Meyer le Roux gesels oor selfverdedeging.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • Hoekom dra jy permanent 'n handwapen aan jou, vra Adam Tas vir Meyer le Roux van Buffelsfontein. Meyer, die rowwe bliksem, verduidelik ook hoekom was Barny geskiet, en waar die trofee nou hang. Hoor meer oor selfverdediging wetgewing en veral wat moet jy doen, en nie doen nie by 'n polisie blokade.
    #natshoot #natshootshop #buffelsfontein #triggercam

ความคิดเห็น • 11

  • @diesel10ize
    @diesel10ize 8 หลายเดือนก่อน +3

    Baie insigewende aanbieding. Dankie daarvoor.

  • @HannoBecker-sq3sz
    @HannoBecker-sq3sz 8 หลายเดือนก่อน +3

    Waar is die Buffelsfontein Wapens winkel

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 8 หลายเดือนก่อน +1

    Ja nee kyk ,great video, Hou so aan manne

  • @pietskiet243
    @pietskiet243 8 หลายเดือนก่อน +1

    Twee Legends.

  • @mikedevries8427
    @mikedevries8427 8 หลายเดือนก่อน

    Waar kom julle aan die man, klink of hy slaap of iets
    😊

  • @cjsvandyk267
    @cjsvandyk267 8 หลายเดือนก่อน

    Jag is net volhoubare benutting..Dis hoekom pelsrobbe ook geslag moet word anders oor bevol hulle en vreet die vis op.So ook met wild as ons dit nie benut nie gaan ons dit vir altyd verloor.

  • @BogusBolloks-mf4wq
    @BogusBolloks-mf4wq 8 หลายเดือนก่อน

    Rooivleis virewig! 😋

  • @barendloots1281
    @barendloots1281 8 หลายเดือนก่อน +1

    Ek haat daai pers pop barney
    Vandat ek n kind is tot vandag haat ek daai ding