Steve Hofmeyr - Feeslied (Official Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Music video by Steve Hofmeyr performing Feeslied. (C) 2017 Coleske Artists
    vevo.ly/LzzwrR
    #SteveHofmeyr #Feeslied #Vevo

ความคิดเห็น • 596

  • @peacejen8732
    @peacejen8732 5 ปีที่แล้ว +49

    Ek bly in Holland Maar ek onthou nog toe jy begin sing het . Veg vir vryheid en vrede . AMEN mag GOD met julle wees

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 3 ปีที่แล้ว +3

      Julle kan gerus hulp aanbied.vertel die wereld van die korupsie en.onregverdigheid in S.A

    • @peacejen8732
      @peacejen8732 3 ปีที่แล้ว +2

      @@annavermmaak2649 dit doen ek ook . Dis vreeslik wat daar gebeur . My Fam bly nog in SA ook in Australië. Dis ook woest daar . Blame die Engelse .

  • @believedat2262
    @believedat2262 5 ปีที่แล้ว +61

    "My hart klop hallelua eimand se amen", baie dankie Meneer Hofmeyr.

  • @carmenpohl6061
    @carmenpohl6061 5 ปีที่แล้ว +30

    My daughter met Steve many years ago and was very impressed. Now 25 years later and living in Australia she still supports him. I share the video with her. I know she is going to cry.

  • @mandabarnard4662
    @mandabarnard4662 2 ปีที่แล้ว +1

    En niemand vang gees daar nie - net so amper / amper - wens ek was daar ! Amen and Amen !!!! Halleluya !!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว +6

    Dis wat ons land nodig het, liefde en vrede🙏🙏, baie vinnig ook, Jesus asb, ek bid en spreek dit uit oor Sa, U moet nou Heers, AMEN❤️

  • @kimlabuschagne6923
    @kimlabuschagne6923 4 ปีที่แล้ว +10

    We love you Steve...South Africa !!

  • @taruvingajavangwe4424
    @taruvingajavangwe4424 ปีที่แล้ว +4

    I love this song the most...thou I dn undrstand Afrikaans bt I quote sme words like hallelujah. Amen❤❤you man....zim supports you....country roads take....aaaah

  • @activemedia3359
    @activemedia3359 3 ปีที่แล้ว +6

    Uitstekend! LOL Love being a SOUTH AFRICAN! We have a lovely country and lovely people! We should all just relax and sing more!

  • @RonelPrinsloo
    @RonelPrinsloo 3 หลายเดือนก่อน +1

    Steve jy weet natuurlik jy is ons afrikaaners se hartklop jys die ruggraat wat baie ander mense nie het nie MAG GOD JOU SEËN en dankie vir alles.❤

  • @chrisvermeulen2270
    @chrisvermeulen2270 3 ปีที่แล้ว +13

    Dankie vir jou"boldness"Steve..Shalom!!!

  • @anyasilka2325
    @anyasilka2325 5 ปีที่แล้ว +17

    Grüße aus Schriesheim, Deutschland und viel Glück und Erfolg!!! SUPER, WUNDERSCHÖNES STIMME und Lied!!

  • @trudiesieberhagen3443
    @trudiesieberhagen3443 2 ปีที่แล้ว +2

    Sit in Cambodia en virlang na my taal my mese Dankie Steve wat jy doen vir ons taal en ons mense

    • @emileventer
      @emileventer 7 วันที่ผ่านมา

      Chinese skuil in die donker. Hoekom is dit so ?
      Waarom vra ek so & so ?
      Wokeneers just don't allow free style questions of any kind ? Ever.

    • @emileventer
      @emileventer 7 วันที่ผ่านมา

      Still the chinese propogantist says they can dance. Ballet, western culture. Music Notation. Jesus Christ Religion. Those kind of people have nil say. For they are all imposters. They hail from Turkich. Ottomans'.
      ev... 20150201.

  • @emileventer
    @emileventer 7 วันที่ผ่านมา

    Steve Hofmeyer se laaste komposisie. Moer ouens in die parkade. Ons Pretorianers verlang na daardie dae.
    Komponeer een dagbreek en alleen song vir ons res. Asb, net nog een keer. B Minor ens soo voorts vir ons almal. YT sal jou stem herstel.

  • @Svyatoslav19810521
    @Svyatoslav19810521 4 ปีที่แล้ว +5

    Steve you are the best. Groete van Harte it Oekranie. Staan vasZuid Afrika

  • @mooimantinusprinsloo6428
    @mooimantinusprinsloo6428 7 ปีที่แล้ว +43

    Mooi so!! Groot hoera vir die pragtigste taal -- Afrikaans!!

    • @nadiaesterhuizen6006
      @nadiaesterhuizen6006 5 ปีที่แล้ว

      STEM SAAM OOM GO GO GO SUIDAFRIKAANES

    • @khalidhassan9705
      @khalidhassan9705 3 ปีที่แล้ว

      Fake version of dutch

    • @simbamaleo8584
      @simbamaleo8584 3 ปีที่แล้ว

      @@khalidhassan9705 fake version of dutch but it's an african language

    • @nicinaude6189
      @nicinaude6189 3 ปีที่แล้ว

      @@khalidhassan9705
      Ons is Afrikaans en trots daarop!

  • @sbusisiwembatha882
    @sbusisiwembatha882 2 ปีที่แล้ว +4

    Dis is die beste musiek Suid-Afrika rocks

  • @jodiesabbat501
    @jodiesabbat501 ปีที่แล้ว

    Met dai lied kan Steve mar virmy stop...net so bietjie Amen en Halleluja se..Dankbaar vidi .Genade dat ons kan opstaan en ry deur die Meester van Bo..Amen❤👌🏽🙏🏻

  • @armandniemand6186
    @armandniemand6186 7 ปีที่แล้ว +15

    Steve ek is nie n persoon wat n bootskap los nie maar die song is die beste. Doen wat jy doen budy. Hou ons taal groot.hou ons gees groot. Cheers en voorspoedige nuwe jaar.

  • @ronelviviers3891
    @ronelviviers3891 6 ปีที่แล้ว +4

    Steve, ons het jou nodig. Jy is die enigste een wat vir ons Afrikaners baklei. ons is trots op jou. STEVE VIR PRESIDENT!!!

  • @manierohmann6564
    @manierohmann6564 6 ปีที่แล้ว +13

    well done steve still listening tho love it don't stop with your music

  • @jakesvandermescht694
    @jakesvandermescht694 7 ปีที่แล้ว +42

    Staan op Steve. Ons het jou nodig.

  • @daydreamchella5851
    @daydreamchella5851 7 ปีที่แล้ว +59

    GO STEVE!!! Wens ek was daai dag daar!!! Sou nie mind om laat te kom by die werk vir dit nie

    • @amysteynfmc5444
      @amysteynfmc5444 4 ปีที่แล้ว

      Uji

    • @louisokelly3053
      @louisokelly3053 3 ปีที่แล้ว +1

      Glo vi my jy wil ni my stief oupa het my uit gekak oor Steve

  • @salzwell25
    @salzwell25 7 ปีที่แล้ว +77

    Steve has an amazing singing voice. Love it!

    • @keanelabuschagne7328
      @keanelabuschagne7328 6 ปีที่แล้ว +2

      Sally cool man

    • @gracybotha1791
      @gracybotha1791 4 ปีที่แล้ว +2

      Steve jy is 'n patriot.. En jy sing pragtig... Bothaviller

    • @jiros00
      @jiros00 3 ปีที่แล้ว +1

      How would you know? He's using auto-tune!!

    • @neilpietersen2772
      @neilpietersen2772 3 ปีที่แล้ว +2

      @@jiros00 jy is hartseer

  • @roberttoodie275
    @roberttoodie275 5 ปีที่แล้ว +9

    Go Steve...awesome. Amen to the King of kings...Jesus Christ.

  • @maggielaubscher1488
    @maggielaubscher1488 11 หลายเดือนก่อน

    Jy is een uit 'n duisend Steve, hou so aan...ons nasie het mense soos jy nodig....🎉🎉🎉

  • @stephenmallia9701
    @stephenmallia9701 6 ปีที่แล้ว +20

    I never get fed up listening this song what a voice . He is the best even better from the original song wow.

  • @anneroux4807
    @anneroux4807 3 ปีที่แล้ว +2

    Awesome to see we all together ❤🙌

  • @surethaslabbert3916
    @surethaslabbert3916 3 หลายเดือนก่อน +2

    Steve Hofmeyer ek will net sê ek is dalk 10 jaar oud maar ek en my ma is is groot fans ek luister al jou liekies vanaf ek 3 jaar oud is en ons gaan na al jou konserte jy is die rede hoekom ek van my land hou en ek is trots daarop dankie vir al die jare se liekies

  • @colenegibson7785
    @colenegibson7785 7 ปีที่แล้ว +116

    Mnr Hofmeyr, n Legende en die sout van Suid Afrika

    • @sirroche4639
      @sirroche4639 5 ปีที่แล้ว +5

      ek voel bevoreg om te lewe in n tyd om hom te sien lewe, n vegter vir wat is reg

    • @latifansari7117
      @latifansari7117 5 ปีที่แล้ว

      Hi

    • @jacqeshendriks2745
      @jacqeshendriks2745 5 ปีที่แล้ว +1

      Steve vir president van Suid-Afrika.

  • @willjordan7155
    @willjordan7155 4 ปีที่แล้ว +2

    Steve ek sal altyd n groot fan bly. Maak nie saak wat enige iemand se. Jy bly n inspirasie vir ons nasie en van akteur musikant en sanger is en was jy nog altyd net jouself. Ek myself kyk op na jou haha alhoewel ek en jy baba's van dieselfde jaar is. Ek het al saam met baie kunstenaars in S.A gewerk. Maar snaaks genoeg jou nog net vlugtig jare gelede in Parys Stadsaal en in n Mall in Newcastle ontmoet. Sal die grootse eer wees om jou eendag te kan ontmoet.. Steve jy het altyd alles gegee en daarvoor eer ek jou ou maat!!! Groete W. J.

  • @denismaddock
    @denismaddock 2 ปีที่แล้ว

    I'm a full on Englishman, but love the sound and depth of your songs. Make a turn in Jeffreys Bay so I can meet you

  • @mariannedippenaar8488
    @mariannedippenaar8488 4 ปีที่แล้ว +3

    Ek het d grootste respek v jou steve. Well done my friend. Wens daar was meer mer sulke murg in hul pype

  • @ismailweegman7060
    @ismailweegman7060 5 ปีที่แล้ว

    Eban, Steve! Ke a e rata kosha e man! My hart klop Hallelujah ook.

  • @JustMeWJ1
    @JustMeWJ1 7 ปีที่แล้ว +1

    Die beste song wat ek nog ooit gehoor het. Dankie oom ons het iemand soos oom nodig. Ek staan saam oom in die wetloop

  • @Thebudokid87
    @Thebudokid87 2 ปีที่แล้ว

    Met ons volk en taal sal dit wel wees , God regeer!

  • @bernardjohnson1962
    @bernardjohnson1962 5 ปีที่แล้ว +5

    Steve - living legend

  • @andrepotts3898
    @andrepotts3898 7 ปีที่แล้ว +6

    Ek is nie 'n fan van sy musiek nie, maar dis iets supper cool wat hy gedoen het, en dat hy bereid is om die prys te betaal vir na die tyd al het hy geweet dis vekeerd.

  • @charlenebehr9775
    @charlenebehr9775 5 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Steve dat jy baklei vir ons

  • @jonesaochamub3578
    @jonesaochamub3578 6 ปีที่แล้ว +1

    Steve ek hou van jou music di Afrikaans mar ,,los dai wit en swart mense uit,,,,,,

  • @eddym4062
    @eddym4062 5 ปีที่แล้ว +7

    Love it! Only know a bit of Afrikaans...but, Go Steve!

  • @lorraineannamart2559
    @lorraineannamart2559 6 ปีที่แล้ว +6

    STEVE JY'S Ń PURE MAN, SO TROTS OP JOU....DKI VIR ALLES WAARIN JY GLO, EN NIE SKAAM IS VIR JOU HERKOMS...JY'S DIE BESTE XXXX

  • @wallyhawkins9733
    @wallyhawkins9733 6 ปีที่แล้ว +6

    Fantastic Steve

  • @mariacoetzee7534
    @mariacoetzee7534 4 ปีที่แล้ว +2

    Steve na 3 jaar kyk ek steed die video, en elke keer is dit hoedervleis van voor af en trane in my oe, jy bly die beste !!!!!

  • @claudiakritzinger6690
    @claudiakritzinger6690 6 ปีที่แล้ว +21

    Trotse Suid - Afrkaner!!
    Pragtige song Steve!!
    Jou musiek het siel. 👌💗

  • @charmainvanrooyen9628
    @charmainvanrooyen9628 7 ปีที่แล้ว +67

    Het dit al 100x gekyk en kry steeds hoendervleis!!

  • @susannewatson5691
    @susannewatson5691 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek love die song! Dis Beautiful Steve. Dankieee

    • @peterkarabis6646
      @peterkarabis6646 3 ปีที่แล้ว +1

      > I am greek and I enjoy your music. I remember you at presley's. What a show. You make me proud to be a SOUTH AFRICAN.

  • @michielventer
    @michielventer 2 ปีที่แล้ว +1

    Luister dit ten minste 5 keer per week. Bly hoendervleis mooi !!!!

  • @dolfschnetler6260
    @dolfschnetler6260 7 ปีที่แล้ว +1

    Great song en weet jy wat jy maak my dat ek nie meer bang is indie Land nie dankie Steve ek en my fam love u.Jy gee my altyd hoop vir my taal.

  • @edwardmans8104
    @edwardmans8104 2 ปีที่แล้ว

    I wish I was there, I'm so proud Steve it was beautiful thank you

  • @JamelaBule-s8l
    @JamelaBule-s8l 6 วันที่ผ่านมา

    Love you sir Hofmeyr❤❤❤❤❤

  • @Rift2891
    @Rift2891 6 ปีที่แล้ว +3

    Awesome! Steve for President!!!

  • @jacobtack1945
    @jacobtack1945 5 ปีที่แล้ว +1

    Wat 'n pragtige lied, so wonderlik om Suid Afrikaners gelukkig te sien, hoe verlang ons tog nie na geluk en vrede nie. HalleluYah.
    My hart klop ook halleluYah. Halleluyah beteken? Prys Yah. Om weer geluk, veiligeheid, vrede ens te vind moet ons ons Hemelse Vader prys.
    Maar ook gehoorsaam.
    Deu 5:29 ‘Oh, that they had such a heart in them, to fear Me and to guard all My commands always, so that it might be well with them and with their children forever!
    Sy Naam is nie "Here" nie. Ons Messias se Naam is nie Jesus nie. Hy het ons beveel om Sy Naam te onthou en nie tot niet te bring nie!
    Exo 20:7 “You do not bring the Name of יהוה your Elohim to naught, for יהוה does not leave the one unpunished who brings His Name to naught.
    Hoeveel wat hierdie lees, noem Hom "יהוה " (YHWH) en wie noem Sy Seun "יהושע " Yahusha. Baie min of niemand nie, maar dit is Sy Heilige Naam, dit kan bevestig word in die Dooie See Rolle.
    As jy ons Vader "Here" en ons Messias "Jesus" noem, bring jy Sy Naam tot niet, want Sy Naam Yahuah en Yahusha word nie gebruik nie.
    Jy sê dit as jy halleluYah sê, maar jy dink halleluHere.
    Jy bring Lof aan 'n heidense god Ba'al. Ba'al is Hebreërs vir Lord/Here. Hier is die woordeboek bewys daarvoor.
    Baal. "The name of many deities of the Semitic peoples"
    [Klein], late 14c., Biblical use is from Hebrew Ba'al ,
    literally "owner, master, lord,"
    fromba'al "he took possession of," also "he
    married;" related to Akkadian Belu (source of Hebrew Bel ), name of
    Marduk. Also related to the first element in Beelzebub.
    Baal | Define Baal at Dictionary.com
    Ons Vader deel nie Sy Eer betoon met ander gode nie.
    Isa 42:8 “I am יהוה, that is My Name, and My esteem I do not give to another, nor My praise to idols.
    My boodskap aan julle is, vrees Yahuah en gehoorsaam Sy gebooie, dan sal dit goed gaan met julle en julle kinders.
    Maar as julle voortgaan met julle valse afgods diens, dan sal julle onder die vloek wat oor julle is, bly:
    Dan 9:11 “And all Yisra’ĕl have transgressed Your Torah, and turned aside, so as not to obey Your voice. So the curse and the oath written in the Torah of Mosheh the servant of Elohim have been poured out on us, for we have sinned against Him.
    Moenie mislei word om te dink, as Yahuah se Woord van Yisrael praat, dat dit nie vir julle is nie. Daar is een Wet/Torah vir die Yisraeliet en die vreemdeling.
    Exo 12:49 “There is one Torah for the native-born and for the stranger who sojourns among you.”
    As jy gered wil word dan moet jy Yisrael word. Yisrael beteken om te oorkom met EL(Elohim = Mighty one/God). Dit het niks te doen met waar jy gebore is nie, maar eerder dat jy Hom dien.
    Daar is nie 'n hek vir die Christen om in te gaan in Sy Koningkryk nie.
    Rev 21:12 and having a great and high wall, having twelve gates, and at the gates twelve messengers, and names written on them, which are those of the twelve tribes of the children of Yisra’ĕl:
    Jy gehoorsaam Sy gebooie en jy word Yisrael, en daar sal 'n hek wees vir jou om vir ewig met ons Vader en Yahusha te woon.
    HalleluYah!!!

  • @johnmaggiorino4493
    @johnmaggiorino4493 3 ปีที่แล้ว +3

    Great Singer!!!!

  • @mercygrace9314
    @mercygrace9314 4 ปีที่แล้ว +3

    ons eie legend!

  • @AM-uj7wr
    @AM-uj7wr 6 ปีที่แล้ว +7

    His voice is so satisfying🎵

  • @gabigolding186
    @gabigolding186 5 ปีที่แล้ว +1

    oh how awesome to see this for a change! well done Steve

  • @glendagouws70
    @glendagouws70 7 ปีที่แล้ว +3

    love love love Steve!!!!!

  • @ericferreira62
    @ericferreira62 3 ปีที่แล้ว

    Steve wat n song. Nog meer sulke liedjies om die land op te beur

  • @barrygroenewald1417
    @barrygroenewald1417 5 ปีที่แล้ว +10

    Steve,,,,
    Jy is
    Legend!

  • @atulaimthylemtur167
    @atulaimthylemtur167 3 ปีที่แล้ว

    Cannot stop listening your song...

  • @wietspretorius6795
    @wietspretorius6795 6 ปีที่แล้ว

    kan hierdie song n 100 keer n dag hoor,dis soooo mooi!!!!

  • @merciaeloff1849
    @merciaeloff1849 11 หลายเดือนก่อน

    Na 6 jaar maak nie saak hoeveel keer ek die song luister nie kry ek hoender vluis dis net wow die man se stem

  • @jacobusvanderlaarse2942
    @jacobusvanderlaarse2942 10 หลายเดือนก่อน +1

    Legend homself!!!

  • @margaretfourie3526
    @margaretfourie3526 ปีที่แล้ว

    In ireland, love this song❤

  • @johangrobler6251
    @johangrobler6251 6 ปีที่แล้ว

    ek kannie ophou luister na hierdie song nie...die guts wat steve het...iemand se amen!

  • @kevinrenoster7356
    @kevinrenoster7356 6 ปีที่แล้ว +3

    you go steve 100 percent with you

  • @danielcooper2841
    @danielcooper2841 3 ปีที่แล้ว +1

    ek het so baie respek vir oom;!!! dankie vir n awsome song al is hy biekie oud al hehe

  • @karinmyburgh9522
    @karinmyburgh9522 6 ปีที่แล้ว +1

    WOW Steve jy MAG maar jy is die BESTE!

  • @ipfreely8649
    @ipfreely8649 6 ปีที่แล้ว +2

    Die song gee my soveel hoop vir ons land

  • @jeandrenell7053
    @jeandrenell7053 6 ปีที่แล้ว +30

    Ek is nou ni n baie groot fan nie maar ek dink dis n baie mooi liedtjie en ek het respek vir hom want hy staan op vir afrikaaners steve vir president

  • @elizmavanaarde2714
    @elizmavanaarde2714 6 ปีที่แล้ว +8

    Dit is soooooo cool love jou steve👍🏽

  • @benvelthuysen6545
    @benvelthuysen6545 5 ปีที่แล้ว +1

    Dette er absolut strålende.

  • @rianatintinger4171
    @rianatintinger4171 3 ปีที่แล้ว +1

    Stunning Steve!!

  • @hayleyscomet1
    @hayleyscomet1 4 หลายเดือนก่อน

    Amazing Steve

  • @viliciaizaaks2519
    @viliciaizaaks2519 6 ปีที่แล้ว +2

    My hart klop Hallelujah

  • @wb8460
    @wb8460 7 ปีที่แล้ว +32

    Het vandag my cd gekry!!!!!!

  • @mosoparichardphatudi5347
    @mosoparichardphatudi5347 5 ปีที่แล้ว +2

    What a nice song.

  • @Muel-S
    @Muel-S 5 ปีที่แล้ว +5

    Amazing gifted voice.

  • @leeannetheron2296
    @leeannetheron2296 5 ปีที่แล้ว +3

    Al kyk ek nou eers di video is dit nogsteeds amazing en steve is n beter mens vir suidafrika

  • @pamungkas_7135
    @pamungkas_7135 2 ปีที่แล้ว +1

    GOD Bless you always

  • @AIRview2
    @AIRview2 6 หลายเดือนก่อน

    Sal hierdie dag nooit vergeet nie! Baie jare gelede!🎉❤😂

  • @mornebarnard9121
    @mornebarnard9121 ปีที่แล้ว

    Mooi Steve... na al die jare is dit nogsteeds n wenner

  • @ShauniqueLewies
    @ShauniqueLewies 8 หลายเดือนก่อน +1

    En hie oefen ons dit vir koor. En in die song staan daar koor en ek oefen dit oor en oor dit is n mooi song ek hou baie van die song

  • @willemkalp8306
    @willemkalp8306 6 ปีที่แล้ว +6

    President HOFMEYER

  • @ellenmare9039
    @ellenmare9039 3 ปีที่แล้ว +1

    Jy bly die beste Steve🤗🥰

  • @taruvingajavangwe4424
    @taruvingajavangwe4424 ปีที่แล้ว

    I love Steve songs

  • @2babyface21
    @2babyface21 3 ปีที่แล้ว

    I love love love Steve

    • @grandwilliams4735
      @grandwilliams4735 3 ปีที่แล้ว

      Such an amazing singer,so talented..love listening to his songs,one of the best ever

    • @grandwilliams4735
      @grandwilliams4735 3 ปีที่แล้ว

      Hello dear, how are you doing, hope you good?

  • @Dinobarg
    @Dinobarg 4 หลายเดือนก่อน

    Oom Steve, acctually rather Presidient Hofmeyer. Lead Us.
    Boer, Afrikaaner, Blou Bul en Die Kultier

  • @bigblueartgallery
    @bigblueartgallery 4 ปีที่แล้ว +2

    u is n brawe karnalliie ..... lovit , niks klop passion nie

  • @roleenvdmerwe97
    @roleenvdmerwe97 4 ปีที่แล้ว +1

    AMEN !!!!! Mooiste ooit

  • @lanthislombard1847
    @lanthislombard1847 5 ปีที่แล้ว +1

    Amen... Jy is ons held Steve... 👍👌🙏

  • @sandrarichards8191
    @sandrarichards8191 4 ปีที่แล้ว

    Steve dis baie mooi dis die beste song

  • @LeeX12
    @LeeX12 2 ปีที่แล้ว

    Gives me joy in 2023.

  • @leandribruwer4150
    @leandribruwer4150 3 ปีที่แล้ว

    Steve jy is my favourite kunstenaar

  • @otshepengalloysius4223
    @otshepengalloysius4223 3 หลายเดือนก่อน

    Best of the best❤

  • @SophiaDevilliers-k5c
    @SophiaDevilliers-k5c ปีที่แล้ว

    ❤❤❤ek love die song van steve hofmeyer

  • @MrTIMETRAVEL7
    @MrTIMETRAVEL7 7 ปีที่แล้ว +10

    dai laaste lag op einde is die beste.. well done

  • @yolandiekopczynski4840
    @yolandiekopczynski4840 4 ปีที่แล้ว +1

    Hey Steve doen dit bietjie weer!!!!! Ons mense het dit nodig asb!

  • @tylerellis45
    @tylerellis45 4 ปีที่แล้ว

    Die Suid Afrikaanse held go Steve
    Wens jy kan president word

  • @4424718
    @4424718 6 ปีที่แล้ว +12

    My nasie en ek is trots daarop!