Beter perspektief van die woord en meer tyd neem om ons Bybel te lees om die woord te ontvang. Amen 🙏 Dankie baie Pastoor, u verduidelik die woord so mooi dat ons dit beter verstaan 🙏🙌💗
Baie dankie past. Des love en sien uit om elke keer te hoor jou boodskap wat jy bring en daaruit te groei en n beter mens te word. Groete uit Australia
Dankie Pastoor. Dit was n wow sel. Dankie Jesus U woorde is wonderlik. Dis n voorreg om Bybel te lees, toe te pas en om gehoorsaam te wees aan U Word. Amen.
Goeie môre Pastoor Des en Channie en almal op die selgroep. Dankie baie vir Die Woord Pastoor Des. Ek leer elke liewe week, dankie baie Pastoor. Amen 🙏🙌💗
Naand Pastoor Des dankie vir die sel vannaand van DIE WOORD ek kuier nog in New Zeeland so daar is n tyd verskil hou baie van die baaidjie demonstrasie AMEN 🙏 🙏 🙏
Pastoor Des, dis werklik wonderlik om te besef Sy Woord is Lewend. Geskiedenis is oor dinge en mense wat in die verlede gebeur het, maar Jesus het gekom om ons ABUNDANT LIFE te gee. Dankie Abba Vader en Heilige Gees vir U openbaring en hoe U broer Des as instrument gebruik het om U Woord duidelik te maak. U is so kosbaar Here en is Psalm 32:8 net bevestiging vir wat U wil doen in ons. In die kosbare naam van Jesus vra ons Sy genade oor ons om Sy Wil te doen en dat ons gedagtes, woorde en dade n aangename geur vir U sal wees. AMEN. Wat my aangeraak het was Die baadjie illustrasie, die Woord "Amen" en hoe belangrik dit is om Hardop Sy Woord te lees. DANKIE
Dankie pastoorDes dit is baie awesome die bybel studie.ek leer so baie maar ht nie altyd data nie.wil graag altyd die bybelstudie kyk.God seën jou en channie
Pastoor ek is Annetta Du Plessis. Ek was 19 dae in ICU ek het COPD eks baie siek ek wag vi my mediese fonds sodat ek n stent kan kry. Sal u asb vi my bid ek was by die poorte van die dood maar Jesus het my lewe gered. Ek neem deel aan oggendgodsdiens en aanddiens stap deur die Bybel. Ek het ondersteuning nodig my kinders stel nie werklik belang nie en ek kom nie die mas op alleen nie. Dankie dat u tyd het om my sms te lees.
Luistr nou eers. Gaan nou beslid n fantastiese awesome Don hê. My man lees nooit Bybel nie en dit help nie as ek vra hoemo nie. Gaan probeer dat hy hierna luister.
Pastoor wat ek geleer het is dat LIEWE JESUS DIE WOORD IS. Hoe leef ek JESUS SE WOORD UIT. Ek wil graag weet Hoe leef ek LIEWE JESUS CHRISTUS SE WOOR in my lewe uit met my dade ens?? Groot asseblief. Lekker Vrydag en naweek.
Middag pastar wat vandag geleer het oor om jou bebyl lees .die boods van ogend het aan my so aangeraak laat ek so kan beeg want ek lees nie meer my bebyl nie . Betty van Namibia god seen u
Dit was baie insiggewend! Ek besef met elke Bybelstudie hoe min ek regtig weet! Dankie ds Des. Ek ❤ dit.
SIEN.PASTOOR.EK.LUISTER.DIE.na.elke.daģ.want.ek.is.net.gehoor.saam.BAIE. BAIE. Dankie PASTOOR ek.Geniet.dit.altyd.dit.is.vir.my.so.lekker.ek.leer baie.PASTOOR
Naand. PASTOOR..BAIE. BAIE. DANKIE..stuur.asb.Groet.vir.Channie.ek.bid.vir.Pastoor.hulle.
Defnetief ek hou van die Amen deel,het nooit so daar oor gedink nie. Baie dankie ❤
Beter perspektief van die woord en meer tyd neem om ons Bybel te lees om die woord te ontvang. Amen 🙏 Dankie baie Pastoor, u verduidelik die woord so mooi dat ons dit beter verstaan 🙏🙌💗
Baie dankie past. Des love en sien uit om elke keer te hoor jou boodskap wat jy bring en daaruit te groei en n beter mens te word. Groete uit Australia
Dankie pastoor Des - dis nou so duidelik verduidelik enige mens kan dit verstaan! Het baie beteken vir my
Wat ook uitstaan,is die feit dat mense sê,hul hoor nie God se stem nie,en dat Pastoor sê:"Lees die Woord hardop,dan hoor jy die stem van God.. Amen..
Dis Woord is soos n twee snydende swaard.
😂So Juses beskerm ons van alle kante.
Ja dit was n treffer. Nie geweet dat dit belangrik is om hardop te lees nie
Die waarheid sal jou vry maak!!! Jesus is die waarheid wat in my woon!!!! Ek love doe woord van God!!!
Dankie Pastoor. Dit was n wow sel. Dankie Jesus U woorde is wonderlik. Dis n voorreg om Bybel te lees, toe te pas en om gehoorsaam te wees aan U Word. Amen.
Wat vir my uitstaan dat Jesus die Woord is en om my Bybel van nou af hard op te lees, AMEN.....Dankie
Goeie môre Pastoor Des en Channie en almal op die selgroep. Dankie baie vir Die Woord Pastoor Des. Ek leer elke liewe week, dankie baie Pastoor. Amen 🙏🙌💗
Baadjie sonder mou is louwarm. Blessings
Amen dankie vir so open baring van die Bybel
DIT.IS.SO.WAAR.PASTOOR.EK.LEER. elkedag.BAIE en.dis.vir.my.baie. lekker.om.my.God.te.ken.BAIE. BAIE. Dankie PASTOOR. DES.En.Channie.moet.n.wonderlike..en.n.geseende.aand.en.rustige.nagrus.he.dankie
Dankie. Ek wardeer die woord met my hele hart 🙏🏼 THE WORD IS ALIVE. Die hele boodskap van die baadjie voorbeeld het my gehelp met my geestelike groei
Die waarheid in n graf gesit ,en die waarheid het opgestaan.Amen.
Amen dankie pastoor en die sel familie lekker aandjie geseende nag
Awesome Woord, geniet die sel baie, dit maak die Woord oop....dankie Pastoor Des❤
Naand Pastoor Des dankie vir die sel vannaand van DIE WOORD ek kuier nog in New Zeeland so daar is n tyd verskil hou baie van die baaidjie demonstrasie AMEN 🙏 🙏 🙏
Jesus is die waarheid
Pastoor Des, dis werklik wonderlik om te besef Sy Woord is Lewend. Geskiedenis is oor dinge en mense wat in die verlede gebeur het, maar Jesus het gekom om ons ABUNDANT LIFE te gee. Dankie Abba Vader en Heilige Gees vir U openbaring en hoe U broer Des as instrument gebruik het om U Woord duidelik te maak. U is so kosbaar Here en is Psalm 32:8 net bevestiging vir wat U wil doen in ons. In die kosbare naam van Jesus vra ons Sy genade oor ons om Sy Wil te doen en dat ons gedagtes, woorde en dade n aangename geur vir U sal wees. AMEN.
Wat my aangeraak het was Die baadjie illustrasie, die Woord "Amen" en hoe belangrik dit is om Hardop Sy Woord te lees. DANKIE
Ja Ek is met julle.
Die waarheid, Jesus is die woord en die waarheid
Dankie vir die wysheid Jesus.Help my om my wysheid te verbeter deur meer tyd aan u Woord te spandeer.
Ek geniet dit dankie
Dankie Pastoor!!!
Dit is amazing Pastoor jy leer ons so mooi
Naand.Pastoor.Des.en.Channie.
AMEN. PASTOOR.
VIR.MY.ALLES.Pastoor.
Dankie waardeer die woord Amen
Dis Don.dag en nou het ek 'n rustige tyd om dit te geniet. Klaar met my dagstukkie.
Ek het vanoggend eers gekyk, maar wat n awesome boodskap en INSPIRASIE om God te leer ken!!
Op breuk van die vers. Baie dankie pastoor, ek verstaan Baie beter, hoe raak ek deel van U groep
Goeie naand pastoor Des en familie 🙏🏼
Dankie pastoorDes dit is baie awesome die bybel studie.ek leer so baie maar ht nie altyd data nie.wil graag altyd die bybelstudie kyk.God seën jou en channie
Amen.Ons toekoms.
Amen.
Halleluja.
Goeie naand pastoor desmond Ina Bannister van Pretoria lekker om te luister
Naand pastoor.
Amen
Dankie pastoor
Ja Pastoor ons is nog hier 🤗☺️
Dankie Abba Vader
Pragtige voorbeeld.
So waar pastoor God se woord is die belangrikste
Ja.Pastoor..ek.is.nog.hier..
Amen so waar
Pastoor ek is Annetta Du Plessis. Ek was 19 dae in ICU ek het COPD eks baie siek ek wag vi my mediese fonds sodat ek n stent kan kry. Sal u asb vi my bid ek was by die poorte van die dood maar Jesus het my lewe gered. Ek neem deel aan oggendgodsdiens en aanddiens stap deur die Bybel. Ek het ondersteuning nodig my kinders stel nie werklik belang nie en ek kom nie die mas op alleen nie. Dankie dat u tyd het om my sms te lees.
Middag Annetta, ek het nou jou boodskap gelees. Ek sal vir jou bid. Ek is Orcilla Lamprecht van Randfontein. Van waar is jy?
Goeie Naand Pastoor Des
Luistr nou eers. Gaan nou beslid n fantastiese awesome Don hê. My man lees nooit Bybel nie en dit help nie as ek vra hoemo nie. Gaan probeer dat hy hierna luister.
Naand Past.
Luister vn Oudshoorn
Naand pastoor
Baie dankie pastooor Des.🎉🎉
Voorbeeld, deur die baaidjie.
Naand Pastoor
Ek love sel ook
Naand pastoor en familie
Naand Pastoor Des vanuit SOMERSET-West
Vra oor die vers wie is die waarheid en wat is die waarheid..gaan dit nou lekker onthou..maak op nuut bly om woord te lees.
Die baaitjies en alles
Naand Pastoor Des en Channie
Goeie naand almal
Pastoor ons hang aan jou Lippe jy spreek so wonderlik en gee Vir ons alles verstaanbaar 19:18 😅😅😅
Al Jesus se bekleedsel. Altyd. DAAR.
Bietjie laat maar ek is hier!
Jesus Christus
Middag Pastoor, ek wil graag weet wat die link is vir die Bybelstudie asb. Orcilla Lamprecht
Praktiese illustrasie met baadjies en woord hoor en toepas
Pastoor wat ek geleer het is dat LIEWE JESUS DIE WOORD IS. Hoe leef ek JESUS SE WOORD UIT. Ek wil graag weet Hoe leef ek LIEWE JESUS CHRISTUS SE WOOR in my lewe uit met my dade ens?? Groot asseblief. Lekker Vrydag en naweek.
Here Jesus ek Gaan Nog meer van my tyd Bybel lees
Hoe jy jou met Jesus beklee
Dankie verstaan die lees van die Woord beter
Waar kry ek Shani se aangaande jou asb
Om meer in die woord tyd te spandeer
Eina.
Allies wat pastoor verduidelik het
Ek geniet ook stap deur die Bybel. Party goed is nogal anders, maar dit maak my beter verstaan.
Johannes 8:32.
Ina Viljoen ek luister ook altyd
Hi amal
Ek gaan vanaand beterslaap met die wete
Jakobus 1:23... om eerder n dader te wees as n hoorder...
Johannes 1.
Watter hoofstuk in die Bybel kan ek begin lees om dit te verstaan....of hoe lees mens Bybel
Hou van bid is die kombers
Middag pastar wat vandag geleer het oor om jou bebyl lees .die boods van ogend het aan my so aangeraak laat ek so kan beeg want ek lees nie meer my bebyl nie . Betty van Namibia god seen u
Altyd gedink die woord is oor Jesus, nie dat die woord Jesus is nie. Dit maak soveel sin.
Waarheid.Jesus is die woord.
Waarheid Jesus
Altyd opgewonde om sel te doen
Lukas 24:45 Mag Hy ook my verstand oopmaak om U Woord beter te verstaan
Jesus is die lig in die donkerte
Ek wil Jesus beter leer ken en die woord toepas en gehoorsaam wees
PASTOOR. KAN.PASTOOR. ASB.NET.VIR.MY.NET.ASB.SE.OF.PASTOOR MY.BOOTSKAPE.KRY.ASB.PASTOOR. BAIE. BAIE. DANKIE. EK.SAL.DIT.REGTIG.WAAWDEUR.ASB.BAIE. DANKIE. PASTOOR
Amen.
Halleluja.
Amen
Amen