ek is een van daai wat afrikaans is en nie mal is oor afrikaanse musiek altyd nie maar met songs soos die is daar defnintief hoop/love dit,so goed bymekaar gesit en geskryf.
Biggi-Dames oor die 8 million views Rooksein-Damlelielief nog nie 500k views nie..... Some things don't make sense. Dumbing down of society. Baie nice song! Well done
Dis regtig ongelooflik verfrissend, eindelik iemand wat biki buite die tipiese "afrikaans sound" uitklim en hulle eie "sound" geskep het. Knap gedaan julle, hou aan om die stereotipiese te challenge en baan 'n nuwe weg vir afrikaanse musiek. Love wat ek hoor
Rooksein is die nuwe Heuwels!
Dit resoneer met dié groot meneer 🔥
Awesome song julle! Great video Christian Botha!
Ons verdien julle nie! Bevange.
Julle maak my trots! What a band
Ek love, love ,love dit
Ek is seker die grootste aanhnge.
Die lied het ek seker 2000 keer geluister. Absoliet fantastiese song.
Loves from Turkey
AWESOME!! 💘 Trots afrikaans! Al die pad van Dubai!!
MAL OOR DIE SONG....welldone!!!!!
So Trots en bly daars van ons Jeug wat sulke wonderlike skoon musiek kan maak. Julle gee skep hoop
Love hierdie song
Klink goed - die Here seën julle in oorvloed! 🙌
HIERDIE LIEDJIE IS AWESOME
Yes!!!!!,😍😍😍😍😍😍😍
VERY nice met die ligte in die woud... LOVE dit
Love love loveeeee!!!
Dankie dat julle daai beautiful MK89 vibe terug bring
Só só goed! 😭 Love hierdie, so trots 🤍
Sjo ek is mal oor die lied! Ek julle so paar dae trug ontdek! Love julle!
ek is een van daai wat afrikaans is en nie mal is oor afrikaanse musiek altyd nie maar met songs soos die is daar defnintief hoop/love dit,so goed bymekaar gesit en geskryf.
ROOKSEIN! Absoluut mal hieroor... WOW!🤘🏼♠️
Awesome nou my new favorite song
Uitstiekend wow!!! baie mooi ~ ondersteun julle van Seoul, Suid Korea af. Drukkies
E het laaklaas so n lekke afrikaanse song gehoor ek en my man LOVE dit. Bly awsum !!
Love dit 😊💛
Kan nie wag vir nog songs nie
Goeie song💪🏻💪🏻
Love daai sprongetjie. Great song, julle maak ons te lank wag ;-)
Hk hoekom maak daai sprong die song se video so great, verbaasend, kan nie ophou song kyk en luister nie.
Ja, hier is die sprong weer 1:42
Dit hoort op n t shirt
Definitely die new favorite ❤️
Ek is in love met hierie song
Ek love love love die song😍 verlief👌👌
Unieke titel vir 'n song👌
Ek is klaar verlief op "Damlelielief."
🎵♥️🎶
Julle het nogals n straatligkinders vibe, nogals baie cool, ons kids kort ook goeie music in hulle era❤
Julle is net amazing! Ons is groooot fans uit China uit 💃💃
Dankie Suane !
😍😍😍niks beter as rooksein liedjies nie, great song well done❤
Baie mooi!!
Lief vir dit! Kan ons die lierieke kry? Jammer, my Afrikaans is nog nie so goed nie, dit help my baie om al die woorde te verstaan
Is jy Afrikaans leer ? Ek is ook. Van is jy? Miskien ons kan hulp elkander?
@@erinvanderberg9531 baie, baie dankie! Dit help my baie! Ek’t “vuiste rou baklei” as “fluister of baklei” gehoor 😐. Nou kan ek REG meesing!
Neh 😃 Song op repeat 🔥
J'adore !👌
Lekkerrrrrrrrr!!!!!!!
Dis n treffer . Baie goed 💯❤
UITSTEKEND 👏🏻👐🏻
❤fenomenaal❤
baie mooi lied! wel gedaan. talent
Nog steeds my gunsteling treffer nigter of dronk.
Amazing liedjie🔥
Mooi song ❤️❤️❤️
Bitter trots op julle !!♥️ amazing song !!
Biggi-Dames oor die 8 million views
Rooksein-Damlelielief nog nie 500k views nie..... Some things don't make sense.
Dumbing down of society.
Baie nice song!
Well done
Julle het n nuwe fan!!! Well done! Julle is amazing musikante!
die song is f*ken awesome , great stuff
Cool song
Ja!! Ek’s in…julle doen dit vir my 🔥🔥
Mal oor die song en AL julle musiek Rooksein...Julle gaan nog GROOT hoogtes bereik. Well done, kan nie WAG om te hoor wat volgende is nie..!!!
Stunning ❤️❤️❤️❤️❤️
Tannie love jul musiek 💝
Great julle!!🎉
love it 🎉🎉🎉😮❤
Flippen AMAZING song! My vrou kry elke keer hoendervleis as sy dit hoor! 😁
Love die song!
Megan, jy rok dit! Well done aan jou en die band!
Sy't 'n broek aan...
@@stefanaugustin-zwiegers6001🤣 dink die persoon het bedoel *r🤘ck dit uit.
🎸
🎵❤️
AMAZING!!!!!!!
💯 Freakin love love love dié song 🎵 lekker tune 🎶 #Damlelielief 😳 🤪 Well done julle 👌🏻 🙏🏻
My gunsteling band in Suid-Afrika. Die musiek is net die beste. Wil so graag hulle ontmoet.
Amazing song julle!
MAL DAAROOOR
Great great song!! Well done julle 👌🏼
Love it!
Ons kort meer sulke musiek. Keep it up
"It does not really matter what you look like - there is nothing sexier than talent." Wel gedaan guys! Hierdie is nou op repeat!
🤪 dink ek en my man is verslaaf aan die liedjie!!!😅😅
♥️
Dam / mielie / lief
Kan mens full lyrics iewers kry?
Ek love julle!!!
Dis regtig ongelooflik verfrissend, eindelik iemand wat biki buite die tipiese "afrikaans sound" uitklim en hulle eie "sound" geskep het. Knap gedaan julle, hou aan om die stereotipiese te challenge en baan 'n nuwe weg vir afrikaanse musiek. Love wat ek hoor
Nou kan ek die liedtjie verstaan (Die lyrics ) Klink soos dammie en nie damlelielief. Hope your not offended 😅😅😊
Mal hieroor, julle kook
Hou so aan julle
Hoekom is daar so baie "le le le's"? Klink of iemand hakkel.... maar verder, great song
AMAZING!!!!