Hi Pastoor Des baie dankie vir Pastoor se gehoorsaamheid aan Koning Jesus Christus ek het so gehuil na ek na die woord geluister het so asof dit vir my bedoel was.. Alle lof, eer en aanbidding kom ons Skepper Lewende God toe
Baie dankie Pastoor, u en u. vroutjie is 'n kosbare voorbeeld van hoe om onz HEMELSE VADER te dien ". AL DIE LOF EN DIE EER KOM U TOE HERE GOD IN DRIE- EENHEID, HALLELUJA, AMEN!!! ❤ ❤
1✋ 2✋ 3✋ 4✋ 5✋ voel dat dit in elkgeval nie gaan werk nie, soveel gebid maar dis swaar 6✋ 7✋💔😞 Dankie vir die woord, tydige woord. Eks dankbaar want die winde vd lewe het alle moed en durf uit my geslaan. Amen vir die gebed.
Hierdie woord maak so seer maar dit het my waarlik waar geseën en dit kon nie op n beter tyd kom nie. Die Here is die Here en Hy ken ons en Hy weet wat ons nodig het nog voordat ons Hom vra. Ek het hierdie woord sooooo nodig gehad en ek eer die Here en ek sê vir Hom dankie vir u gehoorsaamheid Pastoor. DIE HERE SEËN U🙏🙏
Dankie vir die woord. My ma het elke oggend vir my boodskappe van pastoor op wapp gestuur. Elke keer wat sy siek was en el niks gekry het nie het ek haar gevra is ma ok, en vandag mis ek dit want my ma is nou n jaar terug oorlede
Matthew 24 Begin van die einde, Die Here is God by ons, omdat julle glo in die woord is julle gered. Die woord is God. (Die woord is skerper as enige swaard met twee snykante) Amen /Laat dit so wees /Here se naam /witness tot ons woord. Die woord van die waarheid. Bly in die woord gevestig,n mens leef nie net van brood nie, maar elke woord van Jesus is God. Lees en vind die lewe elke dag in God.Bid soos die Here dit Wil.Die key is, in sy name, wie die woord Ken sal die pad vind. (sal, gaan, Volg my, doen God se Wil, glo) die wat hoor moet luister. Spreek lewe, wie die Here openlik uitspreek, sal die Here openlik uitspreek voor die father. Wie net luister maar nie doen wat die woord verlang, kyk homself in n mirror en vergeet homself as hy weg kyk. (Gaan kyk my woorde op in die bybel, Google dit en vind die Here openlik.
Hi Pastoor Des baie dankie vir Pastoor se gehoorsaamheid aan Koning Jesus Christus ek het so gehuil na ek na die woord geluister het so asof dit vir my bedoel was.. Alle lof, eer en aanbidding kom ons Skepper Lewende God toe
Pastoor dankie dat u so onbaatsugtig vir ons die woord bring mag God u en gesin seën en vorentoe lei
Dankie Jesus U is altyd daar vir my, U omvou my en dra my deur, elke dag. Dankie Heer.Amen
Ek het dit nodig en wou al opgee, ek wag op die woord.
Dankie pastoor
Wayne
Baie dankie Pastoor, u en u. vroutjie is 'n kosbare voorbeeld van hoe om onz HEMELSE VADER te dien ". AL DIE LOF EN DIE EER KOM U TOE HERE GOD IN DRIE- EENHEID, HALLELUJA, AMEN!!! ❤ ❤
Hallelujah,..Al die eer aan God van Hemel en Aarde.. Loof en Prys SY GROTE NAAM, In Jesus Naam Amen 🙌🙌🕊️
Dankie vir die kragtige Boodskap Past Des..
Amen. Baie dankie Pastoor vir die woord van God.
Amen dankie Pastoor ek vat dit en maak dit myne.
Dankie pastoor vir hierdie boodskap....ek kry nou eers kans om daarna te luister maar dis presies op diè regte tyd wat ek moes luister!!!!
Shalom Pasroor, die HERE neem al my verleenthede van die verlede en dit omskep in geleenthede om God te aanbid, verheerlik en te prys.
Dankie vir n kragtige boodskap Pastoor 🙏 🙏 🙏 🙏
Ek het soveel Woord ontvang Pastoor...bly om deel van die familie te wees, Amen 🙏
Dankie Pastoor ek voel nie meer tuis nie..nie my liggaam,my lewe en ek het nie ñ huis nie.dankie Here
Dankie vir u bediening. Dit verander my lewe drasties. Dankie Here vir hierdie geleentheid wat vir my ge gee is. Ek het woord nodig. Annamarie
Dankie vir hierdie hele bskap, die Here is so getrou. Ek loof en prys Hom
Dankie my Skoonsus het dit vir my aan gestuur. Sy het gehoor ek is moeg. AMEN
Ek het Pastoor. Eer aan God in die Hoogste Hemele. 🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Dankie pastoor vir U woord van God, ja dis moeilik om fit te doen maar ek gaan GOD vra om my hierdeur te neem..net die booddkap wat ek nodig het AMEN
Dankie vir hierdie boodskap.
Ek het dit sò nodig gehad!
Prys die Here!!!
1✋
2✋
3✋
4✋
5✋ voel dat dit in elkgeval nie gaan werk nie, soveel gebid maar dis swaar
6✋
7✋💔😞
Dankie vir die woord, tydige woord.
Eks dankbaar want die winde vd lewe het alle moed en durf uit my geslaan.
Amen vir die gebed.
Goeie naand ek is n nuwe luisterraar .My naan is Elizabeth Mankopan. Ek het di woord nodig danki.
Baie dankie Pastoor vir u AWSOME boodskap - Hierdie boodskap eien ek vir myself. DIT IS MYNE
Die woord is vir my Pastoor. Volhard en waak met danksegging in geloof.
Ek het baie antwoorde gekry vanaand! Baie dankie Here!! Ek vat dit en maak dit my eie!! 🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌
Wow wow wow wat n awsome boodskap. Moed dit weer kyk was sooooo treffend en sal dit sommer n paar maal luister. Baie dankie. Blessings 🙌🙌🙌🙌🙌
Dankie Pastoor die sel was powerfull. Prys die Here! Amen!
Hierdie woord maak so seer maar dit het my waarlik waar geseën en dit kon nie op n beter tyd kom nie. Die Here is die Here en Hy ken ons en Hy weet wat ons nodig het nog voordat ons Hom vra. Ek het hierdie woord sooooo nodig gehad en ek eer die Here en ek sê vir Hom dankie vir u gehoorsaamheid Pastoor. DIE HERE SEËN U🙏🙏
Dankie Pastoor!! Dankie Here vir antwoorde!!
Dankie Jesus FIL1 vers 4 is myne Dankie dankie pastoor 19 6 24
Amen Amen
Dankie Here Jesus Amen 🙏 🙌
Amen dankie pastoor.
Dankie vir jou gehoorsaamheid aan God, ons bid vir jou en jou gesin ook in Jesus naam.
Dankie.AMEN
Ek het die Woord elke dag van my lewe ❤❤
Gee alles vir Jesus.100%
Amen en Amen🙏🙏🙏🙏
Hallelujah Amen 🙏 🙌
Dankie Pastoor. 10 dae later moes ek die Woord en hierdie boodskap ontvang.
Amen 🙌 🙏 🙌
🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 Amen
Abba Vader ek bely my afhanklikheid aan U
Amen.By Jesus is alles moontlik.
Dankie Here AMEN
God sorg vir my, hallelujah
Woow Dankie!!
Dankie, ek het Baie geleer...
Dankie.Hannelie
Amen 🙌 🙏 Amen 🙌 🙏
Kragtige boodskap. Het gebid vir n woord❤
Baie.Dankie.ek.het.dit.baie
GENIET.DANKIE.HERE.AMEN.
Dankie vir die woord. My ma het elke oggend vir my boodskappe van pastoor op wapp gestuur. Elke keer wat sy siek was en el niks gekry het nie het ek haar gevra is ma ok, en vandag mis ek dit want my ma is nou n jaar terug oorlede
Dankie..vir die woord...
Halleluja.
AMEN en AMEN 🕊
Verneem graag of ek deel is vandie groep. Hennie
Amen...Amen...
Baie dankie!! T Bets
Jeremia 17:5-8.
Dankie Sella
Danksegging en blydskap.
Amen !!!
Dis.waar.Pastoor.dis.ekthe.ďaai.elkea
Amen ek vat dit 🙏 👏 🙌
Hallelujah
Ja.ek. wil.
Ek.het.Pastoor.
i want to hear
Ek vat hierdie woord vir my, dankie my Here!
Psalm 1
Jeremia 17:33
Dankie vir die woord
Dis.waar.ek.sal.bid.AMEN
Amen 🙏
AMEN🙏🙏
Hallo pastoor. Ai nou eers tyd gekry
Ina Bannister van Pretoria sê ook hallo pastoor Des
Ek het dit so nodig ek moet woord kry baie dinge op my pad voorentoe wasroor ek moet besluite neem.
AMEN
Hello almal geniet sellgroep
Ek Pastoor
Hallo julle. Geniet dit
🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏
Naand pastor
Goeie naand almal
Abba Vader in U hand gee ek al my bekommernisse
Ek vra al die laaste week vir Woord. Ek het 'n verwagting!
Matthew 24 Begin van die einde, Die Here is God by ons, omdat julle glo in die woord is julle gered. Die woord is God. (Die woord is skerper as enige swaard met twee snykante) Amen /Laat dit so wees /Here se naam /witness tot ons woord. Die woord van die waarheid. Bly in die woord gevestig,n mens leef nie net van brood nie, maar elke woord van Jesus is God. Lees en vind die lewe elke dag in God.Bid soos die Here dit Wil.Die key is, in sy name, wie die woord Ken sal die pad vind. (sal, gaan, Volg my, doen God se Wil, glo) die wat hoor moet luister. Spreek lewe, wie die Here openlik uitspreek, sal die Here openlik uitspreek voor die father. Wie net luister maar nie doen wat die woord verlang, kyk homself in n mirror en vergeet homself as hy weg kyk. (Gaan kyk my woorde op in die bybel, Google dit en vind die Here openlik.
Ek vat dit. Dankie dankie Here
Abba Vader my alles op die altaar
😊ek pastoor
Loof ons Koning. Jesus is so getrou. Ons moet net leer om ook getrou te wees.
So so waar
Ek lei finansiaal 🙏🙏
Amen!
Ek het baie Woord ontvang
Dis ek Here
Ek wil ook hoor
Wees dan in alles dankbaar
Hallo Pastoor Dez en familie
Ekke asb 🙏