My hartsbegeerte is n oproep van my Ma af, Maar die Hemel het nie telefone nie. Gelukkig het ons mekaar vertel hoe lief ons mekaar het voor Moekie heen is. Dankie Steve , Soos altyd is jou song n treffer... dit tref die hart en laat mens verlang.
Ek ken nie die pyn van 'n moeder verloor nie, maar ek weet niks kom naby dit nie. Ek weet daar is nie woorde om die wond te genees nie, maar ons almatige Here hou haar veilig en ek weet dat jou moeder jou met haar hele hart liefhet en dat sy van bo af na jou kyk en seker maak jy is veilig. My beste wense vir jou
JA MY VRIEND. DIT IS WAAR DAT ONS JESUS KORT, WANT HY IS ONS VERLOSSER. ONS MOET NET GLO DAT HY SY KOSBARE BLOED VIR ONS SONDES AAN DIE KRUIS GESTORT HET EN ONS SAL DIE EWIGE LEWE BY HOM HE. GLO IN JESUS EN HY SAL DINGE MOONTLIK MAAK. PIERRE.
Aai! Geniet ek nou hierdie pragtige lied. Welgedaan Steve. Jy het SOVEEL talent. Jesus is verseker tevrede met wat jy alles met jou gawes en talente maak. Hou so vol.
Bevestiging vir my dat , jy al wil jy dit dalk nie doen nie , die Here is besig met jou en jy nog gaan opstaan as n leier van n christelike volk . Stoutgat Steve hou dop , God gaan jou nog ongelooflik gebruik .
💯 ek sal net byvoeg ek kort 'n bietjie Steve! Ek onthou hoe my Pa my Ma sou spot oor haar crush ( hy was maar lekker jaloers) maar daar is min mense vir wie my Pa soveel respek het as vir Steve. En al kla hy dat hy jaar na jaar saam gesleep word na nog konsert geniet hy dit. Dankie Steve jy was deel van my kinderjare en nou deel van my kinders sin ook. En al is ons so bitter ver van die huis af luister ons ,lag ons,onthou ons en huil ons saam met jou.
Jy het vergeet van 1 ding... "ek kort OOK Steve" !! Die hartseer ding waarmee ek elke dag moet wakker word is om te besef my kinders se geslag sal nooit 'n legend "Steve Hofmeyr" as rol model hê nie. Waarlik 'n voorreg vir my om te kon groot word met jou lirieke.
Waardeer nog altyd jou liedtjies... daars 'n melodie....mooi woorde met 'n storie en 'n stem wat met die jare soos goeie wyn verouder het! Doen so voort!
Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir Die Beskerming van Rooies en Sy gesin. Ons bid dat U Bloed beskerming oor hulle sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom hulle in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om hulle elke dag en nag te beskerm en voor hulle uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb.
Steve pragtig. Vreemd maar diep. Jesus eerste..... en dan die res. Dit is jy. Moet nooit verander. 💋 Aanvallende kommentare maar dis nie n gospellied nie
Steve hou aan om vir ons te sing! Ons is lief vir jou!! Suid Afrika ook!!❤🎉😊
Net Jesus kan ons almal dra, mooi lied, hou so aan, jy is my mentor. Moenie ophou sing nie🙏🏻🙏🏻
Jy het n stem wat Suid Afrika nog n awesone land maak. Stunning 🎉🎉🎉
Hulle sal jou nooit stilmaak nie Steve! Ons sal dit nie toelaat nie. Jy is die beste! Steve vir President.
Die glimlag wat jy uitdeel... Ai Steve jy toor met ons taal!!! Jy is volksbesit!!!
My hartsbegeerte is n oproep van my Ma af, Maar die Hemel het nie telefone nie. Gelukkig het ons mekaar vertel hoe lief ons mekaar het voor Moekie heen is. Dankie Steve , Soos altyd is jou song n treffer... dit tref die hart en laat mens verlang.
Ek ken nie die pyn van 'n moeder verloor nie, maar ek weet niks kom naby dit nie. Ek weet daar is nie woorde om die wond te genees nie, maar ons almatige Here hou haar veilig en ek weet dat jou moeder jou met haar hele hart liefhet en dat sy van bo af na jou kyk en seker maak jy is veilig. My beste wense vir jou
@@spinalprizon Baie dankie ek waardeer jou mooi woorde
@@rolenevanloggerenberg6347 Dis 'n plesier. Mag die hand van onse groot Vader jou altyd bystaan in tye van nood en mag jy nou net voorspoed tref!
Shoe! Steve kan dit in 'n volgende liedjie gebruik : "My hartsbegeerte is n oproep van my Ma af, Maar die Hemel het nie telefone nie".
Oooohh MOOI SONG STEVE!
JA MY VRIEND. DIT IS WAAR DAT ONS JESUS KORT, WANT HY IS ONS VERLOSSER. ONS MOET NET GLO DAT HY SY KOSBARE BLOED VIR ONS SONDES AAN DIE KRUIS GESTORT HET EN ONS SAL DIE EWIGE LEWE BY HOM HE. GLO IN JESUS EN HY SAL DINGE MOONTLIK MAAK. PIERRE.
Aai! Geniet ek nou hierdie pragtige lied. Welgedaan Steve. Jy het SOVEEL talent. Jesus is verseker tevrede met wat jy alles met jou gawes en talente maak. Hou so vol.
Steve....ek kort Jesus...ek kort Elvis....ek kort Steve.....never stop my friend......
“Die vra nie baie nie, net die Liefde wat jy gee” 🙌🏻💗💗 Jy stel Nooit terleur 💗
Mooi Steve die lewe vrae nie baie nie net die liefde wat jy gee
Steve, jy is n legende!! Dankie vir alles wat jy vir Afrikaans doen!!
Bevestiging vir my dat , jy al wil jy dit dalk nie doen nie , die Here is besig met jou en jy nog gaan opstaan as n leier van n christelike volk . Stoutgat Steve hou dop , God gaan jou nog ongelooflik gebruik .
Dankie oom Steve.Dis n mooi lied.Jesus is ons regte pad.
💯 ek sal net byvoeg ek kort 'n bietjie Steve!
Ek onthou hoe my Pa my Ma sou spot oor haar crush ( hy was maar lekker jaloers) maar daar is min mense vir wie my Pa soveel respek het as vir Steve. En al kla hy dat hy jaar na jaar saam gesleep word na nog konsert geniet hy dit.
Dankie Steve jy was deel van my kinderjare en nou deel van my kinders sin ook.
En al is ons so bitter ver van die huis af luister ons ,lag ons,onthou ons en huil ons saam met jou.
Vintage Steve! What an artist!
Ek hoor vanoggend vir die eerste keer die song van jou...ek love love love dit.
Jy het vergeet van 1 ding... "ek kort OOK Steve" !! Die hartseer ding waarmee ek elke dag moet wakker word is om te besef my kinders se geslag sal nooit 'n legend "Steve Hofmeyr" as rol model hê nie. Waarlik 'n voorreg vir my om te kon groot word met jou lirieke.
Mos hou ek daarvan. Met Jesus en Elvis kàn jy mos nie verkeerd gaan nie.
Steve, jy's soos rooi wyn, hoe ouer hoe beter. Lief jou videos opgeneem by die Sun Arena/2019
Niemand weet wat dit beteken om Jesus te hê nie......tot jy Hom het!
Coldest beer in Kleinzee is at the Angling Club, you and your friend are always welcome Steve.
Thank you x
Waardeer nog altyd jou liedtjies... daars 'n melodie....mooi woorde met 'n storie en 'n stem wat met die jare soos goeie wyn verouder het! Doen so voort!
Wonderlik, eg Afrikaans uit ons eie Neil Diamond se hand. Steve, jy maak ons trots en Afrikaans se naam groot!
So humble dis n awesome liedjie bly ons kan dit darem nou luister ons vra eintlik so min en waardeer dit!
Te pragtig Steve Hofmeyr
Love jou steve hoop jy geniet lewe saam ramapoza
Wow! Raak jou hart. Oproer van jou Ma af. Hoe mis ek dit. Sy is al 2 jaar dood. Het my elke dag gebel.
Geniet hierdie song baie! Kom daar nog n album in 2020?
Wonderlike waar woorde. Hoendervleis mooi liedjie!!!
Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir Die Beskerming van Rooies en Sy gesin. Ons bid dat U Bloed beskerming oor hulle sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom hulle in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om hulle elke dag en nag te beskerm en voor hulle uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb.
Frieken mooi!!! Baie dankie Steve! Sjoe, dit raak baie diep aan mens se hart!! 💞💞💞
Knap en wel baie wel gedaan. Jy kort YAHWEH sodat jy oor mure kan spring. Opgerig deur die kaalvreter!!!♥♥♥
Jip met my God spring ek oor 'n muur en loop ek 'n bende storm!!
JY bly die BESTE !!!!!!!!!!!
Awesome song...I love it...
Wat ‘n pragtige lied, dankie, Steve! Ek het die voorreg gehad om dit gister by jou show (Blou Hond) te hoor. Onbeskryflik mooi 😇😘
I love rock and roll
Jy praat mos mens se hart. Mooi mooi
Jou catch line begin reg... Jy kort Jesus...
Sê ek ook
Mooi song. Ek kort...
baie nice stevie.......lekker man lekker......
Love die song Steve ❤
Nog n treffer, die lockdown laat n mens besef wat werklik belangrik is in die lewe
Wonderlik Pragtig Uitstekend. Baie dankie Steve nog n treffer
Love love love die song
Ek love you Steve hofmyer 😍
Steve pragtig. Vreemd maar diep. Jesus eerste..... en dan die res. Dit is jy. Moet nooit verander. 💋 Aanvallende kommentare maar dis nie n gospellied nie
Wat n mooi liedjie. Ek is so trots om afrikaans te wees. 🤝
Love love son Steve my Hero
Baie baie pragtig, Steve. JY MAG MAAR VRIEND
Wil net byvoeg, jy sing mooier as Elvis Steve. Ons het 3 jaar in Kkeinsee gebly...o wee! Nou bly 2 van my getroude kinders daar. Ek het 7 kinders!
Dit is goed so. Ek dink Steve is op jou hakke, en dit is ook goed.
Soos altyd n woonderlike lied. Dankie
WOW, Steve Hoendervelle dwarsoor my alles
Baie mooi Steve
What a song!! Well done met nog 'n great treffer!!
Beste liedjie in die wereld 1:09
Ware woorde en dit is 1 van die beste
mooi, pragtig, uitstekend, welgedaan
Awesome liedjie, maak mens sommer warm en fuzzy voel.
Netjies Steve, netjies!!!!
Awesome song. Love dit.🌷
FANTASTIES !!!!!!
Ek love jou Assassin's Creed hemp, Steve!
Dis great, dankie Steve
Brilliant ❤
Fantasties Steve!!
Sjoe! Dis pragtig, dankie Steve 💕
Jy kort Steve as President 🍻
Please sing in English the Ausies are awesome they will love it
Pragtig en nog meer
Baie goed. Mooi song Steve
Well done Steve...
Freaking awesome Steve
Excellent!
Awesome song ou steve
"Visgat" , "Poer Se Loop" , ai, ou Bosveld!
Baie baie cool song!
Oom Steve, dit is so pragtag. Ons almal moet dit toepas. :-)
Freakin' awesome!!!!!
Amazing Steve baie mooi, dankie
Ons Steve Gaan so voort
Ai en nou kan ons nie see toe gaan nie 😫😫😫
Love it👌
English version please 🙏
Nee... kry julle eie musiek. Ons het genoeg opgegee. Tyd dat die Ingelse bietjie Afrikaans leer nes ons moet jul taal leer
beautiful love it!
Ek is seker ek is die enigste 12-jarige wat so reageer op Steve se musiek, hierdie song is great!!!!
Jy sal verbaas wees, ons mense se kinners hou net so van Steve!
@@musicfundi dit is sooooo great julle is legends
Bje nice song Steve
Baie mooi lied Steve
Yster!!!
Woooow! Loveeee it😁💟
Stunning Kom kuier weer in die Kaap!
Wow!!!! Ek kort gelukkig nie vir Elvis.
Jullw sing dit in engels, julle die Ausies is eintlik net soos ons hulle is net engels....Goeie Mense
Spesiaal
Welgedaan. ♥
Pragtige lied
Steve jy is n yster
Net Kersfees nou vervang met Paas fees, nog groter treffer
🤗🤗
❤️