Bennie de Beer - Tradisionele Klanke
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
- Bennie de Beer op tradisionele konsertina en Hennie de Necker op akoustike kitaar.
Track Listing:
1. Mooifontein
2. Rondebosch Wals
3. Anderkant die Blouberge
4. Al le die berge
5. Kransduif Seties
6. Buys se Kerels
7. Petronella
8. Draai Bobbejaan
9. Setees Keurspel
10. Hier wil ek nie bly nie
11. Totsiens Marie
12. Hoe ry die Boere
13. Hartbees Fontein
14. Platdoring Setees
15. Boeretroos
16. Annapop Setees
Alle musiek tradisioneel verwerk deur Bennie de Beer
Published by Lava Neur Musiek
Copyright Lava Neur Musiek and Gallo Musiek
Recorded at Lava Neur Studios
Dit is hoe boere musiek gespeel moet word. Baie mooi.
Not heard them play before. Excellent traditional Afrikaans boeremusiek. Grew up on farm where sakkie sakkie musiek was the norm.
Lekker Lekker! Groete en liefde uit LIma Peru!
Die manne kan vjou speel Mooi mooi lekker lekker waars my jongdae ❤❤
Lekkerrr lekkerrr manne
I LOVE SOUTH AFRICA MUSIC; THANKS ALOT.
Ons families is lief vir Boere musiek is ons Gunsteling xxxxxxxxxxxxx salom.
Dit val op die oor.❤
Pragtige musiek
Ek is trots my Enigste ysters mooi man salom xxxxxxxxxx.
Niks soos Boere Musiek om 'n bietjie midweek blues se gat te skop...
Boere musiek bring vir my 'n bekoring wat onbeskryflik mooi is.
❤❤❤ lekka Man sommer Baie Lekka 😊
Lekkerrrr ismos lekker waars my jongdae maar kan nog lekker uitkap 😂😂😂
Ons gaan die naweek in
Music that gives me Solace!
Pragtig hier in die weskus
Ai, my boet! Ek is SO trots op jou
Baie baie mooi!!!
Dit is nou regte Boere musiek. Sounder klaverborde en alle ander heen den daagse instrumente.
Lekker ou dae....Benson & Hedges.Puik..
Dit vat my terug na my Dae as kind in die Vrystaat, Vrede
Lekkerrrr
Pragtige samespel....altyd mooi
Dit laat 'n mens ontspan
ALLRIGHT,I DO IT.
Boere Musiek maak dat enige siel en ligaam Baie rustig en kalm is..HOU SO AAN
Gooi die mielies
Baie goed ek kan heeldag na Boremusiek luister.
Dit maak my rustig.Gegroet
Brilliant boeremusiek but how about a video!!
Waar kry mens Japie Laubscher se Sarie Marais?
CD beskikbaar?
BOERE MUSIEK IS NET DIE IN DING!LKR LKR MAN
Name vsn liekies.A.S.B.
Dis nou regtig n pragtige weergawe van Mooifontein.....waar kan ek met die konsertina speler in aanraking kom asb.....my selfoon nommer is 083 542 4069....
Gaan Search bietjie "Dries laas se musiek" Hy doen nog optredes.