Baie interesant dankie...My eerste valve amplifier was n kenwood, kan nie die model nommer onthou nie maar ek was so 14 toe my boetie dit vir my by iemand gekoop het. Ek werk nou aan n NAD 701. Iemand het ook baie gemors hier aangevang...ek is nowhere near so slim soos jy met elektronika maar ek leer stadig. Het al die power transistors vervang, nie net die gebreektes nie en doen nou die groot caps want een was in short. Ek vervang ook n paar ander transistors wat gepop het...so nog baie werk. gaan jou advies vat en die ander caps ook vervang. Ek hoop die Electronics Club South Africa sal lekker groeie en waarde bring vir almal. Groete.
Excellent video with clear and concise explanations. A lovely preamp to boot👍🏼
Baie interesant dankie...My eerste valve amplifier was n kenwood, kan nie die model nommer onthou nie maar ek was so 14 toe my boetie dit vir my by iemand gekoop het. Ek werk nou aan n NAD 701. Iemand het ook baie gemors hier aangevang...ek is nowhere near so slim soos jy met elektronika maar ek leer stadig. Het al die power transistors vervang, nie net die gebreektes nie en doen nou die groot caps want een was in short. Ek vervang ook n paar ander transistors wat gepop het...so nog baie werk. gaan jou advies vat en die ander caps ook vervang. Ek hoop die Electronics Club South Africa sal lekker groeie en waarde bring vir almal. Groete.
Hi Dewald ,seen your clips on you tube, need help to restore an old pioneer amps , can you help.
Good day Jeremy - where are you based?