Meob Baai 2021 Ep 7 Dunes and then Big dunes, where the V6 rules

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 เม.ย. 2021
  • Driving the FJ Cruiser through the Namib desert to Meob bay, Episode 7.
    The series will be aproximately 11 episodes covering the 7 days of our journey through the scorching desert with extreme dunes to the West coast of Namibia where we wil catch fish and drive some scary dunes. In our convoy we have the FJ Cruiser, Land Cruiser pickup, a couple of GD6 Hiluxes, Fortuner and notably the brand new Nissan Patrol.
    First dunes where we learn the basics of dune driving, then we progress tobig dunes and then extreme dunes where the camera struggles to capture the magnitude of what lies before you. On these Extreme dune driving you get to test your skill with Hannes our guide coaching you so you can conquer your fear and learn what you and your vehicle is capable of.
    A couple of sand recoveries at teh end.
    Music: Daar vat hy nou - Jakoos Scheepers
    Guided by - namabptyltd.com/
  • แนวปฏิบัติและการใช้ชีวิต

ความคิดเห็น • 32

  • @Off-Road-Dune
    @Off-Road-Dune 2 ปีที่แล้ว +1

    Deflate to 10 psi and thank me later!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  2 ปีที่แล้ว +1

      We ran at 10-11 PSI most of the time and I went down to 8 PSI on some of the challenge dunes.

    • @Off-Road-Dune
      @Off-Road-Dune 2 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan looks like u have more than 10 psi

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  2 ปีที่แล้ว

      @@Off-Road-Dune The FJ looks like that, I deflated to 0.7 bar, 10.1 PSI for most of the time. The Stock tures on the FJ just balloon out so nice that they don't look very flat. When we do our own challenge dune I go down to 0.3 bar/4.4 PSI.
      I did this video specifically about Deflati g
      th-cam.com/video/r9tMzdowAQ4/w-d-xo.html

  • @Pietcoke1
    @Pietcoke1 3 ปีที่แล้ว +3

    Hierdie was nou lekker om te kyk......goeie fotografie Jors en mooi sonsondergang. Daai FJ is Koning deur en deur.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Die FJ is ongelooflik op die duine, volgende duine is bietjie groter en meer gevaarlik, het die een so bietjie oordoen .

  • @deonzar
    @deonzar 2 ปีที่แล้ว +1

    Mooi gedoen man Jors! Elke dag leer mens en doen elke dag beter..

  • @rodswift285
    @rodswift285 3 ปีที่แล้ว +1

    Lovely man driving up the namib dunes

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      It is an experience that everyone should have at least once.

  • @hugojansevanrensburg9186
    @hugojansevanrensburg9186 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Jors vir die mooi videos. Namib is pragtig. Daar is vir my niks so mooi soos daai V6 grom deur die sand nie. Hoop om eendag my FJ soontoe te vat.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  2 ปีที่แล้ว

      Jy sal dit geniet

  • @michaellockleymotivational8046
    @michaellockleymotivational8046 3 ปีที่แล้ว +1

    scary stuff for me well done!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      a lot of it was scary for me as well, remember the camera does not give you a real good feel of the full scale of the dunes.

  • @andrecruiser885
    @andrecruiser885 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek dink n paar manne gaan hulle bakkies inruil vir n fj na die video.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Ek het geweet die FJ is goed op duine, maar daar het ek geien hoe groot die erskil tussen hom en sy kompetisie. Die amaroks het upgrade suspensies gehad, die FJ standaard en was nogsteeds beter.

  • @karlvanderwaal2301
    @karlvanderwaal2301 3 ปีที่แล้ว +4

    Excellent capture of dune driving and the beauty of the Namib. What tire pressures were you running 12-15 psi?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Thanks.We would start as upper limit on 12 PSI,I preferred 10 PSI and then deflate to 8 PSI when things got difficult.

    • @karlvanderwaal2301
      @karlvanderwaal2301 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan Baie dankie vir die informasie, ek wardeer dit. Did any of the vehicles have problems with tire beads unseating from the rims at 8 PSI?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      @@karlvanderwaal2301 no debeading problems, but the sand is dry and soft and no need for sharp turns.

    • @charliemalan7268
      @charliemalan7268 3 ปีที่แล้ว

      0.8 bar

  • @tersnet10
    @tersnet10 3 ปีที่แล้ว +1

    Skuus eks laat maar jou nie naam weg gooi nie. V6 LOOP
    OOP

  • @mariesnyman724
    @mariesnyman724 ปีที่แล้ว +1

    Ek gaan later verder kyk. Dis oor 5 min LS. Dan gan my oog biki rus. X heel oggend opi tablet en videos.
    Ek moet maar in paaiemente kyk.....bedoelende dat my ood ruskans kry. Ek't 40% visie in my regter oog (ek dink hy is nog swakker na n jaar, dit voel so). My linker oog het Sept 2 jaar gelede oornag blind geword. DIT was n bja groot skok. Sien jou later vanmiddag weer hier...😄

  • @lawrencelothian8137
    @lawrencelothian8137 3 ปีที่แล้ว +1

    Jors, julle kan gerus Jakoors se song (Daar vat hy nou) laat publiseer. Ek staan eerste in die tou om geld te betaal!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Ek het ook al die gedagte gehad, maar hy reis tans nog , het die eerste dèl sommer met selfoon langs strand opgeneem en hy skryf nog aan die verdere verse. Ek gee jou boodskap aan hom deur.

    • @lawrencelothian8137
      @lawrencelothian8137 3 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan Dankie

  • @SamoesADIY
    @SamoesADIY 3 ปีที่แล้ว +1

    Wonder of my ranger 3.2 auto dit kan maak?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Die kamera gee nie die werklikke orentjie van die duin nie, jy het redlik krag nodig om teen daai los skuinste te ry.

  • @renateswart7038
    @renateswart7038 3 ปีที่แล้ว +1

    By die eerste steil duin wat jul gery het, so by ongeveer 2:00min vd video aan die heel begin, wat is die helling vd duin skat jy, 45 of 60 grade? Low range derde rat seker?, 70km/h. Not for the faint hearted. Hy het vir my die ergste van al die duine gelyk.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Ek dink hy was die steilste, dity was n slipface en ek skat rofweg 45 grade hoewel ek nie so na hom gekyk het nie.
      ek het die FJ beperk tot 3 de low range ja, dit werk vir sulke klein duine.
      Op die laaste duin het ons na 90 km/h gegaam , in volgende duin video is daar duine wat ons 120km en vinniger moes vat, high range 3de.

    • @renateswart2586
      @renateswart2586 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan Sien uit na die volgende video, 120km/h seker nie vir novice drivers op sand nie :-0 !

  • @andiri_H
    @andiri_H 2 ปีที่แล้ว +1

    hou hom hou hou hom

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  2 ปีที่แล้ว

      Janee, hy wil gehou wees daar teen daai duin 😎