Valiant Swart - Daar Onder In Die Rowerspelonk

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ก.ค. 2024
  • Geniet Valiant Swart se musiekvideo vir sy liedjie "Daar Onder In Die Rowerspelonk"
    Jy kan die enkelsnit ook geniet op die platform van jou keuse, voeg dit op jou speellys-- vyd.co/Rondryfliekendiebuitelewe
    Regisseur:
    Tessa Jay Glanville
    Kameras :
    Tessa Jay Glanville
    Redigeerder:
    Arno Venter
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Produksiebestuurders:
    Tessa Jay Glanville
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjieskrywer/Publikasie:
    Valiant Swart / Vonk Uitgewers CC
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • เพลง

ความคิดเห็น • 19

  • @juanbouchermusiek
    @juanbouchermusiek 27 วันที่ผ่านมา +1

    legend!

  • @timmostert9374
    @timmostert9374 25 วันที่ผ่านมา +1

    Hy het nog altyd vir my mooi gesing ek hou van sy songs❤

  • @charleskoen9788
    @charleskoen9788 28 วันที่ผ่านมา +3

    Uitsteekend,Valiant

  • @lzee7214
    @lzee7214 27 วันที่ผ่านมา +4

    Valiant, jy't te veel talent vir 'n mens en jy raak net beter. Soos 'n goeie rooiwyn...

    • @henniefourie9945
      @henniefourie9945 23 วันที่ผ่านมา

      Een vannie beste 👊🎸 vyf ster my tjom...📀🎸🍺🍺

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 28 วันที่ผ่านมา +1

    lekker soul my bra ..kiff tune bra

  • @jaqueB
    @jaqueB 24 วันที่ผ่านมา

    Mooi storie

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o 28 วันที่ผ่านมา +1

    Sjoe, dis pragtige lied ❤

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 27 วันที่ผ่านมา +1

    Wow!! Pragtige song!!♥️

  • @johanpretorius1021
    @johanpretorius1021 27 วันที่ผ่านมา +1

    Bakgat....🥂

  • @jacogrobler6457
    @jacogrobler6457 25 วันที่ผ่านมา

    Valiant, daai is epic broer!

  • @CharlieBeeskraal
    @CharlieBeeskraal 15 วันที่ผ่านมา

    F@cking BRILLIANT!!!!

  • @mikelouw7488
    @mikelouw7488 23 วันที่ผ่านมา

    Nice een Valiant.

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 28 วันที่ผ่านมา +1

    oom Valiant kan 'n tune nog roer!

  • @albertwille3432
    @albertwille3432 22 วันที่ผ่านมา

    Kom doen weer n show in Bloemfontein toe

  • @CharlesStewart-kn1ey
    @CharlesStewart-kn1ey 21 วันที่ผ่านมา

    So sal hierdie era ook eendag verdwyn wat dan???

  • @pjoubert88
    @pjoubert88 28 วันที่ผ่านมา +1

    🫶🏻🍻

  • @wynandkershoff6250
    @wynandkershoff6250 26 วันที่ผ่านมา +2

    So kry mens nog goeie musiek.