I am English, with the most love for Afrikaans people and their heritage. Their hospitality and the love they share amongst themselves. They are driven by hope, dreams, passion, love and most importantly unity. This song is proof that no matter the obstacles they face, the accomplishments that lie ahead will be achieved together. Baie dankie vir hierdie leitjie. Julle is die rede hoekom ons hou vas aan dai hoop. Ek bid vir elke mens wat sukkel in hierdie land, elke wit mens, elke vrou, elke kind, en elke boer... May your voice be heard.
@Winston Miller .... Thank you so much for the Awesome message You placed here, we love Our Country with all it's Beauty to Share. May 2022 be Awesomely Blessed for You and Your Family.... Jy is 'n Ster 🌟❤🌟❤🌟❤🌟
Dankie SOLIDARITEIT vir hierdie lied wat hoop skep! Dankie dat julle oor elke besluit bid en vat waar God jul lei. Jul BOU en SKEP skep 'n toekoms vir ons en ons kinders! Jul gee vir ons afrikaners sekerheid in onseker tye. Ek is trots om 'n lid en deel van die Solidariteit Beweging te wees!
Moeilike, onregverdige en hartseer tye vir ons land. Here bewaar asb my tweeling dogters, hulle is nou agt en verdien om groot te word in hierdie land waar hulle net soveel geleenthede mag geniet soos enige ander mens - Staan saam vir ons kinders!
Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen
Onse Vader gebruik ons hande en voete om Sy koninkryk in SA te laat kom. Ook hier waar ek elke dag bly en werk en waar ek 'n toekoms vir my kinders en kleinkinders bou. Kom ons rol ons moue op en BOU!
My afrikaanse hart bars van trotshheid en dankbaarheid🙏 Ons sal self As jy ons nie wil nie As jy ons niks wil gee nie Mekeer(ons gee ni om nie) Ons sal self Waarste en beste woorde wat ek al ooit gehoor ht💪
Amazing!!! Dankie aan al die kunstenaars wat ons hoop gee en spesiale dank aan Steve wat altyd opstaan vir ons afrikaner volk, selfs deur dit moeilik vir homself te maak. Trots Suid-Afrikaans
😢😢❤Mag nie wens nie ...maar ja sou dit so kon gewees het !!!!! Ons sal self ons sal saam !!!!!!!! Daar bly onderskeid tussen arm en die ryk klas 😢😢😢😢😢amen een waarheid voor God die Vader is ons gelyk.❤
OMG this song has an effect deeper than words can ever describe. We will ourselves! There is nothing that can stop us except God!!! Thanks for singing this during my lifetime!!! It is an honour to have heard this!
Awesome, Die tyd het gekom dat die volk weer saamstaan soos ons voorouers, ons is nie n bang nasie nie, was nog nooit en sal nooit wees nie. Want ons het ons gelofte en God sal self ons die oorwinning gee.
Daar is soveel talent onder ons Afrikanervolk. Ons staan vir niemand agteruit nie, maar is tóg nederig. Ek wil graag glo ons het 'n spesiale plekkie in ons Vader se Hart.
Trots afrikaans. 👍🌹 Aan al die kustenaars julle is tops. 🙏🇿🇦 Proud South Africa. 🇿🇦 Love you all. 👍🌍 Thanks for what you bring to the SA and the world. ❤️😍
Hier was niks ‘n paar honderd jare terug Toe kom ons hier en nou dra ons die gewig Van ‘n land wat by ons vat Elke druppel sweet wat ons kon sweet En hulle weet Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie Niks kan ons maak kniel behalwe God nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie Ons sal self Soos dit is word alles oorgegee Maar daar is niks wat ons spore weg kan vee Uit grond wat in ons hart meer as wat ons nodig het kan gee En ons weet Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie Niks kan ons maak kniel behalwe God nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie Ons sal self Na al die jare, ken ons die waarde Van staan as een man En ons onthou Waar ons begin het Gedink hul ons stilhet Maar dis wie ons is Dis wie ons is Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog aan bereik nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie Ons sal self
Trots afrikaans. Ja Ons sal self. Want dis hoe ons as n volk groot gemaak is. Ons kort niks van ander af nie. Onse vader hou ons in sy hande en hy sal vir ons sorg, tot in ewigheid
Dankie vir hierdie inspirerende boodskap, dit het my baie geraak. Ook al is ek nie 'n gebore Afrikaner nie, dit laat 'n mens trots voel om deel van hierdie gemeenskap uit te maak.
Wat een geweldig lied, mooi dat de Afrikaner zijn trots voor zijn geschiedenis niet kwijtraakt, daar put men veel hoop uit in bange dagen. Hier in Europa kennen we dat sentiment niet meer. Hou vol, broeders!
Wij als Nederlanders hebben die spirit al lang geleden verloren. Er is geen Nederlander die altijd trots is op ons land. Behalve extreemrechtse Nederlanders.
Goosebumps!!! This should unite us to stand together as the true founders of this country and fight for what OUR forefathers have built. Suid Afrika vir altyd.
Very good sound! Im from Austria, we speak german, i do understand some words and this show me, we have the same roots. Stay strong, stay together - in the coming dark times (Siener van Rensburg saw it) God bless you!
Hierdie liedtjies gee mense hoop ver van die huis af ons is trots op ons kultuur en God wat ons geseen het met 'n hardwerkende kultuur ons sal self en ons sal self nog op die land van kus nog baie spore trap dankie YHWH so trots !!!
Olaf Jacobi ek is mal oor Duitsland. My broer bly op Langstrand in Namibië. My beste vriende bly in Dresden en ek was laasjaar daar vir n maand. Dinge gaan nou vinnig na n kant toe in SA. Ek troos my daaraan dat ek in die mooiste stad in die wêreld woon, nie dat dit gaan help nie haha. Is feitlik onmoontlik om na enige ander land te emigreer as jy nie baie geld het of n professionele persoon is nie.
Baie dankie aan al jul kunstenaars wat vir Afrikaans opstaan! Baie van die kunstenaars is te bang om op te staan vir hul herkoms. Dankie vir jul wat jul stemme dik maak en nie bang is vir die toekoms om jul steun op die manier te laat geld nie! Trots Afrikaans! Ons sal nie self! Ons sal met die Hulp van God!
Julle besef nie hoe belangrik hierdie tipe liedtjies vir ons volk is nie. 'n Moedelose, kwaad, verdrukte en uitgemoorde volk maar liedjies soos die laat ons onthou wie ons voorouers was en ons is uit dieselfde houd gekerf. Ons sal self weer opstaan met die hulp van ons God en ons inbors en trots sal ons weer opstaan. Dankie julle.
Nothing can make us kneel except God . So true my Afrikaner brothers . So small group of people that in this day and age still look up to the heavens . Jesus is with you because you give him glory in your art and music
Baie dankie dat julle julle stemme dik maak in verdediging van ons volk se reg om ook `n stukkie aarde te mag besit wat ons ons tuiste mag noem. Dis `n reg wat ons in SA ontneem word as ons net terugstaan en oorgee. Ons sal NIE gaan lê nie, NIE daal tot op die vlak vd ANC en EFF nie en NIE meer tevrede wees met die minste nie ! God is aan ons kant, wat meer het ons nodig ?!
You can of course learn Afrikaans then you understand all words. But it's about that the Afrikaner or South Africans can be on their own and not need a dominating government. In this case I think they are referring to the ANC.
Ons hou al so lank uit, apart van mekaar. Hoe verfrissend dat ons deur omstadighede nie gaan lê nie, maar al nader aan mekaar gedryf word. Ons sal self. Inderdaad!
With God as our Leader we can make South Africa a NEW and better country to live in. May He guide us in wisdom and strength. Thank you for this beautiful song
Vervolg vir ons geloof, donker Afrika toe getrek, gewoekker, getrek, Bloedrivier, gewoekker, alles veloor met die verskroeide aarde beleid, gewoekker! Nee wat, OnS Sal Self! Dit is al wat ons ken! En dit pas ons soos n handskoen. Onthou Volk, jy bid op jou lekkerste wanneer jy op jou knee is!!
Net soos ons ons suid afrikaanse sangers ken. Maak n liedjie wat almal se hart raak en die res van ons afrikaners dra met hoop vir die toekoms. Dankie Steve ons harte is trots
Fantasties, dit is uitstekend. Dankie julle dit is pragtig. Julle is ons stem daar buite. Dankie Vader vir elkeen van ons kunstenaars se groot talente.
Dis meer as net 'n mooi liedjie - dis 'n boodskap wat ons Afrikaners nou gaan help om te re-connect met mekaar om saam te staan. Dankie julle! En aan die res van my geliefde volk! Ek bid vir een en elk van julle!
Meer ondersteuning moet gaan vir die VF Plus en dit sal hulle in n sterker posisie plaas om vir ons minderheid onafhanklikheid te veg! Saam met Afriforum en Solidariteit. Jou stem op die regte plek is nodig!!!
Ek love die so baie en ek dink rrg ni eks die eenigste een ni Dis amazing om tesien hoe al die afrikaanse sangers saam kan sing en n wonderlike liedjie kan maak Dankie elkeen van julle is super amazing ❤️om afrikaans tewees is so lkr Dankie dat julle ons taal afrikaans so groot hou en ni dat al die kak wat gebeur julle onderkry ni amzing❤️❤️❤️❤️❤️
Ek glo !!!!deur musiek ja verseker kan mens baie mense bereik saam te kan staan sterker saam as een wat wil weg skeur op sy eie Nee ****** amen Here Onse God U is met ons Volk ****** dankie vir jul bydra julle
#OnsSalSelf... Nou al 5 keer geluister in die laaste halfuur en mal gedeel!!!! As ons dit nie doen nie sal niemand vir ons opstaan nie, ons sal nie kniel behalwe voor God nie...wow! Ons het dit so nodig om te julle as kunstenaars se ondersteuning te sien... Ek haal my hoed af!!
Wowww ! Ons land is kragtig en Hy gaan ons almal saam gebruik ! Ons reenboog nasie . Ons was nog altyd special . Ons moet net saam hardwerk . Die is vir n rede in afrikaans en nie in engels nie . Hulle gaan steeds verstaan in die ander lande !!! Wowww . Mooi tekens , simbole , love die . Dit praat diep woorde ons moet dit net soek . Ons moet net doen wat ons nog altyd gedoen het .
@vinskilind May your Afrikaans experience be one of Excellence. Enjoy learning...... Baie Liefde Marlene ❤🇿🇦 extra assistance I will help... Voorspoedige Nuwe Jaar 2022 🇿🇦❤
I'm a Dutchie that speaks Afrikaans. And I visit Hamina regularly (I'm a seafarer). Finland is really a mooi land. Let's make Afrikaans an official language in the EU and show Charlize Theron that the 44 people are not only in Southern Africa.
Ek voel so trots om al die kunstenaars te sien opstaan en trots wees oor ons volk en ons geskiedenis! My nuwe gunsteling lied! NIKS SAL ONS MAAK KNIEL BEHALWE GOD NIE!!! 🤍
Alles is moontlik met die hulp van Bo!!! Julle sit die trots terug in ons Afrikaner harte met woorde soos hierdie. Staan saam, staan op en BID saam. Die Man van Bo sal ons lei! Met Hom aan ons kant sal ons BO uitkom. Geloof, Hoop en Liefde!
Net in suid afrika waar so baie bekende kunstenaars sal saam staan om n indrukwekende song te maak wat hopenlik mense hoop en rigting gee.Trots op jull!! Great song
@@mricecream5194 You live in our country that we as whites have built from the beginning. When Jan van Riebeeck arrived here there was nothing only Tafelberg and the Koi San people did not build that. By the time of the groot trek there was still nothing in certain parts of the country. The boere of the time grew the crops and built the buildings. So stop calling me names and get your facts straight. Im pretty sure you have never did anything to make this country a better place not for yourself but for all.
@@bourbonwoodcraft4757 why did you have to oppress, keep in subjection others to accomplish this goal. if you are planning to rebuild you'll have to do it with us, i am also proud to be Khoisan and black but more over I am proud to be a South African. Or will it never end Boer on the left and the rest on the right?
Wow, South African Sound , its amazing song, Even though I dont understand the lyrics, it sounds like Ubuntu, love and celebration , and empowerment , unit
Lirieke: Hier was niks ‘n paar honderd jare terug Toe kom ons hier en nou dra ons die gewig Van ‘n land wat by ons vat Elke druppel sweet wat ons kon sweet En hulle weet Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie Niks kan ons maak kniel behalwe God nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog aan bereik nie Ons sal self Soos dit is word alles oorgegee Maar daar is niks wat ons spore weg kan vee Uit grond wat in ons hart meer as wat ons nodig het kan gee En ons weet Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie Niks kan ons maak kniel behalwe God nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog aan bereik nie Ons sal self Na al die jare, ken ons die waarde Van staan as een man En ons onthou Waar ons begin het Gedink hul ons stilhet Maar dis wie ons is Dis wie ons is Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog aan bereik nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog aan bereik nie Ons sal self
I pray that God gives his children the courage to not fear what’s going on right now in the world. As your word says “ walk by faith, not by sight”. I pray that others don’t get scared and want to keep to themselves in this time of need. Giving brings blessings. On earth and also in heaven. I pray that we give freely and willing to the ones who need you the most at this time. Besides resources, the best thing we can share is the word. I pray that we’re not afraid to share what we believe in. Even though the churches are starting to empty. We need to remember that the church is in every believer. I just know I’m still blessed to have breath in my lungs and that God looks after me every day. I pray for everyone in the world to go back on their knees and pray to God to help us in South Africa to stay calm and to know that Jesus will help us. In the names of Jesus, Amen (JESUS IS ALIVE HE RAISED FROM THE GRAVE AND HE LIVE IN US
Vir God. Vir volk. Vir vaderland. Romeine 8:31 As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees? Met God aan ons kant kan niemand ons keer nie Boere. Ons moet net sorg dat ons aan God se kant is.
Even though Afrikaans is a derivative of Nederlands, they are so different and similar at the same time. I can understand a lot but not everything. Always wondered what it would sound like for me as a dutchie. Love the music tho!
Sad that we are the same culture separated by 400 hundreds years apart but in Europe we are seen as trash. If they only knew how hard this afrikaners work against all odds. A culture who don't murder , steel and till this day are very religious.
I am English, with the most love for Afrikaans people and their heritage. Their hospitality and the love they share amongst themselves. They are driven by hope, dreams, passion, love and most importantly unity. This song is proof that no matter the obstacles they face, the accomplishments that lie ahead will be achieved together. Baie dankie vir hierdie leitjie. Julle is die rede hoekom ons hou vas aan dai hoop. Ek bid vir elke mens wat sukkel in hierdie land, elke wit mens, elke vrou, elke kind, en elke boer... May your voice be heard.
@Winston Miller .... Thank you so much for the Awesome message You placed here, we love Our Country with all it's Beauty to Share.
May 2022 be Awesomely Blessed for You and Your Family.... Jy is 'n Ster 🌟❤🌟❤🌟❤🌟
Jy praat mooi Afrikaans. Thank you for such positive comment. ☺️
Dankie vir jou kommentaar. Dit beteken vir ons baie!
Dankie SOLIDARITEIT vir hierdie lied wat hoop skep! Dankie dat julle oor elke besluit bid en vat waar God jul lei. Jul BOU en SKEP skep 'n toekoms vir ons en ons kinders! Jul gee vir ons afrikaners sekerheid in onseker tye. Ek is trots om 'n lid en deel van die Solidariteit Beweging te wees!
Moeilike, onregverdige en hartseer tye vir ons land. Here bewaar asb my tweeling dogters, hulle is nou agt en verdien om groot te word in hierdie land waar hulle net soveel geleenthede mag geniet soos enige ander mens - Staan saam vir ons kinders!
Ons sal dit maak... jou dogters is sekerlik nou 11. Tye kom nou nader en die wêreld raak weer konservatief, hou hulle nog n ruk veilig...
Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen
Amen Amen Amen Shalom
Onse Vader gebruik ons hande en voete om Sy koninkryk in SA te laat kom. Ook hier waar ek elke dag bly en werk en waar ek 'n toekoms vir my kinders en kleinkinders bou. Kom ons rol ons moue op en BOU!
@@sakkie1950 Amen
Guyz Iss thiiss worthyy😢???th-cam.com/video/Pwv8nbWlizs/w-d-xo.html
Amen
Elke keer as ek hierdie liedjie luister ek behoorlik hoendervleis. "Niks sal ons laat kniel, behalwe God nie" So waar. en mooi gestel.
Same. As n Nederlander is ek meer trots op (Suid-)Afrikaners as ek is op Nederlanders.
My afrikaanse hart bars van trotshheid en dankbaarheid🙏
Ons sal self
As jy ons nie wil nie
As jy ons niks wil gee nie
Mekeer(ons gee ni om nie)
Ons sal self
Waarste en beste woorde wat ek al ooit gehoor ht💪
Amazing!!! Dankie aan al die kunstenaars wat ons hoop gee en spesiale dank aan Steve wat altyd opstaan vir ons afrikaner volk, selfs deur dit moeilik vir homself te maak. Trots Suid-Afrikaans
😢😢❤Mag nie wens nie ...maar ja sou dit so kon gewees het !!!!! Ons sal self ons sal saam !!!!!!!! Daar bly onderskeid tussen arm en die ryk klas 😢😢😢😢😢amen een waarheid voor God die Vader is ons gelyk.❤
OMG this song has an effect deeper than words can ever describe. We will ourselves! There is nothing that can stop us except God!!! Thanks for singing this during my lifetime!!! It is an honour to have heard this!
Awesome, Die tyd het gekom dat die volk weer saamstaan soos ons voorouers, ons is nie n bang nasie nie, was nog nooit en sal nooit wees nie. Want ons het ons gelofte en God sal self ons die oorwinning gee.
Amazing!!! Julle maak ons trots om Afrikaners te wees en gee ons hoop vir die land en ons kinders se toekoms ❤️
Daar is soveel talent onder ons Afrikanervolk. Ons staan vir niemand agteruit nie, maar is tóg nederig. Ek wil graag glo ons het 'n spesiale plekkie in ons Vader se Hart.
Trots afrikaans. 👍🌹 Aan al die kustenaars julle is tops. 🙏🇿🇦 Proud South Africa. 🇿🇦 Love you all. 👍🌍 Thanks for what you bring to the SA and the world. ❤️😍
Hier was niks ‘n paar honderd jare terug
Toe kom ons hier en nou dra ons die gewig
Van ‘n land wat by ons vat
Elke druppel sweet wat ons kon sweet
En hulle weet
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog gaan bereik nie
Ons sal self
Soos dit is word alles oorgegee
Maar daar is niks wat ons spore weg kan vee
Uit grond wat in ons hart meer as wat ons nodig het
kan gee
En ons weet

Na al die jare, ken ons die waarde
Van staan as een man
En ons onthou
Waar ons begin het
Gedink hul ons stilhet
Maar dis wie ons is
Dis wie ons is
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog gaan bereik nie
Ons sal self
FANTASTIESE boodskap aan elke persoon wie graag ons land weer wil laat herstel tot voorspoed. Mag ons Here ons daarheen lei 🙏🙏🙏
Trots afrikaans. Ja Ons sal self. Want dis hoe ons as n volk groot gemaak is. Ons kort niks van ander af nie. Onse vader hou ons in sy hande en hy sal vir ons sorg, tot in ewigheid
My afrikaner hart oorstrok nou met trots, dankie dat julle die afrikaner stem lig en op so n mooi manie! God Seën julle almal
Dankie vir hierdie inspirerende boodskap, dit het my baie geraak. Ook al is ek nie 'n gebore Afrikaner nie, dit laat 'n mens trots voel om deel van hierdie gemeenskap uit te maak.
Wat een geweldig lied, mooi dat de Afrikaner zijn trots voor zijn geschiedenis niet kwijtraakt, daar put men veel hoop uit in bange dagen. Hier in Europa kennen we dat sentiment niet meer. Hou vol, broeders!
Wij als Nederlanders hebben die spirit al lang geleden verloren. Er is geen Nederlander die altijd trots is op ons land. Behalve extreemrechtse Nederlanders.
@@dutchafrikaner1204 Daardie ekstreem-regse Nederlanders wat steeds Godgelowig is behoort hier by ons.
Trots! Ek verstaan jou broer. Ons sal SELF soos lank gelede
Goosebumps!!! This should unite us to stand together as the true founders of this country and fight for what OUR forefathers have built. Suid Afrika vir altyd.
Very good sound! Im from Austria, we speak german, i do understand some words and this show me, we have the same roots. Stay strong, stay together - in the coming dark times (Siener van Rensburg saw it) God bless you!
Thank you Martin. All the best to you. 💖🇿🇦🎼
Dankie
Gosh
Oh
voohbk
Boojkr
WE ARE ENGELSE BOERTJIES WE STAND STRONG . WE SUPPORT THE FIGHT AGAINST ALL FARMERS BLACK , COLOURED , OR WHITE . MAY GOD PROTECT THEM ALL.
Trots afrikaans...dankie vir die uitstekende lied...dankie Heer vir so n gelowige en trotse nasie...Amen
Hierdie liedtjies gee mense hoop ver van die huis af ons is trots op ons kultuur en God wat ons geseen het met 'n hardwerkende kultuur ons sal self en ons sal self nog op die land van kus nog baie spore trap dankie YHWH so trots !!!
Ek is ‘n namibiër en bly nou in duitsland en my hart breek as ek hoor wat daar angaan in suid afrika. Staan saam!!!!
THEN PLEASE BRING AWARENESS IN YOUR NEW COUNTRY TO THE PEOPLE THERE THE MORE SUPPORT THE BETTER.
Ons kan saam staan. Dis nou tyd vir SAAM DOEN. Ek sien glad nie uit vir wat voorlê nie maar dit kom. Die lont is aangesteek.
Olaf Jacobi ek is mal oor Duitsland. My broer bly op Langstrand in Namibië. My beste vriende bly in Dresden en ek was laasjaar daar vir n maand. Dinge gaan nou vinnig na n kant toe in SA. Ek troos my daaraan dat ek in die mooiste stad in die wêreld woon, nie dat dit gaan help nie haha. Is feitlik onmoontlik om na enige ander land te emigreer as jy nie baie geld het of n professionele persoon is nie.
Dankie Olaf, soms voel ons maar alleen hier op die punt van Afrika...
Ek stem saam en ek bly in Nederland
Baie dankie aan al jul kunstenaars wat vir Afrikaans opstaan! Baie van die kunstenaars is te bang om op te staan vir hul herkoms. Dankie vir jul wat jul stemme dik maak en nie bang is vir die toekoms om jul steun op die manier te laat geld nie! Trots Afrikaans! Ons sal nie self! Ons sal met die Hulp van God!
Energiek, recht uit het hart, in één woord prachtig!
Mooiste taal en dankie dat daar is nie "engelse woorde in is" almal moet help om ons taal te beskerm. Ons Afrikaners is die beste!!!
Baie mooi liedjie maak my trots om 'n Afrikaner te wees. God bly in beheer.💖
Julle besef nie hoe belangrik hierdie tipe liedtjies vir ons volk is nie. 'n Moedelose, kwaad, verdrukte en uitgemoorde volk maar liedjies soos die laat ons onthou wie ons voorouers was en ons is uit dieselfde houd gekerf. Ons sal self weer opstaan met die hulp van ons God en ons inbors en trots sal ons weer opstaan. Dankie julle.
Nothing can make us kneel except God . So true my Afrikaner brothers . So small group of people that in this day and age still look up to the heavens . Jesus is with you because you give him glory in your art and music
Baie dankie dat julle julle stemme dik maak in verdediging van ons volk se reg om ook `n stukkie aarde te mag besit wat ons ons tuiste mag noem. Dis `n reg wat ons in SA ontneem word as ons net terugstaan en oorgee.
Ons sal NIE gaan lê nie,
NIE daal tot op die vlak vd ANC en EFF nie en
NIE meer tevrede wees met die minste nie !
God is aan ons kant, wat meer het ons nodig ?!
I understand not a single word but felt in love with this beautiful song!
You can of course learn Afrikaans then you understand all words. But it's about that the Afrikaner or South Africans can be on their own and not need a dominating government. In this case I think they are referring to the ANC.
Baie mooi, super trots op julle. Ek is trots om ook solidariteit te ondersteun.
Saam Sal ons dit doen!
Ons hou al so lank uit, apart van mekaar. Hoe verfrissend dat ons deur omstadighede nie gaan lê nie, maar al nader aan mekaar gedryf word. Ons sal self. Inderdaad!
Van ons land se grootste kunstenaars.. julle is pragtig!
'n Lied om op trots te wees.❤️🌹
Laat U wil geskied Vader. Suid Afrika het U nodig. Die ganse mensdom het U nodig. Vergewe ons sondes Vader.
Amazing!!! Was nog nooit so trots om 'n Afrikaner te wees soos nou nie ❤
Amazing!!! Ons sal self weer ons land op bou met hulp van Ons Hemelsel Vader.
Uitstekend!!!! Met God voor ons en mense soos die agter ons, kan hierdie land te ere van die Vader blom!
Dis werklik een van die mooiste Liedjies ooit!!!
With God as our Leader we can make South Africa a NEW and better country to live in. May He guide us in wisdom and strength. Thank you for this beautiful song
Vervolg vir ons geloof, donker Afrika toe getrek, gewoekker, getrek, Bloedrivier, gewoekker, alles veloor met die verskroeide aarde beleid, gewoekker! Nee wat, OnS Sal Self! Dit is al wat ons ken! En dit pas ons soos n handskoen. Onthou Volk, jy bid op jou lekkerste wanneer jy op jou knee is!!
Net soos ons ons suid afrikaanse sangers ken. Maak n liedjie wat almal se hart raak en die res van ons afrikaners dra met hoop vir die toekoms. Dankie Steve ons harte is trots
Ons sal self want ons moet. Bose magte is teen ins maar met God aan ons kant sal ons oorwin.
Mag hierdie woorde diep wortelskiet in elke Afrikanerhart!
"Niks kan ons maak kniel behalwe God nie"
Hoe gepas met die week waardeur ons is.
@@faridac9692 SPAM
Fantasties, dit is uitstekend. Dankie julle dit is pragtig. Julle is ons stem daar buite. Dankie Vader vir elkeen van ons kunstenaars se groot talente.
Ons sal nie kniel, behalwe voor God nie! Amen!
Hier lied is duidelik n opstand liedjie ...
Verskriklike mooi boodskap wat oorgedra word, wat deur goeie kunstenaars gesing word
Dis meer as net 'n mooi liedjie - dis 'n boodskap wat ons Afrikaners nou gaan help om te re-connect met mekaar om saam te staan. Dankie julle! En aan die res van my geliefde volk! Ek bid vir een en elk van julle!
Lied het rerig 'n saad in my hart geplant van hoop. Soms voel ons vas en bedruk, die lied het my maak beself dat daar baie is wat so voel.
Dankie.
Meer ondersteuning moet gaan vir die VF Plus en dit sal hulle in n sterker posisie plaas om vir ons minderheid onafhanklikheid te veg! Saam met Afriforum en Solidariteit. Jou stem op die regte plek is nodig!!!
Ek het nie regtig n behoefte om vir my kleinkinders te vertel dat ek aan hierdie sirkus wat ons SA politiek noem deel geneem het nie.
Hoendervleis mooi!
So trots op my mense en my taal! ❤❤❤
Kry n knop in my keel, hoendervleis, traan in die oog, elke keer as ek die lied hoor, fantasties, dankie dankie dankie!!!
Wat meer kan daar gesê word. Wat 'n dag as ons almal kan saam staan. Ons kan self, ons sal self, ons moet self. Niemand anders gaan dit doen nie
Niks kan ons maak kniel behalwe GOD nie....Dankie Here Jesus!!!!🙏🏼❤️#Afrikaans
Here seën asb ons land en hou asb U hand oor die boere🙏 maak ons land heel😔🙏
Pragtige lied, die tyd is nou vir almal om saam te staan, teen die dinge in ons land, kom wat wil "ons sal self"
Ek love die so baie en ek dink rrg ni eks die eenigste een ni
Dis amazing om tesien hoe al die afrikaanse sangers saam kan sing en n wonderlike liedjie kan maak
Dankie elkeen van julle is super amazing ❤️om afrikaans tewees is so lkr
Dankie dat julle ons taal afrikaans so groot hou en ni dat al die kak wat gebeur julle onderkry ni amzing❤️❤️❤️❤️❤️
Ek glo !!!!deur musiek ja verseker kan mens baie mense bereik saam te kan staan sterker saam as een wat wil weg skeur op sy eie
Nee ****** amen Here Onse God U is met ons Volk ****** dankie vir jul bydra julle
My neighbors new favorite song even if he does know it yet ❤️
Hoendervleis is nie die woord nie, wow dis ongelookflik mooi, laat mens net weer besef ons kan self op ons eie voortbou👏👏👏👏
Uitstekend! Vir 'n regeering wat ons verwerp en landsgenote wat ons nie wil hê nie. #Onssalself
Hou vol. Uiteindelijk zullen de sterksten winnen.
#OnsSalSelf... Nou al 5 keer geluister in die laaste halfuur en mal gedeel!!!! As ons dit nie doen nie sal niemand vir ons opstaan nie, ons sal nie kniel behalwe voor God nie...wow! Ons het dit so nodig om te julle as kunstenaars se ondersteuning te sien... Ek haal my hoed af!!
Wow! Ek is baie dankbaar ons kunstenaars staan vir die waardes van die Here en nie want die wêreld nie. Mag die Here julle seën.
❤️❤️❤️ Ons sal self.... Want ons kan‼️‼️ dit is deel van ons DNA...
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie! 🙌🏽
'N Sielvolle praglied. Die boellies het klaar my skoolbroodjies verslind, nou koggel hulle my dat en nie moet huil nie, Dit gee hoop, dankie!
Wow hoendervleis mooi. Waar woorde, stunning dankie!!!!
Wowww ! Ons land is kragtig en Hy gaan ons almal saam gebruik ! Ons reenboog nasie . Ons was nog altyd special . Ons moet net saam hardwerk . Die is vir n rede in afrikaans en nie in engels nie . Hulle gaan steeds verstaan in die ander lande !!! Wowww . Mooi tekens , simbole , love die . Dit praat diep woorde ons moet dit net soek . Ons moet net doen wat ons nog altyd gedoen het .
Looking forward to begin Afrikaans with my mate on Friday :D SA is a fascinating country. Groete uit Finland:)
Groete vreemdeling 🤗🙏🏻
@vinskilind May your Afrikaans experience be one of Excellence. Enjoy learning...... Baie Liefde Marlene ❤🇿🇦 extra assistance I will help... Voorspoedige Nuwe Jaar 2022 🇿🇦❤
@@Marlene-Ferreira dankie daar :)
I'm a Dutchie that speaks Afrikaans. And I visit Hamina regularly (I'm a seafarer). Finland is really a mooi land. Let's make Afrikaans an official language in the EU and show Charlize Theron that the 44 people are not only in Southern Africa.
@@dutchafrikaner1204kom ons dit doen, ja
Ek voel so trots om al die kunstenaars te sien opstaan en trots wees oor ons volk en ons geskiedenis! My nuwe gunsteling lied! NIKS SAL ONS MAAK KNIEL BEHALWE GOD NIE!!! 🤍
Alles is moontlik met die hulp van Bo!!! Julle sit die trots terug in ons Afrikaner harte met woorde soos hierdie. Staan saam, staan op en BID saam. Die Man van Bo sal ons lei! Met Hom aan ons kant sal ons BO uitkom. Geloof, Hoop en Liefde!
Net in suid afrika waar so baie bekende kunstenaars sal saam staan om n indrukwekende song te maak wat hopenlik mense hoop en rigting gee.Trots op jull!! Great song
Maggies dis nou hoe dit gedoen word. Meer hiervan asb. En dankie. Hou moed God is in beheer
Hierdie bring nuwe hoop en trots en ‘n mens se hart! Absoluut PUIK fantasties, hoendervleis mooi!! Dankie!!!!!
Wat 'n mooi gedig! Daar is niks wat ons spore weg kan vee nie!
So much love for all of you brothers and sisters..God bless you all..love from northeast India...
God let them never die( bless and protect them),Amen🙌💑💑💑💑
Fdsjgddjkdsskgds🎱🎱🎳
Het die lied al omtrent twintig keer geluister en kry elke keer hoendervleis.....groete uit Ierland.
Wat n song. Afrikaners ons sal self die land weer op sy voete bring!!!
Jou poes
@@mricecream5194 You live in our country that we as whites have built from the beginning. When Jan van Riebeeck arrived here there was nothing only Tafelberg and the Koi San people did not build that. By the time of the groot trek there was still nothing in certain parts of the country. The boere of the time grew the crops and built the buildings. So stop calling me names and get your facts straight. Im pretty sure you have never did anything to make this country a better place not for yourself but for all.
Nie self, maar met ALMAL in die land saamwerk vir eweredigheid. Maak nie saak die ras.
@@bourbonwoodcraft4757 why did you have to oppress, keep in subjection others to accomplish this goal. if you are planning to rebuild you'll have to do it with us, i am also proud to be Khoisan and black but more over I am proud to be a South African. Or will it never end Boer on the left and the rest on the right?
@HawL_FloweR lol
Ongelooflik mooi! Hoe mooi sing Chris Else! Dankie vir die lied. Dit help moed skep....
Sjoe dis beautiful
Nothing can make us kneel except God...!!
Wow, South African Sound , its amazing song, Even though I dont understand the lyrics, it sounds like Ubuntu, love and celebration , and empowerment , unit
It's Afrikaans not South African😅🤣
Afrikaans is apart of the South African Culture!!! It's definitely a South African Sound!!!
It showcases the possibility of working together for one goal and one dream. It can be achieved. An incredibly inspiring song and love the artists.
Lirieke:
Hier was niks ‘n paar honderd jare terug
Toe kom ons hier en nou dra ons die gewig
Van ‘n land wat by ons vat
Elke druppel sweet wat ons kon sweet
En hulle weet
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
Soos dit is word alles oorgegee
Maar daar is niks wat ons spore weg kan vee
Uit grond wat in ons hart meer as wat ons nodig het
kan gee
En ons weet
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
Na al die jare, ken ons die waarde
Van staan as een man
En ons onthou
Waar ons begin het
Gedink hul ons stilhet
Maar dis wie ons is
Dis wie ons is
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
I pray that God gives his children the courage to not fear what’s going on right now in the world. As your word says “ walk by faith, not by sight”. I pray that others don’t get scared and want to keep to themselves in this time of need. Giving brings blessings. On earth and also in heaven. I pray that we give freely and willing to the ones who need you the most at this time. Besides resources, the best thing we can share is the word. I pray that we’re not afraid to share what we believe in. Even though the churches are starting to empty. We need to remember that the church is in every believer. I just know I’m still blessed to have breath in my lungs and that God looks after me every day. I pray for everyone in the world to go back on their knees and pray to God to help us in South Africa to stay calm and to know that Jesus will help us. In the names of Jesus, Amen (JESUS IS ALIVE HE RAISED FROM THE GRAVE AND HE LIVE IN US
Amen
Amen
Amen
AMEN‼
@@karincoetzee2916 Pray with for us in South Africa ( th-cam.com/video/w0Ib0t7SplE/w-d-xo.html )
Laat my hare sommer kierts-regop staan van trots! Dankie julle, dis stunning!
Hierdie Afrikaner hart is seer van my.... Maar na die liedjie.... Wow.... Amazing mooi.... Trots....
Love and efforts maak 'n goie combination en dis wat in die song oulike maak,love you guys..from Botswana.
Ja ons sal self!! Baie waar en mooi woorde met pragtige stemme! 😁
Hoendervleis. Dankie. God sien ons trane. Ons moet net leer saamstaan.
Dit is so mooi net vir ons land en ons mense amen
Soo mooi!! Liewe Jesus help ons asb!!!
N a s HF adlgfzfbkdsgge🎣🚽🎾🎽🎣🎱🏪🏩🏫⛲🏣🏫⛲⛲
Jhkhkhkhkh
Vir God.
Vir volk.
Vir vaderland.
Romeine 8:31 As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees?
Met God aan ons kant kan niemand ons keer nie Boere. Ons moet net sorg dat ons aan God se kant is.
Wow. Hoendervleis. Ons sal opstaan en ons sal self bou waar daar gebreek word.
I don't understand this language but eish ❤dit is 'n wonderlike liedjie, ek is so lief daarvoor 😜
Baie mooi dankir
This is a another language in South Africa
It says, "we will do it for ourselves..."
@@ARenewedmind Not "We will do it for ourselves", but "We will do it ourselves"
Ons het hierdie song nou so nodig! Baie dankie!!
Awesome! Dankie aan Afrikaans! Ons het die beste sangers en sangeresse