2024 02 07 Wakkerstroom Episode 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ก.พ. 2024
  • Welcome to day 2 of our trip to Wakkerstroom.
    Today we will be visiting the different bird hides and also explore the town.
    We woke up this morning with the sun rising through the mist over the wetlands…
    We were encouraged about the day’s possibilities when two Grey Crowned Cranes approached us through the mist and settled on distant power lines..
    We enjoyed the smaller birds around the campsite, and then set off to find the bird hides and enjoy a day of bird viewing.
    Although we did not see many birds during our trip, we thoroughly enjoyed our trip and the beautiful countryside.
    Music:
    Weekend by LesFM
    | lesfm.net/acoustic-background...
    Music promoted by www.chosic.com/free-music/all/
    Creative Commons CC BY 3.0
    creativecommons.org/licenses/...
    Walking Home by Alex-Productions
    | onsound.eu/
    Music promoted by www.chosic.com/free-music/all/
    Creative Commons CC BY 3.0
    creativecommons.org/licenses/...
    Where Will I Go? by Ron Gelinas Chillout Lounge
    | / atmospheric-music-portal
    Music promoted by www.chosic.com/free-music/all/
    Creative Commons Attribution 3.0 Unported License
    creativecommons.org/licenses/...
    Memories of Spring by Tokyo Music Walker
    | / user-356546060
    Music promoted by www.chosic.com/free-music/all/
    Creative Commons CC BY 3.0
    creativecommons.org/licenses/...
    Inspiring Acoustic Guitar by LesFM |
    lesfm.net/
    Music promoted by www.chosic.com/free-music/all/
    Creative Commons CC BY 3.0
    creativecommons.org/licenses/...

ความคิดเห็น • 10

  • @mariatrollip8278
    @mariatrollip8278 2 หลายเดือนก่อน

    The photography is fantastic! Maria

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  2 หลายเดือนก่อน

      Thank you, we are still learning and trying our best..

  • @mthulisincube7392
    @mthulisincube7392 หลายเดือนก่อน

    Nice video ,i like the mix of nature as well as the little towns history and drive around.
    Please do a walkaround of your vehicle canopy camper looks so nice

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  หลายเดือนก่อน +1

      Thank you very much for your feedback. I will certainly look into a walk through video of the camper sometime in the future.

  • @emmaweightman2896
    @emmaweightman2896 หลายเดือนก่อน

    Vreeslik baie dankie vir die videos, nommer een en twee! Ons is nou hier vir amper drie jare, en ek het nie geweet dat Birdlife het 'n kamplek! Daar is nog baie om te sien, om voels te kyk "n mens moet tyd he en stil sit. Ons hoor die Mahem voels mees oggende, soos mense in die stad hoor die hadedas!

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  หลายเดือนก่อน

      Baie dankie!! Ja, tyd is maar altyd 'n probleem. Mens moet baie meer tyd hê om voëls te kyk. Die Mahem is werklik 'n besonder mooi voël. Ons sal beslis weer 'n draai in Wakkerstroom moet kom maak.. Die Birdlife kampplek is baie mooi en Kirsti werklik baie vriendelik en behulpsaam.

  • @backroadchronicles
    @backroadchronicles 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtige video! Ek ken nie daardie deel van die land nie, so dis baie goed om dit te sien. Meer drone video asb! 😁

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints  2 หลายเดือนก่อน +1

      Dankie, die heel eerste skoot met die Drone, was by die dam. Ek wou met die damwal opbeweeg totdat jy bo-oor die damwal die hele dam kon sien. Net voor ek bo kom het twee voëls die drone aangeval. Ek moes toe vinnig Laer vlieg. Ek wou toe met die rivier af vlieg en die vally afneem, maar die voëls het iets beskadig en ek het 'n "gimbal motor overload" waarskuwing gekry.
      Jy sal sien dat die gimbal nie egalig wou beweeg nie en baie vasgehaak het. Ek het weer by die kampterrein probeer, nadat ek die gimbal nagegaan en skoongamaak het, maar het steeds die probleem gehad en kon nie verder die drone gebruik nie.
      Nou eers die drone regmaak voor ons volgende uitstappie.....
      Baie dankie vir jou kommentaar en voorstelle, hierdie is ons eerste pogings op TH-cam en ons leer graag.
      Jammer oor die klank, ek hoop om eersdaags 'n beter mikrofoon te kry en dan hierop te probeer verbeter.

    • @backroadchronicles
      @backroadchronicles 2 หลายเดือนก่อน

      Wow, nou verstaan ek hoekom daar so min drone footage was. Hopelik is dit nie permanente skade nie... Ek het nou die dag my drone in die see ingevlieg... maar jy sal dit nie glo nie, nadat ek die drone met vars water uitgespoel het vlieg dit toe sowaar weer! 😀 Ek moes wel die sensors vervang want dit het aanhou foutboodskappe gee. Sien uit na jou verdere drone footage, solank jy net die voëls vermy!😂

  • @LenVaneyk
    @LenVaneyk วันที่ผ่านมา

    What a piss poor reflection of waķsrstroom.Should be deleted