Elandré - Waar Die Wind My Waai

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Official Music video for "Waar Die Wind My Waai" by Elandré.
    Download or stream hier - selectmusiek.l...
    Follow Elandré op Social Media:
    Facebook - / elandreofficial
    Instagram - / elandre_official
    Twitter - / elandreschwartz
    Director: Christian Wolf
    Camera Assistant: JT Ferreira
    Additional lighting: Hanru van Zyl & Wilhelm van der Westhuizen
    Edit, Colour and VFX: Christian Wolf
    Producers: Christian Wolf & Elandré Schwartz
    Executive Producer: Adolf Vorster
    Special thanks to www.gusmarine.co.za for the watercrafts
    Lyrics:
    Vas op een plek, asem in my nek
    Dit het my by gebly 
    Al is dit als verby 
    Kry nie geslaap nie, ek rol net rond 
    Ruk my reg, ek is klaar geveg
    Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
    Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
    Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
    Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
    Ek het geskuil, myself uit gehuil
    In stereo probeer by hou
    Nou gaan ek aan, ek het opgestaan
    Dit was net te rof
    Ek het my afgestof
    Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
    Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
    Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
    Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Ek gaan waar die wind my waai
    Ek gaan waar die wind my waai
    Music video by Elandré performing Waar Die Wind My Waai. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/GVOa2Y
    #Elandre #WaarDieWindMyWaai #Rugsak

ความคิดเห็น • 126

  • @ricardomay70
    @ricardomay70 3 ปีที่แล้ว +34

    I can't choose which of your songs is my favourite even if I don't speak Afrikaans. You have talent, man! You should be recognised internationally!!!

  • @dyllan6303
    @dyllan6303 3 ปีที่แล้ว +1

    Yhus i heard this for the 1st time tonight. Flippin lekker!

  • @gabriellawhite3420
    @gabriellawhite3420 3 ปีที่แล้ว +3

    From Texas USA WHAT A GREAT VOICE!

  • @KG-ui7ji
    @KG-ui7ji 6 หลายเดือนก่อน

    Don't understand a word but just love to listen to your voice and watch your videos

  • @beckibutner954
    @beckibutner954 3 ปีที่แล้ว +3

    I love this video. You're getting a big following here in the US. I'm telling all my friends about you. Come see us soon!

  • @cyberaxcw
    @cyberaxcw 3 ปีที่แล้ว +5

    Ek love die 80,s feel van al Elandre se musiek. Ongelooflik!

  • @KrystleTemmerman
    @KrystleTemmerman 3 ปีที่แล้ว +10

    Sending love from the UK. Another smash hit. Dankie Elandre x

    • @diancrous5730
      @diancrous5730 3 ปีที่แล้ว

      JUlle het die world cup verloor

    • @KrystleTemmerman
      @KrystleTemmerman 3 ปีที่แล้ว +1

      @@diancrous5730 Het Ons? Ek is Suid Afrikaans?

    • @diancrous5730
      @diancrous5730 3 ปีที่แล้ว +1

      @@KrystleTemmerman Dankie Tog. Nog 'n trotse Springbok.... Sal maar vir jou moet biltong stuur

    • @KrystleTemmerman
      @KrystleTemmerman 3 ปีที่แล้ว +1

      @@diancrous5730 I brought my biltong machine with me and make every week haha

    • @diancrous5730
      @diancrous5730 3 ปีที่แล้ว

      @@KrystleTemmerman That is awesome what a great idea why did you move there ?

  • @buckley1284
    @buckley1284 3 ปีที่แล้ว +4

    Keep it up mate, go for gold! love form New Zealand

  • @nicolemarietonzo2378
    @nicolemarietonzo2378 3 ปีที่แล้ว +3

    Elandré we've been waiting for youuuuuuu.

    • @Erika_Kelly_Apparel
      @Erika_Kelly_Apparel 3 ปีที่แล้ว

      Yes!!! Confidence, freedom, momentum, creative expression... letting it all flow out to the world. It’s so great and uplifting :)

  • @lowlifejpg
    @lowlifejpg 3 ปีที่แล้ว +3

    Damm ekt sopas n nuwe favorite liedjie gekry

  • @kellideklerk3053
    @kellideklerk3053 3 ปีที่แล้ว +2

    Yet another brilliant song

  • @vanrensburg3760
    @vanrensburg3760 14 วันที่ผ่านมา

    Wat n klasiek. Dit maak die vuur in my hart brand.

  • @biancataylor3670
    @biancataylor3670 2 ปีที่แล้ว

    Hierdie song sit my net in 'n goeie mood... maak dat ek wil dans.

  • @barron4755
    @barron4755 3 ปีที่แล้ว +1

    Well what can I say - it's brilliant - well done !!

  • @marytrombley4726
    @marytrombley4726 3 ปีที่แล้ว

    Where you been all my life Elandre’

  • @tinafourie5262
    @tinafourie5262 3 ปีที่แล้ว +7

    Wow. Hier kom nog 'n treffer. Jou talent laat jy defnitief nie dorment lê en roes nie. Mag jy net hoogtes in jou lewe bereik en die wind jou al hoe hoër vat.

  • @fatih7170
    @fatih7170 3 ปีที่แล้ว +1

    Loves from Turkey

  • @fpengelbrecht9314
    @fpengelbrecht9314 3 ปีที่แล้ว +1

    Skynbaar is daar tog hoop vir ordentlike Afrikaanse musiek, niks meer van hierdie gatstamp damwater kak nie!
    Well done dude, jou musiek is befok en boonop het jy een amazing stem. :D

  • @marketingmediacatalyst
    @marketingmediacatalyst 2 ปีที่แล้ว

    Dis lekker om so baie plekke te sien wat bekend is vir my.

  • @jean-pierreleroux9514
    @jean-pierreleroux9514 3 ปีที่แล้ว

    Cool Song For A Cool Cat, It Makes Me Feel Like A Free Man Again, Punt In Die Wind Elandre!

  • @tiagroenewald7013
    @tiagroenewald7013 3 ปีที่แล้ว

    You take my breath away

  • @KabeloMohlabe-px5mg
    @KabeloMohlabe-px5mg ปีที่แล้ว

    An overall amazing song.

  • @nano4096
    @nano4096 3 ปีที่แล้ว

    Kookwater!! Such a feel good song- 80s revived- yea man!

  • @tracyjacobs8293
    @tracyjacobs8293 3 ปีที่แล้ว

    Wow!!

  • @aravaezi9525
    @aravaezi9525 3 ปีที่แล้ว

    Elandré is a legend ❤️❤️All my love for you, all the way from Iran

  • @robynbam8327
    @robynbam8327 3 ปีที่แล้ว

    Excellent video editing. Excellent. This vide needs an award

  • @jacquesdurand8148
    @jacquesdurand8148 3 ปีที่แล้ว

    Bravo!!!!

  • @cindylottering8107
    @cindylottering8107 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome song 💓

  • @mulhatton
    @mulhatton 3 ปีที่แล้ว

    Ek kan nie hierdie song hard genoeg luister nie.
    Epic song.
    Epic sound.
    Epic goeie Mastering.

  • @thetrailwalkers
    @thetrailwalkers 3 ปีที่แล้ว

    Nog n stunner!!!

  • @lukaspotgieterofficial
    @lukaspotgieterofficial 3 ปีที่แล้ว

    Oeee ek love dit!!!😱😍🔥

  • @michellerossouw3903
    @michellerossouw3903 3 ปีที่แล้ว +1

    Amazing!!! Love this so much, my new favorite. What a talent you are!!

  • @niccivermeulen3327
    @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

    liewe elandre. baie geluk met jou pragtige nuwe album. dis pragtig. en net so uniek as wat jy is! ek kan nie wag om te sien hoe hierdie song gaan doen nie . .dis n pragtige video . . .groete. nicolene

  • @brendaprinsloo2212
    @brendaprinsloo2212 3 ปีที่แล้ว

    Dit is AWESOME Elandré, mal oor dit wow wow wow!!!!!!!!

  • @davidvanstaden
    @davidvanstaden 3 ปีที่แล้ว

    By verre sy beste song!

  • @biancajoubert-p4p
    @biancajoubert-p4p ปีที่แล้ว

    Dis so mooi Elandre wow

  • @danni_arc
    @danni_arc 3 ปีที่แล้ว +7

    This is simply amazing😍😍 I love the song, the video... Everything
    You are an amazing artist!!!
    All the love from Mexico 🙆🏽‍♀️

  • @lieslharris364
    @lieslharris364 ปีที่แล้ว

    ❤ die song

  • @EdwardIvanov1
    @EdwardIvanov1 2 ปีที่แล้ว +4

    Afrikaans music has soul, and spirit ❤❤❤

  • @jorgeluisnieves2554
    @jorgeluisnieves2554 3 ปีที่แล้ว +5

    Sending Love from México, your voice is amazing 😍😍

  • @richardoleroux2090
    @richardoleroux2090 3 ปีที่แล้ว +1

    😱😱😱 die video is awesome !!!!

  • @danelleb1821
    @danelleb1821 3 ปีที่แล้ว +40

    Kan ons net n oomblik waardeur vir die amazing video editing🤯💛

    • @orangelinevideo
      @orangelinevideo 3 ปีที่แล้ว +3

      Stem volkome saam! Christian Wolf is maar net amazing!

    • @danelleb1821
      @danelleb1821 3 ปีที่แล้ว +1

      @@orangelinevideo 👏🏼👏🏼

  • @amyvisagie2265
    @amyvisagie2265 3 ปีที่แล้ว

    Congratulations to you and your team. Awesome video. Beautiful song.

  • @elmar_kritzinger
    @elmar_kritzinger 3 ปีที่แล้ว +1

    Nuwe Afrikaanse classic!

  • @rspee_x282
    @rspee_x282 3 ปีที่แล้ว

    i love you elandre❤️🔥

  • @clarissahattingh4732
    @clarissahattingh4732 3 ปีที่แล้ว

    Yeah ... 🥳🥳🥳

  • @marieduplessis5997
    @marieduplessis5997 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome Elandre, soos net jy dit kan doen! Doe so voort my vriend,luv jou musiek!

  • @moniquelaubscher4206
    @moniquelaubscher4206 3 ปีที่แล้ว

    Ek is mal mal mal oor die musiek video!!!!

  • @chanelmarais3546
    @chanelmarais3546 3 ปีที่แล้ว

    Beste kunstenaar ooit!

  • @Erika_Kelly_Apparel
    @Erika_Kelly_Apparel 3 ปีที่แล้ว +10

    Can’t wait till I can find the lyrics in English online 🤣 Although, I’ll keep listening anyway!!!! ☀️ Such an artist with soul... thanks for sharing yourself.

    • @RKM514
      @RKM514 3 ปีที่แล้ว

      Leer Afrikaans!!

  • @librequestpodcast
    @librequestpodcast 3 ปีที่แล้ว

    Simply fantastic. Eenvoudig fantasties.

  • @estelleoelofsen4241
    @estelleoelofsen4241 3 ปีที่แล้ว

    Fantastiese liedjie.

  • @niccivermeulen3327
    @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

    daar doen jy dit weer elandre! waar die wind waai gaan net so vinnig as jou vorige hits opgang maak! geniet die bekendstelling van rugsak! jy is tops en vol verrassings!

  • @davewilken7328
    @davewilken7328 3 ปีที่แล้ว +1

    That looks great. Only problem with the bands are they are too small. My wrist is near 9 inches, and the band is only 7 1/4 or something like that

  • @brandonschoeman
    @brandonschoeman 3 ปีที่แล้ว

    Wie is die ou siel wat nie van die musiek / musiek video hou nie... Seker geen smaak nie.
    Well done Elandré!!! Love it 😍😍

    • @Major_Meerkat
      @Major_Meerkat 3 ปีที่แล้ว

      Defnitief. Dink daar is 'n paar manne wat onseker is oor hulleself....hahaha

    • @wolraadwoltemade3275
      @wolraadwoltemade3275 3 ปีที่แล้ว

      Nee die sanger lyk skeef soos doring draad, maar ek gee hom dit die editing is baie goed en dis te minste 'n oorspronklike lied

    • @brandonschoeman
      @brandonschoeman 3 ปีที่แล้ว

      @@wolraadwoltemade3275 Wat het "skeef" met alles uit te waai?

  • @niccivermeulen3327
    @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

    baie geluk met die pragtige nuwe album jy kan baie trots wees op dit ! net soos jou vorige albums is hierdie ene net so uniek en treffend. . . .groete. nicolene

  • @erikkemp9774
    @erikkemp9774 2 ปีที่แล้ว

    Blikkies maar dis nice. Great song great video...

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 3 ปีที่แล้ว

    Love, freaking awesome video, great lyrics., gaan amazing cd wees.. Baie baie nice boot..

  • @strwbrryjnhyng
    @strwbrryjnhyng 3 ปีที่แล้ว +1

    lief die song so baie 🥰💖

  • @lowlifejpg
    @lowlifejpg 3 ปีที่แล้ว +2

    Eyyy let's gooo, great song my man 🔥👌🏼 defintief een van my top fav sa sangers 💯👏🏼

  • @paulmalan6932
    @paulmalan6932 3 ปีที่แล้ว

    BRAVO..👏👏👏🖤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +7

    💿'Rugsak'🎒 gaan vol wees van net die beste musiek!
    #GreatVideo🎥 #WellDone👍

  • @claudiavisser5463
    @claudiavisser5463 3 ปีที่แล้ว

    Coolste videos. Love die song.

  • @christoburger
    @christoburger 3 ปีที่แล้ว

    jys 100 bedonnerd verby my maat wow beste song ooit Lynette en Christo

  • @marytrombley4726
    @marytrombley4726 3 ปีที่แล้ว

    You’re a welcome find Elandre’ ♥️🎆♥️👄🇺🇸

  • @karlahugo5383
    @karlahugo5383 3 ปีที่แล้ว

    Wow😍dis fantasties!!

  • @reneotto2503
    @reneotto2503 3 ปีที่แล้ว

    Ek dink jy is die sh...... love jou stem
    Keep up the good work 👏

  • @lenizejacobie1197
    @lenizejacobie1197 3 ปีที่แล้ว +1

    Fantastiese liedjie!!! Mal daaroor! Jy is so goed met lirieke. Jy is so talentvol!
    Jy is 'n inspirasie!!😁

  • @anzellealberts
    @anzellealberts 3 ปีที่แล้ว

    Jys maar net die beste👌 love jou stem, jou Musiek, jou lirieke. Amazing

  • @lolla2710
    @lolla2710 3 ปีที่แล้ว

    Wil jy vir my sê die liedjie is al vir 'n week uit en ek vind dit nou eers 👁️️👄👁️

  • @chantevanaswegen
    @chantevanaswegen 3 ปีที่แล้ว +3

    mal oor jou vibes... keep it up babe 🌻🌵🌿🌴🌊🌬️🔥

  • @maricawentzel8144
    @maricawentzel8144 3 ปีที่แล้ว

    Love hierdie song.. awesome 😊

  • @biancapool549
    @biancapool549 3 ปีที่แล้ว +13

    Lol wies ook nog waker 12uur die aand vir die release😁😝🥰

  • @joubertrossouw6901
    @joubertrossouw6901 3 ปีที่แล้ว

    Superster♥️

  • @DaveBrendondeBurgh
    @DaveBrendondeBurgh 3 ปีที่แล้ว

    Kyk, eks 'n engelsman, en hierdie song bliksem my heeltyd op elke goeie manier - bef**te song, man, regtig!

  • @marlenekrugel7417
    @marlenekrugel7417 3 ปีที่แล้ว

    Oh dit is beautiful ELandre ♥

  • @ann-o-lene
    @ann-o-lene 3 ปีที่แล้ว +2

    Nog n treffer..😉😉♥️

  • @niccivermeulen3327
    @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

    hi. ek was so opgewonde om jou gisteraand op die program bravo te sien. . . . nicolene

  • @zibethmilroy8191
    @zibethmilroy8191 3 ปีที่แล้ว

    Elandre! Elandre!!! Toe vind ek jou!! (met respek aan Karen Zoid) nou eers. Maar ek maak op en het al 3 albums en leer lirieke sodat as ek by jou show kom is ek gereed. In tussen, is ons letterlik dag & nag saam. Not in a creepy way, but in a very happy way. Wow! Jy laat my dans & sing! Baie dankie💕💃🎤🎶🎶

  • @xeniadupper4320
    @xeniadupper4320 3 ปีที่แล้ว

    jy stel nie teleur nie🙃💕

  • @clarissahattingh4732
    @clarissahattingh4732 3 ปีที่แล้ว

    Ek kan nie goed kry nie ... 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻 Well Done

  • @Nika92Richards
    @Nika92Richards 3 ปีที่แล้ว

    Lief dit❤️👏

  • @xoxoepic
    @xoxoepic 3 ปีที่แล้ว

    Weird vedio maar ek is verlief op die song. En hierdie man het n flippen mooi stem💜

  • @KyleGrantSA
    @KyleGrantSA 3 ปีที่แล้ว

    Puik! 👏👏👏

  • @jochen9367
    @jochen9367 3 ปีที่แล้ว

    Vas op een plek, asem in my nek
    Dit het my by gebly 
    Al is dit als verby 
    Kry nie geslaap nie, ek rol net rond 
    Ruk my reg, ek is klaar geveg
    Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
    Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
    Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
    Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
    Ek het geskuil, myself uit gehuil
    In stereo probeer by hou
    Nou gaan ek aan, ek het opgestaan
    Dit was net te rof
    Ek het my afgestof
    Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
    Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
    Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
    Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Ek gaan waar die wind my waai
    Ek gaan waar die wind my waai
    Vas op een plek, asem in my nek
    Dit het my by gebly 
    Al is dit als verby 
    Kry nie geslaap nie, ek rol net rond 
    Ruk my reg, ek is klaar geveg
    Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
    Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
    Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
    Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
    Ek het geskuil, myself uit gehuil
    In stereo probeer by hou
    Nou gaan ek aan, ek het opgestaan
    Dit was net te rof
    Ek het my afgestof
    Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
    Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
    Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
    Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
    En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
    Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
    Ek gaan waar die wind my waai 
    Ek gaan waar die wind my waai
    Ek gaan waar die wind my waai

  • @chantevanaswegen
    @chantevanaswegen 3 ปีที่แล้ว

    ❤️🙌🏼😍Slay!!!! 💯🔥🔥🔥🔥⚡🌪️🌈

  • @ivettev.acevedorivera1729
    @ivettev.acevedorivera1729 3 ปีที่แล้ว

    Por favor, una traduccion en inglés o español de la lirica no vendría mal. Me agrada cómo suena pero, no la entiendo. Lamentablemente, tampoco puedo copiar la lírica y traducirla directamente.

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 ปีที่แล้ว

  • @DaveBrendondeBurgh
    @DaveBrendondeBurgh 3 ปีที่แล้ว

    Elandre, is daar somewhere acoustic guitar chords wat ek kan kry, om die song te leer speel?

  • @biancalawson7473
    @biancalawson7473 3 ปีที่แล้ว

    ♥♥♥

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว

    ❤️❤️❤️❤️

  • @50Kvful
    @50Kvful 3 ปีที่แล้ว

    Dis Die Likie Ne

  • @marinasmal2656
    @marinasmal2656 3 ปีที่แล้ว

    Halo Elandre, hoe lyk dit met 'n foto van jou met kort hare?

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 3 ปีที่แล้ว

    Lyk baie soos swartkops by brug.. 🤔

  • @adelegill
    @adelegill 3 ปีที่แล้ว

    Freddy mercury van SA!!!!

  • @bazzieknoesen3569
    @bazzieknoesen3569 3 ปีที่แล้ว +1

    Hahahaha jy het niks gewen in daai game🤣🤣🕹

  • @renetmyburgh240
    @renetmyburgh240 3 ปีที่แล้ว

    wat het op die papier gestaan? jy moet my antwoord asb...baie nuuskurig oor daai skrif :)

  • @sandrafourie9693
    @sandrafourie9693 3 ปีที่แล้ว

    🙂

  • @juanmuller6519
    @juanmuller6519 3 ปีที่แล้ว

    Kon nie luister in Krugersdorp nie want natuurlik was die krag af...

  • @zandrischoltz1765
    @zandrischoltz1765 3 ปีที่แล้ว

    FUCK YES 😍🤤