Meob Baai 2021 Ep 1 Upington to the Namib

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Driving the FJ Cruiser through the Namib desert to Meob bay, Episode 1.
    The series will be aproximately 11 episodes covering the 7 days of our journey through the scorching desert with extreme dunes to the West coast of Namibia where we wil catch fish and drive some scary dunes. In our convoy we have the FJ Cruiser, Land Cruiser pickup, a couple of GD6 Hiluxes, Fortuner and notably the brand new Nissan Patrol.
    Guided by - namabptyltd.com/

ความคิดเห็น • 39

  • @deonzar
    @deonzar 2 ปีที่แล้ว +1

    Nouja..laat ek nou biekie vir Jors hier in Namibia....my lieflingland... volg...om daai duine te ry is een van die lekkerste ondervindings. Hierdie is n groot groep..ons groepe was biekie kleiner.

  • @reneebrown3766
    @reneebrown3766 3 ปีที่แล้ว +2

    Never have I seen such an awesome desert landscape. Breathtaking in its colours, dune and mountain ranges, rock formation, trees, grasses and wildlife, thank you so much, wonderful video.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      the landscape really is awesome.

  • @Cross-Country-Biker
    @Cross-Country-Biker 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi sand wereld, kleure so mooi, dankie

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Die landskap was ongelooflik. veral as jy boop n groot duin staan aan die einde van die dag.

    • @Cross-Country-Biker
      @Cross-Country-Biker 3 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan altyd anderkant n verassing as jy oor daie rooi sand seil

  • @hendrikvandermerwe4407
    @hendrikvandermerwe4407 3 ปีที่แล้ว +1

    Nice dat ek hier in Texas kan sit en daai mooi land kan aanskou, die taal kan hoor en verlang! Was jarenlang in SWAPOL, in 91 terug SA toe en 2005 VSA toe. Sal nie omgee om een keer so n trip saam te kan maak nie, maar sou dit met my Toyota Tacoma will doen - hy het "crawl control" - sit nie sommer vas nie. Thanks vir die video's!

  • @ladyandherlandy
    @ladyandherlandy 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow laat my verlang na my oorgrens avontuur deur die suide van Namibia in 2009. Dankie vir die saam neem op jou avontuur. En wat 'n seën om dit saam jou Pa te kan ervaar. Tydlose memories 👌🏼

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie. Ja dit was lekekr om dit saam met my pa te kon doen en dit was n trip van n leeftyd.

    • @ladyandherlandy
      @ladyandherlandy 3 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan wat is die Covid proses tans om Namibia te besoek is dit relatief maklik? Sal graag in Augustus wil besoek afle.

  • @brucebisbey9554
    @brucebisbey9554 3 ปีที่แล้ว +2

    Awesome! BeSafe.

  • @efraimcupido6170
    @efraimcupido6170 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Jors vir die opname. Dus n bucket list trippie

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Dit is defnitief n trip van n leeftyd

  • @renateswart7038
    @renateswart7038 3 ปีที่แล้ว +1

    Amazing, thanks! Looking forward to the next videos. Would love to do something like this too.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Go for it, it is an incredible experience.

    • @renateswart7038
      @renateswart7038 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan 😁👍

  • @mariesnyman724
    @mariesnyman724 ปีที่แล้ว

    Amaizing. Dankie

  • @jacquespace4522
    @jacquespace4522 ปีที่แล้ว +1

    Goeie more Jors. Ek geniet jou videos wat jy oplaai, veral die 4 x 4 insetsels. Ek wil jou gou vra, Die Meob Baai trippie wat julle gedoen het, is dit iets wat julle gereeld doen? Ek en my seun sal graag wil join as julle dit weer doen. kan jy dalk meer inligting gee asb.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว

      Hi Jacques, ek doen dit nie gereeld nie, maar ek ken mense wat dit wel gereeld doen, kontak my op jorsmalan@gmail.com

  • @jacooosthuizen3593
    @jacooosthuizen3593 ปีที่แล้ว +1

    Lekker manne.

  • @rodswift285
    @rodswift285 3 ปีที่แล้ว +2

    Lovely I come from namibia

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      I enjoyed Namibia this past week, beautiful after the rains.

  • @keyboardcommando9046
    @keyboardcommando9046 3 ปีที่แล้ว +1

    Hi Jors, if I may ask, what kind of fuel consumption do you get out of your FJ?
    Regards

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      On the highway I drive 120 and get about 9km/L average
      Whe doing dunes and 4x4 it drops , larhe tank so it still average out to around 7.5 -8km/L.
      In the Namib with 550km of sand i averaged 4.8.

    • @keyboardcommando9046
      @keyboardcommando9046 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan thanks for the reply, it doesn't sound too bad for a petrol V6

    • @jacooosthuizen3593
      @jacooosthuizen3593 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan Lig vir n SUV. My jeep moer ek 13L lol. V6 3.6liter petrol

  • @4WheelingSA
    @4WheelingSA 3 ปีที่แล้ว +1

    Lekker man! 👍🏻👊🏻

  • @fireandicewine
    @fireandicewine 3 ปีที่แล้ว +1

    Which dam was that in the beginning?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Naute dam on the Lowen river

  • @daniellindeque8701
    @daniellindeque8701 2 ปีที่แล้ว

    Hoe is die FJ se suspension? Daai paaie lyk maar rof

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  2 ปีที่แล้ว +1

      Die FJ se suspensie is standaard en het uitstekend gevaar, beter as die Amaroks met opgegradeerde suspensies. as jy Ep 7 of 8 in die reeks kyk sal jy sien waar ek bietjie vlieg. ek het wielsporing na die tyd laat kyk en geen verstellings was nodig.

    • @daniellindeque8701
      @daniellindeque8701 2 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan Dankie vir die inligting! En hoe is hy nou na jy die OME suspensie op gesit het? Ek hoor Fox is ook Goed

  • @charliemalan7268
    @charliemalan7268 3 ปีที่แล้ว +2

    Die trip was baie lekker. Die camera
    werk is harde werk en beplaning

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Baie werk aan die editing , only about 20% of the available footage is used in the end.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 3 ปีที่แล้ว +1

    Ja is jy Afrikaans of is jy engels praat Afrikaans los daardie kak taal

    • @ecosseza4030
      @ecosseza4030 3 ปีที่แล้ว +1

      Praat jy Skots? Ek verstaan n' ​​bietjie Afrikaans maar ek geniet die kameraderie. Dankie Jors

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +3

      Ek het baie engelse vriende en familie, hulle genieg dit ook om te verstaan wat aangaan, so ek gooi maar engels ook tussenin.