Sê dit soos dit is. Episode 020: Theuns Eloff

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ต.ค. 2023
  • Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is.
    Vandag gesels Gerhard met Dr Theuns Eloff. Theuns was die visekanselier van die NWU en het 'n rol gespeel in die transformasieproses van Suid-Afrika. Hy deel staaltjies en stories oor hierdie tye en Theuns, die strateeg, kyk ook na die toekoms.
    Deel dit met iemand.

ความคิดเห็น • 15

  • @user-jr8bx2is6s
    @user-jr8bx2is6s 3 หลายเดือนก่อน +5

    Gekyk na waar SA nou staan in 2024, in alle fasette van ons samelewing waaraan jy aandadig is weet ek nie hoe jy kan slaap nie.

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj 3 หลายเดือนก่อน

      Presies Hy is aandadig. Bloed van elke boer op sy hande. Hy bedryf nog steeds sy verraad deur die FW de Klerk stigting. Plaas die ou om verskoning vra maar lafaards doen dit nie

  • @louisgerber999
    @louisgerber999 3 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie Theuns!

  • @altavanrensburg7027
    @altavanrensburg7027 3 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie hiervoor...... wat n besondere betekenisvolle lewe

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 3 หลายเดือนก่อน +1

    Merkwaardige siening!

  • @janni3dutoit
    @janni3dutoit 3 หลายเดือนก่อน +5

    Ek kan nie glo daar is net 15 likes nie?? Ek het nie die dinge geweet nie. Mens kan nie die verlede verander nie, en ons weet nie waar die toekoms on heen vat nie.

  • @user-fg9ow9tv3d
    @user-fg9ow9tv3d 3 หลายเดือนก่อน +2

    Het nie tyd vir die ou nie regte joiner en draadsitter

    • @christianlafontaine2509
      @christianlafontaine2509 15 วันที่ผ่านมา

      ..not correctly translated(@user-fg9ow9tv3d comment)- "have no time for this guy, a proper "joiner" and fence sitter". "Joiner" was expression used against Afrikaners who broke ranks with popular anti English feelings and joined in ww1 to fight for Britain- " bittereinders" were those who stuck to their principles to the bitter end .

  • @helenmeyer3634
    @helenmeyer3634 3 หลายเดือนก่อน

    Theuns Eloff was n merkwaardige leier by die nwu

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 หลายเดือนก่อน

    Ek bly erg wantrouig jeens Theuns

  • @bendewet2459
    @bendewet2459 3 หลายเดือนก่อน +1

    Kom help hier inni townships Petsana Reitz AUB HIER IS BAIE WERK

  • @johanintaiwan
    @johanintaiwan 3 หลายเดือนก่อน +3

    Vandag is ek 65 so hierdie dinge het in my tyd gebeur. Ek kan net onthou dat Theuns ‘n goeie rugbyspeler was, ek dink hy het flank vir Wes Transvaal gespeel. Dankie vir die insig, geniet hierdie programme baie. Johan, deesdae woonagtig in Taiwan.

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj 3 หลายเดือนก่อน

      Hoekom is jy in Taiwan.????
      Gaan kyk terug en sien dat Theuns die grootste oorsaak is dat jy moes vlug

  • @user-fg9ow9tv3d
    @user-fg9ow9tv3d 3 หลายเดือนก่อน +2

    Ek het nie tyd vir die veraaier nie regte joiner en draadsitter