Elandré - Dag & Nag

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Official Music video for "Dag & Nag" by Elandré.
    Download or stream here - selectmusiek.l...
    Follow Elandré op Social Media:
    Facebook - / elandreofficial
    Instagram - / elandre_official
    Twitter - / elandreschwartz
    Production: Writer, Producer & Director: Elandré
    Co- Producer: Chrizaan Neethling
    Principle Cinematography: Shaunté Schaup, Chrizaan Neethling, Ernich Matthysen
    Editing: Chrizaan Neethling, Elandré
    Music Production: Dirk Van Niekerk & Elandré
    Elandré - Dag & Nag Lyrics
    Lila, laventel, liefde
    Luister na my, die ergste is verby
    Skielik kom die son op, vir net jou en my
    Dis goed om so te voel, soos jy my laat voel
    Want in die dag en nag
    Ek's aan die wag 
    Vir meer van jou, jou lyf, en oh
    Ek dink ek dink aan trou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Wie weet waarheen die wind waai, die seesand bly sit, ek sien jou in dit
    Jy't soos met daai skulpies, my hart nogsteeds beet
    Gesê ek moet weet jy’s nooit verkeerd
    Behalwe daai keer, ek moes dit net sê: ek was op die ou end, net wat jy wil hê 
    Want in die dag en nag, 
    Jy’s aan die wag 
    Vir meer van my, my lyf, en oh
    Jy dink jy dink aan trou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
    Jy kan my maar vertrou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Jy vat verligting in al hierdie rigtings verby
    Oggend tot aand, en elke dag van die maand, vat my
    Ek gee dit weg, sonder geveg, kan ons saam hierdie brander ry?
    Want in die dag en nag
    Ek's aan die wag 
    Vir meer van jou, jou lyf, en oh
    Ek dink ek dink aan trou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
    Jy kan my maar vertrou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Want in die dag en nag
    Jy's aan die wag 
    Vir meer van my, my lyf, en oh
    Jy dink jy dink aan trou
    Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
    Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
    Music video by Elandré performing Dag & Nag. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/GPUmSP
    #Elandre #DagEnNag

ความคิดเห็น • 221

  • @ricardomay70
    @ricardomay70 3 ปีที่แล้ว +235

    You just won a Mexican fan, I don’t understand Afrikaans but I like the way it sounds and you also have good vibes 👍 🇲🇽 🇿🇦

    • @paulloubser2399
      @paulloubser2399 3 ปีที่แล้ว +7

      Its a lovesong, do yourself a favor and translate the words its great

    • @dominiquedercksen1809
      @dominiquedercksen1809 3 ปีที่แล้ว +11

      If you like this song, you will love his other song. Search for the song “Vuur op die water” .

    • @lourensnolte7753
      @lourensnolte7753 3 ปีที่แล้ว +1

      P0

    • @nickyfoxnel
      @nickyfoxnel 3 ปีที่แล้ว +1

      Sweet dude!

    • @aravaezi9525
      @aravaezi9525 3 ปีที่แล้ว +12

      @@dominiquedercksen1809 oh vuur op die water is one of his best songs! I listen to it at least once in a day and now can sing it even though I don’t know Afrikaans haha but I’m also an Afrikaans learner from Iran 🇮🇷 and love this language so much 😍

  • @algerpanti392
    @algerpanti392 3 ปีที่แล้ว +103

    I didn't understand any of the words but God, Elandre's voice is golden

    • @leanaswart637
      @leanaswart637 3 ปีที่แล้ว

      I wish you could understand Afrikaans....love song....words awesome

    • @charlize__
      @charlize__ 3 ปีที่แล้ว +6

      Here is the very rough translation to english for you (it looks strange in another language because the rhyme scheme and the order of the words etc is mixed):
      Lila, lavender, love
      Listen to me, the worst is over
      Suddenly the sun comes up, only for you and me
      It feels good to feel the way that you make me feel
      Because in the day and night
      I'm waiting
      For more of you, your body, and oh
      I think I'm thinking of marriage
      Watch me give my all to you
      Watch me give my all to you
      Watch me give my all to you
      Who knows where the winds will blow to,
      the sea-sand stays still, I see you in it
      Like with those sea-shells, you've got my heart
      Said I should know you're never wrong
      Except for that time, I just had to say it: in the end I was just what you wanted
      Because in the day and night
      You're waiting
      For more of me, my body, and oh
      You think you're thinking of marriage
      Watch me give my all to you
      Regardless you say softly, promise without laughing
      You can trust me
      Watch me give my all to you
      Watch me give my all to you
      You take relief in all these directions, passed
      Morning till evening, and every day of the month, take me
      I give it away, without a fight, can we ride this wave together?
      Because in the day and night
      I'm waiting
      For more of you, your body, and oh
      I think I'm thinking of marriage
      Watch me give my all to you
      Regardless you say it softly, promise without laughing
      You can trust me
      Watch me give my all to you
      Because in the day and night
      You're waiting
      For more of me, my body, and oh
      You think you're thinking of marriage
      Watch me give my all to you
      Regardless you say softly, promise without laughing

    • @johannluus8092
      @johannluus8092 2 ปีที่แล้ว +1

      @@charlize__ ag wel gedaan ! Jy maak my dag dat jy die tyd sal vat om dit te doen

  • @sharoncampuzano2217
    @sharoncampuzano2217 3 ปีที่แล้ว +113

    One day I will travel al the way from South America, to South Africa just to hear you live, your talent, voice, songs and lyrics are mesmerizing.

    • @lonely-_-street9515
      @lonely-_-street9515 3 ปีที่แล้ว +1

      Do you understand what he's singing?

    • @melandriprinsloo7185
      @melandriprinsloo7185 3 ปีที่แล้ว

      @@lonely-_-street9515 pp46

    • @henryautumn37
      @henryautumn37 3 ปีที่แล้ว

      Try Sokkie. It's the best.

    • @fbfransa
      @fbfransa 3 ปีที่แล้ว +2

      His live shows are absolutely stunning and always sold out!

    • @johanwilken4448
      @johanwilken4448 2 ปีที่แล้ว

      I kam from sout afrika

  • @shanedupreez4670
    @shanedupreez4670 3 ปีที่แล้ว +18

    Wow Elandre. Fans from all over the world. You are so talented.

  • @lelaniejoubert1089
    @lelaniejoubert1089 หลายเดือนก่อน

    Dis een van my beste liedjies wat ek hou van Elandrè.❤😂❤

  • @olfapacheco7844
    @olfapacheco7844 3 ปีที่แล้ว +7

    Discovering Elandre has been the best thing in my 2021 so far. His voice is orgasmic♥️

  • @kobusj1
    @kobusj1 3 ปีที่แล้ว +26

    Brilliant! I hope some BIG sponsor gets involved and helps this young man get on the international stage

    • @AlwynSchoeman
      @AlwynSchoeman 2 ปีที่แล้ว

      Sounds awesome, except it will be a big loss for Afrikaans music. There's more to his music than a voice and a body

  • @danni_arc
    @danni_arc 3 ปีที่แล้ว +26

    Amazing song, amazing music video🥰😍
    I love you and admire you so much Elandré
    Greetings from Mexico❤️

  • @zibethmilroy8191
    @zibethmilroy8191 2 ปีที่แล้ว +2

    He opens the show with this song and I when I hear the opening bars, I get such a thrill of anticipation! He has a wonderful energy and stage presence! And that voice - oh oh!! His videos are GEMS!!

  • @librequestpodcast
    @librequestpodcast 3 ปีที่แล้ว +4

    Greetings from U.S. - Viva S.A.!

  • @wilfriedvandaele432
    @wilfriedvandaele432 3 ปีที่แล้ว +6

    Bonjour de Belgique. J'apprécie beaucoup vos chansons !! Hierdie ou kan sing !!

  • @tanjaschoeman4276
    @tanjaschoeman4276 3 ปีที่แล้ว +8

    EK LIEF DIT!!!!! Het so lank gewag vir nog 'n treffer, en hier is hy!!!!!
    Elandré ek hang aan elke woord op jou lippe...

  • @kaditschirpig2406
    @kaditschirpig2406 3 ปีที่แล้ว +23

    Net nog een treffer! Ahh daar’s letterlik niks wat my naweek beter kon maak nie ❤️

  • @lindakatt4712
    @lindakatt4712 3 ปีที่แล้ว +4

    Or you need to come to America!! xoxo This is one of my favorites even though I have no idea what the words are it doesn't matter. Your voice is amazing!!

  • @64Elisa
    @64Elisa 3 ปีที่แล้ว +10

    Dit maak my hart gelukkig, dankie vir jou musiek.

  • @gratefulbadger7103
    @gratefulbadger7103 3 ปีที่แล้ว +6

    Net om te dink , die ou en Dirk van der Westhuizen sing in dieselfde taal . Dankie dat jy darem ons musiek n goeie naam gee Elandre

    • @grell5108
      @grell5108 3 ปีที่แล้ว

      Well, so do Rihanna and Adam Gontier. Doesn't mean they are alike. And yes! Ek haat dit as my sussie sy musiek speel 5uur die oggend! Dan speel ek net myne harder 😁

    • @estellevanniekerk8942
      @estellevanniekerk8942 3 ปีที่แล้ว +1

      Ek wens hier was n lag knoppie vir jou comment maar die is so waar. Daars mense so Elandre wat darm musiek maak. Beautiful Elandre hou aan

  • @MarlizeJ88
    @MarlizeJ88 3 ปีที่แล้ว +4

    Love dit! Elandré het so aansteeklike natuurlike pret faktor. Die emosie, ritme in dans in sy video's en live shows wys hy love wat hy doen en dit is vir my iets wat 'n artist besonders maak.

  • @UrsullaRothman-tz3iv
    @UrsullaRothman-tz3iv 9 หลายเดือนก่อน +1

    Wow beautiful ❤️❤️❤️🙏👌👌🇿🇦😉

  • @vellahmodise4584
    @vellahmodise4584 3 ปีที่แล้ว +2

    I love this guy.Elandre

  • @juliaavila9139
    @juliaavila9139 3 ปีที่แล้ว +13

    Ek het dit al met mense gedeel ❤️❤️🇧🇷🇧🇷

  • @ayhianarose
    @ayhianarose 3 ปีที่แล้ว +2

    I love your voice, you are very talented!!!...greetings from Argentina🇦🇷

  • @jessicajacobs7282
    @jessicajacobs7282 3 ปีที่แล้ว +30

    😍😍😍 my seuntjie se naam is nie verniet Elandré nie! Hys vernoem na die mooiste 😍💛

  • @annicavanrooyen6371
    @annicavanrooyen6371 3 ปีที่แล้ว +33

    Jou songs het soveel betekenis vir my en my verloofde,ons liefde het spark gekry of jou "Vuur op die water"...hy is in België vanaf lockdown begin het so ons is al 6maande weg van mekaar af,en hy kom nou eers weer SA toe vir 3 weke...ek het een dag so 2maande terug,langs jou parkeer by spar in Vdbjl,toe freak ek uit en bel hom dadelik,hy se toe vir my ek moet dadelik uit my kar klim en groet en n foto kry,hehe,ek kon nie ek was way te skaam hahaha,jyt so casual gelyk,en vijo blou sterie stumpies gaan koop,ek wou nie soos nog n mal fan voorkomi...maar hoop ek en verloofde sal een foto saam jou kan neem voor ons finaal uit SA gaan....😂😁 jy is awesome hoor!! Legend!

    • @jamielieghduplessis6169
      @jamielieghduplessis6169 2 ปีที่แล้ว

      ek stem 100%

    • @RomeoMontagueidv
      @RomeoMontagueidv 2 ปีที่แล้ว

      It's so funny. I'm dutch and with reading closely, i just know whats your comment means lol. I just know whats going on. Its funny to be able to read what you mean by not even learning zuid afrikaans. It's just so incredibly simular to write but it still sounds different XD i hope you have a nice day, and i hope you and your fiancé are back together again, nice and warm in each others arms lol.

  • @38foreal
    @38foreal 2 ปีที่แล้ว +1

    Wow .. I was blown away by the video and song .. his voice is absolutely amazing .. English people should listen more to Afrikaans music .. I love this song 😝

  • @brendaprinsloo2212
    @brendaprinsloo2212 3 ปีที่แล้ว +1

    Elandré, die liedjie is AWESOME!!!!!!!

  • @johanwilken4448
    @johanwilken4448 2 ปีที่แล้ว

    Jy is die beste elandré

  • @user-jv8hm6vk5w
    @user-jv8hm6vk5w ปีที่แล้ว

    Ek het nie woorde nie dis so mooi en jy slaan my asem weg Elandre

  • @mckylavisagie8278
    @mckylavisagie8278 3 ปีที่แล้ว +18

    Oefff ek love dit😍 Jou musiek is uitstekend🤭💕Hou aan met die harde werk Elandré I love you ❤️

  • @reinholdachleitner2069
    @reinholdachleitner2069 2 ปีที่แล้ว +1

    I just love this song,it has just an awesome vibe and sound.💯💯👌

  • @dylanbuys1850
    @dylanbuys1850 3 ปีที่แล้ว +13

    Uiteindelik! 🔆🌙

  • @zenaschuleman9597
    @zenaschuleman9597 2 ปีที่แล้ว +1

    Eerste lied wat ek gehoor het na 40 dae op lewens ondersteuning in ICU. Sal altyd spesiaal bly.

  • @juliaavila9139
    @juliaavila9139 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek was mal daaroor . Alles mooi 😍❤️

  • @chaneldk5738
    @chaneldk5738 3 ปีที่แล้ว +4

    love love love ❤🔥

  • @khinphyo5571
    @khinphyo5571 ปีที่แล้ว

    I don't know the meaning of your song so I need to learn Afrikaan language😁😁 you are the best ÉLANDŘé

  • @cherrystrawberrylips
    @cherrystrawberrylips 3 ปีที่แล้ว +3

    MY DAGG GEMAAAKK!!! 😍😍😍😍❤❤❤❤

  • @nadiarich5263
    @nadiarich5263 3 ปีที่แล้ว +3

    Jou stem maak my hart bly ❤️

  • @natashiapentz659
    @natashiapentz659 3 ปีที่แล้ว +5

    En daar doen Elandré dit WEER!!! Awesome song !!! Stunning! Baie dankie vir die goeie musiek! Meaningful en baie talentvol! Wees geseend!

  • @lenekriek6600
    @lenekriek6600 3 ปีที่แล้ว +6

    Omwwwww eks mal oor jou well done kan nie wag vir die res nie 😍😍😍trou met my

  • @theresabritz4341
    @theresabritz4341 3 ปีที่แล้ว +1

    MAL oor die song!!!!!!❤❤❤❤😍😍😍😍

  • @adelegill
    @adelegill 3 ปีที่แล้ว +3

    En hier is ek alweer! Nog 'n treffer

  • @elandrevisagie267
    @elandrevisagie267 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek love die song!! (Dis nogsteeds snaaks om my naam te hoor op radio en te sien op TH-cam!! LOL)
    Baie dankie vir die great musiek wat jy maak!

  • @kaywhitehead2602
    @kaywhitehead2602 3 ปีที่แล้ว +4

    LOVE jou musiek !

  • @dwiyogaardiansyah8655
    @dwiyogaardiansyah8655 3 ปีที่แล้ว +2

    Love his voice 🇮🇩🇮🇩

  • @moniquelaubscher4206
    @moniquelaubscher4206 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis soooooo mooi en bring sulke lekker happy vibe ❤

  • @charlizecampher2456
    @charlizecampher2456 3 ปีที่แล้ว +2

    Love love love 💕

  • @damiangilbert7451
    @damiangilbert7451 ปีที่แล้ว

    Awesome awesome song

  • @jodicloete
    @jodicloete 3 ปีที่แล้ว +4

    Net wat ek nou nodig gehat het😍🤭love dit👏🏽🔥

  • @janavandenberg2195
    @janavandenberg2195 3 ปีที่แล้ว +1

    What can we say that hasn't been said already.... ek love jou stem, ek love jou musiek, ek love jou, ek love jou stem musiek en JOU! :)

    • @niccivermeulen3327
      @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

      Ek weet regtig nie wat mens nog kan se oor elandre. Ek luister dag en nag na "kleindorp- dromer" en "boomhuis". Kan my nie indink in n dag sonder elandre nie. Doen so voort . Kan nie wag v jou vlg treffer nie.
      Groete. Nicolene

  • @AntonsClass
    @AntonsClass 2 ปีที่แล้ว +1

    Very interesting sounding language. Cool tune! By the way, I visited SA and I love it there ❤️

  • @talitha_geyer9424
    @talitha_geyer9424 3 ปีที่แล้ว +1

    ek love elandré se hare

  • @cimi9995
    @cimi9995 3 ปีที่แล้ว +2

    Lekkerder as lekker om die video te sien en ook live. Bied Afrikaans die beste vir ons. Ek bly trots Afrikaans en Afrikaans sal bly. 💙 #vanderkloof

    • @niccivermeulen3327
      @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

      Weet jy ek werk eet relax en slaap op jou musiek. Kan nooit wag vir jou vlg treffer nie! Dag en nag is sooooooo mooi! Jy is alreeds op die kruin van jou loopbaan. Moenie vergeet om oom jim reeves bietjie te besoek om weer.n liedjie v hom te oontvorm soos net jy kan. Groete. Nivolenw

  • @Kingski078
    @Kingski078 5 หลายเดือนก่อน

    ❤❤i love his tracks he never disappoint ❤❤❤2024

  • @AzguardCybernetics
    @AzguardCybernetics ปีที่แล้ว

    ek hou vani 70s vibe, lekke song Elandre

  • @mouse3962
    @mouse3962 3 ปีที่แล้ว

    ELANDRE 2021 all the way ✌

  • @MichelleLBotha
    @MichelleLBotha 3 ปีที่แล้ว +2

    awesome song

  • @mariskavanhelsdingen7432
    @mariskavanhelsdingen7432 3 ปีที่แล้ว +3

    Love dit! ❤️❤️😍😍

  • @marlenekrugel7417
    @marlenekrugel7417 3 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful Verby

  • @jamielieghduplessis6169
    @jamielieghduplessis6169 2 ปีที่แล้ว

    Ek love jou musiek dit lat my so goed voel ❤❤❤vibes

  • @moniqueschultz6235
    @moniqueschultz6235 3 ปีที่แล้ว +2

    Wowwww

  • @andrewwillemse5601
    @andrewwillemse5601 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek hou van jou videos. Niks ekstra nodig. Jou stem verkoop jou. Het nie half kaal vrouens nodig nie. Mooi so.

  • @calvinnel9822
    @calvinnel9822 3 ปีที่แล้ว +4

    Hey elandre,wou nt se dat ju live shows die naweek awesome was,ht dt baie geniet en hou aan mt wat j dun

  • @EnricoduPlessis
    @EnricoduPlessis 3 ปีที่แล้ว

    Jy sal dit seker moeilik te vind dat jou nuutse 'fan' n' ou ballie met n' kitaar van digby die sestig is (die kitaar is 27..he he). Die oom se "Jy Rock!" Dis nie net die stem nie. Die verwerking is uitstekend. Dankie Elandre. Dis lekker om jong mense te hoor wat goeie musiek maak.

  • @cenirlopes3466
    @cenirlopes3466 3 ปีที่แล้ว

    Sublime, sua voz… seu carisma… Deus te abençoe e proteja sempre, menino lindo!!!👏👏👏👏👏👏👏👏🔝🔝🔝🔝🔝🙏🙏🙏🙏🙏🥰🥰🥰

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 3 ปีที่แล้ว +4

    💗💗💗 Stunning!!! 👏🏻👏🏻

  • @kittycatkillian7050
    @kittycatkillian7050 3 ปีที่แล้ว +2

    You have a nice voice ❤😍

  • @johanneethling6112
    @johanneethling6112 3 ปีที่แล้ว +5

    Well done Elandré! Great song, great video, excellent mix and absolute professional mastering. O yes and "Avitohol IYI
    " se hol

    • @niccivermeulen3327
      @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

      Hi Elandre! Net soos elke vorige song th-cam.com/video/0K7rburcvdA/w-d-xo.html waarvan ek elkeen het

    • @niccivermeulen3327
      @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

      Hi elandre baie geluk met nog n uitstekende song en video! Ek speel altwee jou cd s elke dag en ook 'ons maak saak "

  • @juan-rinel3603
    @juan-rinel3603 3 ปีที่แล้ว +3

    Love love love! Well done! ☁️✨❤️

  • @therisaras784
    @therisaras784 3 ปีที่แล้ว +1

    Loveeee die song🎶👌🎵

  • @wynandwilken2535
    @wynandwilken2535 2 ปีที่แล้ว

    Jy is 😎en n goeie singer

  • @jacogouws1257
    @jacogouws1257 3 ปีที่แล้ว +1

    Love dit

  • @heidb
    @heidb 3 ปีที่แล้ว +2

    💥♥️ love it

  • @Potteryfox
    @Potteryfox 3 ปีที่แล้ว

    Dit is jbay waar hy is.

  • @jolenevanniekerk2676
    @jolenevanniekerk2676 3 ปีที่แล้ว +1

    Nicely Done, net soos jy kan! Beaula! 🌿👏💚

    • @niccivermeulen3327
      @niccivermeulen3327 3 ปีที่แล้ว

      Pragtige opname. . . .ek wonder altyd hoe die volgende treffer hierna gaan lyk.. . . . . . . . .hierdie ene is al reeds onverbeterlik! HOU AAN MET JOU HARDE WERK! Jy is alreeds n legend. . . .

  • @vanessadelange8532
    @vanessadelange8532 3 ปีที่แล้ว +2

    Amazing!!

  • @jesusislordsoontoreturn2178
    @jesusislordsoontoreturn2178 2 ปีที่แล้ว

    I wish this was in English. I really like this song and I don't even know what he is saying but it sounds awesome 😎 love the voice dude.

  • @krugerjannie
    @krugerjannie 3 ปีที่แล้ว +2

    Elandre, ek het nie regtig van die musiek gehou nie, maar nou is jou musiek lekker en jy verbaas my op elke song wat uitkom....well done maat, maybe speel ek nog eendag saam jou kitaar ;)

  • @kellideklerk3053
    @kellideklerk3053 3 ปีที่แล้ว +3

    ♥️ your music
    Your one of my favourite singer's

  • @arnorautenbach177
    @arnorautenbach177 3 ปีที่แล้ว

    Ooooooo my aarde ek vertrou!!!!!!÷
    !
    !!!
    !!🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰😘

  • @zandrasteenkamp1058
    @zandrasteenkamp1058 3 ปีที่แล้ว +1

    lekker man lekker

  • @marytrombley4726
    @marytrombley4726 2 ปีที่แล้ว

    Very original ♥️🇺🇸🙏🏻

  • @lilaclavender1989
    @lilaclavender1989 3 ปีที่แล้ว +1

    Jys awesome👌💜✌

  • @jeanpierrestrauss
    @jeanpierrestrauss 3 ปีที่แล้ว +1

    LOVE Dit!

  • @jabulanesheshe511
    @jabulanesheshe511 3 ปีที่แล้ว +1

    Lekker

  • @laramuller8400
    @laramuller8400 3 ปีที่แล้ว +2

    All your songs is SO nice

  • @nicolenejonker1522
    @nicolenejonker1522 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek love love love die song!

  • @alicecannon-menigo1931
    @alicecannon-menigo1931 3 ปีที่แล้ว

    Musiek Video is 100%!!!

  • @nadiaart8534
    @nadiaart8534 3 ปีที่แล้ว +1

    ALTYD AMAZING VIDEOS LOVE DIT❤💙🌊😍

  • @kobusstadler
    @kobusstadler 2 ปีที่แล้ว

    I think the editor worked very hard on this. Well done it's beautifully edited and timed!

  • @tharivdweathuizen4819
    @tharivdweathuizen4819 3 ปีที่แล้ว

    Ek love jou musiek

  • @willa8991
    @willa8991 3 ปีที่แล้ว +1

    Jou stem is amazing en so is die vibe ook👌

  • @lenizejacobie1197
    @lenizejacobie1197 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome song!!!!!!!

  • @christoburger
    @christoburger 3 ปีที่แล้ว

    jys amazing Elandre ek book jou beslis my troue

  • @jamiesteyn6135
    @jamiesteyn6135 3 ปีที่แล้ว +1

    nice song man👍😁❤ love hom

  • @bertiejvv09
    @bertiejvv09 3 ปีที่แล้ว +1

    Sondag was lekker

  • @elanicristinarodrigues4035
    @elanicristinarodrigues4035 ปีที่แล้ว

    Como pode , essa linda voz ❤️❤️❤️🇧🇷🇧🇷🇧🇷

  • @carlabrits3565
    @carlabrits3565 2 ปีที่แล้ว

    Baie nice! Hou aan! Jy's amazing!

  • @joubertrossouw6901
    @joubertrossouw6901 3 ปีที่แล้ว +1

    Brilliant soos altyd ❤

  • @XEVYR
    @XEVYR 3 ปีที่แล้ว +1

    Love it!

  • @jeaneroux5150
    @jeaneroux5150 3 ปีที่แล้ว +24

    Wow nog ‘n treffer! Hierdie man weet net hoe🙌🏻 Jys beslis my gunsteling #CelebCrush

    • @heidb
      @heidb 3 ปีที่แล้ว

      Hehehe...se ek ook #celebcrush

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 3 ปีที่แล้ว

      Dis OK maar beslis nie n treffer nie.

    • @karindeklerk1002
      @karindeklerk1002 3 ปีที่แล้ว

      Ja jy het nog 'n fan bygekry. Jy is 'n sensuele sanger. Jou stem pas natuurlik perfek by jou amazing lirieke en die musiek! UNIEKE TALENT, amazingly songs. Ek luister lekker. Moeg vir spookasem musiek. Elandrè, hou so aan dude. Jy gaan dit nog groot maak.

  • @adriludick1138
    @adriludick1138 ปีที่แล้ว

    Hi Elandre. Het jou show gaan kyk vanaand. Jou lyftaal wanneer jy sing wys hoe jy jouself in jou musiek in lewe. Dit baie genie