Ricus Nel vra onverskoning vir Hammie Wessels se teenwoordigheid?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ส.ค. 2023
  • Met Hammie is daar nooit nie 'n snaakse oomblik nie, en Ricus Nel moet onverskoning vra omdat hy Hammie saam gebring het. Handgeweer, AR, jageweer en hael geweer.... lekker pret terwyl die manne van Hande van Hoop wildvleis skiet vir HelpJag.

ความคิดเห็น • 4

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 4 หลายเดือนก่อน

    Lekker man.

  • @michieldegoede7166
    @michieldegoede7166 6 หลายเดือนก่อน

    Julle boys doen great werk!

  • @ruanenslin8982
    @ruanenslin8982 3 หลายเดือนก่อน

    Hoe raak ons deel van help jag

    • @WILDJAGTV
      @WILDJAGTV  3 หลายเดือนก่อน

      Kontak vir margole@helpjag.co.za