Fishing for Catfish with guest anglers | Arabie Dam S4E6

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 45

  • @pieter7580
    @pieter7580 4 ปีที่แล้ว +3

    Bulle, ek love dat julle ou metodes, met nuwe metodes Meng. Die bruin brood het my pa altyd met kerrie gemeng, en ek het altyd honger geraak as hy dit gemeng het.
    As julle so na Damme gaan, sal julle vir ons die pryse van die Damme op sit, sodat ons kan weet waarvoor men's moet be groot..
    Well done manne vir Nog n goeie video, sal love om saam julle te gaan.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Hi Pieter! Daar is verseker meriete in daardie ouer metodes! Dankie vir die kommentaar. Die kerrrie broodjie is net so lekker omte gebruik.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      En ja ons kan verseker uithelp met die pryse in die vervolg.

  • @lohanduvenhage5622
    @lohanduvenhage5622 4 ปีที่แล้ว +4

    Was n uiterse voorreg gewees. Dankie Barend en Andre'!
    Ek moet by se, great video.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Lohan Duvenhage, dit is altyd lekker om nuwe vriende te kan maak langs die viswaters, dankie dat julle die avontuur saam ons aangepak het!

  • @raewynndw.17
    @raewynndw.17 4 ปีที่แล้ว +4

    Dynamic angling

  • @zandervanniekerk184
    @zandervanniekerk184 4 ปีที่แล้ว +6

    Nog nie eens die video gekyk nie, maar weet klaar dit gaan puik wees. Dankie vir nog ń video manne💪🏻🎣

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Zander van Niekerk, baie dankie! Altyd lekker as mense net so opgewonde is soos ons oor die video :)...

    • @alijeffery8518
      @alijeffery8518 3 ปีที่แล้ว +1

      @Zion Mayson glad I could help :D

  • @jessicafyall4611
    @jessicafyall4611 4 ปีที่แล้ว +2

    Hyt sy boeties gaan roep 🤞🏽🐟!
    Goeie werk julle!

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Hi Jessica, thanks for the comment!

  • @fayzee9479
    @fayzee9479 4 ปีที่แล้ว +4

    Ek love julle series ek weet vir n feit julle gaan baie groot raak 💪💪💪❤❤
    Ek het nog nooit bass gevang nie en dit sal lekker wees as ek saam julle kan vang 😂😂💪

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Hi Flashy ZA, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Miskien kan ons eendag iet reel!

  • @jammygouws5165
    @jammygouws5165 4 ปีที่แล้ว +2

    well done boys altyd n plesier om jul videos te kyk👌

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Jammy Gouws, baie dankie, dis altyd lekker om te hoor iemand geniet die videos!

  • @hjvanaardt7857
    @hjvanaardt7857 4 ปีที่แล้ว +2

    Goeie werk kêrels. Altyd lekker om te kyk💪🏻

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      HJ van Aardt, baie dankie vir die kommentaar!

  • @djtranzit3148
    @djtranzit3148 4 ปีที่แล้ว +2

    Lekker Barend & Andre visse lyk mooi

  • @darrylgoosen1878
    @darrylgoosen1878 4 ปีที่แล้ว +2

    Hi nice video dankie julle . Vatse oever by Arabie het julle gehengel?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Darryl Goosen, baie dankie, ons het by Aloe Park gehengel.

  • @rynoalberts813
    @rynoalberts813 4 ปีที่แล้ว +4

    Bly om die ou groep weer saam te sien.

  • @taariqabdul9006
    @taariqabdul9006 3 ปีที่แล้ว +3

    What fillet do you use as bait? Please I'm curious

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 ปีที่แล้ว +1

      Hi Taariq, we used Carp fillet as bait.

    • @taariqabdul9006
      @taariqabdul9006 3 ปีที่แล้ว +2

      @@DynamicAngling thanks so much will give it a try the next trip to Aloe Park 👍💪

  • @adaankidson5583
    @adaankidson5583 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekker man boys

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Adaan Kidson, thanks man we appreciate it!

  • @BloksP
    @BloksP 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek is n weskaap mannetjie wat my hele lewe lank see hengel. Het so 3 jaar gelede begin karp vang op plaas damme. My volgende mission is die snorre. Ek het noggie een gevang nie. Ek sien uit daarna

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +1

      Bloks Pretorius, ons is baie bly dat jy begin het om die varswater hengel aan te pak! Die snorre is baie lekker om te target, veral op n kleiner stokke :)...

  • @pieter7580
    @pieter7580 4 ปีที่แล้ว +2

    Net n vraag as julle heir rigs gebruik vir barbers gebruik julle braid?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Hi Pieter, yes ons gebruik braid ja👌🏻 dis maar makliker om te knoop as die dikker barber lyn.

    • @pieter7580
      @pieter7580 4 ปีที่แล้ว +2

      @@DynamicAngling n Oom het een keur vir my gese die bebers se tandjies kan die braid sny, so ek wonder maar net.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Dis moontlik ja, dis maar belangrik om altyd nuwe stroppe te maak vir elke sessie, dan glo ek jy sal reg wees.

  • @TrentonGames
    @TrentonGames 4 ปีที่แล้ว +3

    Baie lekker julle maar gebruik julle ooit deeg?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Trenton Coleman, jip ons doen, deeg is n baie goeie aas en is iets wat mens nie by die huis kan los nie :).

  • @austinrademan2392
    @austinrademan2392 4 ปีที่แล้ว +2

    Hello waar is die arabie dam

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +2

      Hi Austin. Arabie dam is 54km noord van Groblersdal in die Limpopo provinsie.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +3

      Gebruik dalk die link: goo.gl/maps/u3nMF2KTCd7i2xcT7

  • @codmobileclips488
    @codmobileclips488 3 ปีที่แล้ว +2

    Ons gaan nou sondag roodepltaat toe gaan ook vids neem en so aan

  • @JordanWalker14993
    @JordanWalker14993 2 ปีที่แล้ว

    Ek het net ń vinnige vraag,hoe lank is julle stokke?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 ปีที่แล้ว

      Hi bundaqueque, ons gebruik 12 ft en 10 ft stokke

    • @JordanWalker14993
      @JordanWalker14993 2 ปีที่แล้ว +1

      @@DynamicAngling Ok dankie,want ek is 12 jaar oud en pb is carp=15.2kg en barber=23.6kg en ons kyk nou vir nuwe stokke.

  • @jccombrinck6810
    @jccombrinck6810 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek sal nooit weer in Arabie in die aand vang na ons ons laaste liga vir n halfuur moes stop weens 2 krokedille wat 3 mense se nette aangeval het nie en dit was in die middel van die dag

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 ปีที่แล้ว +2

      Hi JC, hoop niemand het seer gekry nie! Baie mense vergeet van die krokodille by die water! Die gevaar moet altyd in 'n hengelaar se gedagtes bly by so dam anders kan iemand seer kry.

  • @pierrealbertus7438
    @pierrealbertus7438 ปีที่แล้ว +1

    Vat baber dip en ox blood