Donderdag, 26 September 2024. Elon Musk gesels met Ramaphosa
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 14 พ.ย. 2024
- Hierdie kanaal is die privaatkanaal vir Wynand du Toit waar vriende, belangstellendes en lede van SBB met mekaar kommunikeer. Lidmaatskap vlakke word aangebied aan diegene wat 'n ietsie ekstra wil hoor, sien en ingelig oor te word.
Lidmaatskap en intekening maak jou nie 'n lid van SBB nie. SBB aansluiting word gedoen deur die skakels te volg op www.suidlandbb.co.za en/of deur die HK van SBB te skakel by 060 526 1972 of kontak per epos : admin@suidlandbb.co.za
Soortgelyk gee SBB lidmaatskap jou ook nie toegang tot die ledevlakke van hierdie kanaal nie.
I hope Elon sticks to his free market entrepreneurial principles and does not bend the knee to the racist BEE
I 2nd that
Yup
Run Elon run.
Goeiemôre Kolonel Wynand en al ons SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Donderdag vir julle.
Someone must please send Elon Musk a history clip of Piet Retief 1838 and Dingaan.... 😊
Die Boerevolk weet waar hulle met hom staan.
Yip nothing has changed since then still same old same old
Miskien vir Elon vertel wat daai konings gemaak het met hulle raadgewers wanneer hulle doodgaan, die raadgewer en vertroueling is sommer lewend saam met die ou begrawe of so is ons geleer op skool.
Dankie Wynand. Lekker en geseënde dag.
Daar is geen manier dat ek saam met hierdie regering sal werk nie. Ek sal net saam werk met my naaste, die Boerevolk.
Baie dankie Wynand.
Goeie môre almal Baie mooi foto van John Wayne en Clint Eastwood Mooi dag en hou moed
Goeie môre, weereens 'n wonderlike boodskap, dankie
Salute genl geseende dag vir almal wees wakker en veilig Salute 🫡
Hoekom vry Ramaphosa nie na ons plaaslike swart rykes nie!!!!
Want hulle het ryk geword deur om op die wit man se rug te ry.
Omdat meeste van hulle benefit uit die BBEE reels, 90% van tenders word toegestaan aan hulle, dit is hoe meeste van hulle ryk geword het. En Ramaphosa weet dit!
Good morning Wynand, members and listeners. Blessed day to all
Dit is snaaks dat dié ANC net altyd kyk na hoe hulle die Witman se geld in die hande kan kry, daar is tog baie mense wat ook netso slim brein het soos Elon om te doen wat hy doen maar hulle jag net die geld wat Elon het.
SALUUT
Dit gaan nie so maklik wees om Musk se geld te steel nie hoor - hier het hulle te doen met n karnallie wie weet wat in SA aangaan en nie n George Soros brein met baie geld wie vir SA net op papier ken nie , Musk het hier grootgeword.
en bygesê hy besit Starlink , n internet tegnologie wat nie elders beskikbaar is nie en ons bittergraag wil hê en nodig het.
Ek hoop nie Elon het vir hom geld gegee nie.😢
saluut dankie Generaal
More Oom,dankie
Goeie Môre Wynand en vriende. Mooi dag en seëninge vir julle. Groetnis uit Mosselbaai xxx
Goeie more genl en mede SBB lede mag julle n geseende dag he
Goeie môre almal
Elon stand your ground no beee set the presedent to rid ourselves of these raciest laws. It would be nice to jave independent internet but if they insist on raciest policies keep starlink out rather
Goeiemôre
He would be nuts to give into their demands - we don't need it. Body language said a lot at that meeting LOL LOL LOL
I have the gut feeling he will turn against his own word
We need someone in S.A that can change the country that we are not dependent on other countries like it was with everyone working together not like the a.n.c that stuffed every thing up because of all the wars happening in Europe
Saluut Genl . Veilig ry waar die pad u ly.
Dankie Generaal
Stop BEE Defnitief
Respek is baie belangrik! Respek vir jouself en ander. Ek hoef nie saam met iemand te stem om respek vir die persoon te hê nie.
Goeie môre Genl en aan al die lede op die groep, n wonderlike dag aan almal..
Weer lekker reen gehad, sterkte almal tuin route lyk mooi.
Squirel het seker sy bedel bakkie saamgevat
Is Musk dan so dom?
In 1994 het Mandela langs de Klerk gestaan en gesê dat apartheid in reverse toegepas gaan word. Dit is die nuwe apartheid waarmee ons vandag te doen het onder die naam BBEEE.
Alles baie stil oor gautrain, verloor of maak hulle geld.
Ek stem heeltemal saam
??????????
dankie Generaal
Goeie môre almal