Bosvark Jag met Cyansky flits ligte

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Cyansky Suid Afrika neem vir Christine Bothma op haar eerste aandjag. Bosvarke en ystervarke mak groot skade aan boere se lande gedurende plant tyd, en jakkalse is altyd 'n gevaar vir lammers en kallers. Met 'n keuse van 'n rooi, wit of groen lig, op die geweer, ervaar Christine watter lig werk die beste vir haar in die aand.
    #cyanskyflashlights #cyanskysa

ความคิดเห็น •