Goeie middag Pastoor. Ek hou baie daar van die manier wat LIEWE JESUS CHRISTUS Pastoor gebruik. Ek wil graag hoor of Pastoor een dag by ons gemeente kan preek groot asseblief. FREEWAY BYBELKERK BOKSBURG RONDIBULD STRAAT. Ek soek ñ groot verskil in my eie lewe en huis. Brenda
Pastor des. Me again. Your love for your wife is so so beautiful and that's the kind of love imm longing for. She stands in front with you he openly shows you love for her you hold her hand and you openly show your love for her. Its amazing keep it up and be led by the sprit..
Dankie Pastior Des. Ons leer nie sulke diep dinge in n diens op n Sondag nie.. en ONS AS MENSE IN N SONDIGE WERELD moet hierdie goed leer... en God se Woord se ",My volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis.... En satan het alles wat mooi is lelik kom maak en wanneer die popo..... strike dan klim hy uit die bussie en ons soebat en smeek God om."dit" te kom herstel en dit was eintlik dmv ons eie keuses. Dankie Dankie dat Past so reguit praat. Dis so nodig.
So is getroud met ń narsis! My lewe is EEN sceen groot hel!! Niemand verstaan waardeur ek gaan nie!!. Bly bid, glo en hoop maar ná 21 jaar is ek sielsmoeg. Moeg gehuil, moeg om die hele tyd myself te verdedig. Moeg om elke dag afgebreek te word. Hy erken NOOIT sy foute nie, Alles is my skuld. Aar
Dit is die volle waarheid Pastoor...elke ouer behoort hierdie boodskap te luister. Mense moet hierdie dinge hoor te lank was dit nooit oor gepraat nie. Dankie Abba Vader dat daar Pastore is wat die waarheid verkondig. U Woord is soos n tweesnydende swaard🛐
Goeiemôre pastoor, baie baie dankie vir die onderwerp waaroor u gepraat het. Dis iets wat ek altyd oor wonder, die geeste wat ons altyd aanval. So baie dankie vir die inligting, dit kan ons net help om geestelik beter te groei. Ek is so opgewonde en sien uit na volgende week. Mag u en u gesin n baie geseënde dagi en week verder hê.. ons is lief vir julle, ons waardeer julle en ons seën julle in Jesus Naam. Shalom
Pastoor Des as ons nie die waarheid in die oe kan kyk nie is ons godsdiens nie opreg nie..ek het in do n situasie beland en so dankbaar dat ek kon leer wat my lewe so verwoes het...ek is so berouvol Here..en dankbaar dat U my alreeds bevry het en dat U elke demoniese gees uit my hele lewe en uit my huis sal uitdryf in Jesus se Naam en ek pleit die bloef van Jesus oor my lewe uit...dankie Here dankie pastoor Des
Dankie vir hierdie wonderlike openbaring.Dit laat mens besef wat regtig aangaan in die wereld en sy dinge.Veral as dit kom by ons kinders,ons moet bid oor ons kinders se verstand sodat hulle meer in die woord moet gaan en die regte pad saam met God sal stap.
Danki Past Des.. hierdi is ‘n waardevolle insig wat ni net di oorsaak ni maar ook di gevolge uitwys.. my gebed is dat mense sal luister en toepas en sodoende vrykom v di wellus gees wat soos ‘n seekat sy voelers uitsteek en di lewe uit jou suig.. di HERE seen jou… shalom..
Jesus vergewe my,U wys Vir my ,aan Goed wat Ek Baie lank terug gedoen het. En Ek weet Ek moet vergifnes vra,Dankie Ek is vergewe, en behoort Nou net aan U. Amen.
Dankie pastor Soos jy gepraat het het die Heilige gees met my gewerk en goed ge oppenbaar vir my wat en waar my probleme begin het.baie dankie vir die boodskap.
Baie dankie vir u gehoorsaamheid aan God se stem en hierdie belangrike aspekte met elkeen wat wil luister en hoor bespreek. Die Here se seën rus op u bediening en Hy gebruik u magtiglik om hierdie feite op n wyse oor te dra sodat elkeen wat wil hoor en weet, dit kan verstaan.
Ps dankie dat jy sulke goed bespreek. Mense moet dit hoor en min Pastore bespreek dit omdat hulle te bang is of nie daarvan weet nie of wil weet nie. Waardeer.
Did het vir my baie dinge duidelik gemaak in my huwelik. Dinge wat gebeur het, dinge wat ek gedoen het. Dit maak vir my nou so baie sin. Ek en my man is 41 jaar getroud maar is nou vervreemd van mekaar vir 3 jaar. Ek verstaan so baie dinge nou.
Baie dankie pastoor Des. Het die link vir my 3 seuns en hulle vrouens ook aangestuur. Dit is so leersaam. Selfs op my ouderdom. Moet asb. nooit ophou om die Woord so suiwer en eenvoudig en prakties te verduidelik nie.
Dankie vir die waarheid Pastoor Des
Goeie middag Pastoor. Ek hou baie daar van die manier wat LIEWE JESUS CHRISTUS Pastoor gebruik. Ek wil graag hoor of Pastoor een dag by ons gemeente kan preek groot asseblief. FREEWAY BYBELKERK BOKSBURG RONDIBULD STRAAT. Ek soek ñ groot verskil in my eie lewe en huis. Brenda
Ons het sulke teachings nodig om ons oë oop te maak om op die regte pad te bly. Aan God al die eer. Dankie Vader.
Prys die Here vir jou en baie blessings in Jesus naam!
Amen
Baie dankie. Pastoor dra die woorde oor aan ons, presies soos God wil he ons moet dit hoor.
Baie dankie vir die leering.. Dankie Jesus dat pastoor Des n instrument van U is om ons te leer. Amen..
Hallo Pastoor Des.dankie vir die woord wat pastoor met ons deel.alle eer aan God.
Pastor des. Me again. Your love for your wife is so so beautiful and that's the kind of love imm longing for. She stands in front with you he openly shows you love for her you hold her hand and you openly show your love for her. Its amazing keep it up and be led by the sprit..
Baie baie dankie Pastoor.
Dankie Jesus vir Pastoor Des ons het hom in NZ ook nodg 14h00
Dankie pastoor Des.Asb praat Meer oor die tipe boodskappe.Dankie Dat jy gehoorsaam is aan die HEILIGE GEES.
Dankie Pastior Des. Ons leer nie sulke diep dinge in n diens op n Sondag nie.. en ONS AS MENSE IN N SONDIGE WERELD moet hierdie goed leer... en God se Woord se ",My volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis....
En satan het alles wat mooi is lelik kom maak en wanneer die popo..... strike dan klim hy uit die bussie en ons soebat en smeek God om."dit" te kom herstel en dit was eintlik dmv ons eie keuses. Dankie Dankie dat Past so reguit praat. Dis so nodig.
👑Dankie Pastoor, my mond hang oop.👑
So baie dankie Aan Jesus vir pastoor Des, wat oor die vermoë beskik om My nader, nog bader na Hom te lei.
Ek is nog hier Pastoor,hierdie is baie erenstige woord en ń GROOT!!!! waarskuwing,👏🏻🌸🙏🏻
Dankie hiervoor Pastoor. Die Here sé nie verniet my volk gaan ten gronde agv n gebrek aan kennis. Nog nooit daar gewees, maar dit is net genade!
O.ek.hou.hier.van.Pastoor.want.ek.leer.baie.elkedag.baie.DANKIE. AMEN
So is getroud met ń narsis! My lewe is EEN sceen groot hel!! Niemand verstaan waardeur ek gaan nie!!. Bly bid, glo en hoop maar ná 21 jaar is ek sielsmoeg. Moeg gehuil, moeg om die hele tyd myself te verdedig. Moeg om elke dag afgebreek te word. Hy erken NOOIT sy foute nie, Alles is my skuld.
Aar
Jammer vir spelfoute, té veel gehuil
Baie dankie, ek het meer detail nodig oor hande op lê waneer ek vir iemand bid, en waneer iemand wel vir my bid…👑
Dankie vir hierdie lering Pastoor Des.
Dankie pastoor dis baie leersaam waardeer!
Nooit die gemors v d geeste geken nie. Dankie, besef nou wat in my kinders se lewens gebeur het. Dankie vir die lering
Baie dankie Pastoor! Baie belangrike onderwerpe wat min ander wil aanraak. Doen so voort asb.
ALLES wat Pastoor daar sê is die waarheid. ALLES.
Amazing! Alle eer aan Jesus! Dankie Pastoor! Leer ons ASB BAIE MEER!🙏🏻
Dankie Pastoor dit is net 'n baie paar jaar te laat dat ek dit hoor maar ek het tot bekering gekom. Al die eer aan die Here Jesus liefde vir jou🪶
Dit is die volle waarheid Pastoor...elke ouer behoort hierdie boodskap te luister. Mense moet hierdie dinge hoor te lank was dit nooit oor gepraat nie. Dankie Abba Vader dat daar Pastore is wat die waarheid verkondig. U Woord is soos n tweesnydende swaard🛐
Goeiemôre pastoor, baie baie dankie vir die onderwerp waaroor u gepraat het. Dis iets wat ek altyd oor wonder, die geeste wat ons altyd aanval. So baie dankie vir die inligting, dit kan ons net help om geestelik beter te groei. Ek is so opgewonde en sien uit na volgende week.
Mag u en u gesin n baie geseënde dagi en week verder hê.. ons is lief vir julle, ons waardeer julle en ons seën julle in Jesus Naam. Shalom
Baie Dankie vir die oopbreek van Die Woord en waarheid ons luister na die preek, maar ons neem dit nie in, Dankie Pastoor Dat Jy help dat dit insink
Dankie Pastoor. Dis waarlik 'n oog oopmaker.
Hierdie is Baie belangrik.Baie Dankie.
Pastoor Des as ons nie die waarheid in die oe kan kyk nie is ons godsdiens nie opreg nie..ek het in do n situasie beland en so dankbaar dat ek kon leer wat my lewe so verwoes het...ek is so berouvol Here..en dankbaar dat U my alreeds bevry het en dat U elke demoniese gees uit my hele lewe en uit my huis sal uitdryf in Jesus se Naam en ek pleit die bloef van Jesus oor my lewe uit...dankie Here dankie pastoor Des
Dankie Past Des dat jy gehoorsaam is...en die boldness het om die Woord te bedien....dis n MOET.......Baie dankie
Bja dki Leer bja . Gaan so voort asb Pastoor
Dankie vir hierdie wonderlike openbaring.Dit laat mens besef wat regtig aangaan in die wereld en sy dinge.Veral as dit kom by ons kinders,ons moet bid oor ons kinders se verstand sodat hulle meer in die woord moet gaan en die regte pad saam met God sal stap.
Vanaand was n 'wakker skrik' vir my. Dankie Pastoor. 👑 👑 👑
Baie dankie, , baie interressant. So baie flieks is so vol van die gemors ook.
Danki Past Des.. hierdi is ‘n waardevolle insig wat ni net di oorsaak ni maar ook di gevolge uitwys.. my gebed is dat mense sal luister en toepas en sodoende vrykom v di wellus gees wat soos ‘n seekat sy voelers uitsteek en di lewe uit jou suig.. di HERE seen jou… shalom..
Jesus vergewe my,U wys Vir my ,aan Goed wat Ek Baie lank terug gedoen het. En Ek weet Ek moet vergifnes vra,Dankie Ek is vergewe, en behoort Nou net aan U. Amen.
Dit was rerig iets om na te luister dankie pastoor des 🙏🙌
Dankie pastor Soos jy gepraat het het die Heilige gees met my gewerk en goed ge oppenbaar vir my wat en waar my probleme begin het.baie dankie vir die boodskap.
Pastoor Baie Dankie Dat die Heilige Gees jou Lei om die waarheid uit te bring.
Dankie pastoor wens ons kerke wil ophou boodskappies preek en die goed preek.
Naand pastoor Matt en Marietjie is opgewonde vir vanaand se tema
Dankie pastoor nee hou aan asb bly pastoor nie bang om harde goed aan te raak wat nie gewoonlik in kerk bespreek te word nie
Pastoor dit is baie leersaam.
Amen vir die boodskap
Dankie pastoor vir die wyse leerlinge wat u vir ons uit die Woord deurgee.Wees geseend in u bediening.
Baie dankie vir u gehoorsaamheid aan God se stem en hierdie belangrike aspekte met elkeen wat wil luister en hoor bespreek. Die Here se seën rus op u bediening en Hy gebruik u magtiglik om hierdie feite op n wyse oor te dra sodat elkeen wat wil hoor en weet, dit kan verstaan.
Fantastiese onderrig - ons gerus vaste kos meer eet
Baie leersaam wat baie mense nie weet nie.
Dankie pastoor Des die Seën vir jou!
Dankie pastoor.Iemand moet oor hierdie onderwerpe praat
Hou daarvan om als te leer want dan weet ons om te waak daarteen ...dankie Pastoor Des
Elke keer is daar n les en toepas om n goeie verhouding met God te he...Baie dankie past Des
Ek.hou.daar.van.ek.leer.baie.dankie.
Ps dankie dat jy sulke goed bespreek. Mense moet dit hoor en min Pastore bespreek dit omdat hulle te bang is of nie daarvan weet nie of wil weet nie. Waardeer.
🙏🏻🙏🏻🙏🏻
.baie.dankie.dit.is.vir.my.wonderlik.om.te.luister.ek.leer.so.baie.dankie.
Ons moet dit hoor want dit help ons en leer ons baie
Dit moet bespreek word! Wie wil die hemel mis. Ek bid vir ontblooting van die wellus gees. Dankie pastoor.
Dit is ń moet en nodig om hierdie woord te hoor Pastoor,👏🏻🌸🙏🏻
Pastoor baie dankie vir hierdie dit word so waardeer dat daar iemand is wat bereid is om die goed oor te praat, dit is so nodig
Did het vir my baie dinge duidelik gemaak in my huwelik. Dinge wat gebeur het, dinge wat ek gedoen het. Dit maak vir my nou so baie sin. Ek en my man is 41 jaar getroud maar is nou vervreemd van mekaar vir 3 jaar. Ek verstaan so baie dinge nou.
Hello Pastoor Des! Riëtte
Dankie dat pastoor gehoorsaam en reguit is & dis die waarheid.
Baie interessant dankie, baie leersaam Magda
Dankie pastoor. Oor hierdie onderwerpe moet gepraat word.
Hi past Des past Jaco vd Berg van Vanderbijlpark joer
Dankie Pastoor,,ons moet die waarheid hoor.
Baie dankie pastoor Des. Het die link vir my 3 seuns en hulle vrouens ook aangestuur. Dit is so leersaam. Selfs op my ouderdom. Moet asb. nooit ophou om die Woord so suiwer en eenvoudig en prakties te verduidelik nie.
Baie dankie vir die Pastoor. Baie geleer en nou verstaan ek baie baie beter.
Hallo past Des Past Jaco van Vanderbijlpark
Dankie. Ek geniet teaching. Deel dit graag.
Interessante en nodige onderwerpe
Dankie, ek luister nou eers na ek die dagstukkie geluister het. Met die vas her ek reeds die Here se hand in my lewe gesien. Amen, prys die Here.
Pastoor, sê hom soos dit is, reguit, pluk die pleister af, dit is al hoe mens sal besef dat dit wat jy doen verkeerd is.
Baie dankie Pastoor Des. Wat 'n waardevolle teaching.
Baie dankie Pastoor Des, ek wil losgemaak wees van hierdie gees wat my al jare lank bind. Ek gee my hart op nuut vir die Vader en smeek om vergifnis😢
Die soort boodskappe is presies wat ons as mens nodig het... Dit Hou ons op ons tone en die regte pad
Dit is awesome. Baie waar. Dankie
Dit was Awesome pastoor,Al die lof en Eer kom die Here toe.
Dankie Pastoor om ons die waarheid te leer
Dankie baie leersaam
Hi daar dit help baie om te leer wand ek dink mens kan nooi te veel kennes het nie. En boo op dit gaan dit ons help om met ons kind te praad
Baie belangrik dankie❤
Powerfull and it is so good and easely explained. Thanx pastr.
🙌🙏
Dis wild pastoor, kyk nou anders na dinge
Ek is bly oor die leering En die goed het my amper ge Laat val maar GOD IS GROOT
Dankie dankie dit help ons almal dit kan soveel mense help kannie wag vir volgende week nie Shalom
Hou so aan Pastoor die boodskap red ons van die dood.
Amen 🙏
Eina.Moet waaksaam wees.
Baie dankie dit was awesome
Jesus het my deur Sy genade,uit die verkeerde wee gehaal en Sy weg te wandel.
Dankie Pastoor Des. Hierdie is waardevolle les.
Dankie dankie
Hallo Pastoor
Rhema Suid het my geleer om nie toe te laat dat net enigeen hande oplê nie. Ongelukkig laat mens dit toe.
Hierdie is als waar pastoor en dit is scary maar is so waar
Amen
My man het selfmoord ge pleeg en ek glo die wellusgees het hom verwoes😢😢😢