor goed te praat wat eintlik belangrik is. Adri, ek is so bly ons kan jou leer ken. Jy is Pragtig girl ❤ love julle.

  • @user-li6hf9nz3h
    @user-li6hf9nz3h 19 วันที่ผ่านมา

    Nog n great episode. Ek wens ek kon naai😂.❤❤❤❤❤

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 19 วันที่ผ่านมา

    Ag julle, ek kan nie dadelik kyk nie 😭 ek kom terug. Ek love Adri ❤

  • @susaneichmann7015
    @susaneichmann7015 21 วันที่ผ่านมา

    MAL oor Adri! 😅😅😅😅

  • @elishazeeman5876
    @elishazeeman5876 21 วันที่ผ่านมา

    Hierdie interview = Lewe 👏🙌

  • @idakriel3995
    @idakriel3995 22 วันที่ผ่านมา

    Ek love love hierdie chat ❤❤❤❤❤

  • @yolanditolken1964
    @yolanditolken1964 23 วันที่ผ่านมา

    Wie is Adrie? Ek love haar

  • @user-il1mm8zr2e
    @user-il1mm8zr2e 23 วันที่ผ่านมา

    Ek het nou fkn lanklaas SOOOOO lekker geluister en gelag!! Dit was befok! En te vinnig verby!!!

  • @cindykruger5535
    @cindykruger5535 24 วันที่ผ่านมา

    Wow, dit was nou n Amazing show🎉

  • @hjs_g4352
    @hjs_g4352 25 วันที่ผ่านมา

    Wynand stel nooit teleur met entertainment nie!😂😂Wat 'n great episode!

  • @janinemccabe3952
    @janinemccabe3952 25 วันที่ผ่านมา

    Love vir A3! Sal wat wil gee om saam met haar om n tafel te kuier. Van n OG Namakwalander van Springbok xx

  • @ThabisoRatlou
    @ThabisoRatlou 25 วันที่ผ่านมา

    Ons hie here.

  • @cherisegroenewald
    @cherisegroenewald 26 วันที่ผ่านมา

    Dit is so amazing om jou terug te he. Ek lag klip hard. 😂❤ Adri is n fees 😂

  • @francesvanzyl5086
    @francesvanzyl5086 26 วันที่ผ่านมา

    "MA! Bring die tee en koeksisters, Tollie se eerste episode van die nuwe seisoen is op!"

  • @markshields8611
    @markshields8611 26 วันที่ผ่านมา

    Love dit. Adri is flippen awesome.

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 26 วันที่ผ่านมา

    TOLLIE for the win ❤

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 26 วันที่ผ่านมา

    Hierdie is die een 😂😂

  • @user-li6hf9nz3h
    @user-li6hf9nz3h 26 วันที่ผ่านมา

    Hierdie is nou entertainment op sy beste. Baie baie dankie vir n great podcast. Ek het elke sekonde daarvan geniet. Adrie is o oulike mens.. Kan nie wag vir die volgende episode nie. Jy lyk stunning Tollie .❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @nataliedematteis6402
    @nataliedematteis6402 26 วันที่ผ่านมา

    🥰😍🤩😘 Love you!!!!

  • @jakkiehees9741
    @jakkiehees9741 26 วันที่ผ่านมา

    Kyk!!! Adri het vir my nou so deurmekaar 😂😂😂is haar kerel nou die skoonseun of die broer🤣😂🤣😂

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 26 วันที่ผ่านมา

    Hierdie is awesome, love dit. Jinne, dis so relatable! Centurion teater is regtig n mooi plek met n lekker vibe. Ek het nou nog nie die Tollie botter probeer nie, maar daar kan altyd n eerste keer wees 😂 Dankie Tollie en Adri, dit was lekker, en leersaam, om te kyk. Dit voel of ons net lekker by n tafel gesels het, sien uit na die volgende episodes. Groete uit Pretoria, Mooi bly.

  • @MEVROU-KFC28
    @MEVROU-KFC28 26 วันที่ผ่านมา

    Loveee jouuuu❤❤❤❤

  • @elingenfelder
    @elingenfelder หลายเดือนก่อน

    💃💥💥💃

  • @TheMuse331
    @TheMuse331 หลายเดือนก่อน

    CUNTY BOEREMUSIEK EK KANNIE

  • @kyokasuigetsu1939
    @kyokasuigetsu1939 2 หลายเดือนก่อน

    Slaan hom choom hahah😂😋

  • @axelkuhn668
    @axelkuhn668 2 หลายเดือนก่อน

    Sys amptelik immortal in Hartbeespoort