'Ek is ontnugter, net soos baie swart mense'

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2014
  • Lees die volle berig hier:
    www.netwerk24.com/stemme/2014-...
    "Ek dink nie die vraag is, 'Hoekom sing Steve Die Stem nie?', ek dink die vraag is hoekom staan 88 000 mense op en slaan hul hand op hul hart?"
    Steve Hofmeyr het gesels oor sy sing van 'Die Stem' en ook verduidelik hoe sy politieke oortuigings verander het vanaf 1994.

ความคิดเห็น •