Dagbreker: Dagbreker - Kosie Beukes konsertinaspeler

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ส.ค. 2013
  • Kosie Beukes van Boksburg is net ses jaar oud, en hy is die land se jongste konsertinaspeler.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 11

  • @sunettesmith-cv6uc
    @sunettesmith-cv6uc 2 หลายเดือนก่อน

    Mooi Kosie jy is baie oulik

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 3 ปีที่แล้ว

    Ek love jou Kosie jy laat my hare reis.... Oom Danie.

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 4 ปีที่แล้ว +2

    Groot respect voor deze kleine jongen 6 jaar oud en nu al een groot talent 🤔👍🏻😉🇳🇱 groete uit Holland hoor! Gaan An jy gaan nog groter word seun! Jy speel al baie goed! Jy is cute! Ek is lief vir boere muziek🇳🇱 groete ook an die ouers🙂👍🏻

  • @miliamielie737
    @miliamielie737 6 ปีที่แล้ว +2

    Ma Pa ek is trots op jul seun
    God het jul met n seun vol talent geseën
    N gawe gebore uit God se hand
    Ek luiter Kosie se wurm wat so warm vloei
    Hy diep soos die tee lepels geberg in my hart
    En weet ek kry Kosie se CD DVD
    Ongeag saam wife hy sy God gesalfde talent mee bemeester
    Geluk ma pa
    Jesus liefde
    Cobus

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว +1

    Briljant, mag daar nog baie goeie dae van musiek maak vir jou voorlê.

  • @johanvanvuuren4685
    @johanvanvuuren4685 7 ปีที่แล้ว

    Kosie se pa praat ongelukkig nie die volle waarheid hier nie. Kosie het nog nooit saam met Oom Manie Bodenstein gespeel nie....

  • @ronnier4007
    @ronnier4007 6 ปีที่แล้ว +1

    Al wat hy kan speel is the Lion sleeps tonight

  • @henrietteauerswald3004
    @henrietteauerswald3004 3 ปีที่แล้ว

    Uhui