Sê dit soos dit is. Episode 022: Jan Malan (Oorlogstories)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 พ.ย. 2023
  • Gerhard Papenfus en Kolonel Jan Malan. Jan vertel oorlogstories.
    Deel dit met iemand.

ความคิดเห็น • 46

  • @user-sm9bi5qs6o
    @user-sm9bi5qs6o 2 หลายเดือนก่อน +3

    Uitstaande officer en gentlemen!!!

  • @kobusvandermerwe2423
    @kobusvandermerwe2423 2 หลายเดือนก่อน +1

    Wat 'n mooi gesprek! Dit laat my baie vêr terugdink en trots voel om deel te kon gewees het van die ou weermag. Ons het goeie bevelvoerders gehad en daarom ons suksesse.

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 2 หลายเดือนก่อน +2

    Uitstekende onderhoud, baie dankie!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 5 หลายเดือนก่อน +4

    Dit is so goed dat hierdie eerste-handse inligting opgeteken en bewaar word!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 5 หลายเดือนก่อน +6

    Ai, lekker dat julle hierdie gesprek in Afrikaans voer en sonder politiek-korrektheid!

  • @helmutburger2597
    @helmutburger2597 6 หลายเดือนก่อน +4

    Hy het die bynaam, "Jan Skerp," gehad.

  • @diondubruyn3671
    @diondubruyn3671 7 หลายเดือนก่อน +11

    Skerp - vlymskerp Baie dankie

    • @NEASANews
      @NEASANews  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie vir die mooi terugvoer!

  • @janni3dutoit
    @janni3dutoit 3 หลายเดือนก่อน +9

    Die gesprek oor die wit perde is kort geknip. In my oë sou dit ń gesprek wees wat ń episode op sy eie verdien.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 5 หลายเดือนก่อน +2

    Dit was nou lekker om hierdie forum op te spoor.....het diensplig in 1969 gedoen.n Baie goeie tyd. Ek wonder net of Kol. Malan n nasaat is v Genl. Wynand Malan v Boere-oorlog faam?

  • @nickisunshine677
    @nickisunshine677 7 หลายเดือนก่อน +4

    51 minute in is die beste woorde wat ek in 'n LAAAAANg tyd gehoor het

    • @NEASANews
      @NEASANews  7 หลายเดือนก่อน

      Dit is!

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 3 หลายเดือนก่อน +2

    Goeie gesprek Jan

  • @olijou6186
    @olijou6186 7 หลายเดือนก่อน +2

    Ek was nog nege maande op Potch 3SAI. Toe Suidwes toe by Suidwes SWATF en laastens tot met onafhanklikheid by AME Grootfontein. Beste tyd in my lewe !

  • @mainsail4959
    @mainsail4959 6 หลายเดือนก่อน +3

    Bravo Kolonel Jan. Saluut!

  • @flinfaraday1821
    @flinfaraday1821 26 วันที่ผ่านมา

    My bliksem. Ek het "Tannie Pompie se Oorlog" gelees so ruk gelede. En hier sit kaptein Jan Malan nou en gesels.

  • @agmining
    @agmining 3 หลายเดือนก่อน +1

    Kol Jan Malan ontmoet op n Bisley. Ek dink dit was Bloemfontein.

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 3 หลายเดือนก่อน

    Ek was in 1971 vir een jaar by die Tuffies te Voortrekker-Hoogte in Pretoria. My swaer is die jaar daarna in 1972 vir twee jaar opgeroep ook in Pretoria by n ander opliedings-groep.

  • @HeinEkkerd
    @HeinEkkerd 6 หลายเดือนก่อน +3

    Jy kan nou hierdie vertelling uit slegs 2 punte kyk,OF jy was n trotse Suid Afrikaanse soldaat wat vir jou land geveg het,OF jy was en is n hensopper wat dink alles was verniet,ek weet watter kant ek was en is

  • @PeterCronning
    @PeterCronning หลายเดือนก่อน

    Uitstekende onderhoud. Feitlik 100% korrek. Was onder hom in ops. Hooper.

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 3 หลายเดือนก่อน

    Dus is die twee-jaar sisteem in 1972 begin.

  • @flinfaraday1821
    @flinfaraday1821 26 วันที่ผ่านมา

    They like to say that the Cuban general was executed for drug smuggling (what an excuse haha), but we all know the real reason.

  • @crl633
    @crl633 หลายเดือนก่อน

    Een van die beste onderhoude wat ek nog gekyk het oor die onderwerp.

  • @user-ok9xl7um3m
    @user-ok9xl7um3m 7 หลายเดือนก่อน +1

    Die Kubane het die SADF uitoorlê op elke gebied dit is hoekom ons die oorlog verloor het .

    • @HeinEkkerd
      @HeinEkkerd 6 หลายเดือนก่อน

      Ek kan maar net lag vir jou,ag shame man,het die anc jou OOK gebrainwash??As jy weer nugter en wakker is,gaan doen bietjie navorsing,dan sal jy sien,ons het die oorlog gewen,maar ongelukkig het die politici als opgedonner

    • @georgepelser5277
      @georgepelser5277 6 หลายเดือนก่อน +8

      Snert man.

    • @georgepelser5277
      @georgepelser5277 6 หลายเดือนก่อน +7

      Snert man.

    • @georgepelser5277
      @georgepelser5277 6 หลายเดือนก่อน +8

      Snert man.

    • @georgepelser5277
      @georgepelser5277 6 หลายเดือนก่อน +7

      Snert man.