Unboxing - MTT Diamond Paintings

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ก.ย. 2024
  • Unbox a very special custom diamond painting with me!
    This is Beautiful Island by one of my favourite artists, Jeanne Marais. It is also my first upgraded resin drill kit from MTT Diamond Paintings, which I am very excited about 😁
    =============================================================
    🖤 MTT Diamond Paintings 🖤
    mttdot.co.za/
    💙 Jeanne Marais 💙
    www.jeannemara...
    Follow me on Instagram to see what I'm up to!
    some.craftz
    =============================================================

ความคิดเห็น • 7

  • @LeandriLourens
    @LeandriLourens ปีที่แล้ว

    Ek kan nie wag nie! Dit gaan stunning lyk 😍😍 Imagine 'n paar ligte ab's vir haar sun kissed hare 😁😁

  • @colettevanjaarsveldt3193
    @colettevanjaarsveldt3193 ปีที่แล้ว

    Wow dis n verskriklike mooi prent. Ek love die nuwe toolkit van Minette. Kan nie wag om my custom te bestel nie.

  • @steffysdiamonds
    @steffysdiamonds ปีที่แล้ว

    😍Die prent is verskriklik mooi! Ja mod die hummingbird! AB’s of crystals 😃👌 Kan nie wag om progress updates te sien nie! 😉 xo

    • @some.craftz
      @some.craftz  ปีที่แล้ว

      Ek moes die een ver weg pak vir eers 🙈 Ek het mos nou besluit ek moet eers al my cheapies doen, so laat ons nou maar sien hoe ver kom ek met daai idee 😂 (Dalk eerder een groot, goeie kwaliteit een vir elke tien kleintjies.. Of so iets? 🤣)

  • @marnaklinkert5548
    @marnaklinkert5548 ปีที่แล้ว

    Sy is beeldskoon verby!!! Ek is baie bly vir jou en sal graag wil sien hoe sy lyk as klaar is 😍

  • @lizpienaar3719
    @lizpienaar3719 ปีที่แล้ว

    Ek het gewonder of dit resin is.

    • @some.craftz
      @some.craftz  ปีที่แล้ว

      Dis my eerste resin een van Minette af, so ek is nogal opgewonde om hulle te probeer 😁 Verbeel ek my of is jou HAED conversion ook resin?