Boeremusiek - Wit Roos van die Bosveld (2009)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 40

  • @chubby188bruhns4
    @chubby188bruhns4 หลายเดือนก่อน +1

    Fritz ,jys 'n Yster man .
    Ons geniet julle musiek - FANTASTIES !

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 2 ปีที่แล้ว +5

    Boeremusiek..Awesome♥️

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว +3

    Julle verdien elke kompliment en ek glo daar is nog vele op pad ofus dit in die lug. Hiedie is ongelooflike of is dit orkeswerk wat julle na vore laat kom. Baie dankie aan een en almal van julle vir wat julle vir boeremusiek doen en beteken.

  • @soledadnorth6432
    @soledadnorth6432 3 ปีที่แล้ว +3

    I'll listen to this music 24/hrs.... my husband played same instrument and 🎵 also....God Bless them all 🙏💕

  • @nature-thebestteacherofthe9628
    @nature-thebestteacherofthe9628 ปีที่แล้ว +2

    Hoe lekker sing daai konsertina!! Dankie vir die meesterstuk, Fritz. Welgedaan!

  • @nature-thebestteacherofthe9628
    @nature-thebestteacherofthe9628 14 วันที่ผ่านมา +1

    So moet die konsertina mos praat! My hartsnare word aangeroer en ek bokspring reg hier waar ek is. Uitstekend gedaan, Fritz! Jy is n inspirasie vir enige aspirant konsertinamusikant, ek is seker...

  • @alettaduplessis5070
    @alettaduplessis5070 3 ปีที่แล้ว +1

    Druk deur dagbreek toe met sulke musiek Baie, baie danki

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 3 ปีที่แล้ว +3

    Ai as die wit Roos so mooi is moet die Rooi roos my nog meer laat kyk na die trotse erfenis van ons Boere

  • @MorneGoosen
    @MorneGoosen ปีที่แล้ว +1

    Jou beste este nommer ooit my vriend! Hierdie is pragtig!

  • @janwinterbach8605
    @janwinterbach8605 5 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi .N groep begaafde orkeslede.Uitstekende musiek

  • @janiliebenberg4407
    @janiliebenberg4407 5 ปีที่แล้ว +5

    Ons Boere kultuur is pragtig!😍😘

  • @baradonna9205
    @baradonna9205 6 ปีที่แล้ว +5

    Stukkeeeeeeend. Die Gees van God vloei deur die musiek.

  • @eberhardmulder252
    @eberhardmulder252 3 ปีที่แล้ว +1

    Uiters puik. Absoluut mooi.

  • @driesvanniekerk8613
    @driesvanniekerk8613 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi man

  • @tinajansenvanrensburg9633
    @tinajansenvanrensburg9633 3 วันที่ผ่านมา

    Is mal oor die nommers, sal nooit moeg word nie ❤

  • @SheilaRossouw
    @SheilaRossouw 11 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi

  • @johnthrelfall5
    @johnthrelfall5 9 ปีที่แล้ว +6

    Very nice! The concertina is a very expressive instrument. Good camera work too. Good band.

  • @buffalovalley5586
    @buffalovalley5586 6 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi, bring net die ou dae terug!

  • @sarelvandenberg5848
    @sarelvandenberg5848 7 ปีที่แล้ว +3

    Mooi man !

  • @henniejackson6126
    @henniejackson6126 8 ปีที่แล้ว +2

    Stunning example of boere musiek!!!!

  • @GatvolFourie
    @GatvolFourie 6 ปีที่แล้ว +3

    Fritz jy mag maar !! Groete uit volstruisdorp.

  • @hansieclaassen9178
    @hansieclaassen9178 7 ปีที่แล้ว +4

    Godsdienstig mooi !

  • @tinajansenvanrensburg9633
    @tinajansenvanrensburg9633 7 หลายเดือนก่อน

    Dis nou Boeremusiek wat die hartsnare roer

  • @lynettewarnich4888
    @lynettewarnich4888 7 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig kerels!

  • @susannagrimbeek4927
    @susannagrimbeek4927 12 ปีที่แล้ว +3

    So naa aan my Hart

  • @erweegerhard
    @erweegerhard 10 ปีที่แล้ว +2

    Fantasties mooi

  • @hansbarnard5967
    @hansbarnard5967 4 ปีที่แล้ว +1

    Fantsties,uit die boeke!!!!

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 ปีที่แล้ว

  • @riaanclaassen1022
    @riaanclaassen1022 3 ปีที่แล้ว +1

    hello Frits,pragtig gedoen hoor,ek is Riaan het saam jou pa gewerk.

  • @pieterbothma7509
    @pieterbothma7509 5 ปีที่แล้ว +1

    pieter Love you

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 3 ปีที่แล้ว +2

    Absoluut hemelse klanke.

  • @mechielvanniekerk1799
    @mechielvanniekerk1799 4 ปีที่แล้ว +1

    MANJIFIEK!

  • @diedericusdewit1685
    @diedericusdewit1685 9 หลายเดือนก่อน

    PR❤GTIG

  • @erweegerhard
    @erweegerhard 12 ปีที่แล้ว +3

    Beutifull..... julle mag maar

  • @deeplyseated7427
    @deeplyseated7427 6 ปีที่แล้ว +2

    I have broad tastes.

    • @lynette599
      @lynette599 6 ปีที่แล้ว +1

      Hahaha Good for you....

  • @joseornelas1183
    @joseornelas1183 2 ปีที่แล้ว

    ... ...

  • @tinajansenvanrensburg9633
    @tinajansenvanrensburg9633 9 วันที่ผ่านมา

    Sal nooit moeg word vd item nie

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 2 ปีที่แล้ว

    Niks mooier bitter soet musiek