MTT Diamond Painting pakkie......WOW😍😍

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ส.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Ek is so opgewonde oor my pakkie van MTT Diamond Painting.
    Dit is customs van prent wat ek by Prickly Pear gekoop het.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 6

  • @heatherrossouw4115
    @heatherrossouw4115 11 หลายเดือนก่อน

    Ooh Tanya they are stunning!

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 11 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, woww verby en pragtig, Ek is verlief op jou canvases.... ❤❤

  • @colettevanjaarsveldt3193
    @colettevanjaarsveldt3193 11 หลายเดือนก่อน

    Wow wow wow Tanya. Jou 4 prente is super mooi. Hulle kom op my wishlist verseker. Jy is reg, Diamond Art club kan gaan vlieg, want ons het Minette!!!

  • @some.craftz
    @some.craftz 11 หลายเดือนก่อน

    Minette hoef beslis nie terug te staan vir die oorsese maatskappye nie. Al hoekom ek nog oorsee koop is oor die kunstenaars waarvan ek hou meestal daar gelicense is. Ek het begin eksperimenteer met AI kuns, en ek het 'n bundle van Chanelle Correia waarmee ek ook mag customs maak. So my wishlist om vir Minette te stuur is ook 'n kilometer lank 😂

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  11 หลายเดือนก่อน

      Jip ek dink ek het genoeg customs op my wishlist vir 'n paar lewens😉🤣

    • @some.craftz
      @some.craftz 11 หลายเดือนก่อน

      @@tanyadotsa6705 ek het laas week vir die grap daarvan uitgewerk hoe lank my stash nog gaan hou as ek niks by koop nie en teen dieselfde pace werk as wat ek die jaar sover het (wat nie super baie vinnig was nie, maar ook nie super stadig nie). Die antwoord was iets soos 5 jaar en 7 maande. En dis sonder my custom wishlist 🤣🤣