DIE TOLLIE SHOW: TASCHÉ GETROUD MET JOE!?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Hierdie episode celebrate die lesbians! Ons gesels oor dildos en Tasché Burger se liefde vir haar vrou.

ความคิดเห็น • 62

  • @mikaqueen9186
    @mikaqueen9186 9 หลายเดือนก่อน +1

    Ek gaan deur so moeilike tyd in my lewe en net om na hierdie shows te kyk maak dag, laat my weer lekker lag, laat my vergeet. Dankie darling Parton, you just simply amazing and giving so many of us hope again.. Waardeer jou, moet nou ophou met die shows nie. 👑👑👑Her Royal Highness Majesty the Queen.

  • @Bullshit24
    @Bullshit24 ปีที่แล้ว +2

    Julle is classic...hoop jy kry daardie wimpers reg. Loved dit❤

  • @francesvanzyl5086
    @francesvanzyl5086 ปีที่แล้ว +1

    Kras, spelerig, onbeskaamt en Afrikaans. Daar is hoop vir ons kultuur! Afrikaners, kom kyk die Tollie Parton Show, lag so bietjie en leer weer hoe om jou naaste lief te hê soos jouself. 🇿🇦🏳️‍🌈

  • @moniquawatson3502
    @moniquawatson3502 ปีที่แล้ว +3

    Jy is FANTASMAGORIES!!!!! Dankie vir die wonderlike episode.. jys fantasties.. dankie vir al jou moeite🎉🎉🎉😊

  • @marikegrobbelaar696
    @marikegrobbelaar696 ปีที่แล้ว +3

    Tollie, jy mag maar Girl!!!!!!!!!! Ek glo elke podcast sal net beter en beter wees! Ek glo ons gaan nog baie interresante mense hier saam met jou sien en lekker kuier!! Well done!!!!!!!! XXXX

  • @roro9179
    @roro9179 7 หลายเดือนก่อน

    Ek het jou show raak gesien toe ek Karen Zoid se musiek opgesoek het, en nou is ek ’n fan. Ek kon so relate met hierdie show saam Tashé. So ampertjies myself bewusteloos gelag oor die ”backlash”. Ja né, eks bly ek en my vrou bly in Swede, en my familie in SA. Wens ek kon jou ontmoet, ek dink jy is fabulous!! Dankie❤

  • @user-md4uq3bk6c
    @user-md4uq3bk6c ปีที่แล้ว +2

    Dit was nou rerig amazing so lker gelag, dit is eintlik bad hoe mens gelabel word. DO U BOO jy is awesome

  • @user-pl7tt9iz5o
    @user-pl7tt9iz5o ปีที่แล้ว +1

    😂😂😂😂niemand sal betaal vir haar voete nie😂😂😂😂😂

  • @montonaybester3467
    @montonaybester3467 ปีที่แล้ว +3

    Jy is FANTASTIES 🎉 Jy weet hoe om dinge te doen , Dankie vir die moeite wat jy insit in ALLES 👌🏻🤗❤️

    • @TollieParton
      @TollieParton  ปีที่แล้ว +1

      Aw! Sweet. Hierdie maak ons hart warm.

  • @rubybakker4927
    @rubybakker4927 ปีที่แล้ว +1

    Beste podcast ooit. Niks beter as hierdie nie. Flip alles, Flip almal. Hierdie is lewe !! 😂❤

  • @lpretorius9580
    @lpretorius9580 ปีที่แล้ว +1

    😂😂😂Riaan Cruywagen met tiete!!! Nee man jy kan nie met so ding begin nie!!! Ek moet elke keer van voor af begin want ek lag te veel. Sien uit na die volgende een❤

  • @nicolizegrobler353
    @nicolizegrobler353 ปีที่แล้ว +1

    FANTASTIES!!! LOVE DIE PODCAST!!!! DANKIE TOLLIE❤❤

  • @theunsleeuwner9023
    @theunsleeuwner9023 ปีที่แล้ว +2

    Daai lash 😂😂😂, Tolla wanneer kry ons daai musiek?

  • @ShadowSoundscapes624
    @ShadowSoundscapes624 ปีที่แล้ว +1

    Die was ICONIC ❤❤

  • @Elsie28
    @Elsie28 11 หลายเดือนก่อน

    Ek het lanklaas so lekker gelad well done!!!

  • @user-zk8zi6kt7z
    @user-zk8zi6kt7z ปีที่แล้ว

    Jou vashaak-waspopogie was my favourite deel!!

  • @laurikakotzee6996
    @laurikakotzee6996 ปีที่แล้ว +1

    Love dit Tollie. So lekker gelag. 😂

  • @jaymonjulius8093
    @jaymonjulius8093 ปีที่แล้ว

    Jy is sooooo awesome en inspire my elke dag

  • @Ajm549
    @Ajm549 9 หลายเดือนก่อน

    Tasche & Jo! Fokkin Legends!! ❤️❤️❤️❤️

  • @darkmoon45
    @darkmoon45 ปีที่แล้ว

    Mal oor al jou content love dit never stop making great content

  • @janniekirs7203
    @janniekirs7203 ปีที่แล้ว

    Fantastiese eerste video! En what a awesome eerste gas!!! Kan nie wag vir nog nie! ❤❤❤Well done Tollie

  • @janbence7272
    @janbence7272 ปีที่แล้ว

    Nou so lekker gelag! Well done Tollie, kan nie wag vir die volgende episode nie!

    • @TollieParton
      @TollieParton  ปีที่แล้ว

      Ah! Dankie! Ons dra die boodskap so oor.

  • @AndreDMalan1966
    @AndreDMalan1966 4 หลายเดือนก่อน

    "Tollie Fluit Vleis"

  • @official.tshidi
    @official.tshidi ปีที่แล้ว

    AMAZING PODCAST!!! Wag in spanning vir die volgende episode!!!❤

    • @TollieParton
      @TollieParton  ปีที่แล้ว

      Dankie! Sy's amper hier ...

  • @user-nd7lr9mb8i
    @user-nd7lr9mb8i ปีที่แล้ว +1

    Lovit

  • @chriznerkalp9214
    @chriznerkalp9214 ปีที่แล้ว +1

    Ek love die ❤❤❤❤

  • @anysharobbertse8836
    @anysharobbertse8836 10 หลายเดือนก่อน

    Jy is AWESOME 😂

  • @Adele975
    @Adele975 ปีที่แล้ว

    Tolie!!! JY IS GREAT!!🤣🤣🤣🤣❤

  • @leeanntheron3149
    @leeanntheron3149 ปีที่แล้ว +1

    Lovit!

  • @Ludwig_Audendahl
    @Ludwig_Audendahl ปีที่แล้ว

    Love dit, jy is die beste ooit😊🌸

  • @juanphillipjansevanrensbur546
    @juanphillipjansevanrensbur546 ปีที่แล้ว

    Die was so amazing! ❤❤

  • @justinretief7509
    @justinretief7509 ปีที่แล้ว

    Love jou! Great show! 🎉🔥

  • @deanswartz7237
    @deanswartz7237 ปีที่แล้ว

    Love you ❤️wonderlike show

  • @nienkegoldie6317
    @nienkegoldie6317 ปีที่แล้ว

    Love, love, loovvvveeeee!!!!😂😂❤

  • @dalenejansevanrensburg8932
    @dalenejansevanrensburg8932 ปีที่แล้ว

    Well done. Jy is awesome

  • @andreavandyk2275
    @andreavandyk2275 ปีที่แล้ว

    Amazing❤❤🎉

  • @user-uy8vc3fc9z
    @user-uy8vc3fc9z ปีที่แล้ว

    😂😂😂😂 wow jy is amazing ❤

  • @sharnecoetzee
    @sharnecoetzee ปีที่แล้ว +1

    Love hoe daai wimpers knip..

  • @hannahpaton530
    @hannahpaton530 ปีที่แล้ว

    Wontasties!!! ❣️❣️❣️

  • @klaaskingma7435
    @klaaskingma7435 ปีที่แล้ว

    “Hallo Poes” 😂😂😂

  • @antman.86
    @antman.86 ปีที่แล้ว

    Ek lag nou so lekker.

  • @quakledacklegaming740
    @quakledacklegaming740 ปีที่แล้ว

    Dis die een oogleed vir my Wynand 😂😂😂😂

  • @laughingShaz
    @laughingShaz ปีที่แล้ว

    ❤❤

  • @byrandmyburgh8717
    @byrandmyburgh8717 ปีที่แล้ว

    Waar die fok in vanderbijlpark was dit?😂😂😂

  • @antohangerber3720
    @antohangerber3720 ปีที่แล้ว +1

    Ek soek die R100 000

  • @beatrixbester5394
    @beatrixbester5394 ปีที่แล้ว

  • @user-kv5cy9jh4f
    @user-kv5cy9jh4f ปีที่แล้ว

    Julle is A Ok hoor❤

  • @montiesaunders6381
    @montiesaunders6381 ปีที่แล้ว

    😂😂😂

  • @user-xg7cu8hi8t
    @user-xg7cu8hi8t ปีที่แล้ว +1

    Eks gay en dis okay🤗❤️

  • @billcostestimating
    @billcostestimating 9 หลายเดือนก่อน

    Oe hier stem ek saam. My ouers was ook soos NOT FOR THIS. En nou is hul gek oor my meisie. Ek was nog nooit so gelukkig. Ek word op die hande gedra.