Koolstoof Vastrap - Willie Nelson en die Namakwalanders

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2017
  • Tradisionele Boeremusiek deur Willie Nelson en die Namakwalanders. Videokwaliteit is weereens ongelukkig nie te goed nie- dis maar hoe ek dit gekry het.
    Ek is nie seker watter jaar dit was nie. Deel gerus die inligting indien iemand weet.

ความคิดเห็น • 88

  • @erikagiersch1112
    @erikagiersch1112 5 หลายเดือนก่อน +5

    Soo mooi musiek as duitser is ek baie lief vir die musiek luister dit elke dag ❤❤❤

  • @RethaBotha-br8qu
    @RethaBotha-br8qu 25 วันที่ผ่านมา

    Ai verlang na my mense wat oorlede is was so lief vir boere musiek gaan net van krag tot krag

  • @teresakortrijk8663
    @teresakortrijk8663 ปีที่แล้ว +9

    Heel leuk om naar luisteren....én naar te kijken!!!!!! met een brede glimlach!!!

  • @Delan9
    @Delan9 2 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker man lekker.

  • @erikagiersch1112
    @erikagiersch1112 2 หลายเดือนก่อน +1

    My favorit soo goeie musiek luister die lied elke dag as duitser kan ek nie glo hoe mooi hierdie lied is ❤

  • @user-kn8zl3hu8s
    @user-kn8zl3hu8s 9 หลายเดือนก่อน +1

    😮Daar Staart Hy Nou Geniet

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 3 ปีที่แล้ว +4

    My toes are tapping

  • @patricklowe1926
    @patricklowe1926 2 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi Willie ... lekkerrrrrrr

  • @frankbrits2148
    @frankbrits2148 2 ปีที่แล้ว +4

    Very nice

  • @jolinelinderd4565
    @jolinelinderd4565 2 ปีที่แล้ว +6

    Mooiste musiek

  • @Patrick-wx8qf
    @Patrick-wx8qf 12 วันที่ผ่านมา

    Du baume au coeur dans cette sombre vie😊

  • @oupadriesbreytenbach6589
    @oupadriesbreytenbach6589 2 ปีที่แล้ว +4

    Lekker man lekker!!!

  • @Admidd43
    @Admidd43 2 ปีที่แล้ว +3

    If I could only visit your pub and play or sing along . . .

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 ปีที่แล้ว +2

    Lekker ou lekker😁😁

  • @vikingchristian5985
    @vikingchristian5985 4 ปีที่แล้ว +7

    Fantastiese musiek👍Kan iemand my vertel in watter jaar hierdie jaar gemaak is

  • @gummadinehemiah381
    @gummadinehemiah381 2 ปีที่แล้ว +5

    These are called musicians

  • @drieslombaard7357
    @drieslombaard7357 19 วันที่ผ่านมา

    Kan net nie genoeg hiervan (boere musiek ) kry nie. Pragtig.

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 3 ปีที่แล้ว +9

    The ever best.Willie Nelson Rest in Gods home.

  • @mannaferreira2082
    @mannaferreira2082 2 ปีที่แล้ว +4

    Ek het sy LP gekoop net na dit op mark gekom het * Die Beste en so Lekka *!!

  • @thysdevilliers5563
    @thysdevilliers5563 5 ปีที่แล้ว +10

    Hier by ons braai sit ons die song op repeat. Die Emiratis leer ook nou om te daans. GREAT!!!!!!

  • @betsvandermerwe4278
    @betsvandermerwe4278 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi laat my vêr terug verlang ❤❤

  • @dougwoods8409
    @dougwoods8409 2 ปีที่แล้ว +3

    Fantastic

  • @japiekok3950
    @japiekok3950 4 ปีที่แล้ว +6

    Van die beste!!

  • @gerhardreyneke546
    @gerhardreyneke546 ปีที่แล้ว +3

    Dit is pragtig

  • @timmiebuchner9283
    @timmiebuchner9283 2 ปีที่แล้ว +2

    ek weet nie wie die ou is nie maar hy is goed, baie goed , hy mis nie n noot nie (ek is nie n ekspert nie)

  • @timmiebuchner9283
    @timmiebuchner9283 2 ปีที่แล้ว +2

    en daar sit ou Tolla ook Mooi man mooi

  • @thysdevilliers5563
    @thysdevilliers5563 5 ปีที่แล้ว +7

    Baie dankie NAMAKWALANDERS julle maak naam hier. 2019

  • @dengudomlige8644
    @dengudomlige8644 3 ปีที่แล้ว +19

    I recently discovered Boere Musiek and prefer this Willie Nelson over that other one any day...Cheers from Sweden!

    • @pieteri.duplessis
      @pieteri.duplessis 3 ปีที่แล้ว

      Welcome.

    • @ismailmohamed4266
      @ismailmohamed4266 2 ปีที่แล้ว +1

      I think Willie Nelson has passed on

    • @barneylouw7299
      @barneylouw7299 ปีที่แล้ว +2

      @@ismailmohamed4266 you are correct. What a sad loss. But his music lives on...

    • @vogelvogeltje
      @vogelvogeltje ปีที่แล้ว +1

      Willie Nelson is n’ baas. Don’t even speak like that on his name. RIP WILLIE!!!!

    • @ismailmohamed4266
      @ismailmohamed4266 ปีที่แล้ว

      @@vogelvogeltje You have baas aag shame

  • @isabelswanepoel1267
    @isabelswanepoel1267 3 ปีที่แล้ว +5

    Het nou al so baie gekyk kom elke keer weer. Heerli

  • @rinagreeff9967
    @rinagreeff9967 2 ปีที่แล้ว +2

    Willie jou ou during jy is n stukkie yster as digby musiek kom

  • @PriscillaBurger
    @PriscillaBurger 19 วันที่ผ่านมา

    Merkwaardig!! Verlang sooo!!

  • @brucelabuschagne398
    @brucelabuschagne398 11 หลายเดือนก่อน

    Awesome 👍.Net bleddy awesome

  • @rassieerasmus6786
    @rassieerasmus6786 10 หลายเดือนก่อน

    Die BESTE OOIT

  • @tiaancloete5133
    @tiaancloete5133 2 ปีที่แล้ว +4

    Goeie jare 80's tot 2000's

  • @johandelange4907
    @johandelange4907 7 หลายเดือนก่อน

    Dit is awesome.

  • @albertkoberzig6900
    @albertkoberzig6900 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis fantasties waar kan nog van sy musiek bekom word

    • @darrylcoetzee5436
      @darrylcoetzee5436  3 ปีที่แล้ว

      Albert, jy kan die Tradisionele Boeremusiek klub kontak om CD's te bekom.

  • @anitapieterse4328
    @anitapieterse4328 6 ปีที่แล้ว +14

    Absolutely love this cant get enough

    • @douwedejong9801
      @douwedejong9801 ปีที่แล้ว +1

      Give me more more please 12:00 Jan 2023

  • @willemnel9398
    @willemnel9398 9 หลายเดือนก่อน +1

    Fantasties

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 3 ปีที่แล้ว +5

    Beautiful!!

  • @williepool1203
    @williepool1203 ปีที่แล้ว +5

    Willie kan eenvoudig alles uit die mondfluit haal.uitstekend

  • @davidkotze4140
    @davidkotze4140 10 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤

  • @francisabraham1316
    @francisabraham1316 ปีที่แล้ว

    AG jitte dis lekker regret Norte musiek

  • @andrieslottering6290
    @andrieslottering6290 8 หลายเดือนก่อน

    ❤Gooi Mielies my Broer

  • @usaboer
    @usaboer 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekker man!!! Lekker

  • @deonsmit1923
    @deonsmit1923 6 ปีที่แล้ว +10

    hartseer willie is oorlede maar dis n stukkie goud

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig.

  • @MariePage877
    @MariePage877 9 หลายเดือนก่อน

    Pragtig! Dis mos nou musiek!!

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer 3 ปีที่แล้ว +3

    Enjoyed!

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 3 ปีที่แล้ว +2

    Lovely

  • @twanevanrooyen7804
    @twanevanrooyen7804 5 ปีที่แล้ว +4

    Amazing

  • @lorrainereinecke9391
    @lorrainereinecke9391 6 ปีที่แล้ว +9

    Ek kan nie my voete stilhou nie!

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 2 ปีที่แล้ว +1

    ✨🌼💥💥🌼lovely

  • @driescohn8045
    @driescohn8045 6 ปีที่แล้ว +17

    Ek haal my hoed af vir die bekfluitjie speler. Hy het al lankal geleer speel.....

  • @mariusdickinson5897
    @mariusdickinson5897 5 ปีที่แล้ว +4

    'n Jong Willie Nelson RiV

  • @Yosef98761
    @Yosef98761 7 หลายเดือนก่อน

    @vikingchristian5985 Die liedjie was 6 jaar terug , dit was soos 2017

  • @maureenbernhardt1934
    @maureenbernhardt1934 5 ปีที่แล้ว +4

    Wonderlik

  • @daniesmit2229
    @daniesmit2229 6 ปีที่แล้ว +3

    Blikemmer!!!!!!!! Puik hoor!!!!

  • @gerhardsnolsdebruindr.5803
    @gerhardsnolsdebruindr.5803 5 ปีที่แล้ว +4

    Lokken Fekker.... 😁👍

  • @ignusdreyer7289
    @ignusdreyer7289 6 ปีที่แล้ว +4

    Weet iemand dalk wat is die goue bekfluit van Hohner se model on naam soos Echo of Comet???

    • @HENNINGRAS
      @HENNINGRAS 5 ปีที่แล้ว +1

      Dit is die Vintage Comet Hohner Harp...
      In die sleutel van C en G
      Selfde klank as die Hohner Echo Harp maar in kompakte formaat om klank te buig en harmoniseer....

  • @georgecanzyl1720
    @georgecanzyl1720 2 ปีที่แล้ว +1

    Darem n bietjie Lewe ln n dooie werld hou aan

  • @faniecoetzer8886
    @faniecoetzer8886 6 ปีที่แล้ว +3

    MOOI MANNE HOU AAN

  • @Oumaletta
    @Oumaletta 5 ปีที่แล้ว +1

    As ek so na die haar styl kyk moet dit iewers in die '70's wees!

    • @lukasdreyer7592
      @lukasdreyer7592 5 ปีที่แล้ว

      dis 90s die was sabc 2 regs onder in die hoek

  • @kamielkontrarie2646
    @kamielkontrarie2646 2 ปีที่แล้ว +3

    Heel gewoon heel goed - niks speciaals ( al zou ik het toch zelf niet kunnen, helaas) De totale afwezigheid van pretentie charmeert me nog het meest.

  • @elsagreeff8845
    @elsagreeff8845 หลายเดือนก่อน

    Lkt man lkr

  • @user-et8sb3nb3c
    @user-et8sb3nb3c 7 หลายเดือนก่อน

    Kannie mooier pragtig.
    .

  • @francoisgeldenhuys7514
    @francoisgeldenhuys7514 2 ปีที่แล้ว

    @
    8

  • @johannsnyman9637
    @johannsnyman9637 ปีที่แล้ว

    PUIK MUSIKANT PUIK

  • @seunvanderwesthuizen3638
    @seunvanderwesthuizen3638 6 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi. net jammer dat sulke musiek uitsterf.

  • @joeyvorster278
    @joeyvorster278 2 ปีที่แล้ว

    L

    • @faniefourie9644
      @faniefourie9644 ปีที่แล้ว

      Wat n puik orkes was julle nie om na te luister, naweek vir naweek in die Baai.Soms in die Richtersveld in volle glorie. Willie rus in Vrede