2023 03 10 to 16 Dinokeng Self-Drive Episode 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 เม.ย. 2024
  • This is the second Episode of our two-part series on the Dinokeng Game Reserve and Hayward’s Game Lodge.
    In this video we take you with us on a Self-Drive Safari through the Dinokeng Game reserve.
    Please sit back, relax and enjoy the drive with us!

ความคิดเห็น • 7

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 หลายเดือนก่อน

    Nice episode baie dankie julle

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie. Dit is vir ons 'n voorreg om ons ondervindings met julle te kan deel.

  • @mariatrollip8278
    @mariatrollip8278 หลายเดือนก่อน

    Ek het die video baie geniet. Ons het buitengewone mooi voëls in ons land!

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  หลายเดือนก่อน

      Dankie. Ja ons is baie geseënd om al die pragtige voëls en diere te sien..

  • @backroadchronicles
    @backroadchronicles หลายเดือนก่อน

    Baie mooi video, met goeie editing! Musiek pas lekker by die mooi videografie. Die renosters is indrukwekkend, en natuurlik die vlakvark! 🤣 Watter editing sagteware gebruik julle?

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie.
      Kry ons musiek op Epidemic Sound...
      Ons gebruik Apple se iMovie om ons videos te Edit. Ons het maar onlangs hiermee begin en leer elke keer baie.
      Ons kamp al baie jare en het altyd fotos geneem en later begin om videos te neem, wat ons met die familie gedeel het.
      Ons het nou maar eers onlangs besluit om ons videos vir TH-cam saam te stel. Dit is toekom sommige van die videos so vêr in die verlede is soos hierdie een.
      Watter sagteware gebruik julle om mee te edit?

    • @backroadchronicles
      @backroadchronicles หลายเดือนก่อน

      @@4xfadingfootprints Jy sal dit nie glo, maar ons gebruik presies dieselfde, iMovie en Epidemic Sound 😀 Ek leer ook steeds elke dag, want het so 8 maande terug vir die eerste keer ooit videos begin edit... 🙂 Groete, Werner