Steve Hofmeyr - Pampoen (Live at Sun Arena / 2019)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2020
  • Music video by Steve Hofmeyr performing Pampoen (Live at Sun Arena / 2019). © 2020 Coleske Artist
  • เพลง

ความคิดเห็น • 77

  • @LilyLewis-vj2qv
    @LilyLewis-vj2qv หลายเดือนก่อน +2

    My tas is Lankal gepak. 7 jaar..al...
    Dit Sal gebeur in 2024...
    God is Good All the Time ...

  • @wayneirs6943
    @wayneirs6943 8 หลายเดือนก่อน +3

    Incredible Being, we behind you Steve

  • @luizcruz1801
    @luizcruz1801 3 ปีที่แล้ว +6

    SOUTH AFRICAS BLUE EYED BOY!!!!!!!! GO STEVE!!!!!

  • @renskejansenvanvuuren2830
    @renskejansenvanvuuren2830 7 หลายเดือนก่อน +2

    Sjoe, wens daar kan weer so n treffer uit jou pen kom soos hierdie liedjie - beste ooit wat so eie is aan ons

  • @colleenbennett8978
    @colleenbennett8978 ปีที่แล้ว +7

    As always Steve has the most wonderful stage personality.

  • @hermanbrits1785
    @hermanbrits1785 ปีที่แล้ว +4

    I just love this song Steve. I am 64 years old and just love this song xxx

  • @johanschoeman8732
    @johanschoeman8732 ปีที่แล้ว +5

    What a great song! Brilliant Steve

  • @johanlaubscher8074
    @johanlaubscher8074 3 ปีที่แล้ว +5

    Steve jy my hero nie net musiek ma vir alles wat jy vir ons afrikaners doen wens kan jou ontmoet

  • @jameswilliam2708
    @jameswilliam2708 3 ปีที่แล้ว +27

    O vrek Steve, jou musiek steek altyd ‘n groot vuur in my hart aan die brand

  • @jonathanreed7
    @jonathanreed7 3 ปีที่แล้ว +14

    Dit is ons taal daai!

  • @dottiecox9058
    @dottiecox9058 7 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi Steve. Ek geniet my gate uit stokalleen.

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 3 ปีที่แล้ว +13

    Hey Steve jy is die beste music 🎶. Ek is so lief vir Afrikaans music 🎶 😀 ❤ 😄 😍 👌 🎶 😀 AFRKAANERS is groot. Ek sit hier in Amerika en virlaang so na onse mooi land en onse taal wat so mooi is XOXO.

  • @BoereViking
    @BoereViking 2 ปีที่แล้ว +3

    My ma is vandag, op vrouedag, 15 jaar terug oorlede en die was haar gunsteling song. Hom nou die eerste keer in jare geluister. Dankie vir die goeie memories Steve.

  • @leslierindel4610
    @leslierindel4610 3 ปีที่แล้ว +2

    Steve Hofmeyr for President

  • @PeteKlimek
    @PeteKlimek ปีที่แล้ว +3

    Amazing and awesome, Steve.

  • @lindatait7106
    @lindatait7106 3 ปีที่แล้ว +13

    Steve ...jy is absoluut fantasties Linda Tait

  • @Slappies007
    @Slappies007 3 ปีที่แล้ว +27

    Steeds die beste liedjie in Afrikaans! Steve is Tops!

  • @leonventer8679
    @leonventer8679 3 ปีที่แล้ว +6

    Hi Steve... Jy is amazing.. Wow beyond... 👌👍😀

  • @kimlabuschagne6923
    @kimlabuschagne6923 3 ปีที่แล้ว +9

    STEVE ....!! Great great great...ONS SIEN JOU RAAK...
    ✨🤍✨🤍✨🤍✨

  • @benitafrost1811
    @benitafrost1811 3 ปีที่แล้ว +19

    Steve ek is trots op jou n boer so na my hart.

  • @hermangroenewald6939
    @hermangroenewald6939 2 ปีที่แล้ว +7

    Steve jy weet net hoe om 'n konsert 'n sukses te maak. Well done!!!

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 3 ปีที่แล้ว +5

    Go STEVE Hofmayer.Mooi ongelooflik mooi my suid Afrikaans mense wat so groot is en wat so mooi sing. Bring my tr

  • @IC-OLD
    @IC-OLD 3 ปีที่แล้ว +3

    Sal altyd ERG lief wees vir jou en jou musiek #SteveHofmeyr ❤️

  • @yaniwitjaksono6927
    @yaniwitjaksono6927 3 ปีที่แล้ว +14

    Steve, you are my favorite singer.

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 3 หลายเดือนก่อน

    My beste liedjie ooit!!!

  • @tersiaroux7367
    @tersiaroux7367 3 ปีที่แล้ว +3

    Onse Steve
    Dankie vir al jou lag, songs en chats. Jy maak ons dae voel beter. Baie dankie. Tersia.

  • @lencollins5295
    @lencollins5295 2 ปีที่แล้ว +4

    Hi Steve, hy sing baie goed. Hou aan so...ou country is die beste...

  • @sharonozinga8492
    @sharonozinga8492 ปีที่แล้ว +4

    I enjoy his singing

  • @marinalewies9698
    @marinalewies9698 2 ปีที่แล้ว +2

    Jy is die beste.. Sal altyd wees.. Tops altyd,

  • @tbreg606
    @tbreg606 3 ปีที่แล้ว +3

    Awesomeness. Fantasties. Dankie Steve. Ek het jou in Durban by die Barnyard gesien. Sal dit nooit vergeet nie. 🤗

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 3 ปีที่แล้ว +2

    Ai Steve Yo the best.Open yor voice and you do the best We LOVE Ya

  • @benbarnard8280
    @benbarnard8280 ปีที่แล้ว +2

    Fantasties, Afrikaans is groot 😁😁😁

  • @louislouis5760
    @louislouis5760 2 ปีที่แล้ว +2

    As ek die song hoor loop die trane, my seun het vir my die cd gekoop toe hy klein was en is op 16 oorlede. Wanneer die song gespeel het,het hy die radio hard gesit en ons moes dans, nou luister ek alleen en die dans is oor. Ek mis jou baie baie baie, eendag sal ons weer saam dans en lag, n baie hartseer pa

    • @naomibotes3143
      @naomibotes3143 2 ปีที่แล้ว

      I Hope You Dance - Mark D Sanders/Tia Sillers (Afrikaanse verwerking)
      Mag jy nooit jou sin van verwondering verloor nie.
      Mag jy altyd genoeg hê om te eet, maar altyd daardie honger behou.
      Mag jy nooit een teug asem as vanselfsprekend aanvaar nie.
      Mag God gee dat die liefde jou nooit met leë hande agterlaat nie.
      Mag jy steeds klein voel wanneer jy langs die groot oseaan staan.
      Mag daar een deur oopgaan wanneer ’n ander toeslaan.
      Mag jy geloof ’n stewige kans gee.
      En wanneer jy die keuse het om te sit of te dans ...
      Ek hoop jy dans ... ek hoop jy dans.
      Mag jy nooit die berge op die horison vrees nie.
      Mag jy nooit die weg van die minste weerstand volg nie.
      Mag jy weet om te leef beteken soms om te waag,
      maar dat dit die moeite werd is.
      Mag jy weet om lief te hê mag ’n fout wees,
      maar dat dit die moeite werd is.
      Mag God gee dat ’n hardvogtige hart jou nie bitter laat word nie.
      Mag God gee dat wanneer jy wil moed opgee, jy weer sal dink.
      Mag jy die hemel bo jou meer as net ’n vinnige kyk gee.
      En wanneer jy die keuse het om of uit te sit of om te dans ...
      Ek hoop jy dans ... ek hoop jy dans.

  • @JDsgaming-12
    @JDsgaming-12 ปีที่แล้ว

    Steve jy is die beste

  • @Jan-vq2pb
    @Jan-vq2pb 2 ปีที่แล้ว

    Jy is n ster...Word president van ons land..like jou musiek en wat jy se..Reghuid op die punt af..

  • @helenaestrydom5636
    @helenaestrydom5636 3 ปีที่แล้ว +1

    Ai, ai mooi en almal is gek na jou en dis mooi xxx

  • @helenaestrydom5636
    @helenaestrydom5636 3 ปีที่แล้ว +1

    I laaaaffff die hele familie💚💕💚

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 2 ปีที่แล้ว +2

    Goeie musiek!

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 3 ปีที่แล้ว +1

    Jys tops!!!! Ons lief jou baie.

  • @joelenetru
    @joelenetru 3 ปีที่แล้ว +5

    Sal vi altyd my gunstelung bly!!!!!

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 ปีที่แล้ว +2

    Altyd pragtig.

  • @estelleduplessis6668
    @estelleduplessis6668 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Steve💗

  • @flipduplessis9772
    @flipduplessis9772 3 หลายเดือนก่อน

    Steve jy mag maar!!✊🏻✊🏻

  • @lindabadenhorst4158
    @lindabadenhorst4158 2 หลายเดือนก่อน

    Geniet die.lied ontsettend baie 78 j❤arige

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h 4 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤

  • @hansvorste84
    @hansvorste84 3 ปีที่แล้ว +1

    Daardie viool.eish daardie viool.altyd plek vir julle albei.

  • @rehannel4198
    @rehannel4198 3 ปีที่แล้ว +1

    was een awesome show gewees was daar gewees

  • @heidipenn
    @heidipenn 8 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤

  • @hjfaul
    @hjfaul 2 ปีที่แล้ว

    Steve jy is Tops!

  • @leslierindel4610
    @leslierindel4610 3 ปีที่แล้ว +1

    Oh lekker

  • @pietstemmet5903
    @pietstemmet5903 3 ปีที่แล้ว

    Jà Dit is nog lekker hier in Sa met die tipe musiek goed vir jou steve

  • @stephaniewest8597
    @stephaniewest8597 2 ปีที่แล้ว +2

    Steve, jy is 'n yster en my gunsteling Hou so aan

  • @jolandaholm9521
    @jolandaholm9521 3 ปีที่แล้ว

    Steve jy is my gunsteling sanger

  • @jameswilliam2708
    @jameswilliam2708 3 ปีที่แล้ว +2

    Petzer wil sommer vroeg waai !

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 3 ปีที่แล้ว +1

    💋💋💋

  • @rda.khawlhringlungenramdin2478
    @rda.khawlhringlungenramdin2478 3 ปีที่แล้ว +2

    Mawi tak ani 'Only mizoram'

  • @leonventer8679
    @leonventer8679 3 ปีที่แล้ว +1

    Hi Steve... Ek moet se.. Jy is amazing.. Wow beyond.. 👍👌👌

  • @ellenmare9039
    @ellenmare9039 11 หลายเดือนก่อน

    Milano Patrick Afonso ❤ Granny 😢

  • @mariusoosthuizen5275
    @mariusoosthuizen5275 3 ปีที่แล้ว

    Steve

  • @willemlamprecht4301
    @willemlamprecht4301 ปีที่แล้ว +1

    Boër trots

  • @lskoekemoer3836
    @lskoekemoer3836 3 ปีที่แล้ว

    😀

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 3 ปีที่แล้ว

    WAAT LEMOEN WICKES VD MERWE

  • @yolandedekock4944
    @yolandedekock4944 2 ปีที่แล้ว +1

    Jy is original jouself

  • @douglasrudman5454
    @douglasrudman5454 3 ปีที่แล้ว

    Krone 6

  • @JDsgaming-12
    @JDsgaming-12 ปีที่แล้ว +1

    Wat sal dit my kos om al jou cd s te koop want my vrou se familie het met myne verdwyn

  • @cornedejager9839
    @cornedejager9839 ปีที่แล้ว

    Appel

  • @sirroche4639
    @sirroche4639 3 ปีที่แล้ว +1

    dink aan al daai wit mense wat leef soos diere,,,help hulle en gesende kersfees mense

  • @marvinalfonso3307
    @marvinalfonso3307 ปีที่แล้ว

    A

  • @reaanboshoff1171
    @reaanboshoff1171 3 ปีที่แล้ว

    U

  • @riamontgomery1720
    @riamontgomery1720 2 ปีที่แล้ว

    Jy mag maar Steve

  • @yvonnepretorius5767
    @yvonnepretorius5767 3 ปีที่แล้ว +2

    Again Steve jy sal nooit oud word nie1

  • @corriepretorius8364
    @corriepretorius8364 2 ปีที่แล้ว

    Nog net soos hy nog altyd was uitsteekend

  • @louisedebeer5865
    @louisedebeer5865 3 หลายเดือนก่อน

    Weet steeds: jy is awesome al gaan dit soms swaar daar by julle. Dit gaan nooit weer dieselfde wees .....staan sterk