Juan Boucher & Tasché - Suid
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2023
- Geniet Juan Boucher & Tasché se musiekvideo van "Suid"
Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- linktr.ee/juanboucher
Spesiale bedanking aan Dawid Botha van Lekker Weskus vir sy hulp en bydrae tot die musiekvideo. Sien meer van Dawid en Lekker Weskus by die skakel hieronder...
lekkerweskus?ig...
Kunstenaars:
Juan Boucher
Tasché
Rudi Kleingeld
Regiseur:
Juan Boucher
Dawid Botha
Kameras:
Dawid Botha - Lekker Weskus
Redigeerder:
Dawid Botha - Lekker Weskus
Kleur Redigeerder:
Dawid Botha - Lekker Weskus
Musiekvideo Konsep:
Dawid Botha - Lekker Weskus
Produksie Bestuurders:
Dawid Botha - Lekker Weskus
Musiekvideo Vervaardiger:
Dawid Botha - Lekker Weskus
Juan Boucher - Sosiale Media:
Facebook: / juanboucherp. .
Instagram: / juanboucher. .
TikTok: / juanbouchersa. .
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek - เพลง
Glo nie jy Juan Boucher besef hoe geseend jy is om sulke musiek te kan skryf en sing nie,Jou musiek tref bitter diep,soos n pleister vir n seer,dankie is al wat ek kan se.....!!!!
What a singer at nearly 79 years ek just love all his songs be Blessed with your talent Juan
Ek glo sy moeder is die liedjie Stryker
Skrywer
Maar die waarheid is daar sal altyd n holte oorbly in n skrywer se hart maak nie saak hoe goed jy is en hoe tevrede jy is met wat jy gemaak het nie dit gee net tydelike verligting wat eintlik n goeie ding is want dit maak dat hy/sy nog skryf en sing en ons lekke kan luister 😊
Asemrowend mooi! ❤❤❤❤
Asseblief Juan en Tachè. Bring nog sulke pragtige duets uit. Jul is geseend.❤
Julle 2 stemme klink pragtig saam. Ek het altyd verby gescroll met die liedjie maar gister aand het ek vir die eerste keer na hom geluister en nou luister ek hom op herhaal. Hou aan met die pragtige musiek. Mag julle van krag tot krag gaan. ❤❤❤
My 2 favouriteste Afrikaanse sangers! Wat n flippen treffer! Well done
Beautifully Deep. Shew I nave missed my Afrkkaans music. Can't speak it properly still, but MAN Afrikaans singers KNOW HOW to speak to one's heart. Thank you,
Thank you, Thank you. Good for Healing ones ❤. You make everything make sense, it's beautiful. ❤ You give my heart direction all over again.
Wat is jullie (onse) taal toch mooi.. Zeker in een lied als dit. Schitterend in 1 woord!
Kom aan Juan en Tasche, nog een asb! Jul sing fantasties saam.
Groete uit Alberta Kanada.
Juan Boucher, hierdie is seker die beste duet wat ek in 'n lang tyd gehoor het. Jy en Tasche se stemme klink perfek saam. Asseblief bring nog duet liedjies saam met Tasche uit.
❤😂
OMF dit is so so mooi, julle komplimenteer mekaar so perfek.
Juan jy kan net niks verkeerd doen nie 💖💖💖💖
Daar is nie woorde hoe ongelooflik mooi dit is nie🌹❤️
liewe ouers!!! wat a freaking song, julle stemme saam is net amazing, beste duet wat ek in n laaaaaaaaaaaang tyd gehoor het. well done
Wow julle.... wat kan 'n mens sê, BAIE MOOI!!!
Juan Boutcher kry te min erkenning vir wat hy doen.Sy musiek is flippen uitstekend goed.Hy verdien net die beste.
Yes! Ek stem 100% saam
Wow Ek Hou van tashe en Jaun boucher😢😢Se musiek
Die man se musiek paat met my hart❤
AS N SONG BESKRYF HOE VERLORE N MENS EINTLIK KAN VOEL.... IS DIT ABSOLUUT DIE SONG😢BEAUTIFULL
Ek admireer jou en jou musiek my maat.Hou aan met wat jy doen want dit werk!!
Julle stemme klink amazing saam. Die is my nuuste gunsteling! Ek sien uit na nog duo's van julle!!
Juan jou musiek word met soveel passie gesing en diep woorde wat met n mens prt as ek in n gat val luister ek net na jou musiek dan voel ek beter hou aan doen wat jy doen jys awesome en daai girl se stem pas mooi saam joune .
Juan jy is 'n yster !!!! Hou aan met wat jy doen dit klink rerig so mooi, julle twee mag maar.❤
Ekt nog nooit in my lewe so liedjie gehoor nie Pragtig ❤❤❤
Jul is 1000% perfek saam. Sjoe dis mooi. Juan, ek dra jou naam ,ek dra jou musiek nae aan die hart.... Dit wat jy sing in jou songs, laat my voel waardeer jou voetstappe, gedagtes en seerkry in jou lewe al was. Puik maat
Fokkit! ❤
Dankie, julle maak mooi!
🤩 wow, Ek het nie worde om te se hoe mooi die song is nie. Jaun en Tasche julle twee saam is ongelooflike mooi. 🥰👏🏻🎶
Lkrrrrr Dwarskersbos........Awesome song 🎵🎶met twee goeie musikante !!
Dankie Julle !!! My twee favorites!! Liefde Uit China!!!! Tashe jy het net regtigwaar die mooiste stem ooit ooit ooit!!!!!! Mis Heroes en Mis die Kaap!
Juan Boucher jy sing baie mooi ek luister al jou liedjies
My fav...wow!! Julle is awesome!
Legends 💪🏻
Twee perfekte stemme saam!!!❤
Wat n fantastiese liedjie!
Mooiste liedjie ooit!
Ek volg juan al van dat hy begin musiek gemaak het en ek kan se met elke nuwe snut raak jy net beeter en beeter dankie juan
Flippen mooi
Yoh Well done julle 2. Sien uit nog na meer van julle . What a song
Treffend! Wat 'n fantastiese duet... Julle stemme werk uitstekend saam ❤
Dis 'n bitter mooi song. Hoop om nog van julle saam te hoor❤️❤️
Wow absoluut mooiste kombinasie saam. Wow welgedaan
Pragtige song 🎉🎉
So so goed❤❤ hierdie lied is goosebumps🎼
Absolute perfektheid ❤
ek love love die song!!
die woorde praat met my
Mense fantasties,vrek mooi!!!!
Ek huil sommer! Dit is absoluut amazing ❤
Wow. Pragtig. Julle stemme is perfek saam.
Love it
Bliksem dis beautiful,van Jou beste nog,jy mag maar Juan
Totally obbesed with this song🥰
Wow!!* Julle dit is amazing.. Sooooooooo mooi.. 😍
.Hoendervleis mooi baie dankie ❤❤❤❤
Wow die is amazingly mooi❤❤
Hierdie song maak soveel emosies van mens oop...baie diep en moooi song!!!!!!!
Hoendervleis mooi!
Mal hieroor. Wow. Verby fantasties. Woorde te min. Dis GOuD vir julle
Great song. Jou grootstse ondersteuner.....❤
Wow absoluut great song en altwee mooi stemme. Wow
Juan jy is geseend met n wonderlike stem jou musiek is absoluut als die moeite werd
Wow baie mooi liedjie❤
Hoendervleis mooi ❤ herhaal x100 om te luister
Beautiful, julle komplimenteer mekaar. Dit is verseker. ❤
Fantasties, pragtige lied...❤❤
Wow it's on repeat!!❤
Wow love dit!!!
Wow wow wow. So bitterlik mooi. Vreeslik vreeslik hartroerend. Hierdie moet net elke keer kliphard gespeel word op ñ huis se HF.
Baie mooi! tasche ons wil meer van jou hoor!
Juan, well done en doen nog.
Dit is bitter mooi!!!
Love love dit
Awesome duet!!! 😁🤩
Tache ek hou van jou diep storie vertel liedjies. Alle seën vir jou 👏🙏♥️
Guys wher do i get the lyrics to this song, dam this is so dam special, regtag baie special. I live myself in this song.
Die is alles! Musiek op 'n ander level
Wunderschön 😍
LOVE IT !!!!!!!!!!
Great song❤ dankie
Wow! Net nog 'n gunsteling!!!!
Wow, absoluut fantasties 🙌❤️❤️
Wow wow wow❤
Love his voice ❤
Ongelooflik mooi!! Kan nie genoeg luister nie.
Dis n baie mooi liedjie❤🥺
Die nuwe #1 in SA. Perfek🎉❤
Hulle weet nie wat jy weet nie .Nice om na jou songs te luister
Stunning! Laat mens verlang na die goeie ou dae ❤️
Love dit!! Well done julle!! Great song
Awesomeness!!! Love it...julle stemme is perfek saam
Love hierdie! Tasché jou stem is botter!
Wat n ongelooflike mooi sonf!! Well done!!❤❤❤
Maak 'n album saam asseblief... Hierna wil ek oor en oor luister❤
Dankie vir die mooi musiek ❤❤❤
Great song 🙏🏻
Love it!
Super super stunning 😍 Jul 2'tjies❤love dit🎉🎉
Mooi!!
Stunning!!!!
Shoe, dit is nou twee mooi stemme saam🎵 🎹 🎙🎶
Absoluut onbeskryflik mooi ❤
My 2 favourites! Love dit julle
Fantasties, Fantasties!❤
wow wow julle twee en veral oor ek n baie diep mens is > is die song so naby aan my hart
Awesome verby❤❤❤❤