Liefste 'tannie' Annelie...dankie vir al jou 'beautiful' liedjies...Hoe gelukkig kan n klein dogtertjie wees om jou, my liefste Moeksie, en nog n paar 'amazing' vrouens in my lewe te kon hê...💗💗💗 A Mother's Love 🖤🖤🖤 💗💗💗 👁️👁️👁️
Hierdie vrou is MEER as al die goud in die wereld werd. Wat 'n inspirasie, wat 'n legende. Die musiekbedryf is leeg sonder nuwe musiek van haar. Mag sy eendag pynloos wees en terugkom na die kollig, waar sy hoort. Mag God haar ryklik seen!
Hierdie eerbetoon aan Anneli Van Rooyen het my laat huil. Haar stem was so mooi en haar woorde so kragtig. Dit was pragtig om ander haar liedere vir haar te hoor sing. God seën Anneli en maak haar liedere en erfenis vir ewig lewend!
Wow julle Krone was lekker ek onthou hierdie asof dit gister was kan nie wag vir hierdie jaar se Krone nie. Anneli van Rooyen jy is voorwaar 'n wonderwerk in die Suid-Afrikaanse Musiek bedryf. Dankie girls julle doen haar justice.
Ek lewe, gekomponeerd as Joana vir Roland Kaiser in Duitsland deur Heider, Hammerschmidt und Kaiser => Joana, geboren um Liebe zu geben... Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe...
Annelie bly n wenner...ek was en steeds verlief op die afrikaanse musiek...btw....Manie...jy is net so n wenner met Juanita, Ai ou Theunsie😭..., 😂Elizma, Andriette, Julle is pragtig...mense....dis n ongelooflike gebaar hoor🙏
BAWAL mga pogo chinese sa system ko sa Music by Name Mia Mia by passiblo X3 by Working Working That's Money Money May Diyos To God's my prays to my justice or Batas for English to for Tagalog on Contral X2. Contral X2 Contral X2 that's personal That's attitude My Wish to Ambitions Cont by
Die waarheid in Jesus word opgevoeter deur die naarheid van die klomp wat sê hulle volg Sy voorbeeld... gn wonder mense wil nie meer in Jesus glo nie. Gelukkig hoef niemand te vra of jy ń Christen is nie. Of gaan jy vir hulle lieg?
GOD (JESUS CHRISTUS) wat reeds vir ons sondes betaal het met SY bloed aan die kruis het ons almal onvoorwaardelik lief en dis nie vir ons as sondaars om te oordeel oor ander nie . want het Christus ons nie opdrag gegee dat ons nie moet oordeel nie...( want met die staf waarmee ons oordeel sal ons eendag geoordeel word)....n waarskuwing vir ons ....laat ons ook dink aan die volgende woorde van Ghandi wat gese het ' I LIKE YOUR CHRIST BUT I DO NOT LIKE CHRISTIANS, BECAUSE CHRISTIANS ARE SO UNLIKE CHRIST" Laat ons as Christinne probeer om meer soos Christus te wees ....Ons almal het nodig om te groei in Christus....laat ons dan eerder vir mekaar bid en lief wees vir mekaar in die naam van JESUS CHRISTUS.....want so lief het GOD die wereld gehad dat HY SY enige gebore SEUN gestuur het om vir ons sondes te sterwe ....AMEN....
Liezel Pieters is the show stealer here. She's hitting notes the other singers can't reach. Very talented lady! Jou stem is pragtig Liezel.
What is as beautiful as your mother tongue soaring in the heart and essence of your being when you hear it in a love song.
Anneli is die grootste hit van 2024!
Even English speaking people loved your songs and you brought us so much joy , you will never be forgotten so don’t you worry about that ❤️
Liefste 'tannie' Annelie...dankie vir al jou 'beautiful' liedjies...Hoe gelukkig kan n klein dogtertjie wees om jou, my liefste Moeksie, en nog n paar 'amazing' vrouens in my lewe te kon hê...💗💗💗
A Mother's Love
🖤🖤🖤
💗💗💗
👁️👁️👁️
WOW WOW WOW. Dankie dat julle dié met ons gedeel het. Sy bly 'n ikoon in ons harte. So bly sy kon dit beleef. Dankie Krone.🎉🎉🎉🎊🎊🎊🥳🥳💕🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
This song of yours give me life. Like .Ek voel dat Ek nog Lewe.
I just love all her songs... she is beautiful inside and out... God bless her ❤️❤️
Ware eerbetoon aan n legende van musiek.dink daars min tributes wat naby kom
Having left SA in 1978, I still miss it.
Pragtige mense,pragtige taal .Afrikaners ek is lief vir julle
I remember you what's the time i whas in my twenties jes Amen 🙏💐💝 God bless you and beautyful songs
What a legend ❤ each song written with such love. As mentioned, even English speaking South Africans love and enjoy your music Annelie...
I dont know who this beautiful woman is that this tribute if given for but she must be amazing. It brought me to tears! God bless all of you!
Dankie vir jou mooi hartjie Anneli van Rooyen. ♥♥♥♥
Hierdie vrou is MEER as al die goud in die wereld werd. Wat 'n inspirasie, wat 'n legende. Die musiekbedryf is leeg sonder nuwe musiek van haar. Mag sy eendag pynloos wees en terugkom na die kollig, waar sy hoort. Mag God haar ryklik seen!
Absolutely well done!!! Love it
Wat n legende.....een van ons eie divas....sy is my idol nog al die jare....stem soos n engel....
Toda vês que assisto esse video sou tomada por uma profunda emoção …
Sem palavras !
Goosebumps. Snot en trane. Van n engelsman
Statig en met soveel Grasie!!!!! Jy bly die beste Anneli - Amazing Woman
Waars daai mooi ou dae. Mag Koning JESUS ons raaksien en ons land se omstandighede verander.
🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟
Amen
Wow prachtig deze muziek!!!👏👏👏
Ons sal nooit ons afrikaanse musiek legende vergeet nie. Anneli van Rooyen jy was ster vir ons en ons SA is baie baie lief vir jou xxx
Nog behoorlike taalgebruik en melodieë in haar liedjies .
Hierdie eerbetoon aan Anneli Van Rooyen het my laat huil. Haar stem was so mooi en haar woorde so kragtig. Dit was pragtig om ander haar liedere vir haar te hoor sing. God seën Anneli en maak haar liedere en erfenis vir ewig lewend!
Annelie van rooyen is uitstekend
Ek is so lief vir haar en haar musiek❤❤❤❤❤❤❤
Goeie ou dae....toe was afrikaanse musiek nog iets om na te luister........
Amazing super talented lady 👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Leizel I love youuuuu
Dankie vir die wat afrikaans opdra jul liedtjies is asemrowend
I love you Annelie🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤
Beutiful human being. Beautiful music.
Hierdie liedjies vat my terug toe ek veel jonger was. Ek is nou al bejaard, maar die musiek bly jonk. Dankie aan almal vir hierdie mooi opvoering.
Een woord Manjifiek....so pragtig en diep in my hart....
Love you a lot
Wow 😂 WOW WOW
Liezel Pieters jys so pragtig jy maak my dag 😍😍😍 jou stem is towered 😚😚😚 ek vat jou sommer vir my 😉😉😉
Wow 😲❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
These people are able to say Thankyou so easily......
Puik musiek deur puik musikante, fantastiese sangers en sangeresse! Baie dankie daarvoor 😊😍👏👏👏👏
Elke keer as ek daarna kyk/luister loop my trane💗🌺 wat n pragtige manier om n ikoon soos Annelli te vereer⚘🎶
Wow julle Krone was lekker ek onthou hierdie asof dit gister was kan nie wag vir hierdie jaar se Krone nie. Anneli van Rooyen jy is voorwaar 'n wonderwerk in die Suid-Afrikaanse Musiek bedryf. Dankie girls julle doen haar justice.
Hoendervleis mooi en trane wat rol oor my oë. Ons MIS jou Aneli. Lief jou
Awesome. Want more and more of this
'n Stem soos 'n engel en uniek. My gunsteling sangeres.
Schöne Musik.
het ek nou getjank soos 'n klein babatjie toe ek hierna kyk
Wow 😢😮 WOW 🎉🎉❤❤❤❤❤
What a legend!
Nice van hulle om dit vir haar te doen en te eer en te onthou soos dit. Sy verdien dit...
Dis pragtig.... Og daai BLONDEKOP HET MY
Mooi woorde van Anneli
Ek lewe, gekomponeerd as Joana vir Roland Kaiser in Duitsland deur Heider, Hammerschmidt und Kaiser => Joana, geboren um Liebe zu geben... Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe...
Die hoof meisie van Menlopark het dit ver gevat
😍😍💝💝
Niemand kan regtig soos sy sing nie!
@@voiceofreason6393 nie een van hulle het soos sy probeer sing nie, maar wel haar liedjies gesing. daar is n verskil hoor.
yes wat n vrou
Baie mooi
Fantasties wonderlike vrou en mense
Wat God gee kan niemand wegneem.
Um show muito bom
Pragtig!!
Ja ek sal nooit onse Boere musik vergeet nie
Ai dit is pragtig.
Pragtig
👍
Juanita famielie mooi watte harttroosliefde onbeskryflik groot ek is liefd
❤😊
Sal graag n engelse weergawe van jou uitsonderlike stem wil hoor.
Anneli se stem sal glasse gebreuk het as sy vol oop moes maak.
Die room van SA Sangers. !!
Sy en tannie Carike ne.................... Sal vir ewig aanleef
Sjoe!
🕊️😇👸🏻
ويرلايرل.ويرليرل.ويرلابويا
Koop mens kaartjies by compitickets?
What do we know for me and
وتقتتك
Goed gedoen maar nie and Kom naby annelie v rooyen nie
Ek stem daar is net een Annelie!!!
Annelie bly n wenner...ek was en steeds verlief op die afrikaanse musiek...btw....Manie...jy is net so n wenner met Juanita, Ai ou Theunsie😭..., 😂Elizma, Andriette, Julle is pragtig...mense....dis n ongelooflike gebaar hoor🙏
ويرلايرل.ويرلايرل
وتكتستكي
.
die 'virtual reality effek' plaas 'n demper. Nie nodig nie.
Jy hoef nie te kyk vir dit,luister net
Kiki Cringe het die video gespoil
legend raak net ontslae van kiki asb
Los Kiki uit
BAWAL mga pogo chinese sa system ko sa Music by Name Mia Mia by passiblo X3 by Working Working That's Money Money May Diyos To God's my prays to my justice or Batas for English to for Tagalog on Contral X2. Contral X2 Contral X2 that's personal That's attitude My Wish to Ambitions Cont by
is sy n lesbien?
rerig ? is u seker ek kan nie glo?
@Just Me
Die waarheid in Jesus word opgevoeter deur die naarheid van die klomp wat sê hulle volg Sy voorbeeld... gn wonder mense wil nie meer in Jesus glo nie. Gelukkig hoef niemand te vra of jy ń Christen is nie. Of gaan jy vir hulle lieg?
Jys deur die kak
GOD (JESUS CHRISTUS) wat reeds vir ons sondes betaal het met SY bloed aan die kruis het ons almal onvoorwaardelik lief en dis nie vir ons as sondaars om te oordeel oor ander nie . want het Christus ons nie opdrag gegee dat ons nie moet oordeel nie...( want met die staf waarmee ons oordeel sal ons eendag geoordeel word)....n waarskuwing vir ons ....laat ons ook dink aan die volgende woorde van Ghandi wat gese het ' I LIKE YOUR CHRIST BUT I DO NOT LIKE CHRISTIANS, BECAUSE CHRISTIANS ARE SO UNLIKE CHRIST" Laat ons as Christinne probeer om meer soos Christus te wees ....Ons almal het nodig om te groei in Christus....laat ons dan eerder vir mekaar bid en lief wees vir mekaar in die naam van JESUS CHRISTUS.....want so lief het GOD die wereld gehad dat HY SY enige gebore SEUN gestuur het om vir ons sondes te sterwe ....AMEN....
Goeie genade...ek is sprakeloos.
Ek wil haar stem hoor nie papagaais nie asb
Anneli se stem sal glasse gebreuk het as sy vol oop moes maak.