Selgroep: Wat sê die Woord oor dobbel?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 115

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 3 หลายเดือนก่อน

    Goeie dag pastoor. Dankie vir jou groet elke keer. Geniet dit.

  • @Smartie80
    @Smartie80 6 หลายเดือนก่อน +4

    Naand Pastoor, verskoning dat ek nou eers luister en kyk.
    Ek wil assenlief getuig! Ek was ñ volslae dobbelslaaf, van 2000 tot 2014.
    Ek kan self getuig oor hoe boos, dobbel is!! Behalwe BAIE geld, het dobbel my soveel pyn, hartseer en verdriet veroorsaak! My familie en geliefdes het ń baie duur prys betaal vir my sonde/dobbel!
    Ek Wil, alle dank en EER aan ons HEILIGE GOD, veral die HEILIGE GEES gee & bring, vir my verlossing van die dobbel verslawing🙏🏻🙏🏻🙏🏻
    Ek het steeds lotto bly gespeel, tot ongeveer 2018, en is ook daarvan verlos. So ook van drank en rook. Dankie Here🛐

    • @isabellajansenvanvuuren2716
      @isabellajansenvanvuuren2716 6 หลายเดือนก่อน

      Hi Shani jy s pragtig..mooistem..dankie pastoor u stig ons..Gods rykste seen oor jul bediening...

  • @faanrheeder7630
    @faanrheeder7630 6 หลายเดือนก่อน

    Amen dankie Pastoor vir boodskap. Dankie Here vir die verlossing.

  • @jacquesvantonder7919
    @jacquesvantonder7919 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor het die noodig gehaat.

  • @carmiaerasmus5477
    @carmiaerasmus5477 6 หลายเดือนก่อน

    amen dankie vir bybelstudie

  • @louiseprins9470
    @louiseprins9470 6 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Pastoor Des. Ek geniet jou sel en sondag dienste. Jy verduidelik alles so mooi duidelik. Geniet die bybelstudie in die aande ook. Nie van jou kerk nie. Dankie vir jou. So Bly God gebruik jou om ons ook te seen in ons lewens. So lief vir my Hemelse Vader. Dankie Pastoor vir jou tyd wat jy met jou mede mens deel. God seen jou en jou familie.

  • @BillTait-yd8ct
    @BillTait-yd8ct 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor

  • @HannelieVanderspuy
    @HannelieVanderspuy 6 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie pastoor Des 🎉🎉

  • @petrusrobberts1337
    @petrusrobberts1337 6 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙌 🙌 🙌

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน +3

    60 jaar oud, nog nooit gedobbel nie.Kan net dankie se vir Jesus.

  • @nickeyroe2389
    @nickeyroe2389 6 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie pastoor, my Tafel sal nooit weer deur enige iemand gedek word nie!

    • @nickeyroe2389
      @nickeyroe2389 6 หลายเดือนก่อน

      Groot asb Chaani

  • @marikeroux5426
    @marikeroux5426 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor vir die woord en Channie vir die liedjie.🙌🏼
    Skep in my 'n rein hart Here, vergewe my, my vertroue is op U. Mag ek in U wil wandel en my dogtertjie groot maak vir die Koningkryk van God. Begin by My asb Here. Vergewe elke naam wat op my hart is vannaand dat hulle vertroue op U sal wees. AMEN❤

  • @katiemuller7603
    @katiemuller7603 6 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pastoor Des. Ek leer baie. Julle is groot stukke in Jesus se legkaart vir ons.

  • @tannicereynolds6178
    @tannicereynolds6178 6 หลายเดือนก่อน

    Goeie dag Past.
    Luister Oudtshoorn.
    Dankie vr di leer same boodskappe.
    🙋‍♀️🙏

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie pastoor. Geen probleem om mense in Sel Groep te groet. Ek geniet al jou dienste. 74 jaar oud en ek kan nie wag om na DIE WOORD te luister. Van Alberton Gauteng.

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie pastoor...soos altyd geniet ek die selgroep ontsettend baie. Geen probleem met groetery op die naam nie...dit maak mens tog meer tuis voel. Ek moet erken ek het ook al kanse gewaag maar jou uiteensetting daarvan uit die Woord het my laat besef dit is nie 'n ligtelike saak nie. Die eintlik verraderlik! Baie dankie vir die mooi verduideliking. Seënwense vir julle.

  • @andregeorge8050
    @andregeorge8050 6 หลายเดือนก่อน

    No problem keep good preaching on in light

  • @friedarose1620
    @friedarose1620 6 หลายเดือนก่อน

    Pastoor Des ek van Swakopmund en geniet jou Selgroep.Baie leersaam

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 6 หลายเดือนก่อน

    Dobbel Vir My skoonseun bid ASB Vir Hom 🙏🙏🙏

  • @PatVanderWalt
    @PatVanderWalt 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor en Channie n geseende aand

  • @isabellajansenvanvuuren2716
    @isabellajansenvanvuuren2716 6 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie pastoor u stig..Shanie is pragtig mooi stem..ek luister graag na pastoor se boodskappe..God's rykste seen oor Jul bediening

  • @Magret-p4n
    @Magret-p4n 5 หลายเดือนก่อน

    pastoor het verlede jaar met gedagte van die dag ook gepraat oor die geluksgodin en dobbel. A.s.g. daarvan kon ek mense reg help wat staat maak op die geluksgodin.Baie dankie vir die huis van wonder werke en Past Des wat waarheid saai

  • @helentervit9572
    @helentervit9572 6 หลายเดือนก่อน

    🙌

  • @friedarose1620
    @friedarose1620 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor Des wanneer 'n persoon gereeld goed koop by 'n Auction wat is dit? ALLES staan net rond.

  • @neelsieviljoen1669
    @neelsieviljoen1669 6 หลายเดือนก่อน

    Neelsie van New Zeeland

  • @GerriedeJager-ud9jg
    @GerriedeJager-ud9jg 4 หลายเดือนก่อน

    Sondae word so ontheilig Pastoor help asb

  • @adellesmith8215
    @adellesmith8215 6 หลายเดือนก่อน +1

    Kooooooooool

  • @petrovh5782
    @petrovh5782 6 หลายเดือนก่อน

    Val Effekte beurs, online trading en crypto trading ook onder Dobbel?

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Channie.

  • @EddieMeyer-j9r
    @EddieMeyer-j9r 6 หลายเดือนก่อน

    Wil graag weet as kerke basaar hou maar iets opveil is dit ook sonde?

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Halleluja.

  • @amandasteynsteyn6832
    @amandasteynsteyn6832 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie, ek het dit nooit so ingesien nie..

  • @mel_b__it3510
    @mel_b__it3510 6 หลายเดือนก่อน +1

    Geensins n probleem. Dis soos kkein Saterdag. Sel is klein Sondag🙏🏻

  • @catharinafourie7854
    @catharinafourie7854 6 หลายเดือนก่อน

    Hi Pastoor ek dink dit gaan oor di feit dat jy ni almal se naam noem ni.. net’n gedagte.. shalom!

  • @ronelbristow3455
    @ronelbristow3455 6 หลายเดือนก่อน

    Ons bid vir my Niggie en haar man .Ek het ook gesien hoe sad dit is .en hoe mense alles verloor

  • @JacobVanDerWalt-t7r
    @JacobVanDerWalt-t7r 6 หลายเดือนก่อน

    Bid asb vir my kinders..Daleen en Johnnie

  • @corastander3149
    @corastander3149 6 หลายเดือนก่อน

    Amazing liedjie dankie Channie❤

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 5 หลายเดือนก่อน

    @rina Duvenage. Geen probleem om mense te groet nie. Van Alberton Gauteng

  • @lorraineprantice290
    @lorraineprantice290 6 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor. Ek wou nog altyd he dat iemand vir my dit moes verduidelik. Baie dankie.
    Die ander ding is, as ek wil trade op JSE, is dit ook dobbel

  • @DorothyTaylor-b9v
    @DorothyTaylor-b9v 6 หลายเดือนก่อน

    Pastoor kan ons die krone in Openbaring ook op die selgroep hanteer?

  • @CorriePotgieter
    @CorriePotgieter 6 หลายเดือนก่อน

    DANKIE PASTOOR

  • @neelsieviljoen1669
    @neelsieviljoen1669 6 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor Des nie n problem om te groet nie ek geniet dit baie kuier nou in New Zeeland bly in Alberton

  • @marynanel2968
    @marynanel2968 6 หลายเดือนก่อน

    dis vir my pastoor

  • @marlenehills9764
    @marlenehills9764 6 หลายเดือนก่อน

    Dobbel is om op die geluksgod te vertrou ja verseker is dit sonde Marlene Hills van George.

  • @ronelbristow3455
    @ronelbristow3455 6 หลายเดือนก่อน

    Pastoor en wat van kompetisie invul ? Oh jinnetjie tog nou worry ek . Ek dobbel nie .maar het in n casino gewerk 😢

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    By pa het altyd gese, vinnige geld,is vinnig weg ook.

  • @MartieKeller
    @MartieKeller 6 หลายเดือนก่อน

    Ek en my huis, ons sal die Here dien.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Here dek my tafel.Amen.

  • @louissoll5037
    @louissoll5037 6 หลายเดือนก่อน

    Dis nou tweede video waarna kyk.

  • @yolandivanderwesthuizen7977
    @yolandivanderwesthuizen7977 6 หลายเดือนก่อน

    Die mense wat nie daarvan hou dat Pastoor groet nie, moet maar ná die tyd kyk. Dis spesiaal 😊

  • @rudibotes3784
    @rudibotes3784 6 หลายเดือนก่อน

    Naand pastoor. Dit is Rudi van Boksburg verjaar vandag & ek het nie 'n probleem dat my naam genoem word nie

  • @GerriedeJager-ud9jg
    @GerriedeJager-ud9jg 4 หลายเดือนก่อน

    Is lotto ook dobbel

  • @HenniePearson-qn5qi
    @HenniePearson-qn5qi 3 หลายเดือนก่อน

    Let me know.

  • @catharinafourie7854
    @catharinafourie7854 6 หลายเดือนก่อน

    Ps 15:5 - geld ni gee op woeker ni.. is dit ook dobbel?

  • @neelsieviljoen1669
    @neelsieviljoen1669 6 หลายเดือนก่อน

    Pastoor ek het nie geweet nie ek glo glad nie om te dobbel nie maar Ken mense wat dit doen xneelsie

  • @jackiesilver1829
    @jackiesilver1829 6 หลายเดือนก่อน

    Geen probleem

  • @cathykiley9189
    @cathykiley9189 6 หลายเดือนก่อน

    Patrick en Cathy Krugersdorp. Hi Pastoor

  • @lindy-annvandenberg5750
    @lindy-annvandenberg5750 6 หลายเดือนก่อน

    Ek hoor dit vir die eerste keer

  • @ronelbristow3455
    @ronelbristow3455 6 หลายเดือนก่อน

    In my huis Dien ons die Here.

  • @johnnylucas1929
    @johnnylucas1929 6 หลายเดือนก่อน

    Ek klim laat op maar is opgewonde. Namibiè 🇳🇦

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 6 หลายเดือนก่อน

    Dobbel is menslik,hoe risiko hoe wins,dit is aansteeklik,om te werk is dobbel want Baie keep betaal die menses nie, wen by Cas jy kry jou geld,green stryery,dit Kan jou Vasvat en jou insluk,almal Hou van geldmaak ,wees gewaarsku.

  • @cathykiley9189
    @cathykiley9189 6 หลายเดือนก่อน

    Ons is

  • @marindasmith5914
    @marindasmith5914 6 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor - Marinda Smit

  • @jeanbosmanvdwesthuizen8371
    @jeanbosmanvdwesthuizen8371 6 หลายเดือนก่อน

    Dobbel is sonde.....punt

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 6 หลายเดือนก่อน

    Bid vir my kinders Marshall Llewellyn Ashley

  • @JennyJansenvanvuuren-v8t
    @JennyJansenvanvuuren-v8t 6 หลายเดือนก่อน

    En as jy Kyk hoe iemand dobbel is dit verkeerd

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Dis lekker.

  • @marindasmith5914
    @marindasmith5914 6 หลายเดือนก่อน

    Aub sing vir ons

  • @CecielRobbetze
    @CecielRobbetze 6 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor.

  • @corastander3149
    @corastander3149 6 หลายเดือนก่อน

    Wow ek het dit nie geweet dat n lootjie selfde as dobbel is nie

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Jesaja 65.

  • @amanda.se.stoeppie
    @amanda.se.stoeppie 6 หลายเดือนก่อน

    EK HOOP JY SIEN DIE WANT EK WIL GRAAG WEET OF IS INVESTING IN DIE EXCHANGE MARKET NIE OOK MAAR DOBBBEL NIE?

  • @LandiSmit
    @LandiSmit 6 หลายเดือนก่อน

    Geen probleem nie pastoor

  • @SandraKruger-gc3wg
    @SandraKruger-gc3wg 6 หลายเดือนก่อน

    Mag ek dalk se, dan is rente op geld in bank ook dobbel

  • @charlotteolivier1149
    @charlotteolivier1149 6 หลายเดือนก่อน

    Ek het ook gedobbel. Met die gedagte dat ek game speel. Al gebruik ek geld. Ek het my stress daar gaan af gooi. Die satan het my mis laat verstaan. Wanneer ek onstel was het ek gaan speel. Glad nie doel te wen nie. So het ek bybel onsit en deel maak nie. Net soos my rook. Ek kon nie die Woord lees nie. Het vir Heer gevra hoekom kan ek dit nie doen nie. Hy gesè jy sit n muur tussen ons. Ek dankbdie Heer dat ek vry is van dit. Glo my satan het nog baie vir my kom sè ga net game. Dan sè vir stem ek het die muur afgebreek God het my geseen nadit baie seen . Daars net een pad is God.
    Nou wil ek vra is dit sonde om op sondag te werk. Vir my is dit

  • @roos9032
    @roos9032 6 หลายเดือนก่อน

    Eina

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Dat ek sal vry bly van die verkeerde.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Gaan Jesus dien.

  • @corastander3149
    @corastander3149 6 หลายเดือนก่อน

    Ek is hier pastoor

  • @CecielRobbetze
    @CecielRobbetze 6 หลายเดือนก่อน

    Nee dit is gladnie. Ons groet mekaar

  • @MartinaBasson
    @MartinaBasson 6 หลายเดือนก่อน

    Naand Pasroor

  • @salomemaritz5199
    @salomemaritz5199 5 หลายเดือนก่อน

    Hi Padtoor bid Vir my Klein seun Juan hy het n drug problem asb

  • @EricaVenter
    @EricaVenter 6 หลายเดือนก่อน

    Nie geweet nie

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Jammer vir laat wees.Naand se.

  • @henniedutoit8436
    @henniedutoit8436 6 หลายเดือนก่อน

    Jes. 65 v11

  • @anitavanwyngaardt5589
    @anitavanwyngaardt5589 6 หลายเดือนก่อน

    Ek het

  • @belindavanwyk7236
    @belindavanwyk7236 6 หลายเดือนก่อน

    Pastoor kan u asb praat oor xbox en playstation games.

  • @JennyJansenvanvuuren-v8t
    @JennyJansenvanvuuren-v8t 6 หลายเดือนก่อน

    Ek nog hier

  • @CecielRobbetze
    @CecielRobbetze 6 หลายเดือนก่อน

    Ek is!!!!

  • @JennyJansenvanvuuren-v8t
    @JennyJansenvanvuuren-v8t 6 หลายเดือนก่อน

    Ek Nie geweet nie

  • @louissoll5037
    @louissoll5037 6 หลายเดือนก่อน

    My namm is Frankie

  • @JennyJansenvanvuuren-v8t
    @JennyJansenvanvuuren-v8t 6 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor die Jenny

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 6 หลายเดือนก่อน

    Die Here dek my tafel🙏

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 หลายเดือนก่อน

    Matt: 6:24.

  • @ronelbristow3455
    @ronelbristow3455 6 หลายเดือนก่อน

    Die Here dek my tafel altyd .

  • @inabotes8914
    @inabotes8914 6 หลายเดือนก่อน

    Die eerste keer wat ek daarvan hoor van die ander gode

  • @helentervit9572
    @helentervit9572 6 หลายเดือนก่อน

    Het nooit dit van uit loot gedink nie. Bloot net as fonds insameling beskou. Dit maak tog heeltemal sin.

  • @MartinaBasson
    @MartinaBasson 6 หลายเดือนก่อน

    Ja asb

  • @leonieboswell3072
    @leonieboswell3072 6 หลายเดือนก่อน

    nee glad nie