Valiant Swart - Lied Van Die Langpad
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- Geniet Valiant Swart se musiekvideo vir sy liedjie "Lied Van Die Langpad"
Jy kan die enkelsnit ook geniet op die platform van jou keuse, voeg dit op jou speellys-- vyd.co/Rondryf...
Regisseur:
Michael Van Zyl
Kameras :
Michael van Zyl
Macayla Smit
Redigeerder:
Macayla Smit
Ruan Bouwer
Vervaardigers:
CoolerBox Brothers
Produksiebestuurders:
Storm Opperman
Ashley Du Toit
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjieskrywer/Publikasie:
Valiant Swart / Vonk Uitgewers CC
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
Want een goed vrolijk liedje met weer een lekker ritme top song doe zo voort Danki grt uit België
Oor en oor luister-liedjie. Lanklaas so 'n lekker Afrikaanse liedjie geniet.
Daar is niks beter as Valiant Afrikaans dankie vir dit !!
True legend van SA musiek
Lekker album die!!! 💪🔥
Lekker man lekker. 🥂🎶
Stunning l!!❤
Afrikaans-my taal !!!
Kan nie wag vir nuwe Valiant musiek nie
die number hop lekker en die lyrics is teenaan
Nice Music from SAfrica?
Valiant ek het n song geskryf getiteld " Alleen vrou " sal goed wees as jy dit na Daar onder in die rowerspelonk op n show doen. Dan glo ek sal jy diegene wat n probleem het diep raak en terug bring na die witlyn op die pad. Elke liedjie is soos jou kinders ja almal hou nie van al jou kinders nie .
Waarin jy gesing het Katryn
Mens sal jouself lekker vêr kan gaan neersit met hierdie opgewekte nommer
WAA IS DIE LIKES ?
Ek was mal oor julle tv seepie