Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2024
  • Een van die uitstallers by die Pro Patria Militêre Fees was Wynand du Toit wat 837 dae in "eensame opsluiting" aangehou was in die 80's en later dmv 'n ruiltransaksie vrygelaat is. Hy het sy boeke verkoop.
    #boermedia #wynanddutoit #propatria
    ‪@wynanddutoit9869‬

ความคิดเห็น • 7

  • @boerseunvanmigdol1793
    @boerseunvanmigdol1793 ปีที่แล้ว +13

    Groot Yster daai. Dankie Wynand. Wees Geseend.

  • @plofkraak6536
    @plofkraak6536 ปีที่แล้ว +9

    Meneer Du Toit, hy is 'n taai ou in tye van slapgatte.

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 ปีที่แล้ว +4

    Skoon jaloers dat ek nie daar kon wees nie

  • @brucedownunda7054
    @brucedownunda7054 ปีที่แล้ว +4

    Kissinger & Assoc.

  • @johanvandermerwe4620
    @johanvandermerwe4620 6 หลายเดือนก่อน +1

    Toe ek daai LMG en houtkolf FN sien toe flits my brain sommer 53 jaar terug toe ek daai twee gedra het in 1971 Harde goeie tye gewees

  • @marimuller9530
    @marimuller9530 7 หลายเดือนก่อน +2

    Dit bring baie herinneringe terug na die goeie ou dae. Toe alles nog mooi en funksioneel was. Ons het nie geweet van loadshedding nie , van plaasmoorde nie , werkloosheid nie ens ens ens😢