4X Fading Footprints
4X Fading Footprints
  • 7
  • 8 786
2023 03 10 to 16 Dinokeng Self-Drive Episode 2
This is the second Episode of our two-part series on the Dinokeng Game Reserve and Hayward’s Game Lodge.
In this video we take you with us on a Self-Drive Safari through the Dinokeng Game reserve.
Please sit back, relax and enjoy the drive with us!
มุมมอง: 242

วีดีโอ

2023 03 10 Hayward's Game Lodge - Dinokeng Episode 1
มุมมอง 3802 หลายเดือนก่อน
This is Episode one of a two-part series as we travel to Dinokeng Game Reserve for a short stay in the Hayward’s Game Lodge campsite. In part one we do a short review on Hayward’s game Lodge, where we will be staying, and do some game viewing in and around the campsite. We review the campsite, set up camp and do some game viewing. We are extremely lucky as on our arrival a family of Cheetahs pa...
2024 02 07 Wakkerstroom Episode 2
มุมมอง 1.2K2 หลายเดือนก่อน
Welcome to day 2 of our trip to Wakkerstroom. Today we will be visiting the different bird hides and also explore the town. We woke up this morning with the sun rising through the mist over the wetlands… We were encouraged about the day’s possibilities when two Grey Crowned Cranes approached us through the mist and settled on distant power lines.. We enjoyed the smaller birds around the campsit...
2024 02 06 Wakkerstroom Episode 1
มุมมอง 7K3 หลายเดือนก่อน
This is Episode one (Day One) of our two day trip to Wakkerstroom in Mpumalanga, South Africa. We will be camping in the campsite of the BirdLife SA Centre: Link to Wakkerstroom Website: wakkerstroom.co.za/ Link to Birdlife SA: www.birdlife.org.za/go-birding/wakkerstroom-tourism-and-education-centre/ In this episode we cover the road to Wakkerstroom, the Zaaihoek Dam as well as a short review o...
2022 01 15 Coffee with Sociable Weavers
มุมมอง 383 หลายเดือนก่อน
Stopped at one of the very clean and well kept picnic tables between De aar and Upington, and enjoyed a nice cup of coffee in the company of the Sociable Weavers!!!
2023 07 30 Snow in Rhodes ~ Eastern Cape, South Africa
มุมมอง 1673 หลายเดือนก่อน
This video is in Loving memory of our Sister Esmé (Sussie) Erasmus who passed away and was laid to rest in Rhodes on 2023/07/30
2022 01 20 Thieving Ground Squirrel - Kgalagadi
มุมมอง 70ปีที่แล้ว
Ground Squirrels fighting over food in the Kgalagadi.

ความคิดเห็น

  • @LenVaneyk
    @LenVaneyk วันที่ผ่านมา

    What a piss poor reflection of waķsrstroom.Should be deleted

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 หลายเดือนก่อน

    Nice episode baie dankie julle

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints หลายเดือนก่อน

      Baie dankie. Dit is vir ons 'n voorreg om ons ondervindings met julle te kan deel.

  • @backroadchronicles
    @backroadchronicles หลายเดือนก่อน

    Baie mooi video, met goeie editing! Musiek pas lekker by die mooi videografie. Die renosters is indrukwekkend, en natuurlik die vlakvark! 🤣 Watter editing sagteware gebruik julle?

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints หลายเดือนก่อน

      Baie dankie. Kry ons musiek op Epidemic Sound... Ons gebruik Apple se iMovie om ons videos te Edit. Ons het maar onlangs hiermee begin en leer elke keer baie. Ons kamp al baie jare en het altyd fotos geneem en later begin om videos te neem, wat ons met die familie gedeel het. Ons het nou maar eers onlangs besluit om ons videos vir TH-cam saam te stel. Dit is toekom sommige van die videos so vêr in die verlede is soos hierdie een. Watter sagteware gebruik julle om mee te edit?

    • @backroadchronicles
      @backroadchronicles หลายเดือนก่อน

      @@4xfadingfootprints Jy sal dit nie glo, maar ons gebruik presies dieselfde, iMovie en Epidemic Sound 😀 Ek leer ook steeds elke dag, want het so 8 maande terug vir die eerste keer ooit videos begin edit... 🙂 Groete, Werner

  • @mariatrollip8278
    @mariatrollip8278 หลายเดือนก่อน

    Ek het die video baie geniet. Ons het buitengewone mooi voëls in ons land!

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints หลายเดือนก่อน

      Dankie. Ja ons is baie geseënd om al die pragtige voëls en diere te sien..

  • @emmaweightman2896
    @emmaweightman2896 หลายเดือนก่อน

    Vreeslik baie dankie vir die videos, nommer een en twee! Ons is nou hier vir amper drie jare, en ek het nie geweet dat Birdlife het 'n kamplek! Daar is nog baie om te sien, om voels te kyk "n mens moet tyd he en stil sit. Ons hoor die Mahem voels mees oggende, soos mense in die stad hoor die hadedas!

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints หลายเดือนก่อน

      Baie dankie!! Ja, tyd is maar altyd 'n probleem. Mens moet baie meer tyd hê om voëls te kyk. Die Mahem is werklik 'n besonder mooi voël. Ons sal beslis weer 'n draai in Wakkerstroom moet kom maak.. Die Birdlife kampplek is baie mooi en Kirsti werklik baie vriendelik en behulpsaam.

  • @mthulisincube7392
    @mthulisincube7392 หลายเดือนก่อน

    Nice video ,i like the mix of nature as well as the little towns history and drive around. Please do a walkaround of your vehicle canopy camper looks so nice

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints หลายเดือนก่อน

      Thank you very much for your feedback. I will certainly look into a walk through video of the camper sometime in the future.

  • @backroadchronicles
    @backroadchronicles 2 หลายเดือนก่อน

    Mooi video! Ek ken nie daardie wêreld. Hou baie van die cheetah fotos 😀

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints 2 หลายเดือนก่อน

      Dankie, die bosveld is baie mooi!! Die cheetahs moes ons vinnig afneem, aangesien ons net daar aangekom het, en hulle reeds besig was om weer in die bos in te verdwyn. Ek is tans beting met episode twee, wat meer 'n wildrit is...

  • @mariatrollip8278
    @mariatrollip8278 2 หลายเดือนก่อน

    Very insightful. I enjoyed the photos, they are very well done.

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints 2 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie. Bly jy geniet die videos!!!

  • @user-tv9ph6wl2l
    @user-tv9ph6wl2l 2 หลายเดือนก่อน

    Ek het gedrink dit is n movie wrong name for this atventure

  • @backroadchronicles
    @backroadchronicles 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtige video! Ek ken nie daardie deel van die land nie, so dis baie goed om dit te sien. Meer drone video asb! 😁

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints 2 หลายเดือนก่อน

      Dankie, die heel eerste skoot met die Drone, was by die dam. Ek wou met die damwal opbeweeg totdat jy bo-oor die damwal die hele dam kon sien. Net voor ek bo kom het twee voëls die drone aangeval. Ek moes toe vinnig Laer vlieg. Ek wou toe met die rivier af vlieg en die vally afneem, maar die voëls het iets beskadig en ek het 'n "gimbal motor overload" waarskuwing gekry. Jy sal sien dat die gimbal nie egalig wou beweeg nie en baie vasgehaak het. Ek het weer by die kampterrein probeer, nadat ek die gimbal nagegaan en skoongamaak het, maar het steeds die probleem gehad en kon nie verder die drone gebruik nie. Nou eers die drone regmaak voor ons volgende uitstappie..... Baie dankie vir jou kommentaar en voorstelle, hierdie is ons eerste pogings op TH-cam en ons leer graag. Jammer oor die klank, ek hoop om eersdaags 'n beter mikrofoon te kry en dan hierop te probeer verbeter.

    • @backroadchronicles
      @backroadchronicles 2 หลายเดือนก่อน

      Wow, nou verstaan ek hoekom daar so min drone footage was. Hopelik is dit nie permanente skade nie... Ek het nou die dag my drone in die see ingevlieg... maar jy sal dit nie glo nie, nadat ek die drone met vars water uitgespoel het vlieg dit toe sowaar weer! 😀 Ek moes wel die sensors vervang want dit het aanhou foutboodskappe gee. Sien uit na jou verdere drone footage, solank jy net die voëls vermy!😂

  • @backroadchronicles
    @backroadchronicles 2 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi video 🙂

  • @mariatrollip8278
    @mariatrollip8278 2 หลายเดือนก่อน

    The photography is fantastic! Maria

    • @4xfadingfootprints
      @4xfadingfootprints 2 หลายเดือนก่อน

      Thank you, we are still learning and trying our best..

  • @mariatrollip8278
    @mariatrollip8278 3 หลายเดือนก่อน

    I enjoyed the Wakkerstroom Dam, the countryside, the birds and the dragonflies!

  • @ultimategamer8594
    @ultimategamer8594 3 หลายเดือนก่อน

    Beautiful