Anneli van Rooyen - Ek Glo [Official Music Video]

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Anneli van Rooyen is terug met ‘n splinternuwe album na 12 jaar se afwesigheid as gevolg van haar gesondheid. Sy het ‘n bitter moeilike tyd agter die rug, maar het ten spyte daarvan deurgedruk en nege nuwe opnames te maak virhierdie album. Immergroen treffers soos “Ek Lewe” en “EkGlo” is heropgeneem, wat jou hoendervleis gee om daarnate luister. Die titelsnit “Nogtans sal ek sing” is self deur haar geskryf en verwerk deur Danny Antill, dit beskryf haar stryd maar ook dat daar altyd nogsteeds hoop is. Aanhangers gaan beslis nie teleurgesteld wees nie en die reaksie wat reeds by die publiek gekry is, is oorweldigend.

ความคิดเห็น • 71

  • @tinavanniekerk6060
    @tinavanniekerk6060 3 ปีที่แล้ว +3

    JESUS sal jou vashou want jy is n groot kind van hom Hy het vir jou n wonderlike stem gegee en jy gebruik hom om sy naan groot te maak

  • @margarethaparker6343
    @margarethaparker6343 8 ปีที่แล้ว +15

    Ek GLO sy sal kan voortgaan, sing en leef, soos vantevore! Ek sien alles wat jy sing Anneli, jy is een groot insperasie!

    • @urbanmotion5109
      @urbanmotion5109  8 ปีที่แล้ว +1

      +Aret van Schalkwyk Hi Aret, Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons by Urban Motion sal seker maak dat sy haar droom kan voorleef!

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e 5 หลายเดือนก่อน +1

    Sy het n asemrowende mooi stem!!!!!!!!!

  • @engelasan
    @engelasan 7 ปีที่แล้ว +12

    Wonderlike Annelie!! Ek glo ook dat jy jou volle potensiale SAL bereik in my lewe, en eks ouer as jy

  • @joeygreyling7790
    @joeygreyling7790 8 ปีที่แล้ว +14

    Anneli is 'n inspirasie vir so baie van ons. Ek LOVE haar - my gusnteling sangeres sy sing so met oorgawe.

  • @vertxxgg
    @vertxxgg 6 ปีที่แล้ว +3

    the best voice of South Africa. Pagtig Anneli

  • @evertfbakkes7160
    @evertfbakkes7160 4 ปีที่แล้ว +10

    So dankbaar dat jy sodanig herstel het dat ons weer na jou goue stem kan luister!

  • @daniegv1
    @daniegv1 9 ปีที่แล้ว +15

    Wonderlik om jou stem weer te hoor Anneli en pragtig soos altyd. Kan nie wag om die album te koop nie. Alle seëninge en voorspoed vir jou loopbaan.

  • @DrM554
    @DrM554 8 ปีที่แล้ว +2

    Amsterdamers! De Mazzel!!!!!!!

  • @user-og1nm6gq1l
    @user-og1nm6gq1l ปีที่แล้ว +1

    Child of God.

  • @eugenevanrensburg7325
    @eugenevanrensburg7325 4 ปีที่แล้ว +5

    Sy bly no 1

  • @amandag5971
    @amandag5971 7 ปีที่แล้ว +8

    Daar is niks mooier as 'n man of vrou wat die Here loof deur die donker nie! Dankie Anneli. Jy sal altyd een van my groot gunstelinge wees! xox

  • @stormirma
    @stormirma 9 ปีที่แล้ว +16

    Soooo bly jy is terug!! Alle sterkte!

  • @stevenmarx6866
    @stevenmarx6866 5 ปีที่แล้ว +1

    Tydloos tannie Anneli. 💗

  • @nataliegerber3759
    @nataliegerber3759 5 ปีที่แล้ว +6

    Asemrowend!!!!!! Anneli jy is beyond amazing!!!!

  • @BeatriceLotter
    @BeatriceLotter 8 ปีที่แล้ว +8

    Mag God jou Seën soos jy ander om jou seën met jou lied en sang. Liefde, Blessings vir jou.

  • @WilliamKoster14589
    @WilliamKoster14589 5 ปีที่แล้ว +1

    WOW WOW WOW JUS AWESOME

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 10 หลายเดือนก่อน +2

    ❤een v my gunstelinge !!!!!!!!!!🎉

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig ons mooie Annelie❤

  • @jurgensvanaswegen2108
    @jurgensvanaswegen2108 4 หลายเดือนก่อน

    Beautiful

  • @Mrjohnnybotha
    @Mrjohnnybotha 9 ปีที่แล้ว +13

    Pragtig Anneli, So bly jy's gesond en terug. Sterkte. ! ! !

  • @carlosalbertodossantosramo7124
    @carlosalbertodossantosramo7124 ปีที่แล้ว +1

    😃 Eu acredito na vida

  • @anonymoushacker813
    @anonymoushacker813 8 ปีที่แล้ว +5

    ok ek is v a n die 2000 nie van die 19'00 nie mar om eerlik te wees daar is nie n stem mooier as n afrikaner sin nie en veral die tannie sin!ons kan baie trots wees op ons taal mense!

  • @danielfoley4625
    @danielfoley4625 4 ปีที่แล้ว +3

    Die vrou was, is en sal tot die einde my droom vrou bly. Dankie vir al die jarre se pragtige musiek Anneli van Rooyen. Jy is ñ ster mens.😘😘😘😘

  • @Emberdays
    @Emberdays 2 ปีที่แล้ว +1

    If you could know one Afrikaans singer, it's definitely Anneli Van Rooyen! She's the Jacques Brel of South Africa!

  • @CharlenedeFin-wx6gx
    @CharlenedeFin-wx6gx ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @MrGeofre
    @MrGeofre 8 ปีที่แล้ว +8

    Anneli mag die Here jou dra jy is werklik die stem van ons harte mag die Here ons Koning jou seen en jou gesin met liefde

  • @mauritzcrots4988
    @mauritzcrots4988 11 หลายเดือนก่อน +1

    Fantastiese Gospel musiek, deur 'n diep gelowige Christen gesing

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 4 ปีที่แล้ว +2

    As ek stukkend voel luister ek na die, dit lat my beter voel
    Ek glo in d lewe stuur my hart vooruit

  • @MarelizeJoubert
    @MarelizeJoubert 3 หลายเดือนก่อน +1

    2:16 Dis so mooi Anneli! Jy is beautiful.

  • @simonmouton6487
    @simonmouton6487 3 ปีที่แล้ว +1

    Anneli maak n museik video deur al haar pyn waardeur sy gaan met haar siekte! Annelie is die definisie van Sterkte en Deursettingsvermoe!

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 2 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉🎉

  • @carlosalbertodossantosramo7124
    @carlosalbertodossantosramo7124 ปีที่แล้ว

    😃👏👏👏

  • @stephanheskwa8801
    @stephanheskwa8801 7 ปีที่แล้ว +3

    nee wat anneli mag maar

  • @HarrySingh-bm3eg
    @HarrySingh-bm3eg 7 ปีที่แล้ว +3

    Just so beautiful...love her voice

  • @nelisswart618
    @nelisswart618 ปีที่แล้ว

    Wat is die ?
    Die 1990's?

  • @lnamibia2740
    @lnamibia2740 8 ปีที่แล้ว +2

    Annelie ek het met jou Musiek groot geword , jy is n inspirasie kom kuier vir my in windhoek

  • @user-og1nm6gq1l
    @user-og1nm6gq1l ปีที่แล้ว +1

    You are an inspiration

  • @elainefourie5987
    @elainefourie5987 5 ปีที่แล้ว +2

    Ek het groot geword met tannie Anneli sê musiek. Musiek wat ek my self altyd in geleef het. My droom was ook altyd om n sanger te word. Maar die geleenthede was nie daar nie.
    Tannie is voor waarlik n rol model vir baie

    • @dinamariadupreez9287
      @dinamariadupreez9287 4 ปีที่แล้ว

      Dis nooit te laat om 'n geleentheid in die lewe te delf nie💛

  • @barrysaayman
    @barrysaayman 3 ปีที่แล้ว +1

    My hart. Uitstaande. Wonderlik!

  • @karlaswart4153
    @karlaswart4153 4 ปีที่แล้ว +1

    Jy kan maar enige tyd vir my Kom sing

  • @PetrusJohannesSebastianK-ed2xm
    @PetrusJohannesSebastianK-ed2xm 4 หลายเดือนก่อน

    Eks Mal oor jou musiek jy jou beste gee in die land sal jou werklik mis 3:26

  • @johnperez2374
    @johnperez2374 ปีที่แล้ว

    So pragtige stem. So baie kosbare oomblikke deur jou sang beleef.

  • @johanneshansie4364
    @johanneshansie4364 2 ปีที่แล้ว

    sy het a baie mooi stem ja baie mooi

  • @AlidaMaritz
    @AlidaMaritz ปีที่แล้ว

    Anneli jy moet gesond word os mis daai stem. 😢😢

  • @20153511
    @20153511 3 ปีที่แล้ว

    Urban Motion ~
    Loved the effort and Ms. Van Rooyen is an icon, song is well sung and the sync is almost perfect.

  • @marykebotes6318
    @marykebotes6318 6 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlik om jou weer op die verhoog te sien!

  • @andresteyn425
    @andresteyn425 7 หลายเดือนก่อน

    Meer as net... Meer as... Onbeskryflik...

  • @louisawatkins3018
    @louisawatkins3018 4 วันที่ผ่านมา

    ❤ WOW 😲😲😲

  • @glen7661
    @glen7661 5 ปีที่แล้ว +1

    Oh Wow! Beautiful!

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 2 หลายเดือนก่อน

    13 lulie dankie Anelie ❤

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 2 ปีที่แล้ว

    Ek luister gereeld Na Di mooi liedjie 🙏🙏🙏👍💪🙏🙏🙏🙌🙌🙌🌅💗

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 หลายเดือนก่อน

    Engele kan sing❤❤

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 หลายเดือนก่อน

  • @Karoomama72
    @Karoomama72 2 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @patricialenders8786
    @patricialenders8786 ปีที่แล้ว

    Oh how I love her music..sings with passion.❤

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 ปีที่แล้ว

    Amen❤

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 2 หลายเดือนก่อน

  • @pietvanzyl6766
    @pietvanzyl6766 ปีที่แล้ว

    P

  • @renierbeukes7536
    @renierbeukes7536 6 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig

  • @nickycoetzer7106
    @nickycoetzer7106 3 ปีที่แล้ว

    Jy moet.lekker verjaar. Love love jou musiek.

  • @lelaniejoubert1089
    @lelaniejoubert1089 9 หลายเดือนก่อน +1

    Al die liedjies van Anneli is wonderlik en fantasties!!! Ek geniet dit om na haar musiek te luister!!!💕💓💕

  • @odetdpseconddletdpseta9343
    @odetdpseconddletdpseta9343 6 ปีที่แล้ว

    Anneli jy moet daai magtiging stem los laat!!! Dankie!