Meob Baai 2021 Ep 8 Father and Son fishing, talking to PW about their operation.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Driving the FJ Cruiser through the Namib desert to Meob bay, Episode 8.
    The series will be aproximately 11 episodes covering the 7 days of our journey through the scorching desert with extreme dunes to the West coast of Namibia where we wil catch fish and drive some scary dunes. In our convoy we have the FJ Cruiser, Land Cruiser pickup, a couple of GD6 Hiluxes, Fortuner and notably the brand new Nissan Patrol.
    Die tweede dag van visvang en ons het n dubbels pa en seun wat saam visse uit trek. Ek gesels bietjie met PW oor NAMAB en hoe hulle operasie werk.
    Ons probeer skuil van die "Oos weer" wat die sand oor ons waai en gaan skuil op die ouend agter n groot duin teen die see.
    Music: Daar vat hy nou - Jakoos Scheepers
    Guided by - namabptyltd.com/

ความคิดเห็น • 9

  • @mariesnyman724
    @mariesnyman724 ปีที่แล้ว +1

    Shoe, my oë is nou v d Namib se sand, en slaan die sand seer, eina....😄

  • @willem932
    @willem932 11 หลายเดือนก่อน +1

    Goeie dag, wat is PW se besigheid se naam?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  11 หลายเดือนก่อน

      NAMAB , Guided by - namabptyltd.com/

  • @Pietcoke1
    @Pietcoke1 3 ปีที่แล้ว +2

    Ai hoe sien ek uit na so "wegraak" trip.........'n plek waar jy tyd en alles agter laat en net wegraak van alles en almal....!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Daai is n besonderse wegraak , heel uit die beskawing uit.

  • @benjaminvanschalkwyk4759
    @benjaminvanschalkwyk4759 3 ปีที่แล้ว +2

    Ai, is darem lekker by die viswater

  • @renateswart2586
    @renateswart2586 3 ปีที่แล้ว +2

    Die lyk vir my al hoe meer na n trip wat mens ten minste een maal in jou lewe moet doen.