Searching for monster carp | Doorndraai Dam S4E2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 มี.ค. 2020
  • Searching for monster carp - Doorndraai dam S4E2
    14 March 2020.Fishing Doorndraai Dam for the first time. It was a challenging session but resulted in large carp catches and braking a team member's personal best. Hope you enjoy the adventure with us.
    If you enjoy the video, consider liking and subscribing for future action!
    Thank you.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 33

  • @johanjansevanrensburg2778
    @johanjansevanrensburg2778 3 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker manne. Ek sal julle enige tyd join as julle weer gaan. Ek sal die hele trip sponsor! Plat op die aarde. Ons laaik dit

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 ปีที่แล้ว +2

    Nice videos Thanks

  • @free2play636
    @free2play636 4 ปีที่แล้ว +6

    Hi Guys good to see non pro non commercial anglers catching those beautiful lady's Keep up the good work starting to really enjoy your outings Congrats Andre on your new PB

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Thank you for the positive feedback. We are aiming to mash that pb very soon!! Great to know you are starting to enjoy these sessions. We are busy editing the next video which will be uploaded soon.

    • @trevinopadayachee8570
      @trevinopadayachee8570 4 ปีที่แล้ว +1

      Does fx and ox blood make a good combo

  • @wcbooyens9010
    @wcbooyens9010 3 ปีที่แล้ว +4

    Love die intro en die hele video, hou so aan!,

  • @zgfishing.9489
    @zgfishing.9489 4 ปีที่แล้ว +3

    Yhoo kerels het nogal uitgesien na die nuwe video en gewonder wanneer kom hy uit en nou toe nou baie mooi visse daai rerig bly vi julle🎣🎣🎣🎣🐟

  • @jandreneethling5664
    @jandreneethling5664 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekker Video julle. Was self by Doorndraai so 2 weke terug en baie vinnig opgehou vang met al die gras...
    Sal net met ‘n boodjie teruggaan soontoe.
    Bai geluk met jou PB André!!

  • @HennieBarnard
    @HennieBarnard 4 ปีที่แล้ว +3

    As julle 'n paar wenke kan gee;
    Jul lyn vir daardie tipe afstand is te dun, selfde met die sinker. Op daardie tipe afstand is dit veiliger om met 'n safety clip te hengel sodat die sinker kan afkom wanneer die vis die aas optel. Vir groot karp hengel is dit ook onveilig om 'n fixed sinker te hengel, maw tussen 2 swivels.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Hi Hennie, baie dankie vir die wenke! Ons sal dit in ag neem die volgende keer as ons spesie hengel :). Stywelyne!!

  • @janhendrik2070
    @janhendrik2070 3 ปีที่แล้ว +2

    Kyk na al julle videos geniet elke oomblik maar asb nie n wader in n boot of in diep water nie asb. Hoop julle kry nog van daardie prag mooi vis aan die lyn. Sal baie graag saam julle will gaan hengel by Rodekoppies dam Geseende dag

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 ปีที่แล้ว +1

      Baie dankie Jan Hendrik, ons het ongelukkig hier n fout gemaak om die wader in die boot te dra, dit is baie onveilig ons stem. Ons leer ook nog maar wat beteken iewers gaan ons iets doen wat nie altyd 100 reg is nie, ons waardeer elke persoon se kommentaar, veral soos die want dit help om n beter en veiliger channel te skep wat mense op die regte manier wys hoe dinge gedoen word... :).

  • @ruankoorts6800
    @ruankoorts6800 4 ปีที่แล้ว +3

    Baie baie lekker video. Is mal daaroor. Wil vra of julle na lock down by Schoemansville gaan vang.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Hello Ruan! Jong Hartebeespoort Dam is mos 'n lekker dam waar die visse die heeldag byt. Ons is besig om 'n plan te beraam om by Hartebeespoort dam en Roodekoppies dam te gaan hengel. Dis net 'n kwessie van tyd wat in ons voordeel moet speel.

    • @ruankoorts6800
      @ruankoorts6800 4 ปีที่แล้ว +1

      Dis net so.

  • @wikus_koos
    @wikus_koos 4 ปีที่แล้ว +3

    Hi ek is lief vir carp angling julle moet asb na limpopo ,hoedspruit kom en vang vis asb my beste is 22 kg

  • @paulocavaleiro-krugersafar6884
    @paulocavaleiro-krugersafar6884 4 ปีที่แล้ว +2

    Good day gents, hope you are all safe, greay video. what is the name of the software you are using that shows the map, is it google maps. Thanks again.

  • @willemloubser2516
    @willemloubser2516 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekker manne, hoe maak julle, julle voerplek, bestandele en hoeveelhede?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Hi Willem! Vir hierdie sessie het ons 8kg heelpit mielies gekook saam met 2kg tigernuts en 0.5kg hemp saad. Ons sal sodra ons kan 'n tutoriaal video oplaai om alles mooi te wys.

  • @martinmitchell4350
    @martinmitchell4350 4 ปีที่แล้ว +2

    Lekker video.Hoekom baklei jy die vis van die boot af en nie van die oewer af nie?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Hello Martin. Ons het die vis van die boot af geskep want daar was baie vashaak plek by daardie spot waar ons gesit het. Om die vis opwaarts te stoei verplaas van kant toe help dat die vis nie om 'n ou stomp of 'n klip swem nie.

  • @darrellmaartens6425
    @darrellmaartens6425 4 ปีที่แล้ว +3

    Waar kry mens daai bootjie?

    • @renierpieterse2382
      @renierpieterse2382 4 ปีที่แล้ว +3

      Daai boodtjie is by Tiekie Plastics in Marble Hall

  • @wolmaister
    @wolmaister 3 ปีที่แล้ว +2

    Fake mielie met mielies werk baie goed vir my

  • @eugenelombard3057
    @eugenelombard3057 4 ปีที่แล้ว +2

    200 meters on a boat with a wader is just plain stupidity. That life jacket doesn't mean a thing

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +6

      Hi Eugene. Yes, during the first boat trip we only realized in the middle of the dam that we didn't take of the waders. However, we took the precaution and took the waders off as you can see during the rest of the video. Nice spotted there.

  • @matthewvanwyk4530
    @matthewvanwyk4530 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is ni realistiek ni as ek gaan visvang gaan haal ek ni die vis met boot ni moet hom self iuthaal

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 ปีที่แล้ว +1

      Hi Matthew, dit hang maar af wat het mens tot jou beskiking. Hier was ons gelukkig genoeg om n bootjie te he, dit help om die vis uit te kry, veral as daar baie struktuur in die water is.

    • @stephenwebb3069
      @stephenwebb3069 2 ปีที่แล้ว +2

      So jy wil liewers he die vis moet gaan vashaak .