So pragtige lied....hierdie lied het ons gespeel op my suster se diens op 4 December 2023 wat skielik van ons weggeneem is na jare se stryd met skisofrenie. Nou is Sy by haar Skepper en sit saam met hom aan Sy tafel. Sy het n Groot deel van my lewe gewees en ek was baie lief vir haar. Nou het ek net mooi herinneringe van haar wat in my heart voortleef. ❤
Dit was die laaste stuk musiek waarna ek en my gewese vrou geluister het die dag voor sy vir altyd geloop het.
Hierdie al seker 20 keer gekyk en elke keer gryp dit mens aan die hart! Hoe dankbaar moet 'n mens nie wees vir gesonde kinders en kleinkinders nie?!
Wat een geweldig mooi troostrijk lied en een prachtige stem. De Heere doet het…HIJ…HIJ….HIJ….Amen
Die waarheid skyn so helder.. dat hul nie dì pragsong hoor en steeds soʻ duidelik getuig ❤
Fantasties mooi !!!i Die dowe kinders is baie mooi mense van God gegee aan hul ouers ❤❤
Jammer en hartseer dat sy so vroeg moes ophou sing. 'n Ikoon van Afrikaanse sang en musiek ❤
As ons engele kon hoor en sien moet dit so lyk en klink glo God kyk na Sy skepping dink dis goed en reg
Een van die mooiste uitvoerings van 'n wonderlike lied wat ek nog ooit gehoor het - baie dankie
So pragtige lied....hierdie lied het ons gespeel op my suster se diens op 4 December 2023 wat skielik van ons weggeneem is na jare se stryd met skisofrenie. Nou is Sy by haar Skepper en sit saam met hom aan Sy tafel. Sy het n Groot deel van my lewe gewees en ek was baie lief vir haar. Nou het ek net mooi herinneringe van haar wat in my heart voortleef. ❤
😢 praying for you
😢bid vir jou
Mag die Heer jou styf vashou en vertroos. ⚘🌹
Prachtig getuigenis van liefde maar bovenal van die God die een gedreven blad niet verbrijzeld zegt Job
Absoluut asemrowend mooi
So mooi en woorde so kneindig waar
So so special, baie dankie Jesus 💜💜💜💜
Inspirerende musiek en woorde - voedsel vir jou siel en gees....
Bly net my gunsteling 🙏❤️
immergroen lied en pragtig uitgevoer soos net Anneli dit kan doen
Ongelooflik mooi
Eks skoon in trane...so inspirerend!
Pragtig....Pragtig!!
👌💐🙏💐✨️✨️✨️EISH Annalli!!! Your voice just STILL is so, o SO AMAZINGLY, SENSUALLY BEAUTIFUL💌💖💌🙏🙏🙏
Beautiful
Pragtig pragtig pragtig! Voel so baby God.
O hoe wonderlik..❤
Pragtig❤
Beautiful@
Semrowend lieflik
Wonderlik mooi
Beautiful.
Dit is so pragtig.......Baie baie dankie
Ek mis jou mamma.
😢
Amen❤
Ongelooflik mooi ! Wat is die lied se naam groot asseblief !
Seënbede
Seënbede
Pragtig Annely .Hierdie song tref my dat ek altyd in trane is. Die woorde is so eg en so rein.Annely van Rooyen tops klein korff nelspruit
Ja eks ook in trane....
Beautiful!
baja baja mooi
Enya?
Ek het bewoe graak toe ek na die studente kyk.
Baie besonders!!!!
Ongelooflik mooi!
Catch c
Sy kan nie meer sing nie. Sy het ook senuwee pyn. Ek het dieselfde probleem.