Baie dankie vir nog n pragtige podcast. Karl is n regte sweetie pie. Dankie Karl dat jy so mooi na Wynand kyk. En Wynand jy is beroemd en ons is almal baie ❤ vir jou.❤❤❤❤❤ Charmaine jy sal altyd my superster wees.
Hierdie episode het my trane in my oê gegee. Dankie Tollie dat jy ons wys ons kan altyd net ons self wees. Maak nie saak wie of wat ons is nie. By jou leer ek beslis elke dag iets.
Die laaste deel van hierdie gesprek lê so na aan my hart. Ek is van Vredendal, Klein Klein dorpie. Ek is ook in ñ interracial relationship. Baie vriende verloor, ñ hele chosen family gekry, waarvoor ek so dankbaar is. Mense is steeds, in vandag se tyd, so mean en rasisties oor iets waarvoor jy geen beheer het nie, die kleur van jou vel… Dis noggals gross vir my. So ja, soos wat Karl sê, soms moet jy jouself check! Absolutely enjoyed this radically honest and vulnerable conversation. I appreciate you ❤
Karl jys oulik. Ek is mal oor jou! Dankie vir alles wat jy vir Tollie doen. Ons waardeur jou baie. Dankie vir n awesome Podcast!!! Tollie jy skok vir my met jou confession 😂😂😂❤❤❤❤❤ still love you!!!!!!
Very powerful conversation.
Julle! As an over the top meisie! I needed this. Dankie ❤
Baie dankie vir nog n pragtige podcast. Karl is n regte sweetie pie. Dankie Karl dat jy so mooi na Wynand kyk. En Wynand jy is beroemd en ons is almal baie ❤ vir jou.❤❤❤❤❤ Charmaine jy sal altyd my superster wees.
Hierdie episode het my trane in my oê gegee. Dankie Tollie dat jy ons wys ons kan altyd net ons self wees. Maak nie saak wie of wat ons is nie. By jou leer ek beslis elke dag iets.
Weereens n great podcast. Love U Karl❤
Die laaste deel van hierdie gesprek lê so na aan my hart. Ek is van Vredendal, Klein Klein dorpie. Ek is ook in ñ interracial relationship. Baie vriende verloor, ñ hele chosen family gekry, waarvoor ek so dankbaar is. Mense is steeds, in vandag se tyd, so mean en rasisties oor iets waarvoor jy geen beheer het nie, die kleur van jou vel… Dis noggals gross vir my. So ja, soos wat Karl sê, soms moet jy jouself check! Absolutely enjoyed this radically honest and vulnerable conversation. I appreciate you ❤
Aw! Dankie hiervoor ❤ Hoop jy kom by 'n Tollie show uit Xx Ek was so lanklaas inni Dal!
Begin Desember by Die Boer 🤗
PS… Die Dal suck steeds, so rather not love 😂
Karl jys oulik. Ek is mal oor jou! Dankie vir alles wat jy vir Tollie doen. Ons waardeur jou baie.
Dankie vir n awesome Podcast!!!
Tollie jy skok vir my met jou confession 😂😂😂❤❤❤❤❤ still love you!!!!!!
Awhh 🫶🏼🫶🏼
By ver die beste podcast...jul is amazing mense
“is daar ‘n ETC dance tutorial op youtube” 💀😂
Tollie nie fop tosser nie. Dis n Glamour Poes.
Julle moet asb polokwane toe kom.
Ek dink baie inspirasie sal gefind word in jou en jou boodskap.❤
I always say. You are born into your biological family but then you choose your logical family.
Hi Tollie! What did you do when you left school? When did you you know you were gay? How does Wynand look?