Anneli van Rooyen and Sonia Heroldt were my favourite singers. I came across this song by pure chance and I became nostalgic as I remembered those sun filled days, barbecuing and listening to the transistor radio and these girls songs. ❤❤ I miss the country of my birth 😢
Amen. Mag dit so wees! Mag die nuwe Suid-Afrika die beste inhou en vir die meerderheid van mense van alle agtergronde nou net 'n mooier en mooier plek wees.
Ai dis mooi en laat mens so verlang na die goeie ou SA soos dit was : veilig, welvarend, trotse mense, hardwerkend, eerlik...Hopelik sien ons land weer sulke goeie dae in die toekoms.
The power and emotion in her voice! I was so little when i first heard the song, i never understood the lyrics because of the language but this song made me so happy whenever I'd hear it. Even now that chorus just makes me smile
I was a soutie from Durban. My friend took me to the Dancekraal in Bellvillie . This ou Tannie took me for a dance . This was the song , what a night . Way back then.
Ag ek luister na hierdie ongelooflike mooi lied en sien jou weer voor ons staan toe jy vir Nuwehoopskool opgetree het. Het jou storievertelling van so bietjie van jouself so baie geniet. Jy het daardie aand my broer Thinus se hart diep aangeraak (Hy het so paar jaar gelede sy geliefde vrou in motorongeluk verloor en jy het hom positief na lewe laat kyk... Mag ons nog lank na jou stem luister.... JY LEWE inderdaad
This is a fomous song in Getmany its called JOANA by Roland Kaiser. In Romania its known under the titel Revino by Petre Gambasu In Portugal, France, Italy, Sweden, Denmark and the Netherlands its known under the Titel Joana
Ek is nie Afrikaans nie, maar ek ken hierdie lieke, as ek was in Suide Afrika as a kinder, baie lank daar gevoen. Anneli was baie goed, maar ek het Anneli's naam vergeet. EK Lewe het wonderlike woorde.
@@Jtee27 thx..I just came back to Sa afger 32 years in Holland grew up in Sa 1981 to 1991 Dutch Parents..they came back as well in 2007 with pension..these songs part of wonderful years..I live at Vaal Marina mow Vaaldam 125kmfrom Joburg, grew up in Heidelberg, 50kmfrom Johannesburg..going to Eastgate was a bog thing for us..anyway enjoy Scotland beautiful country..but Europes weather reason for coming back here 25 degr avg. Och aye, bye my friend enjoy the eening!
@martindewilde9478. The other replies on Koos du Plessis are all wrong. The original song was German, called Joana , sung by Roland Kaiser. (1984) Anneli van Rooyen is credited with the Afrikaans Lyrics (1986). The original German credited composers were "Joachim Heider, Roland Kaiser, Norbert Hammerschmidt"
When life in south Africa was great even under arpartheid as a 8 year old coulored girl.💃👍
En, nogsteeds is Suid-Afrika wonderlik.
lmao umaaaaaadd
Pragtige stem en npragtige mens
Anneli van Rooyen and Sonia Heroldt were my favourite singers. I came across this song by pure chance and I became nostalgic as I remembered those sun filled days, barbecuing and listening to the transistor radio and these girls songs. ❤❤ I miss the country of my birth 😢
Pragtige musiek. Ek verlang na my jonger dae, soveel memories.
Hoe mis ek my dierbare Suid Afrika nou!! Mag almal terugkeer na lief wees vir jou medemens in Suid Afrika met dankbaarheid teenoor die Here
Ons gaan op staan , en binne kort ons taal gaan heers ek is trots afrikaans , ons gaan weer geskines maak
Toemaar sommige van ons is nog hier-en is vasberaad om wel die nuwe Suid-Afrika te maak werk!
Amen. Mag dit so wees! Mag die nuwe Suid-Afrika die beste inhou en vir die meerderheid van mense van alle agtergronde nou net 'n mooier en mooier plek wees.
Baie Dankie Anneli vir die lied.Ek Lewe, gemaak om na Liefde te Struiwe 💕
Ek glo nog die beste afrikaanse song ooit dit is my all time gunsteling xx
Ek voel elke woord sooooooooo diep in my hart....Ek is baie dankbaar, jy bring my terug aarde toe. Dis hoe die lewe moet wees
Baie waar lat jou 2keer dink oor die lewe jy besing oor alles
Is Japanese.of.cjinese
Is afrikaans!@@selfcorrected-Bobby
Ek waardeer die lied Anneli, bring herinneringe weer terug, sommiges is hartseer herinneringe, maar daar gelaat..... 🙏💛👍👌💔❤️
Een van my mees geliefkoosde Suid-Afrikaanse sangeresse. Mev. Rosa Larsen
Miss ek my groot word dae , ouma het na die geluister , ek het tas gepak op 19 en die wereld in gegaan , nie terug gekeur nie , dis absoluut mooi
Ai dis mooi en laat mens so verlang na die goeie ou SA soos dit was : veilig, welvarend, trotse mense, hardwerkend, eerlik...Hopelik sien ons land weer sulke goeie dae in die toekoms.
Ek ook....
Soos bloed
Wouter Kruidenier Nou praat jy boet. Australia is great maar soms mis mens die lekker oop vuur braais en afrikaanse musiek.
gee net tyd dit kom weer
Ek hoop so Thys
The power and emotion in her voice! I was so little when i first heard the song, i never understood the lyrics because of the language but this song made me so happy whenever I'd hear it. Even now that chorus just makes me smile
Brings back golden memories of TV1 when my family lived in Tzaneen, Northern Transvaal in the ‘90s.
Memories😢 Dis pragtig. Ek voel sommer weer jonk gesond en gelukkig!!
Ek lewe vaN Anneli raak n ou se hart nog na al die jare ,sulke pragtige woorde!
Die vrede van vriendskappe!!
Die mooiste, mooi! Haar stem en die woorde
Sy het n stem wat glasse in stukke sal breuk. Maal oor haar musiek. Een van die bestes.
EK lewe is n baie mooi lied ,luister sy woorde diep in jou hart in en kyk en luister ,Dan se jy my ek wag
Ai, so mooi? Mis ons taal tog so baie hier in die verre en koue vreemde van Kanada...
Sjoe, ❤️ wonderlik musiek. Engel musiek. Wonderlik die hele tyd. Net wonderlik ❤️❤️
I was a soutie from Durban. My friend took me to the Dancekraal in Bellvillie . This ou Tannie took me for a dance . This was the song , what a night . Way back then.
Mooi stem, mooi woorde en n mooi vrou.
Oh how I love South Africa
......... the way ZA was - but not now under the ANC. Yuk.
Sy het so 'n "borrelende" stem.....bly sy gaan weer sing,ten spyte van haar geweldige pyn. Dink & bid vir jou Anneli.
N pragtige kunstenaar met n pragtige stem Soos altyd mag God jou seen ❤❤❤
This song brings tears to my eyes❤
Reminds me of growing up in South Africa. Great ode to LIFE!
Eben so gut wie Roland Kaiser 👍
Baie mooi stem. Woorde bring mens terug na die aarde. n Storie van weer begin. Ek lewe.
Golden oldies....still the best!
Love 💗🥰
DIE MOOISTE STEM OOIT!!!!!
Anneli Lewe en sy sal altyd lewe want dis hoe dit moet wees , ek mis my land en taal. Liefde aan alle Suid Afrikaaners
Die beste ooit!!
Anneli se liedjies sal altyd mooi wees, dis tydloos !
Welgedaan Anneli. jy is amazing!!! mag God jou elke dag dra. van jou naamgenoot. 29 April 2012 xxx
Die woorde is sooo pragtig!!!🙌😀💕
Ag ek luister na hierdie ongelooflike mooi lied en sien jou weer voor ons staan toe jy vir Nuwehoopskool opgetree het. Het jou storievertelling van so bietjie van jouself so baie geniet. Jy het daardie aand my broer Thinus se hart diep aangeraak (Hy het so paar jaar gelede sy geliefde vrou in motorongeluk verloor en jy het hom positief na lewe laat kyk... Mag ons nog lank na jou stem luister.... JY LEWE inderdaad
Oh how wonderfull it is to be Afrikaans
So mooi en kosbaar die lied soos dielewe , dankie, mooi aand
Takes me back to the years of my innocence, pragtige musiek 😍
Ek kry skoon hoendervleis so mooi is dit ....
Kinderdae. Geniet dit tot vandag toe nog.
Ienjoyed Anneli van Rooyens songs...she just had a unusual voice and beautiful
Love it! En ek is Engels!
Conheci por acaso essa cantora em um video na internet : estou apaixonada , vós espetacular , canções maravilhosas ...
Legandaries. Daar is niks so kragtig soos liefde nie
baie mooi lied jie Anneli.-
Ag beste song ooit
dis so mooi verlang na my vrou en dogtertjie .terwyl ek langafstande ry met n Scania
Werklikwa
ar so mooi! Ek lewe!!
Still the number 1 song
deze is heel goed
Ek 'n Pensioenaris geniet Annelie se musiek baie baie ....Mooi so!
This is a fomous song in Getmany its called JOANA by Roland Kaiser.
In Romania its known under the titel Revino by Petre Gambasu
In Portugal, France, Italy, Sweden, Denmark and the Netherlands its known under the Titel Joana
Love love her voice and songs
❤❤❤
wonderful!!!!!!!
so mooi , wees geseend!!!!!!
Ek is nie Afrikaans nie, maar ek ken hierdie lieke, as ek was in Suide Afrika as a kinder, baie lank daar gevoen. Anneli was baie goed, maar ek het Anneli's naam vergeet. EK Lewe het wonderlike woorde.
Where did you live? And wefe u born there? Where ya live now?
Born and lived in Johannesburg until late teens. Live in Scotland now
@@Jtee27 thx..I just came back to Sa afger 32 years in Holland grew up in Sa 1981 to 1991 Dutch Parents..they came back as well in 2007 with pension..these songs part of wonderful years..I live at Vaal Marina mow Vaaldam 125kmfrom Joburg, grew up in Heidelberg, 50kmfrom Johannesburg..going to Eastgate was a bog thing for us..anyway enjoy Scotland beautiful country..but Europes weather reason for coming back here 25 degr avg. Och aye, bye my friend enjoy the eening!
Afrikaans is groot!
Sal altyd n legende bly.......
Dit is so mooi
The good old days!!!
bea u tiful language. miss old rsa.
Love this song
Energy: per dag electicity: Between O:00 anf 7:00 this moment
Mooi!
Baie mooi liejie dit laat dingk aan my oom wat oor leede is
So pragtig WAT n wonderlike era
She is not dead! Still very much alive! Who ever said she died from cancer, come on!!!
Pragtig!
mis my taal in verre indonesia
Boer in Zambia SA
Het my veel gekos maar save country..Stomme Hollander
pragtig anneli jou beste
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Awesome...
❤🌷
"amazing"
Waar is ons suid afrika
Bravo !!!
Dis mooi!!!
Theres a portugueses singers called marco paulo he has a song similar to this one called JOANA ...
@tonyo5406. Correct, as this was based on the original German song, Joana, sung by Roland Kaiser. Afrikaans Lyrics was added by Anneli van Rooyen.
verlang na my huis!
EK LEWE.xxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Moet die een 5 sterre gee, lekker video en song, baie dankie.
Die beste ooit
Wie schreef deze prachtige song??????
The late Koos du Plessis
Appeliefie van Rooi
Google Koos du Plessis. The best Afrikaans song writer ever.
@martindewilde9478. The other replies on Koos du Plessis are all wrong. The original song was German, called Joana , sung by Roland Kaiser. (1984) Anneli van Rooyen is credited with the Afrikaans Lyrics (1986). The original German credited composers were "Joachim Heider, Roland Kaiser, Norbert Hammerschmidt"
@@riaanlouw1874 Thanks a lot for the information.
Merci beaucoup pour les infomations.
Dankjewel voor de welgekomen informatie.
Thanke Schön.
MY LEWENS LIED AS SO GEDOEN MAG EK MAAR GAAN DANKIE
Ons vir jou suid afrika
Who said apartheid couldn’t joyful!
kan julle vir ons meer en meer van annelie van rooyen ook opsit asb
She is not dead! She is still very much alive and well... Who ever said she died from cancer? Hahahahaha!
Lekker as dit so gaan.
ek is Afrikaan gebore dis my huis taal
Die goeie ou Suid Afrika
"Ek lewe " Afrikaans onvergelykbaar
Anneli is alles en sexi
Ja die goeie dae!
tsek
Ai jinne, die liedjie laat ek my ouma so baie mis.
Annelie is far from Dead
#wow#
ek bewe.........
My linker long is al oorlede