Appel - Jou Land

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • Luister na my nuwe single 'LOCO' hier: Appel.lnk.to/LOCO
    Luister na Jou Land hier: inhoudhuis.lnk...
    Volg my op:
    Facebook: / appelchristo. .
    Instagram: / appelmusiek
    #Appel #JouLand #Patriot
    Music video by Appel performing Jou Land. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
    vevo.ly/L3Wt0n

ความคิดเห็น • 231

  • @sm5970
    @sm5970 7 หลายเดือนก่อน +5

    Beautiful piece of art Appel. Hierdie boer nêrens heen sal gaan.
    Love from a black brother of yours.
    Big up to all the boere who keep our food stability back home. 🇿🇦🙌
    Love from Austria 🇦🇹

  • @chantelletheunissen8262
    @chantelletheunissen8262 2 ปีที่แล้ว +4

    TROTS AFRIKAANS........Ek, my wonderlike vrou en my 4 Afrikaanse seuns......God se kinders!!!!.
    Dankie Appel!!!!!!!!!!

  • @babssaunders9570
    @babssaunders9570 4 ปีที่แล้ว +144

    Vader ons bid vir ons Boere en vir Suid Afrika AMEN

    • @justinehenn8060
      @justinehenn8060 4 ปีที่แล้ว

      F

    • @powerliesinknowingth
      @powerliesinknowingth 4 ปีที่แล้ว +1

      F

    • @hanspeterro6343
      @hanspeterro6343 4 ปีที่แล้ว +1

      Staan vas , Staan vas , Boere
      Hartlike groete aan Suid- Afrika
      uit Duitsland.

    • @dutoit12348
      @dutoit12348 3 ปีที่แล้ว

      Dankie vir jul gebede

    • @fritz1792
      @fritz1792 3 ปีที่แล้ว

      @@hanspeterro6343 Bring me some votka

  • @sirkastrasser248
    @sirkastrasser248 3 ปีที่แล้ว +11

    Watching South Africa today makes me sad listening to this . I’m Namibian and this song feels like home🥰❤️

  • @neilwhitaker6284
    @neilwhitaker6284 3 ปีที่แล้ว +62

    I don't speak Boer or Afrikaan, I'm Canadian this song and video makes me cry. I understand and feel what the song is about.

    • @nwofoe2866
      @nwofoe2866 3 ปีที่แล้ว +9

      He says it's your land and my land. Doesn't sound like the Boers are planning to move to Russia, after all. Mr. Ramaphosa will be disappointed. Moenie bekommerd wees oor Julius Malema nie. Hy kan in elk geval nie sing nie.

    • @tersiadebeer3683
      @tersiadebeer3683 3 ปีที่แล้ว

      Ĺ

    • @neilwhitaker6284
      @neilwhitaker6284 3 ปีที่แล้ว +2

      @@nwofoe2866 thank you I felt it was like you describe. The video is beautiful. I have a lot of nostalgia for my own childhood and the way things were. My daughter loves it too!

    • @christiaanroets5483
      @christiaanroets5483 3 ปีที่แล้ว +4

      @@nwofoe2866 moenie worry nie boeta..ons Sal dit oorleef..my folk is befok as dit moet'.!!!!!

    • @whatthehellnomorebees6175
      @whatthehellnomorebees6175 3 ปีที่แล้ว +2

      @@christiaanroets5483 Die paar ja. Ons volk is maar van die pad af hulle vrees nie meer ons Almagtige GOD nie

  • @hjjkruger
    @hjjkruger 3 ปีที่แล้ว +19

    Appel jy roer my hart. Jy's reg, die boer sal nerens gaan!

  • @martinsmit6432
    @martinsmit6432 4 ปีที่แล้ว +67

    Maak mens sommer trots om Afrikaans te wees.
    Wat n kwaai song ❤️

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 2 ปีที่แล้ว +1

      Ek as Nederlander voel my meer Afrikaans dan Nederlands. Sal Suid-Afrika ook my land wees? En ja, ek wil graag Afrikaans praat. Baie beter dan Nederlands.

  • @zp1167
    @zp1167 3 ปีที่แล้ว +27

    Maak my trane kry elke keer en ek voel so trots op my taal en my mense en my erfenis

    • @issabellacapone4739
      @issabellacapone4739 3 ปีที่แล้ว

      You came and made Something Beautiful out of a Dry , Barren Land ! May God Help you and the World #DieBOAR

  • @user-sv7fu6ti5w
    @user-sv7fu6ti5w 8 หลายเดือนก่อน +1

    Happel jou liekies maak my huil mag god jou en almal baie seen baie dankie vir my mooi taal god

  • @petruspotgieter4748
    @petruspotgieter4748 3 ปีที่แล้ว +5

    As ons saam staan as Boer sal niks ons kan onder kry nie met God aan ons sy sal ons wonders kan verig!!!!!!!!! Alle eer aan ons Abba Vader die aller hoogste Yahwe.

    • @schalk831
      @schalk831 11 หลายเดือนก่อน

      Altyd amen

  • @dutoit12348
    @dutoit12348 3 ปีที่แล้ว +6

    Ons bid ook vir ons boere vir Suid Afrika Amen

  • @user-tn9sh5io1o
    @user-tn9sh5io1o 4 ปีที่แล้ว +30

    Perfect song 🇿🇦🇬🇷

  • @XRichardxX
    @XRichardxX 4 ปีที่แล้ว +13

    Boervolk, kom ons gaan saam op ons kniee en roep tot ons GOD.

  • @cliffdannau
    @cliffdannau 3 ปีที่แล้ว +35

    Prachtig lied!
    Groeten uit Vlaanderen.

  • @got_your_six1784
    @got_your_six1784 3 ปีที่แล้ว +5

    Groete hier van New York af, dit is jou land dit is my land 🙏🏼

  • @davidjohnrainier7702
    @davidjohnrainier7702 4 ปีที่แล้ว +59

    Jy is sterker op jou kniee as jou voete!

  • @benniepienaar1023
    @benniepienaar1023 3 ปีที่แล้ว +8

    Liewe Here red asseblief ons land en sy boere... Asseblief o God Almagtig!!!!!!!!!!

  • @deonras4290
    @deonras4290 4 ปีที่แล้ว +5

    Beste liedjie die jaar nog!!! Elke dag trots om n Afrikaner te wees! En met musiek soos die net nog meer!

  • @2erhardt
    @2erhardt 4 ปีที่แล้ว +23

    My nuwe Volkslied!!!

    • @DG-vm3vx
      @DG-vm3vx 3 ปีที่แล้ว

      Ek dink nie dis hoe die werk nie

  • @wesleyzeelie3258
    @wesleyzeelie3258 4 ปีที่แล้ว +30

    Dis uitstekend!! Baie diep song. Well done Appel.

  • @matthiasbunt9391
    @matthiasbunt9391 4 ปีที่แล้ว +23

    Kippenvel! (Hoendervleis😉) groeten uit Nederland

  • @cornevwyngaarden8999
    @cornevwyngaarden8999 4 ปีที่แล้ว +14

    APPEL! Awesome song pella! Hou aan ons trots maak in Afrikaans! Stay humble and sing from the knees!

  • @johann.9271
    @johann.9271 2 ปีที่แล้ว

    Nêrens anders nie. Mag hulle assegaaie spat teën on laers, hier bly ons onbepaald. God weet dit net soos wat ons doen. Amen.

  • @armandtjansenvanvuuren2307
    @armandtjansenvanvuuren2307 3 ปีที่แล้ว +7

    Awesome song Appel. Groete van NAMIBIA!!!🇳🇦

  • @mickbull7547
    @mickbull7547 3 ปีที่แล้ว +17

    Engels sprekende Aussie hier wat Afrikaans geleer het (en baie trots daarop). Hierdie was die eerste keer dat ek op Jou Land geluister het... Net... Wow.
    Ekt baie keer keer in Suid Afrika gewees, en nou meer as ooit wil ek terug gaan!

    • @fritz1792
      @fritz1792 3 ปีที่แล้ว

      Glo my,jy wil nie.
      Die 💩staan hoog.

    • @renevanderwesthuizen1520
      @renevanderwesthuizen1520 3 ปีที่แล้ว +1

      Jy's dalk nie 'n Boer nie, maar jy kry 'n ekstra r, want jy is beslis 'n Broer!

    • @adriaanvanniekerk6641
      @adriaanvanniekerk6641 3 ปีที่แล้ว

      @@fritz1792 fokkof

    • @fritz1792
      @fritz1792 3 ปีที่แล้ว

      @@adriaanvanniekerk6641 Wat meen jy nou eintlik?

    • @schalk831
      @schalk831 8 หลายเดือนก่อน

      Dankie ons aussie broer.. :))

  • @dennisbisschoff1288
    @dennisbisschoff1288 4 ปีที่แล้ว +2

    Ons moet saam staan maar ons knee moet gebuig bly voor ons God en ons moet bid vir al die boere. Great song Appel

    • @schalk831
      @schalk831 11 หลายเดือนก่อน

      Dis presies wat ons ñ boerevolk maak.. geloof in die Vader wat nie huiwer nie.. amen

  • @riarayner8034
    @riarayner8034 2 ปีที่แล้ว +1

    Hoe aan sing !!!! Ons benoort hier ons is Afrikaans, nie hollands of duits of frans ens. soos die mense wat hier geland het nie...ons almal het n nuwe volk gevorm soos almal in die land en ons is Afrikaans :)

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 ปีที่แล้ว

      Julle is 'n eie volk met n eie taal en kultuur. Afrikaners is die kinders van Afrika. Nie die kinders van Nederland nie. Nie die kinders van Duitsland nie. Alleen Suid-Afrika en Namibië.

  • @sonjafourie7597
    @sonjafourie7597 4 ปีที่แล้ว +1

    Trots Afrikaans. Musiek video laat my dink aan my kinderdae op die plaas. Mooiste memories.

  • @bernardsiewertsen6238
    @bernardsiewertsen6238 4 ปีที่แล้ว +8

    Luister vanuit Ierland. Great song Appel. Suid-AfriKAANS veraltyd

    • @dexter161
      @dexter161 3 ปีที่แล้ว

      Ook hier in Ierland

  • @mornevisagieeasykiwiz4505
    @mornevisagieeasykiwiz4505 4 ปีที่แล้ว +12

    Ek love die song hou an met jou goie music dan sal jy so goed dien

  • @JopieJoop
    @JopieJoop 4 ปีที่แล้ว +7

    Hahah ik kom uit nederland en zie dit in trending staan in ZA mooi dit

  • @christocroukamp424
    @christocroukamp424 3 ปีที่แล้ว +3

    Anybody that loves the earth and wants to preserve land as a heritage for our children to keep them close to the Heavenly Father thru the earh ; are the true kings and not those whoe rape and dislpoit the earth for finacial , selfish, status reasons. Love our World love each other fight evil Mammon!

  • @leonard760930
    @leonard760930 3 ปีที่แล้ว +3

    AMEN! - MY GOD IS GROOT & ALMAGTIG! EER IN SY NAAM! HY SAL SY WIL LAAT GESKIED - ORALS!

  • @bassbroshunters3065
    @bassbroshunters3065 4 ปีที่แล้ว +25

    Ons staan saam as trotse Suid afrikaners vir ons land en ons voortrekkers wat vir ons land baklei het

    • @duandevilliers1546
      @duandevilliers1546 2 ปีที่แล้ว

      Waar staan ons saam? As ons saamgestaan het, het ons nie die gemors wat oppad is geêrf nie

  • @kanaalaap9016
    @kanaalaap9016 4 ปีที่แล้ว +2

    My hart bloei as ek na die lied luister.

  • @phillippienaar7278
    @phillippienaar7278 4 ปีที่แล้ว +2

    Beste musiek wat ek nog gehoor het . Luister al jou musiek al van dat Boer loop deur my are net op gekom het. Môre Appel lekker Vrydag vir jou hoop jy het n geseënde dag

  • @chantelletheunissen8262
    @chantelletheunissen8262 ปีที่แล้ว

    God Homself gaan jou seen Appel!
    Ek, my man en ons wonderlike 4 seuns waarmee God ons toevertrou het weier om die.wonderlike land te verlaat.
    S.A is God se wereld.

  • @trotsboer3087
    @trotsboer3087 3 ปีที่แล้ว

    Iewers eendag... moet ons 'n koffie deel, Boerseun...
    Wees trots op wie jy is, maar Roep dit by die naam..Boer, (nie land bouer nie) ...
    Dit is God se Wil, nie ons sin nie...

  • @nikitavanvuuren9644
    @nikitavanvuuren9644 4 ปีที่แล้ว +4

    YES! Appel nog n treffer!

  • @jaconell4951
    @jaconell4951 4 ปีที่แล้ว +4

    wat n yster love jou musiek mag ek eendag die eer he om saam jou om n bosveldvuur te sit

  • @louwbadenhorst2530
    @louwbadenhorst2530 4 ปีที่แล้ว +7

    Daars een wat nie van jou hou . Maar hy of sy hou seker van ons land soos hy tans is op gemors . Hou so aan Appel uitstekend groete Louw Badenhorst.

  • @hermanalberts377
    @hermanalberts377 4 ปีที่แล้ว +4

    APPEL, fantastiese lied met n belanrike boodskap. Hou so aan!!

  • @cathybotha6973
    @cathybotha6973 4 ปีที่แล้ว +10

    Ongelooflik!!! Baie baie dankie... ja want hierdie Boer gaan ook nêrens heen.... ❤

  • @AleksanderKalashnikov1985
    @AleksanderKalashnikov1985 3 ปีที่แล้ว +5

    Спасибо замечательная песня и язык 👍! Привет из России 🇷🇺

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 4 ปีที่แล้ว +5

    🙌🏻🙌🏻🙌🏻 Dankie 🙌🏻🙌🏻💙💙💙

  • @boerseunvanmigdol1793
    @boerseunvanmigdol1793 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige lied dankie!

  • @gamer-or2lt
    @gamer-or2lt 4 ปีที่แล้ว +7

    Dit is jou land dit is my land en hier Waar ek staan sing ek afrikaans 🎵🎵🎵🎵🎵🎵

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 2 ปีที่แล้ว

      Ek is 'n Nederlander. Kan ek ook 'n Afrikaner word? Hierdie liedjie is baie mooi. Ek sing Afrikaans ooral. Omdat julle taal beter is dan Nederlands.

  • @ruanhuman9845
    @ruanhuman9845 3 ปีที่แล้ว +3

    Dis almal se land❤️

  • @wieletjies
    @wieletjies 4 ปีที่แล้ว +2

    Kom ons wees dankbaar dat ons kos op ons tafel het amen
    En perfek appel

    • @viking_boer8474
      @viking_boer8474 4 ปีที่แล้ว +1

      AN APPLE A DAY KEEPS THE CORVID AWAY!!!!

  • @dinageugjes4816
    @dinageugjes4816 2 หลายเดือนก่อน

    Hartelijke groeten Appel❤❤

  • @johankleingeld7063
    @johankleingeld7063 3 ปีที่แล้ว +5

    Afrikaans en trots tot in my graf! Jy maak dit net makliker! Sal aanhou veg tot ek nie meer kan nie!!!

  • @neldaherbst6139
    @neldaherbst6139 4 ปีที่แล้ว +2

    Trots Suid Afrikaans..
    Great song Appel

  • @antoinetbuitendag798
    @antoinetbuitendag798 4 ปีที่แล้ว +4

    Love love love jou musiek!!!! Dankie Appel!!!! Hou so aan asb 👌👌👌

  • @wernerdebeer1242
    @wernerdebeer1242 4 ปีที่แล้ว +5

    Ons trotse land 💯

  • @NG-mz8gk
    @NG-mz8gk 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis actually baie hartseer dat mense ons net nie in vrede wil los nie.
    Maar ons weet nou al, as jy vrede wil he dan moet jy baklei daarvoor.
    DIt gesê, maak gereed Afrikaners, DAAI TYD is reg voor ons, nie meer om die draai nie, daai tyd is hier

  • @larisckaleeuwner8530
    @larisckaleeuwner8530 3 ปีที่แล้ว +3

    Ons waardeer regtig jou liedjies love dit

  • @lisa-mariebeukman9344
    @lisa-mariebeukman9344 ปีที่แล้ว

    Die een trek ALTYD die hartsnare.❤

  • @lukasdelport3108
    @lukasdelport3108 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is ons land

  • @T3ACHme3ngl1sh
    @T3ACHme3ngl1sh 4 ปีที่แล้ว +23

    n Appel n dag wapper die SA vlag!!

  • @brycedemont1902
    @brycedemont1902 3 ปีที่แล้ว +1

    Die Beste

  • @birnadetsimpson177
    @birnadetsimpson177 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is baie mooi appel dis waar wat jy sing ons almal staan nou sterk agter die Boere

  • @dirkhanekom8323
    @dirkhanekom8323 3 ปีที่แล้ว +2

    Vir so te se 18 jaar was ek in die gevangenis vanwee entrapment deur hoogsbetaalde hanskakies, in opdrag van hulle meesters. Maar die HERE het in die gevangenis gewys hoe groot Sy genade kan wees vir 'n ellendige sondaar. Ek salueer die Afrikaanse lied, die lied van ons jeug wat groeiend gerig is op ons bewusmaking as die Geloftevolk van die HERE. Net deur ons geloof in Jesus Christus, as die Geloftevolk sal ons wanneer Sy Tyd vir ons aangebreek het, as Sy Volk 'n Huis vir Hom oprig, waar dit Hom sal behaag, as Sy Volk. Daarom bid en maak u olielampies vol olie (Matt. 25:1-13), en wees waaksaam (Mark. 13:33-37), in Christus vir u huis en haard. Bid sonder ophou maar loof en prys Hom vir Sy Guns en verlossing, want Kyk dit Kom, om die juk van Jesus op te neem, as grondbeginsel vir en van ons bestaan (Matt. 11:25-30) - as die skaapkop diamant vir die skaapooi sonder 'n kop.

  • @nicolaasbarnard1504
    @nicolaasbarnard1504 4 ปีที่แล้ว +7

    Dankie Appel!

  • @andrevanstaden5881
    @andrevanstaden5881 3 ปีที่แล้ว +1

    My oom jy bring trots in n afrikaner hart buite S.A dankbaar

  • @hennievisser4185
    @hennievisser4185 2 ปีที่แล้ว

    Appel, jou lirieke is so na aan my hart.

  • @hermannvianden8871
    @hermannvianden8871 4 ปีที่แล้ว +3

    Perfek, Nuwe Volkslied.

  • @Kobusprins
    @Kobusprins 4 ปีที่แล้ว +2

    Diep diep liedjie die - en die musiek video is uitstekend Luister dit nou kliphard !!!!

  • @chantelletheunissen8262
    @chantelletheunissen8262 2 ปีที่แล้ว

    N Patrioot Appel.
    Dankie!!!!

  • @anneline1464
    @anneline1464 4 ปีที่แล้ว +3

    I love your songs 😍

  • @keilirichter7453
    @keilirichter7453 3 ปีที่แล้ว +1

    🙏 ek love jou songs

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 ปีที่แล้ว +4

    Love dit! 🎶

  • @Francois068
    @Francois068 4 ปีที่แล้ว +6

    Great song appel

  • @Edgednb
    @Edgednb 4 ปีที่แล้ว +3

    Dis is lakker man 👍👍👍👍👍

  • @brendanminne6777
    @brendanminne6777 3 ปีที่แล้ว +7

    Senekal 16 October 2020

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 4 ปีที่แล้ว +2

    AN APPLE A DAY KEEPS THE DOCTER AND CORVID AWAY!!!

    • @Seagull780
      @Seagull780 3 ปีที่แล้ว

      True, most corvids will readily eat apples, so if you have already eaten the apple it will keep them away.

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 ปีที่แล้ว +1

    Ons was altyd n godvresend volk wat het verander? Ons land het baie gebed nodig. Die laaste twintig jaar het baie veranderings plaasgevind maar tog staar ons ons blind teen dit wat nog nie verander het nie. Kom ons bid vir God se wil oor ons land t.o.v die, misdaad, plaasmoorde en korupsie,Onthou die gelofte wat ons voorvaders afgele het; Gelofte Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om 'n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag soos 'n sabbat sal deurbring, en dat ons 'n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte , want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee. Op Sondag, 16 Desember moet die Boere slag lewer teen 'n Zoeloemag van ongeveer 10 000 man, volgens skattings (20 teen 1). Meer as 3 000 Zoeloes het gesneuwel en nie 'n enkele Boer nie Die oorwinnning sou onmoontlik gewees het sonder die ingryping van God. Ek bid vir totale vrede in ons land. Ek bid dat ons almal in vrede sal saam leef. Ek glo U is altyd daar en beantwoord ons gebede. Dankie dat ons U kan dien, my God en dat ons in ‘n land woon waar ons U openlik kan @t ek glo U is in beheer. Alle lof en eer kom U toe. Dankie ook vir ons werke, vir ons kinders, familie se goeie gesondheid, dat ons almal veilig is en dat U ook daar in beheer is. Dankie my Here. Amen.

  • @NG-mz8gk
    @NG-mz8gk 4 ปีที่แล้ว +15

    Amper tyd mense

  • @dariusvisser7949
    @dariusvisser7949 4 ปีที่แล้ว +3

    Great song...voel jammer vir die 20 brein dood mense

  • @duncanventer4804
    @duncanventer4804 4 ปีที่แล้ว +2

    Love dit

  • @paulhendrikpretorius5986
    @paulhendrikpretorius5986 3 ปีที่แล้ว +1

    Die lied is wonderlik

  • @bartkeet6846
    @bartkeet6846 4 ปีที่แล้ว +4

    Welgedaan!!

  • @rudiviljoen7727
    @rudiviljoen7727 4 ปีที่แล้ว +2

    love die song !!!

  • @janetboonzaaier6132
    @janetboonzaaier6132 4 ปีที่แล้ว +35

    Die 7 dislikes is van mense wat nie omgee oor afrika of afrikaans of die gemors wat in die land aangaan

    • @TinyFord1
      @TinyFord1 4 ปีที่แล้ว +3

      Of net Multichoice wat nie hou van musiek oor boere nie😉

    • @koossnygans7958
      @koossnygans7958 3 ปีที่แล้ว

      Yster

    • @janetboonzaaier6132
      @janetboonzaaier6132 3 ปีที่แล้ว

      @@koossnygans7958 ek verstaan nie 🙈😂

    • @conraddiedericks3397
      @conraddiedericks3397 3 ปีที่แล้ว +1

      en nou is dit al 78 dislikes... dose

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 4 ปีที่แล้ว +3

    Stunning ❤️

  • @wernerdebeer1242
    @wernerdebeer1242 4 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig ❤️

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 ปีที่แล้ว +6

    ♥️

  • @Leon-qb3nw
    @Leon-qb3nw 2 ปีที่แล้ว

    Dis my land

  • @moli4253
    @moli4253 4 ปีที่แล้ว +2

    Great song !!

  • @BloksP
    @BloksP ปีที่แล้ว

    Jy is sterker op jou kniee as op jou voete ou maat - Seker die mooiste lyn in Afrikaanse mesiek ooit!

  • @altcoin1976
    @altcoin1976 4 ปีที่แล้ว +3

    Baie nice video. Love jou musiek.

  • @jpdebruyn5811
    @jpdebruyn5811 4 ปีที่แล้ว +2

    Well done appel nice song

  • @lovesoulmates-l9g
    @lovesoulmates-l9g 3 ปีที่แล้ว +1

    Ons bly!!

  • @jpdutoitdutoit4775
    @jpdutoitdutoit4775 4 ปีที่แล้ว +3

    Net so 🌾❤

  • @mattbrown4141
    @mattbrown4141 ปีที่แล้ว

    "Die vyand loop rond soos 'n brullende leeu" --Hierdie woorde herhall 1 Petrus 5:8 "die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu."

  • @shaunfriend6416
    @shaunfriend6416 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome !!!

  • @thattoothbrush
    @thattoothbrush 4 ปีที่แล้ว +2

    Goeie liedjie!!

  • @AfrikaansJolMusiek
    @AfrikaansJolMusiek 4 ปีที่แล้ว +4

    Lekker Appel🔥

  • @charlbestbier3876
    @charlbestbier3876 4 ปีที่แล้ว +1

    My fiets sou nou al 3 pap wiele gehad het in daai veld.

  • @moniqueglad8758
    @moniqueglad8758 3 ปีที่แล้ว +1

    ons ook

  • @Mr_Bonesaw
    @Mr_Bonesaw 4 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig