Well done on that mirror, id say at least 15kg, beautiful fish 😍 maybe come make your next video at the welkom pan, id like to see the monsters you pull out there 🤙🏻
Julle kit ... julle methodes ... julle program aanbieding ... julle hele produksie word beter en julle word beloon met baie mooi visse. Dankie dat julle die winter en lockdown getrotseer het vir ons kyk genot! Sulke uitsonderlike naweke gebeur mos wanneer mens die skaal by die huis vergeet! Jaloerse Groete!
Goeie naand Hansie. Dis nou lekker om so goeie kommentaar te kry! Dit word waardeer! Daar is maar altyd iets wat mens vergeet en die keer was dit die skaal😄
Dit lyk nou heel erg lekker. Geniet julle videos baie. Sal graag meer wil weet oor daai bootjie wat julle gebruik het. Watse maak is die bootjie? Watse grote trolling motor het julle gebruik? Hoe het die hele opset vir julle gewerk?
Hi Shameer, we usually cook the bait a day before we go fishing. However, we have thought about preserving the bait without spoiling it with preservatives. The best way we can think of is to freeze it after adding more salt but freezer space might be a problem😂.
@@DynamicAngling Lekker lag ek nou vir jou comment... vergeet eerder die TEE as die skaal tjopper!! Ha Ha Ha ... maar ek moet se.. daai was n erg mooi karp hoor!! Ek skat ook so in die 14kg area.. GREAT STUFF!!!
Hi Riaan, die presiese tyd is ons nie seker oor nie. Ons probeer gewoontlik nie langer as 3-4 min buite die water met die vis op n slag te wees nie. Hoe langer die vis buite die water was moet mens meer tyd spandeer om die vis weer te "revive" as mens dit terug sit ( regop hou en seker maak hy dop nie om in die water nie). Maar ons sou dink meer as 10-15 min buite die water en sonder "revive" sal die vis dit nie kan oorleef nie. Alhoewel, die tye verskil van spesie tot spesie. Babers is bekend om baie lank buite die water te kan oorleef, teenoor iets soos tiervis wat omtrent net 30 sekondes buite die water mag wees. Miskien is daar mense wat beter weet oor die tye? Voel gerus om iets waardevol rondom die onderwerp te deel!
Hello Vibhishan, thanks for the comment. It is very possible that the mirror carp is close to 15kg! It is for certain an old carp with that big head and tail, I bet that the carp will gain a lot of weight for the spawning season.
In my beskeie opinie hengel julle ouens onveilig. Die lyn is te dun vir die afstand en ook die struktuur. Jul sinkers is te lug vir die afstand, dit is ook hoekom julle sulke snaakse byte kry. Dis is ook onveilig om 'n "fixed" sinker op sulke afstand en struktuur te hengel.
Hi Hennie, baie dankie vir jou kommentaar! Na hierdie snaakse byte het ons besef die sinkers is te klein, ek stem saam met jou. Met hierdie lyn het ons geen probleem gehad nie, ons papgooiers probeer maar altyd met so dun lyn as moontlik te hengel! 10lb het goed gewerk vir die sessie behalwe dat dit baie rekbaar is sal ek sê braid is beter in daardie opsig. Wat veiligheid betref het ons juis opstruksies vermy deur om die boodjie te gebruik. Met die volgende sessie sal ons verseker ander maniere uittoets vir die sinkers. Ons hoop jy het darem die res van die video geniet?? Groete
Baie mooi mirror so 15kg plus dink daai trug byt wat julle gekry het is maar net omdat julle sinkers te lig is vir die afstand wat julle gehengel het sal se 3oz die minste as julle oor 200m gaan
Hi Adaan, dankie vir die skatting! Dit maak sin wat jy se, ek stem saam. Ons papgoeiers wil maar net nie die mushroom sinker wegsit as dit kom by spesiehengel nie, want dit kan die voer so lekker dra! In die video gebruik ons M3 wat rondom 40g is en dit is nogtans te lig vir die lang afstand. Sal die 3 Oz uitprobeer dankie.
Baie mooi vis bly my merker kon help het nie tyd ge haat om hom iut te haal nie mooi spiel skat hom so 14 kg en die ander 12 tot 12.6 sterk hoop ons loop mekar raak groet Albertus
Hello Albertus, weet jy ek is baie bly jy het jou merker daar gelos! 😁 Daardie reflector tape op die merker van jou werk baie goed! Dankie vir die kommentaar, ek hou van daardie gewigskatting. Groete Barend.
Lekker manne. Hengel is darm maar regtig lekker
Great video boys , peep up the good work .
Dankie Wilco!! 👌👌
Baie mooi. Julle het it's baie nice begin
Pragvisse..dankie vir die deel daarvan..
Well done manne. Leer baie by julle.. 👌
Hello Chyduis, dankie vir die kommentaar!! Dis goed en dis net soos ons span wat ook elke trip iets leer😁 bly dit word oorgedra🎣
Well done on that mirror, id say at least 15kg, beautiful fish 😍 maybe come make your next video at the welkom pan, id like to see the monsters you pull out there 🤙🏻
Julle kit ... julle methodes ... julle program aanbieding ... julle hele produksie word beter en julle word beloon met baie mooi visse.
Dankie dat julle die winter en lockdown getrotseer het vir ons kyk genot!
Sulke uitsonderlike naweke gebeur mos wanneer mens die skaal by die huis vergeet!
Jaloerse Groete!
Goeie naand Hansie. Dis nou lekker om so goeie kommentaar te kry! Dit word waardeer! Daar is maar altyd iets wat mens vergeet en die keer was dit die skaal😄
Manne! Baie dankie! Ek sien al so lank uit vir ń video van julle af! Gaan hom nou baie geniet👌🏻👌🏻
Dankie Zander!!! Geniet hom😎
En baie dankie vir die vid ek is mal oor vis vang net soos julle
Hi Tj, dankie vir die booskap, ons is bly jy geniet dit ook so baie. Stywelyne!
Great video.
Dankiedankie!!
Kerels nou die was regtig n baie nice vodeo ... is mal oor die spesie hengel ... en die vis is vrek mooi... WELL DONE KEEP IT UP!!!
Hey Jammy!! Dankie vir jou support!! Altyd goeie kommentaar 😎 waar dink jy moet ons volgende hengel?
Enige plek solank ek saam kan gaan lol
eista i nuwe video, gaan die nou erg baie geniet
Daarsy geniet hom Brandon
well done bois
Dankie Iwan!!
Well done met die video daar is paar tips en tricks wat ek geleer het wat ek ook by doorndraai wil probeer.🔥🔥
Bly om te hoor Quinton! Altyd lekker om nuwe goed te probeer. Stywe lyne!
Amazing
Dit lyk nou heel erg lekker. Geniet julle videos baie.
Sal graag meer wil weet oor daai bootjie wat julle gebruik het. Watse maak is die bootjie? Watse grote trolling motor het julle gebruik? Hoe het die hele opset vir julle gewerk?
Hi Edgar, baie dankie vir die kommentaar! Ons gaan binnekort die die inligting rondom die bootjie deur gee. Dankie vir jou ondersteuning :)
Well done guys how do you preserve the homemade baits especially if you make it a few days before your trip.
Hi Shameer, we usually cook the bait a day before we go fishing. However, we have thought about preserving the bait without spoiling it with preservatives. The best way we can think of is to freeze it after adding more salt but freezer space might be a problem😂.
Hi Manne. Barend, daai laaste karp is maklik oor die 15kg as jy na sy massive kop kyk. Well done!!!
Hello Henni! Dankie vir die kommentaar! Daardie is 'n ou karp as mens na die kop en die stert kyk! Dis baie moontlik naby die 15kg.
NICELY DONE!!! Maar hoe gaan spesie julle sonder n skaal..??? Eish...
Dankie Hugo! Jong daars maar altyd iets wat mens vergeet en die keer was dit die skaal
@@DynamicAngling Lekker lag ek nou vir jou comment... vergeet eerder die TEE as die skaal tjopper!! Ha Ha Ha ... maar ek moet se.. daai was n erg mooi karp hoor!! Ek skat ook so in die 14kg area.. GREAT STUFF!!!
Vir hoe lank kan jy die karp buite die water hou?
Hi Riaan, die presiese tyd is ons nie seker oor nie. Ons probeer gewoontlik nie langer as 3-4 min buite die water met die vis op n slag te wees nie. Hoe langer die vis buite die water was moet mens meer tyd spandeer om die vis weer te "revive" as mens dit terug sit ( regop hou en seker maak hy dop nie om in die water nie).
Maar ons sou dink meer as 10-15 min buite die water en sonder "revive" sal die vis dit nie kan oorleef nie.
Alhoewel, die tye verskil van spesie tot spesie. Babers is bekend om baie lank buite die water te kan oorleef, teenoor iets soos tiervis wat omtrent net 30 sekondes buite die water mag wees.
Miskien is daar mense wat beter weet oor die tye? Voel gerus om iets waardevol rondom die onderwerp te deel!
Some really nice fish here gents 👌
Barend, I reckon that mirror of yours was about 15 kg.
Those fins were bigger than my biceps man!!!
Good catch 👏
Hello Vibhishan, thanks for the comment. It is very possible that the mirror carp is close to 15kg! It is for certain an old carp with that big head and tail, I bet that the carp will gain a lot of weight for the spawning season.
In my beskeie opinie hengel julle ouens onveilig. Die lyn is te dun vir die afstand en ook die struktuur. Jul sinkers is te lug vir die afstand, dit is ook hoekom julle sulke snaakse byte kry. Dis is ook onveilig om 'n "fixed" sinker op sulke afstand en struktuur te hengel.
Hi Hennie, baie dankie vir jou kommentaar! Na hierdie snaakse byte het ons besef die sinkers is te klein, ek stem saam met jou.
Met hierdie lyn het ons geen probleem gehad nie, ons papgooiers probeer maar altyd met so dun lyn as moontlik te hengel! 10lb het goed gewerk vir die sessie behalwe dat dit baie rekbaar is sal ek sê braid is beter in daardie opsig.
Wat veiligheid betref het ons juis opstruksies vermy deur om die boodjie te gebruik.
Met die volgende sessie sal ons verseker ander maniere uittoets vir die sinkers. Ons hoop jy het darem die res van die video geniet?? Groete
Baie mooi mirror so 15kg plus dink daai trug byt wat julle gekry het is maar net omdat julle sinkers te lig is vir die afstand wat julle gehengel het sal se 3oz die minste as julle oor 200m gaan
Hi Adaan, dankie vir die skatting! Dit maak sin wat jy se, ek stem saam. Ons papgoeiers wil maar net nie die mushroom sinker wegsit as dit kom by spesiehengel nie, want dit kan die voer so lekker dra! In die video gebruik ons M3 wat rondom 40g is en dit is nogtans te lig vir die lang afstand. Sal die 3 Oz uitprobeer dankie.
Vis n 3 oz gripper lead jy kan steeds n bol opsit
Maar verder weldone
Vok uit eindlik ht julle n video geplaas so lank gewag
Ek stem saam dit was te lank gewees die keer! Miskien was ons maar bietjie bang vir die koue 🤣
Maar julle ouens ht baie mooi gevang geluk op die wie se pb gebreuk is na 12 of 20 kg
Hi Barend ek dink die trein van n spiel karp weeg so 15 16 dalk 17 kj
Hi TJ, dankie vir die skatting!! Ek sal like as dit 15kg weeg 😯 miskien bietjie minder, weet nie😄
@@DynamicAngling wardeer kan nie wag vir nog baber hengel nie
Ek sien ook baie uit daarvoor! 😁
Baie mooi vis bly my merker kon help het nie tyd ge haat om hom iut te haal nie mooi spiel skat hom so 14 kg en die ander 12 tot 12.6 sterk hoop ons loop mekar raak groet Albertus
Hello Albertus, weet jy ek is baie bly jy het jou merker daar gelos! 😁 Daardie reflector tape op die merker van jou werk baie goed! Dankie vir die kommentaar, ek hou van daardie gewigskatting. Groete Barend.
Haha mooi mane
Albertus jy bedoel ons merker 🤣
Ek en jy het darm die skaal onthou.
@@manienel6399 jy moes maar die skaal ook vir ons los😂
So jammer next time🤣
Ebenhaeser magoebaskloof,as julle belangstel lat weet,behalwe vir volmaan average nog altyd 9kg,mos
Hi Henry, ek het al self gesien daardie dam het mooi karpe💪🏻
Nou juis besig om i trip te probeer vasmaak daar,tzaneen dam oorweeg mar dink hy was dalk te lank leeg
Dit klink goed!👌🏻🎣 geniet hom