Dokkie oor Baardskeerdersbos-orkes se Manie Groenewald (1937 - 2015)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ส.ค. 2015
  • Boeremusiek is een van sy mees kenmerkende stemme kwyt. Manie Groenewald, die skor stem en terggees-voorsanger van die Baardskeerdersbos-orkes, is Woensdag gehuldig tydens ’n troosdiens wat deur meer as 250 mense in die stampvol kerk hier in die dorp bygewoon is, berig Le Roux Schoeman.
    Lees die volledige berig hier www.netwerk24.com/nuus/2015-08...

ความคิดเห็น •