Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ก.ย. 2019
  • Van Gangster, Moordenaar, sterf, na doodse ervaring, word 15x keer raak geskiet deur sy eie bende, maar leef om sy storie te vertel.
    Ockie Fourie vertel van sy gruwelike verlede en hoe JESUS hom gered het.
    As GOD dan so 'n man lief het, dan moet GOD se liefde oneindiglik groot wees! Dit beteken dat GOD het jou dan persoonlik ook oneindiglik lief!
    Julle kan gerus gaan kyk na Ockie se ooggetuies:
    • Video
    Onthou asb om die "Like" of "DisLike" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het of nie.
    Die Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #diegetuienis

ความคิดเห็น • 146

  • @ockiefourietestimony5701
    @ockiefourietestimony5701 4 ปีที่แล้ว +58

    Baie dankie vir elkeen wat die tyd gevat het om na my lewens verhaal te kyk.
    Dankie Pieter en Juanita van die getuienis vir als wat julle vir die koningkryk doen.
    Dankie dat die platform gesalf en gesèènd is om lewes te raak met getuies van oorwinaars.
    Die grootste wonderwerk is nie die opstaan uit die dood of selfs die skiet wonde wat genees is nie... die grootste wonderwerk is dat God ons Vader se genaade iemand soos ek uit die put van hel kon ruk en in die wereld in te stuur om oor Sy seun Jesus ons Christus te getuig.
    Baie liefde
    Ockie.

    • @danielkoopman6895
      @danielkoopman6895 4 ปีที่แล้ว +2

      Hi goeie more aan oom ockie ek het so pas na u se getuienis geluister dit was baie hartseer on na te luister oek goed hoe die here kan werk in mens soos u hulle dankie vi daar die getuienis ek spreek die hemel se liefde oor u en u se gesin voorspoet en sterkte bid ma vi my oek die werld is vol jaloesie kwaad praat skinner vol uit starting maar die here se genade is groot en almagtig die here seen

    • @MrRisk777
      @MrRisk777 4 ปีที่แล้ว +1

      Fantasties...uncle jy is n yster!!

    • @marynajamison702
      @marynajamison702 4 ปีที่แล้ว +1

      Okkie jy het juis met al daai geweldadigheid en haat dit uitgebring dat mense daaruit n les kon leer....om nie so te wees nie......dit was deel van jou doel hier op aarde....maar toe die doel daarvan uitgedien is het jou eintlike lewe begin......nou ........jy is bevooreg om deur die dood te gegaan het en terug gekom het.....dit was nognie tyd om terug huistoe te gegaan het nie......ek is bly dit gaan nou goed met jou.....❤❤❤❤

    • @danepillay2272
      @danepillay2272 4 ปีที่แล้ว

      Engels pls

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  4 ปีที่แล้ว

      th-cam.com/video/jj56J9TAsMs/w-d-xo.html

  • @Grace-vk3jd
    @Grace-vk3jd 3 ปีที่แล้ว +3

    WOW WOW ons dien n GROOT GOD. BEREIK hulle met al die LIEFDE IN JOU HART. DANKIE JESUS. Sandra Snyman( as Grace

  • @daniebarnard100
    @daniebarnard100 4 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Ockie, dit is die hoop en belofte vir almal in Suis-Afrika. dit is die bewys dat ons n Heilige en Almagtige God dien.

  • @nielrossouw7831
    @nielrossouw7831 4 ปีที่แล้ว +23

    Prys ons almagtige God!
    Dankie vir die pragtige getuienis!

  • @mitzikellerman-zx2jt
    @mitzikellerman-zx2jt 3 หลายเดือนก่อน +3

    Wat 'n roerende belydenis. Dankie Jesus. Amen.

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 2 ปีที่แล้ว +1

    God ruk ons almal uit die plekke waar ons verdwaal het .. Ek was een myself .. Dankie God .. Your amazing grace God is phenomenal .. Amen

  • @Angel-op1jx
    @Angel-op1jx 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig Okie. Mag daai groot hart nog baie mense red met die Liefde van Jesus. Amen

  • @DVTREALMAN150
    @DVTREALMAN150 4 ปีที่แล้ว +6

    Baie dankie vir die getuienis. Prys ons Allerhoogste Skepper YHWH vir sy genade en liefde vir die wie Sy Wil lewe. Ek hoop eendag sal ek ook n getuienis kan afle wat lewens verander om ons Skepper te eer.

  • @grizeldavanvuuren238
    @grizeldavanvuuren238 3 ปีที่แล้ว +3

    Amen 🙏!!! Prys die Here. Niks is onmoontlik vir ons God nie!!!

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir die getuienis, God is groot.

  • @marieerasmus1965
    @marieerasmus1965 2 ปีที่แล้ว +1

    Wat ñ AWESOME GOD het ons nie....AL DIE LOF EN DIE EER KOM ONS...
    MAG JESUS MY OOK SO GEBRUIK...XX

  • @michellechristoffel1190
    @michellechristoffel1190 4 ปีที่แล้ว +3

    DANKIE Vader vir die verandering in die Okkie se lewe dankie vir sy getuienis God seen jou

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex หลายเดือนก่อน +1

    Ekt vooreg gehaad om hom ontmoet toe hy hier by so gospel dag in Heilbron sy getuienis kom vertel het, hy rerig rerig pragtigr kind van God.

  • @magdabianchina2528
    @magdabianchina2528 4 ปีที่แล้ว +2

    Ockie wat n wonderlike getuienis. Mag GOD onse VADER nog net meer seën. Amazing Amazing. Mag jou mooi hart net meer en meer mense na JESUS lei. Jyt n pragtige bediening .

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 4 ปีที่แล้ว +12

    Wat n awesome God dien ons nie🙌🙌🙌🙌

  • @salomijacobs5191
    @salomijacobs5191 4 ปีที่แล้ว +6

    GOD is awesome in power He deserve all the glory thank you for sharing My prayer always,s for our young people thAt is involve in gangsters MAY God continue to use you and protect you

  • @taniabailey782
    @taniabailey782 4 ปีที่แล้ว +2

    Wow!! Ons dien voorwaar n lewende, liefdevolle en awesome GOD!! Dankie JESUS CHRISTUS vir hier die treffende getuienis. Ockie, jy is n yster in JESUS!! Gaan voort en bring siele na JESUS. GOD seen jou en jou familie. AMEN

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen dis so mooi.sien jy nooit te ver en te sleg om gered word deer God.God kan grootste sondaar red en omkeer na n liefdevole kind van God

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 2 ปีที่แล้ว +1

    God is Amazing .. Ek Dien hom 24/7 en is in sy beskerming 24/7 .. Ek bid vir almal in die wereld dat almal trugkeer na ons Creator .. Maak nie saak Wie jy is of waar jy is, keer terug na Onse Vader .. GOD het almal lief .. Doen dit nou !!! God wag !!! Amen

  • @Taongap
    @Taongap 4 ปีที่แล้ว +4

    Hallelujah!!!!! Kragtig!!! That's the power of our Lord Jesus🙌🙌🙌🙌. Sir you remind me of Paul in the Bible too. Beautiful testimony sir. Making me fall in love with Jesus over and over again🙏🙏🙏. Praising God for life sir.💪💪💪

  • @magdabruyns557
    @magdabruyns557 4 ปีที่แล้ว +7

    Dit is n awesome getuienis, God is goed en Hy kan so baie red deur Ockie Fourie omdat hy self deur al daai dinge is. Dankie Jesus dat u Ockie gered het.

    • @ockiefourietestimony5701
      @ockiefourietestimony5701 4 ปีที่แล้ว +3

      Dankie konings kind. Jou woorde is bloed vir my aare skoene vir my voete om vir my Jesus te gaan.
      Wardeer jou.
      Amen

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 3 ปีที่แล้ว +1

    Prys God nou is hy ñ nuwe skepsel die ou dinge het verby ge gaan . Ja toe die mens vir niks meer kans sien nie toe , gryp God in.Baie dankie vir so mooi geseènde getuienis.God is a great GOD.Baie dankie Here Jesus.

  • @hanneliekoekemoer9441
    @hanneliekoekemoer9441 ปีที่แล้ว +1

    Oo ONS DIEN N GOD VAN WONDERWERKE....AMEN AMEN

  • @retlawkaratbars1957
    @retlawkaratbars1957 4 ปีที่แล้ว +4

    Wow
    God is great
    What a testimony
    Bless you Jesus

    • @marthacilliers5052
      @marthacilliers5052 2 ปีที่แล้ว +1

      Lord you are a Mighty God who loves us even though we miss the mark so many times

  • @ninawaterfield9418
    @ninawaterfield9418 3 ปีที่แล้ว +2

    Wow wow!! Amazing, Jesus is Almighty!! Nothing is impossible!! Amen!! How can anybody dislike this????

  • @Grace-vk3jd
    @Grace-vk3jd 3 ปีที่แล้ว +4

    WOW WOW!!! GOD is so GROOT. WAT N GETUIENIS. Ek em my.man wat nou oorlede is 42 jaar verlos v alkohol. Die pad was rof, maar dit was n wonderlike pad. Want JESUS WAS EN IS ALTYD DAAR Sandra Snyman( as Grace

  • @aletrautenbach3210
    @aletrautenbach3210 หลายเดือนก่อน +1

    Amen. Sjoe, dit is net die Here wat so werk. 🙌🙌

  • @mismo_0898
    @mismo_0898 3 ปีที่แล้ว +2

    Okie is braaf om sy storie aan ons te vertel. Dankie vir die deel en bly jy is op die regte kant van die lewe.

  • @janiliebenberg4407
    @janiliebenberg4407 4 ปีที่แล้ว +9

    Wonderlike getuienis! Dit gee ons almal hoop. Dit gee nuwe betekenis aan die woord "genade". Grace! 😍😍😍

  • @LizaVDB1
    @LizaVDB1 4 ปีที่แล้ว +4

    Wow, ek het die boodskap so nodig gehad vanaand. Baie dankie Ockie vir jou verhaal, dit laat mens net weer besef, God is daar vir elkeen van ons. Amen, ons dien 'n Groot en Almagtige GOD.

  • @mosheciwal2404
    @mosheciwal2404 4 ปีที่แล้ว +6

    Job 34:22 -There is no darkness dark enough to hide a sinner from God

  • @catherinebotha3632
    @catherinebotha3632 5 หลายเดือนก่อน +1

    GOD IS GOOD ALL THE TIME... ALL THE TIME GOD IS GOOD. 🙌🙌🙌

  • @Taongap
    @Taongap 4 ปีที่แล้ว +6

    When God is for us, who can be against us🙌🙌🙌🙌Hallelujah🙌🙌🙌.

  • @MsEms71
    @MsEms71 4 ปีที่แล้ว +3

    Wow Ockie.....GOD ain't DEAD. You are living proof. Our GOD is an AWESOME GOD!

    • @marthacilliers5052
      @marthacilliers5052 2 ปีที่แล้ว

      Our God is a Great God that will never forsake us

  • @user-hx1kh5zg6k
    @user-hx1kh5zg6k 2 วันที่ผ่านมา +1

    Goeie more Okkie...wat n geloofsondervinding...ek het n gewas op my spine gehad wat my bene verlam gamaak het...soveel so dat ek na die operasie ook nie kon loop nie...moes weer van vooraf leer loop ...ek sukkel nog verskrklik met my linker been...Hy wil net nie saam werk nie...Groot asb bid vir my? Eks hier in die Wes Kaap in Malmesbury

  • @user-yp9rn6hs7w
    @user-yp9rn6hs7w 2 หลายเดือนก่อน +1

    Roerend geseend amen

  • @gerhardpotgieter9091
    @gerhardpotgieter9091 4 ปีที่แล้ว +9

    Dis presies waarvoor Jesus ons geroep het, ek sit met trane is my oë vir die awesome God wat ons dien en Hy het ons lief maak nie saak wat nie!!

  • @lynettevanrooyen2572
    @lynettevanrooyen2572 4 ปีที่แล้ว +26

    Nothing is impossible for our might God! 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @propellerhead428
    @propellerhead428 2 ปีที่แล้ว +1

    Perfecte ou om God se werk te doen, Om die Here te volg in die werld is nie vir sussies nie.

  • @andrerademeyer8936
    @andrerademeyer8936 4 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir jou getuienis. Dit het soveel vir my beteken.

  • @youpick8381
    @youpick8381 4 ปีที่แล้ว +5

    So n blessing... Dankie vir jou testimony!

  • @AwaitingHisSoonReturn
    @AwaitingHisSoonReturn 4 ปีที่แล้ว +10

    Ons dien 'n GROOT GROOT GOD .... Dankie JESUS!!!

  • @ronelldutoit2190
    @ronelldutoit2190 3 ปีที่แล้ว +2

    we SERVE a great BIG Wonderful GOD!!!!

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 2 ปีที่แล้ว +1

    Love conquers it all .. Amen

  • @Opendoordesignsonja
    @Opendoordesignsonja 7 หลายเดือนก่อน +1

    Wow! God is so GOOD!!! Amen op hierdie getuienis!!!

  • @erikagradwell1927
    @erikagradwell1927 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die awesome getuienis wat Jy deel. Ons dien n God van wonders.

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 ปีที่แล้ว

    WOW !! Wat n getuienis !! ...dankie Ockie dat jy met ons alles deel...bid ook vir my asb, deur verkeerde besluite het ek alles verloor wat ek gehad het, ek hou net aan VADER vas !! ...nou sit ek op my oudag met niks.😭😭

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  ปีที่แล้ว

      Goeie dag tannie Sandra, ons gebedspan tree saam u in. Stuur asb vir ons ʼn Whatsapp na 0711662178

  • @eugenemarais2925
    @eugenemarais2925 4 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n ongeloofwaardige maar tog kragtige getuienis, 'n vriend sit saam my en kyk en se hierdie ou moet 'n "allien" wees want dit wat hy se is onmoontlik. My vriend as hierdie nie vir jou genoeg getuienis is dat daar 'n ware lewende God is nie dan wil ek my naam nie he nie.
    Geseend is jy Ockie!!

  • @hannespieterse2696
    @hannespieterse2696 4 ปีที่แล้ว +3

    Hoe GROOT is ons GOD!!! Halleluja!!!

  • @isabelengelbrecht5885
    @isabelengelbrecht5885 4 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow. Ons die die ENIGSTE WARE LEWENDE GOD, YAHWEH. Wow

  • @lauramarlenegreyling3571
    @lauramarlenegreyling3571 4 ปีที่แล้ว +6

    Die Koning LEEF en is teenwoordig ALTYD!🙌

  • @danieroos6675
    @danieroos6675 4 ปีที่แล้ว +7

    Lofwaardig bo lofwaardig is U oo Heer my God in Jesus naam, al die eer en lofprysing, dank en heerlikheid, krag en majesteit aan tot in alle ewigheid want U goedertierenheid is tot in ewigheid, ons loof U in U groot uitspansel, in U Heiligdom, oor al U magtige en wonderdade, ons loof U met lofprysinge, dank en aanbiding 🙌🙌🙌 dankie dat U Okkie se bediening seen en bekragtig meer en meer in Jesus naam amen.

    • @ettienneolivier4265
      @ettienneolivier4265 4 ปีที่แล้ว +3

      Wow. Wat n getuienis. Thank you Lord Jesus, your love is just out of this world. Ek sal like om jou te ontmoet Okie... dankie vir jou gooie werk.

    • @ockiefourietestimony5701
      @ockiefourietestimony5701 4 ปีที่แล้ว +1

      Dankie amen. GOD se sèèn in volheid oor jou en joune.
      Jesus liefde

    • @ockiefourietestimony5701
      @ockiefourietestimony5701 4 ปีที่แล้ว +1

      @@ettienneolivier4265 dankie

  • @louisakemp
    @louisakemp 4 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Ockie. Ek het dit so nodig gehad!

  • @jamesheyneke8317
    @jamesheyneke8317 4 ปีที่แล้ว +3

    ONS GOD IS GROOD AMEN

  • @roelofversluis6680
    @roelofversluis6680 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die. Fantastiese getuienis.

  • @salomelouw8119
    @salomelouw8119 หลายเดือนก่อน +1

    Alle eer aan God!!!

  • @mariusnortje86
    @mariusnortje86 4 ปีที่แล้ว +2

    Blessed be the name of the Lord!

  • @irisgreyling4731
    @irisgreyling4731 4 ปีที่แล้ว +4

    Amen Amen Amen

  • @peterhkoller
    @peterhkoller 4 ปีที่แล้ว +3

    Awesome GOD is great ✝✝🙏🙏

  • @Grace-vk3jd
    @Grace-vk3jd 3 ปีที่แล้ว +2

    Niemand us te sleg nie. My oorlrede man en ek is 42jr verlos v. alkohol. Prys SY WONDERLIKE NAAM. Sandra Snyman ( as Grace

  • @ronellemoodie3556
    @ronellemoodie3556 4 ปีที่แล้ว +3

    N Wonderlike, amazing getuienis!!

  • @sandradewetvandenberg3381
    @sandradewetvandenberg3381 4 ปีที่แล้ว +1

    Wat n getuienis!! Groot is ons God!

  • @heidilovellgreene9286
    @heidilovellgreene9286 4 ปีที่แล้ว +1

    Amazing WOW !!!!!!! Praise God xxx

  • @Johnny-es9xg
    @Johnny-es9xg 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen.

  • @doroncozens5921
    @doroncozens5921 ปีที่แล้ว +1

    Wow, die Krag van die Here...prys die Here!!!

  • @cherylcloete5302
    @cherylcloete5302 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ockie, jy gee my as moeder met ñ verslaafde kind net meer moed om te volhard in gebed sonder ophou. God seën u en u familie.

  • @suedewar5837
    @suedewar5837 4 ปีที่แล้ว +6

    What a Mighty God we serve!!! O:)

  • @leonievanmetzinger1345
    @leonievanmetzinger1345 4 ปีที่แล้ว +1

    Amen Ockie prys onse Here Jesus

  • @craiganderson430
    @craiganderson430 4 ปีที่แล้ว +3

    This was awesome to watch and listen to the word

  • @christiaanwernich873
    @christiaanwernich873 4 ปีที่แล้ว +7

    Awesome God

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg 4 ปีที่แล้ว +3

    Thank God Almighty...Jesus saves...🙌🙌

  • @fernadiakearns3345
    @fernadiakearns3345 4 ปีที่แล้ว +4

    HALLELUJAH!!!

  • @christoffgreyling2790
    @christoffgreyling2790 4 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Ockie vir jou en Jackie se wonderlike getuienisse. Ek het 'n ander video gekyk waar Jackie die eerste keer haar getuienis gelewer het. In daardie video tydens die Q&A gedeelte aan die einde noem jy dat julle 'n "Power of Forgiveness" kurus of program gedoen het. Ek stel asb belang om meer te weet oor watter kursus of boek of wat ookal jy na verwys het. dankie

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  4 ปีที่แล้ว

      Goeie dag Christoff, ek't by Ockie gehoor. Dis die 70x7 van Bruce Wilkinson.
      bibleschoolonwheels.org/shop/

    • @christoffgreyling2790
      @christoffgreyling2790 4 ปีที่แล้ว +1

      Baiecdankie

  • @wendivanderwesthuizen689
    @wendivanderwesthuizen689 4 ปีที่แล้ว +11

    Ek het hoendervleis - Bless you

  • @petroswart5252
    @petroswart5252 4 ปีที่แล้ว +6

    Awesome Okkie

  • @ruandevries6466
    @ruandevries6466 4 ปีที่แล้ว +4

    baie bly die video het opgekom, het self nodig gehad om dit te hoor. die lewe het soms sy manier om jou weer te probeer af trek en na mislukking toe te lei met negatiewe gedagtes en n hart vol kwaad. verseker nodig gehad om dit te hoor en te weet God is altyd daar en teen volle te vertrou

  • @claudinehavenga3635
    @claudinehavenga3635 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is wonderlik. Jessuus leef.

  • @elizeoosthuizen5452
    @elizeoosthuizen5452 3 ปีที่แล้ว +1

    Whauw, we serve a awesome God

  • @AwaitingHisSoonReturn
    @AwaitingHisSoonReturn 4 ปีที่แล้ว +7

    Only God Can Change A Heart

    Or, The Miracle of Turning a Stony Heart to Flesh
    "A new heart also will I give you, and a new spirit will I put within you: and I will take away the stony heart out of your flesh, and I will give you an heart of flesh. And I will put My Spirit within you, and cause you to walk in My Statutes, and ye shall keep My Judgments, and do them... Without Me ye can do nothing"
    (Ezekiel 36:26-27; John 15:5)

  • @elsalavender4515
    @elsalavender4515 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir jou awesome getuienis Ockie. Ek het hierdie getuienis van jou met Baie ander ook gedeel. Mag die Here jou kragdadig gebruik vir SY KONINKRYK!!!

  • @annettevincent7223
    @annettevincent7223 4 ปีที่แล้ว +3

    I cried through this xx

    • @marthacilliers5052
      @marthacilliers5052 2 ปีที่แล้ว

      We serve a mighty God and He will never leave us. 🙏🙏🙏

  • @KF_272
    @KF_272 4 ปีที่แล้ว +7

    Dis Amazing!

  • @mariehunter1194
    @mariehunter1194 4 ปีที่แล้ว +6

    Ongelooflik wonderlik.amazing.🙏🙌👏

  • @nellaomar8108
    @nellaomar8108 4 ปีที่แล้ว +3

    Ek kan relate ek was ook lost en Muslim geword toe red Jesus my bank Vader.

    • @nellaomar8108
      @nellaomar8108 4 ปีที่แล้ว +1

      Amen Jesus is goed prays sy naam.

  • @marietjiemeyer5961
    @marietjiemeyer5961 4 ปีที่แล้ว

    Ai dit is so wonderlik, loof die Here!

  • @amandasteynsteyn6832
    @amandasteynsteyn6832 2 ปีที่แล้ว +1

    Ai wreed. Maar so bly julle het julle rug op al die goed gedraai. Prys die HERE

  • @user-yp9rn6hs7w
    @user-yp9rn6hs7w 2 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig hou daarvan

  • @kaz9203
    @kaz9203 4 ปีที่แล้ว +2

    Nothing but the blood of Jesus.

  • @prk5339
    @prk5339 4 ปีที่แล้ว +3

    Radical. Wow. Ongelooflik.

  • @anzelspiller8230
    @anzelspiller8230 4 ปีที่แล้ว +3

    Blessings. Laat jou lig aanhou skyn vir Jesus!

    • @marthacilliers5052
      @marthacilliers5052 2 ปีที่แล้ว +1

      Our God is a Great God who loves us even though we miss the mark

  • @veronicajoubert2929
    @veronicajoubert2929 4 ปีที่แล้ว +14

    Niks is onmoonlik. Amen

  • @trishavanwyk1506
    @trishavanwyk1506 4 ปีที่แล้ว +4

    wow

  • @daniellouw1
    @daniellouw1 4 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie vir hierdie getuienis. Dit is baie besonders. Ockie, wil jy nie vir ons meer vertel oor jou kinderjare nie? Hoe het dit gebeur dat jy die pad so ver byster geraak het? Hoe het dit gebeur dat jy 'n Moslem geword het?

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  4 ปีที่แล้ว

      Goeie dag Daniel. Ek het vir Ockie gevra. Hy sal sodra hy kans kry 'n opsomming vir my stuur oor hoe als gebeur het.

    • @ockiefourietestimony5701
      @ockiefourietestimony5701 4 ปีที่แล้ว +5

      Dankie Daniel.
      My ouers het geskei toe ek twaalf was. My pa het i nuwe familie gekies waarvan daan my haat vir gesag en my aardse vader ingetree het. Ek het verskriklik rebel en teen alle vorms van gesag gedraai. Op die ouderdom van 13 en half het my ma se dronk boyfriend my verkrag en hy was n christen. So het my haat vir christine begin maar ook my honger vir krag om mense skaade te doen.
      Die gang het my aanvaar en my aangehuts om wreeder te word. Soort van n familie geword wat my eie familie vervang het. Die leier van ons Gang was moslem en dus het ek saam begin moskee toe te gasn om hom op te pas en later toe self mohamad aan vaar as God se profeet. En selfs in die tronk was die respek vir gang leiers groot. En die respek van ander moslems was te eewe. Dit was meer uit i hongerte om aanvaar te word as deel van iets grooters as uit geloof sal ek vandag kan sè bloot omdat ek Jesus en sy Christene so gehaat het.
      Vandag weet ek dat ek nie eers waardig is om Jesus se naam in my oore of op my lippe te hè nie maar steeds het Hy my gered en Hy werk deur hierdie ou vuil lap om sy kinders te was en te dien.
      Dankie vir jou vraag. Ek hoop die antwoord help.
      Liefde.
      Ockie.

    • @daniellouw1
      @daniellouw1 4 ปีที่แล้ว +1

      Baie dankie. Groot waardering.

  • @youpick8381
    @youpick8381 4 ปีที่แล้ว +1

    Wow, Wow, Wow!!!

  • @user-tl8ie6zu9v
    @user-tl8ie6zu9v 9 หลายเดือนก่อน +1

    Jesus can do wonders

  • @lindseycloete5732
    @lindseycloete5732 4 ปีที่แล้ว +2

    God is almighty!!!

  • @user-uj8ev4hl2s
    @user-uj8ev4hl2s 4 หลายเดือนก่อน +1

    Hallo Ockie, my hare rys en ek raak amper yskoud toe ek na die video vandag gesien het. Ek is nou 59en al my jare gebruek mense vir wie ek voor werk as n goed koop arpeit.Ek kon nooit bo uit gekom het nie,ek het altyd antwoorde gesoek waar om,waarom doen mense die aan my en ek is n hard werkinde paneelkloper. Nou dat ek jou video gesien het,het nou gedink daar is hoop en ek is seeker God het n andwoort vir my vraag waarom beruik ek niks in my lewe nie,tog leef ek n eerlike leewe??. Dankie Ockie vir die video, die video het my oe oopgemaak en besef daar is n wonderlike God daar buite 🙏 sterkte voorentoe en mag God die Vader met jou en familie wees 🙏🙏

  • @MoreGecko
    @MoreGecko 4 ปีที่แล้ว +2

    Jesus Christ will bles you

  • @nielappelgryn5702
    @nielappelgryn5702 4 ปีที่แล้ว +1

    Loof die Here Hy is goed!