Boeremusiek: Plaaskonsertjie #15

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ก.ค. 2024
  • #Plaaskonsertjies is opgeneem deur Louis en Pellie Brink. Ons spesiale gas in hierdie konsert is Stevie Cronje (Stoepsitters).
    Besoek ons webwerf: www.hardeveldorkes.co.za
    00:00 - Intro
    00:12 - Wie maak vir Gansbaai lekker
    02:19 - Bedpan Polka
    04:16 - Sail along silvery moon
    06:24 - Boesmanland
    07:53 - Ou waenhuis
  • เพลง

ความคิดเห็น • 23

  • @isgakederies4193
    @isgakederies4193 2 หลายเดือนก่อน +2

    Hi Pellie Brink, ja ouens pragtag man, ek geniet die musiek
    💯% Liefde & Respect 🙏

  • @teresakortrijk8663
    @teresakortrijk8663 ปีที่แล้ว +6

    Heerlijke muziek.......... ik dans de kamer rond.......!!!! Biggggggggggg Applauds

  • @nature-thebestteacherofthe9628
    @nature-thebestteacherofthe9628 ปีที่แล้ว +3

    Heerlik... heerlik. Goeie melodie, en die ritme maak my voete dans...

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 24 วันที่ผ่านมา

    Ek voel sommer almal se genot in hulle kommentaar. Ekke ook - geniet dit vreeslik baie. Speel voort ouens ! Die lekkerste musiek ooit. ❤ 😀

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 ปีที่แล้ว +4

    Mooi mense, en mooi musiek

  • @georgeholm5067
    @georgeholm5067 ปีที่แล้ว +3

    Pellie, daai ou waenhuis is bobaas! Die mooiste verwerking nog!

  • @maureen4856
    @maureen4856 ปีที่แล้ว +3

    Dankie!

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 10 หลายเดือนก่อน +3

    Pragtig❤❤❤

  • @pieterjansevanrensburg6223
    @pieterjansevanrensburg6223 ปีที่แล้ว +2

    Hartsmense vir wie mens net kan lief wees! Dankie Louis, Stewie en Egbert!

  • @hannesliebenberg7461
    @hannesliebenberg7461 25 วันที่ผ่านมา

    Baie mooi dankie, dit vat n mens ver terug

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig.

  • @valentinakahm8225
    @valentinakahm8225 หลายเดือนก่อน +1

    Wunderbar 🎉😊

  • @pieter8225
    @pieter8225 ปีที่แล้ว +3

    Ongelooflik goed !!

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 ปีที่แล้ว +2

    Pellie & Louis Brink are a comical team of boeremusiek players, never tire of their antics, keep it up guys, you make many people smile 🤣!!

  • @gertvanniekerk46
    @gertvanniekerk46 3 หลายเดือนก่อน

    Soos vir 'n vorige groep boere musikante gese het ek voel sommer 40 jaar JONGER gee ons net a.s.b. MEER!!!

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 หลายเดือนก่อน

    Waars my jongdae Kan nog lekker dans op78 Mooi manne !!!!

  • @antonraundahl3810
    @antonraundahl3810 ปีที่แล้ว +2

    It's been many many yars since I heard Silvery Monn. I simply love your way of playing it. I have searched out many other videos here on youtube, but none of them come close -in my opinion - to catch beauty of the melody. Sweet melancholy is what I feel. I am so glad that I know of you. (From cold wet winter in Denmark, Europe)

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 ปีที่แล้ว +3

    ❤️👏👏

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 8 วันที่ผ่านมา

    Pragtig👍

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 7 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤lekke

  • @solliedeklerk5873
    @solliedeklerk5873 ปีที่แล้ว +2

    Julle speel pragtig dit laat my voete juk en voel n ander mens.

  • @user-mx7tm7oh6w
    @user-mx7tm7oh6w 3 หลายเดือนก่อน

    Ai so mooi is pragtig.Kryni beter afr musiek as boere musiek ni😅

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 ปีที่แล้ว +2

    Gooi kole bulle!!!!