Pieter Koen - DIE EEN DING WAT EK DOEN

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • "Pieter Koen - Wat die hart van vol is" ALBUM NOU BESKIKBAAR!
    Video Regie : Blixem Produksies
    Woorde & Musiek : Johan Oberholzer
    Uitvoerende Vervaardigers : Ampie du Preez / Murray Lubbe
    Musikale verwerking : Murray Lubbe (The Hit Factory, Pretoria)
    © 2014 Hit Factory Records

ความคิดเห็น • 10

  • @zelnavoges5442
    @zelnavoges5442 9 ปีที่แล้ว

    Hierdie liedjie het my baie laat dink. Baie mooi!!

  • @hendrikvermeulen7189
    @hendrikvermeulen7189 8 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie liedjie speel jy as jy verlang en as jy langpad vat mooi man!!!

  • @vernonshirley9124
    @vernonshirley9124 7 ปีที่แล้ว

    Mooiste song in Afrikaans...dan Steve se Pampoen

  • @zanelemunkie6032
    @zanelemunkie6032 4 ปีที่แล้ว

    Oom se Afrikanse lied is te pragtig 🌹VanAntoenetha🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️👌👌👌👌👌👌👌👌

  • @faampie
    @faampie 2 ปีที่แล้ว

    Holy shit, Gordon Ramsey is playing the guitar!

  • @hendrikvermeulen7189
    @hendrikvermeulen7189 8 ปีที่แล้ว +2

    hierdie ou mag sing gloo my

  • @mariesauer2791
    @mariesauer2791 4 ปีที่แล้ว

    Baie baie baie baie mooi. Dit laat my dink ........ ek weet hoe om jou loef te he😎

  • @aletlangeveldt9130
    @aletlangeveldt9130 9 ปีที่แล้ว +1

    Pieter so stunning liedjie die.

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 8 ปีที่แล้ว

    Dit is een van my gunstelling liedjies op sy album Wat die hart van vol is, my ander gunstelling is Iets gesing deur Pieter Koen